You are on page 1of 2

NAMIBIA SENIOR SECONDARY CERTIFICATE

FIRST LANGUAGE AFRIKAANS ORDINARY LEVEL 4101/2


PAPER 2 Continuous Writing 1 hour 30 minutes
Marks 30 2018
Additional Material: Answer Book

L
INSTRUCTIONS AND INFORMATION FOR CANDIDATES

E
• Write your answers in the Answer Book provided.

V
• Write your Centre Number, Candidate Number and Name in the spaces on the Answer Book.

E
• Write in dark blue or black pen.

L
• Do not use correction fluid.

Y
• Write a composition based on one of the topics overleaf.
• You should write between 350 and 500 words.

R
• Pay special attention to spelling, punctuation and sentence structure.

A
• All topics in this paper carry equal marks.

I N
INSTRUKSIES EN INLIGTING VIR KANDIDATE

D
• Beantwoord die vrae in die Antwoordboek.

R
• Skryf jou Sentrumnommer, Kandidaatnommer en Naam in die spasies op die Antwoordboek.
• Skryf met ’n donkerblou of swart pen.

O
• Moenie vloeibare uitwisser gebruik nie.

• Skryf ’n opstel oor een van die onderwerpe op die volgende bladsy.
• Jy moet tussen 350 en 500 woorde skryf.

• Gee spesiale aandag aan spelling, leestekens en sinsformulering.


• Alle onderwerpe in hierdie vraestel tel ewe veel punte.

This document consists of 2 printed pages.

Republic of Namibia
MINISTRY OF EDUCATION, ARTS AND CULTURE

© MoEAC/DNEA 4101/2/18
826214
[Turn over
2
• Kies een van die volgende onderwerpe.
• Skryf tussen 350 en 500 woorde daaroor.
• Skryf die nommer en die titel van die onderwerp boaan jou opstel neer.

1 Dis hoekom ons Ouma net eenvoudig moes oortuig dat sy nie langer kon motor
bestuur nie. Vertel.
2 Watter waarde het jou deelname aan sport op skool gehad vir jou voorbereiding vir
die grootmenslewe?
3 Ons leef in die era van hommeltuie ‒ onbemande, afstandbeheerde vliegtoestelle.
Bespreek die voor- en nadele van hommeltuie.
4 Beskryf die huis van jou drome.
5 Liewer bang Jan as dooie Jan ... Vertel wat gebeur het wat hierdie idioom toepaslik
gemaak het.
6 Lente in Namibië.
7 As jy vir ander iets wil beteken, moet jy eers in jouself belê. Stem jy saam met
hierdie stelling?
8 Op daardie oomblik het my selfbeeld in duisend stukkies versplinter. Beskryf wat
gebeur het.
9 Namibië is ’n droë land. Wat kan ons doen om klaar te kom met die water tot ons
beskikking om te verseker dat ons sal oorleef?

4101/2/18
826214

You might also like