You are on page 1of 35

Learner instructions

1. The following task/project/assessments may be typed or handwritten.


2. Please write neatly and legibly in black or blue ink.
3. Number according to the numbering system used.
4. Write your name and surname on each page.
5. Number each page.
6. Submit as a SINGLE PDF document.
7. Make sure it is submitted in the correct page order and all pages are upright.
8. It is the responsibility of the learner to make sure the upload was correct and successful.

Leerder instruksies

1. Die volgende taak/projek/assessering mag getik of handgeskrewe wees.


2. Skryf asseblief netjies en leesbaar in swart of blou ink.
3. Nommer volgens die taak/projek/assessering.
4. Skryf jou naam en van op elke bladsy.
5. Nommer elke bladsy.
6. Handig in as ‘n ENKELE PDF dokument.
7. Maak seker dat die bladsye in die korrekte volgorde en regop opgelaai word.
8. Dit is die verantwoordelikheid van die leerder om seker te maak dat die inhandiging reg en
suksesvol is.
TOERISME
GRAAD 11
TAAK 6 – PRAKTIESE
ASSESSERINGSTAAK FASE 1
Totaal : 50 Punte

Tydsduur : 4 Hours

Datum : Mei 2023

Eksaminator : Me. J. Stander

Moderator : Me. L. Page


Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie taak bestaan uit VYF vrae.
2. ALLE vrae is verpligtend.
3. Lees jou scenario noukeurig deur en maak notas van die belangrike
inligting voordat jy die vrae beantwoord.
4. Verwys asseblief na jou PAT Hulpbronpak. Jy sal voorsien word van
'n aantal hulpbronne wat verskillende inligting bevat wat jou sal help
om jou PAT te voltooi.
5. Hierdie is 'n oopboek-projek. Alle inligting wat benodig word, word in
die Hulpbronpak verskaf. Gebruik asseblief die
attraksies/verblyf/aktiwiteite/vervoer soos uiteengesit in die
Hulpbronpak.
6. Rond alle antwoorde tot TWEE desimale plekke af.
7. Skryf asb. netjies en leesbaar.
8. Baie sterkte!

2
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK

ONDERWERP: SPORTTOERISME
Lees die scenario hieronder noukeurig deur en neem kennis van
belangrike inligting voordat jy die vrae beantwoord.

SCENARIO

Texas is 'n staat in Amerika. Netbal is ’n prioriteitsport daar; daarom


het die nasionale 0/19-span besluit om Suider-Afrika in Julie 2023 te
besoek. Netbal was een van 12 sportsoorte wat oorweeg is vir
insluiting in die 2024 Olimpiese Spele.
Suid-Afrika het besluit om uit te reik na die Amerikaanse
toerismemarkte om ons internasionale markaandeel te vergroot. Suid-
Afrika het groot potensiaal as 'n toeristebestemming om onder die
mees mededingende lande met betrekking tot netbal te wees en streef
daarna om die status van 'n Top 20-toeristebestemming te bereik.

Die span sal sy Afrika-toer in Johannesburg, Gauteng begin (nie net 'n
poort na die SAOG nie). Hulle sal opwarmingswedstryde teen die
0/19-spanne van Gauteng hê, en in die Wes-Kaap sal hulle 'n
internasionale wedstryd in Kaapstad teen die Junior Proteas hê.

Die tweede been van die toer sal die lede van die span na ons SAOG-
buurland, Botswana, neem, waar die hoofkwartier van die SAOG geleë
is. Hulle sal die Okavango Delta en die Chobe Nasionale Park besoek.
Hulle laaste wedstryd sal teen die Botswana O/19-span wees.

3
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK
FASE 1
VRAAG 1: LUGHAWENS, LUGREDERYE EN
LUGHAWEBEDRYWIGHEDE [22]

Verwys na die vlugskedule wat in die Hulpbronpak verskaf is


en beantwoord die vrae wat daarop volg.

