You are on page 1of 2

NAMIBIA SENIOR SECONDARY CERTIFICATE

FIRST LANGUAGE AFRIKAANS ORDINARY LEVEL 4101/2


PAPER 2 Continuous Writing 1 hour 30 minutes
Marks 30 2019
Additional Materials: Answer Book

L
INSTRUCTIONS AND INFORMATION FOR CANDIDATES

E
• Write your answers in the Answer Book provided.

V
• Write your Centre Number, Candidate Number and Name in the spaces on the Answer Book.

E
• Write in dark blue or black pen.

L
• Do not use correction fluid.

Y
• Write a composition based on one of the topics overleaf.
• You should write between 350 and 500 words.

R
• Pay special attention to spelling, punctuation and sentence structure.

A
• All topics in this paper carry equal marks.

I N
INSTRUKSIES EN INLIGTING VIR KANDIDATE

D
• Beantwoord die vrae in die Antwoordboek.

R
• Skryf jou Sentrumnommer, Kandidaatnommer en Naam in die spasies op die Antwoordboek.
• Skryf met ’n donkerblou of swart pen.

O
• Moenie vloeibare uitwisser gebruik nie.

• Skryf ’n opstel oor een van die volgende onderwerpe op die volgende bladsy.
• Jy moet tussen 350 en 500 woorde skryf.

• Gee spesiale aandag aan spelling, leestekens en sinsformulering.


• Alle onderwerpe in hierdie vraestel tel ewe veel punte.

This document consists of 2 printed pages.

Republic of Namibia
MINISTRY OF EDUCATION, ARTS AND CULTURE

© MoEAC/DNEA 4101/2/19
926214
[Turn over
2
• Kies een van die volgende onderwerpe.
• Skryf tussen 350 en 500 woorde daaroor.
• Skryf die nommer en die titel van die onderwerp boaan jou opstel neer.

1 Die ergste ongeluk van my lewe!


2 My ouma se lappieskombers.
3 Troeteldiere maak nie net van ons beter mense nie, ons kan ook baie by hulle leer.
Stem jy saam?
4 Glanspersone soos sporthelde en groot sakemanne behoort te besef watter groot
rol hulle in die lewe van die jeug speel. Bespreek die stelling aan die hand van
enkele voorbeelde.
5 En toe onthou sy van haar selfoon. Vertel.
6 Reëndruppels op die sinkdak! Beskryf die verwoestende effek van droogte en die
wonder van die reën daarna.
7 Sport is ’n wonderlike aktiwiteit; dit verbeter nie net jou liggaam nie, maar leer jou
ook lewenslesse. Bespreek.
8 Die president van ’n land kan die nasie óf tot groot hoogtes voer óf tot ’n
laagtepunt lei. Oor watter eienskappe behoort die ideale president te beskik?
9 Dit was die lekkerste wat ek ooit gelag het!

4101/2/19
926214

You might also like