You are on page 1of 3

WERKKAART

Lees en kyk: ’n Grafiek/Grafika

Kyk na die volgende grafiek en beantwoord die vrae:

1.1 Kies die regte antwoord. Wat is die DOEL van grafieke?
A. Dit verskaf vermaak (entertainment)
B. Dit gee inligting (information)
C. Dit lewer kommentaar (comments on)
1.2 Wat is die doel van die grafiek hierbo?
1.3 Kies die korrekte antwoord. Watter SOORT grafiek is dit?
a. Sirkeldiagram
b. Staafgrafiek
c. Kolomme /kolomgrafiek
d. Lyngrafiek
1.4 Vir wie is hierdie inligting bedoel, m.a.w. wie is die teikenmark?

1.5 Watter inligting wil die grafiek oordra?

1.6 Watter rolprent was die suksesvolste Afrikaanse fliek?

1.7 Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is.


Semi-Soet het pas die vyfde mees suksesvolle Afrikaanse fliek geword
by die lokket.

Motiveer jou antwoord met ’n aanhaling uit die teks

1.8 Watter rolprent het die minste geld gemaak in die lokket?

1.9 Dink jy die feit dat die grafiek in kleur aangebied word, dra by tot ’n beter
begrip van die inligting? Motiveer jou antwoord.

1.10.1 Kyk na die grafiek. Uit watter bron het hierdie grafiek gekom?

1.10.2 Kan jy dus die inligting op die grafiek vertrou? / is dis inligting op die
grafiek betroubaar?

1.11.1 In watter jaar is die fliek Pad na jou hart vrygestel?

1.11.2 Watter ander fliek is in dieselfde jaar vrygestel?

1.11.3 Die fliek Pad na jou Hart het R 11,6 m. by die lokket verdien. Waarvoor
staan die afkorting m.? (MILJOEN)

1.12 Wat is die VERSKIL tussen hoe Faan se Trein en Liefling die Movie by
die lokket gedoen het?

1.13 Dink jy die grafiek is doeltreffend, met ander woorde, gee dit die inligting
suksesvol deur sodat dit maklik verstaanbaar is?

Lees en kyk: ’n Grafiek


Memorandum

1.1 B
1.2 Dit gee inligting Afrikaanse lokketreffers.
Die opskrif van die grafiek/titel van die grafiek sê dit vir my.
1.3 B

1.4 Afrikaanse fliekliefhebbers/Afrikaanse fliekgangers/ Afrikaanse mense


wat hou van flieks.
1.5 Watter Afrikaanse flieks baie goed gedoen het/suksesvol was/goed
gedoen het by die lokkette./die meeste geld verdien het.
1.6 Liefling die Movie
1.7 Onwaar “Ballade vir ’n Enkeling het pas die vyfde mees suksesvolle....”
1.8 Faan se trein
1.9 Ja, dit help om makliker te lees en te interpreter
1.10. Ster-Kinekor
1
1.10. Ja, Ster Kinekor besit die teaters en hulle sal weet waarvan hul praat/die
2 regte statistieke kan gee uit hulle boeke.

1.11. 2014
1
1.11. Faan se trein.
2
1.11. Miljoen
3
1.12 13.3 -7.6 = 5,7
Liefling die Movie het R5,7m. meer geld verdien as Faan se Trein
1.13 Ja, dis logies uiteengesit. Die prente/plakkate by die fliekname maak dit
maklik om te onderskei tussen die flieks. Die geskrewe dele(titel en
bedrae geld verdien) is groot en duidelik. Daar is nie baie woorde om
te lees nie.

You might also like