1.1 Neem slegs die vertrekvlug (“departure flight”) op die


skedule in ag. Teken die volgende tabel in jou
antwoordboek oor en voltooi dit deur gebruik te maak
van die inligting wat in die vlugskedule verskaf word.

Naam van lugredery


Vertrektyd
Aankomstyd
Duur van vlug
Vertreklughawe
Aankomslughawe
Prys per volwassene (7x1)(7)

1.2 Gebruik die TOER01 kaarttemplaat in jou Hulpbronpak


om die ligging van die vertrek- en aankomslughawens
aan te dui, sowel as die roete wat tussen hierdie
lughawens gevlieg sal word. Gebruik die kaart van
Suid-Afrika se lughawens in jou Hulpbronpak as
verwysing.

Onthou die volgende:


• Maak gebruik van simbole en ‘n sleutel om die
name van die lughawens aan te dui (MOET asb
NIE die name van die lughawens oor die kaart
skryf nie).
• Dui altyd aan waar die reis begin en eindig.
• Gebruik pyltjies om die rigting van reis aan te dui.

Jou kaart sal as volg gemerk word:


- Korrekte ligging van beide lughawens √√
- Korrekte rigting van reis aangedui √
- Begin- en eindpunte aangedui √ (5x1)(5)

4
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK
- Kreatiwiteit √
1.3 Verwys na die lugredery wat die bo-staande vlugte dal
bedryf. As watter tipe lugredery kan hulle geklassifiseer
word? (1x2)(2)

1.4 As watter tipe vlug kan die vlug vanaf Johannesburg na


Kaapstad geklassifiseer word?
Kies tussen die opsies internasionaal / streeks /
binnelands sowel as langafstand / mediumafstand /
kortafstand. (2x1)(2)

1.5 Die netbalspan van 15 lede (spelers en bestuur) sal


almal op die bo-staande vlug reis. Bereken die totale
koste van die vlugkaartjies vir die hele span. (3x1)(3)

1.6 Die span sal graag wil weet wat die totale koste vir die
kaartjies in VS Dollar sal wees as die wisselkoers
huidiglik R17.50 = 1 USD is.
Bereken die totale bedrag in USD deur gebruik te
maak van jou antwoord in VRAAG 1.5 saam met die
wisselkoers hierbo. (3x1)(3)

TOTAAL VRAAG 1: [22]

VRAAG 2: AKKOMMODASIE [8]

2. Neem die akkommodasie-instelling opsies in die


Hulpbronpak in ag. Die span sal ‘n 4- of 5-ster hotel in
die Johannesburg-area wat voldiens akkommodasie
aanbied en nie selfsorg is nie, verkies. Jy sal die mees
geskikte opsie uit die drie opsies wat verskaf is vir hulle
moet kies.

2.1 Verskaf die volle naam, adres, die totale koste vir 15
gaste sowel as die kapasiteit van die akkommodasie-
instelling wat die beste by hul behoeftes en voorkeure
sal pas. (4x1)(4)

2.2 Verskaf TWEE (2) dienste en TWEE (2) fasiliteite wat


deur die akkommodasie-instelling aangebied word. (2x2)(4)

5
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK
TOTAAL VRAAG 2: [8]
VRAAG 3: DIE GAUTREIN [7]

Die netbalspan sal op die 30ste Junie om 09:00 by OR


Tambo Internasionale Lughawe vanaf Dallas, Texas
aankom. Hulle wil graag 'n rit op die wêreldklas Gautrein
onderneem. Verwys na die Gautrein-rooster en roetekaart
wat in die Hulpbronpak voorsien word en beantwoord die
vrae wat volg.

