You are on page 1of 5

Goed om eenmalig te doen

1. Maak picnic tafel reg


2. Maak n vullus houer hoog
3. Sny geisers deur vir over bakke
4. Katbosse uitkap
5. Doringbome onder gaan skoonsny
6. Gat grou by drein
7. Om geiser skoonmaak
8. Vensters skoonmaak
9. Perske bome snoei
10. Perske bome natmaak
11. Bome spuit vir goggas
12. Boor gate in swembad blombak
13. Dubbeltjies uithaal en spuit
14. Blik goed in tuin vernis
15. Hout goed in tuin vernis
16. Maak garage skoon
17. Maak frik se woonstel skoon
18. Generator skoonmaak met degreaser
19. Beeskrip skoonmaak 1 keer in 2 weke
20. Melklyn skoonmaak 1 keer in 2 weke
21. Maak die diesel tank reg wat lek
22. Diens die generator
23. Kry Bennie om die alternator op te Koppel om te charge
24. Ligte in stal regmaak
25. Melkwiel skuif en regmaak
Week Werker 2

Maandae-

Gaan haal over (Mis/Chop/Kaf/Geelmeel)


Meng die voer en krap terug in sake
Dra voer in stal in
Gee voels kos en water

Dinsdae-

Tuin 1 en tuin 2 natmaak


Dra voer in

Woensdae-

Tuin 3 en tuin 4 natmaak


Hondebak vir water skoonmaak
Dra voer in stal in

Donderdae-

Gaan haal voer (mis/chop/kaf/geelmeel)


Meng die voer
Dra voer in stal in

Vrydae-

Tuin 5
Dra voer in stal in
Frikkie se Werk

Maandae-

Melk weg vat


Gaan haal voer (Mis/Chop/Kaf/Geelmeel)

Donderdae-

Melk weg vat


Gaan haal voer (Mis/Chop/Kaf/Geelmeel)
Verantwoordlikheid

Ma(Bettie)-
Gee die Visse kos
Gee die Gaanse kos
Gee die Hoenders kos
Gee die Honde water

Andries-
Gee die Voels kos en water op maandae

Edrick-
Goei Reenmeter uit en gee lesings vir Ma Hermien
Sit generator aan en af as krag af gaan

Zandre-
Doen die swembad pomp 4 ure n dag (2 met creepy/2 sonder creepy)
Maak die filters skoon
Maak seker kloor is vol en reg

Frikkie-
Melk elke oggend en elke aand
Bring 2 Bottels melk vir Ma Bettie elke oggend
Bring 2 Bottels melk vir Ma Hermien elke oggend

Bybelstudie 20:00 (8 Uur) elke aand


Eet lekker elke dag (Menu)

Week 1-

Maandag-

08:00-
11:00-
13:00-
16:00-
20:00-
21:00-

You might also like