You are on page 1of 9

Nuwe eeu, nuwe media,

nuwe skrywers
Week 7
• Verlies aan geloof in humanisme
• Postmodernisme – verwyder grense tussen populêre en literêre
• Nuwe media – plek van lees?
• Nuwe skrywers – plek van “standaard-Afrikaans”
Ervaring van “krisis”
• Krisis in ekonomie
• Politieke krisis (beste verkoper: The President’s Keepers, Jacques Pauw)
• Ekologiese krisis (aardverwarming)
• Demokrasie globaal onder druk?
Nostalgiese of Kreatiewe reaksie?
• Nostalgiese reaksie op ‘n krisis
• Nostalgie: Verlange na tyd / plek toe geborge was.
• Dana Snyman – “‘n Nuwe waarheid uit ou-ou woorde”
• Kreatiewe reaksie
• Nuwe moontlikhede insien
• Izak de Vries “Ons moet vir jou ‘n bees slag”
 
my poems is nie vir ‘n suffragette nie Nuwe skrywers
my poems is vir die anties in die kombuis
my poems is vir swart en bruin laities
in ‘n klas vol wit kinders
ek is ‘n meid se kind en nou is ek groot
ek exchange my ma se as vir gunpowder
vir die next generation
sodat hulle armed kan wees • Na than Tra ntr a al

julle gaan ons nie weer in ons rugte skiet


terwyl ons in vrees weghardloop nie
 Ronelda Kamfer
wan my ma hettie eeste een gelies  
toe sê sy vi my: "Jy kannie al dai goed skryfie,
moenie glo wat hulle van jou sê nie
hulle gan my innie tronk opslyt."
 
moenie lees wat hulle lees nie
It is by haa wat ek gelee et ketting hulle vas waar hulle hoort
hoe om te hustle. Eybers in haar Vondelpark
Nie dai gangsta-hustle ie, Jonker aan die boom waarteen sy swastikas kerf
ma dai vrou-allien-sog-vi-ses-kinnes hustle, Cussons in haar swart kombuis
dai righteous hustle. begrawe vir Dalene Matthee in haar Knysna-bos
  moenie vriende maak met hulle kinders nie
My ma het my gelee onthou dat jou ma en pa nie jou
ommie sentimental te wiesie.
naam gegee het nie
Die eeste ding wat sy gepawn et
was haa trouringe.
  onthou dat ‘n wit vrou ‘n wit man is
  onthou waar jy vanaf kom
My ma groet die gangsters en kêkmense dieselle onthou daai elke dag
wan sytie kêkmense geken sodat niemand jou ooit hoef te remind nie
voo hulle gansters geraak et  
en gangsters voo hullle  
hulle harte virrie Here gegie et.  
My ma respek nieman te veel of te min nie.
 
 
Sy roek drie pakkies êntjies 'n dag as sy het  
en as sy nie hettie, dan tel sy toppatjies op  
en swai vi os pilletjies mettie phonebook. witmeisietrane
As jy heeldag nie geroekittie my trane is swaar en besoedel
dan voel elke puff soese man-sized hit. wit meisies huil as hulle tette te klein is
   
My ma gloe in niks en sy gloe in alles
ek huil sonder sound
en jy sal nooit wiet of sy liegie.
met droë oë
Syt vir my gelee hoe om te lieg
en hoe omme storie te vetel
soos iemand wat haar
en hoe om te worry: trane save vir ‘n drought
die secret is om te gan slaap. wit meisies se bloed
  is valuable soos ancient
Jy worrie bieter as jy ytgerus is. Hungarian water
  terwyl myne vassit in die
Nathan Trantraal, Chokers en Survivors (2013) krake van crime scenes
Nuwe media

You might also like