3.1 Verwys na die roetekaart. Sou die span van die


lughawe na Sandton-stasie kon reis? Gee 'n rede vir
jou antwoord. (2x1)(2)

3.2 Dit sal hulle ongeveer 45 minute neem om deur


doeane te kom en hul bagasie op te tel nadat hulle
geland het. Verwys na die rooster en stel die mees
gepaste tyd vir hulle om ‘n rit na die Sandton-stasie te
onderneem, voor. (1x2)(2)

3.3 Bereken die lengte van die reis vanaf OR Tambo


Internasionale Lughawe na Sandton-stasie. Wys al jou
berekeninge. (3x1)(3)

TOTAAL VRAAG 3: [7]

VRAAG 4: MOTORHUUR [8]

Die bestuur van die netbalspan wil graag ‘n motor tydens hul
verblyf in Kaapstad huur. Lees die inligting hieronder, verwys
na die Avis-advertensie in die Hulpbronpak en voltooi
TOER02 om sodoende die totale koste van die huurmotor te
bereken. Die puntetoekenning vir elke afdeling kan op die
TOER02 templaat gesien word. (8)

Instruksies:
1. Bereken die totale koste vir die huur van die motor vir
3 dae.
2. Twee mense sal die voertuig wil bestuur.

6
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK
3. Hulle wil graag ‘n GPS, Mobiele Wi-Fi en Voorruit en
bandkwytskelding vir die duur van die huurtydperk.

Belangrik:
• Onthou om al jou berekeninge te wys om sodoende
volpunte te ontvang.
• Werk op ‘n huurtydperk van 3 dae.
• Jy sal nie meer as 200km per dag reis nie.
• Die kontrakfooi is ‘n eenmalige betaling en word nie
per dag gehef nie.

TOTAAL VRAAG 4: [8]

VRAAG 5: LUUKSE PLESIERVAART [5]

Die netbalspan wil graag ‘n MSC luukse plesiervaart beleef


as beloning vir hul harde werk nadat hulle die wedstryde in
Kaapstad afgehandel het. Verwys na die skermgreep van ‘n
MSC luukse plesiervaart vanaf Kaapstad na Walvis in die
Hulpbronpak en beantwoord die vrae wat volg.

5.1 Stel die netbalspan in kennis van die aantal nagte wat
hulle op die vaart sal deurbring. (1)

5.2 Wat is die totale prys vir die plesiervaartpakket? (1)

5.3 Identifiseer die tipe kajuit (“cabin”) wat hulle sal


ontvang met die bespreek van hierdie pakket. (1)

5.4 Verskaf EEN (1) insluiting (“inclusion”) en EEN (1)


uitsluiting (“exclusion”) om van kennis te neem
wanneer hierdie pakket bespreek word. (2x1)(2)

TOTAAL VRAAG 5: [5]

GROOTTOTAAL: [50]
EINDE VAN FASE 1

7
TOERISME

GRAAD 11

TAAK 6 – PRAKTIESE
ASSESSERINGSTAAK FASE 1

HULPBRONPAK

1
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
VRAAG 1: LUGHAWENS, LUGREDERYE EN
LUGHAWEBEDRYWIGHEDE
VLUGSKEDULE

2
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
KAART VAN SUID-AFRIKA SE LUGHAWENS

BUITELANDSE VALUTA-BEREKENINGE

3
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK

4
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
VRAAG 2: AKKOMMODASIE
AKKOMMODASIE OPSIE 1:

5
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
AKKOMMODASIE OPSIE 2:

6
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
AKKOMMODASIE OPSIE 3:

7
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
VRAAG 3: DIE GAUTREIN

8
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
VRAAG 4: MOTORHUUR

9
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
VRAAG 5: LUUKSE PLESIERVAART

10
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK

TOER01: Kaarttemplaat

11
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK

TOER02: Motorhuurberekeninge

ITEM BEREKENING KOSTE

Daaglikse huur:

Huurbedrag per dag (1)

Toerismefooi (1)

Ekstras:

Addisionele drywer (1)

GPS (1)

Wi-Fi (1)

Voorruit en
(1)
bandkwytskelding

Kontrakfooi (1)

TOTAAL: (1)

12
TOERISME
GRAAD 11
TAAK 6 – PRAKTIESE
ASSESSERINGSTAAK FASE 2
Totaal : 50 punte

Tydsduur : 4 uur

Datum : September 2023

Eksaminator : Me J. Stander

Moderator : Me L. Page
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK
INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie taak bestaan uit VIER vrae.


2. ALLE vrae is verpligtend.
3. Lees jou scenario noukeurig deur en maak notas van die belangrike inligting
voordat jy die vrae beantwoord.
4. Verwys asseblief na jou PAT Hulpbronpak. Jy sal voorsien word van 'n aantal
hulpbronne wat verskillende inligting bevat wat jou sal help om jou PAT te
voltooi.
5. Hierdie is 'n oopboek-projek. Alle inligting wat benodig word, word in die
Hulpbronpak verskaf. Gebruik asseblief die attraksies/verblyf/aktiwiteite/vervoer
soos uiteengesit in die Hulpbronpak.
6. Rond alle antwoorde tot TWEE desimale plekke af.
7. Skryf asb. netjies en leesbaar.
8. Baie sterkte!

2
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK

ONDERWERP: SPORTTOERISME
Lees die scenario hieronder noukeurig deur en neem kennis van
belangrike inligting voordat jy die vrae beantwoord.

SCENARIO

Texas is 'n staat in Amerika. Netbal is ’n prioriteitsport daar; daarom het die nasionale
0/19-span besluit om Suider-Afrika in Julie 2023 te besoek. Netbal was een van 12
sportsoorte wat oorweeg is vir insluiting in die 2024 Olimpiese Spele.

Suid-Afrika het besluit om uit te reik na die Amerikaanse toerismemarkte om ons


internasionale markaandeel te vergroot. Suid-Afrika het groot potensiaal as 'n
toeristebestemming om onder die mees mededingende lande met betrekking tot
netbal te wees en streef daarna om die status van 'n Top 20-toeristebestemming te
bereik.

Die span sal sy Afrika-toer in Johannesburg, Gauteng begin (nie net 'n poort na die
SAOG nie). Hulle sal opwarmingswedstryde teen die 0/19-spanne van Gauteng hê,
en in die Wes-Kaap sal hulle 'n internasionale wedstryd in Kaapstad teen die Junior
Proteas hê.

Die tweede been van die toer sal die lede van die span na die SAOG-lande
Mosambiek en Malawi neem! Hulle laaste wedstryd sal teen die Malawiese O/19-span
wees.

3
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK
FASE 2
VRAAG 1: SAN MARTINHO STRANDKLUB IN MOSAMBIEK [14]

Die span het besluit om hul tyd in Mosambiek by die San Martinho
Strandklub (“Beach Club”) deur te bring. Foto's en inligting oor die oord kan
in die Hulpbronpak gevind word.

Skep 'n poskaart met behulp van die TOER01-templaat waar jy voorgee
om een van die netbalspanlede te wees. Jy skryf aan familielede om hulle
te vertel van die wonderlike tyd wat julle tans in Mosambiek ervaar. Die
volgende inligting moet in die boodskap gegee word:
• Die voorkant van die poskaart moet van die oord wees
(Naam van die oord √, foto's met onderskrifte √ en
kreatiwiteit √) - foto's kan vanuit TOER04 in die Hulpbronpak
uitgeknip en geplak word. (3)

Sluit die volgende inligting agter op die poskaart in:


• Die rede vir jou reis (1)
• Die stad waarin jy is (1)
• Die vervoerreëlings van Suid-Afrika na Mosambiek (1)
• Vier aktiwiteite wat jy tot dusver geniet het (4)
• Beskrywing van die voorkoms van die oord en die kamers (2x1)(2)
• Uitleg en kreatiwiteit (2)

TOTAAL VRAAG 1: [14]

VRAAG 2: AKKOMMODASIE IN MALAWI [11]

Verwys na die akkommodasie-instelling wat in die Hulpbronpak verskaf


word. Voltooi die TOER02-templaat om die volgende inligting oor die
akkommodasie-instelling te verskaf:
• Naam van die akkommodasie-instelling (1)
• Ligging (volledige fisiese adres en enige tipe
kontakbesonderhede) (2x1)(2)
• Kort beskrywing van die akkommodasie-instelling (1)
• Een diens en een fasiliteit wat aangebied word (2x1)(2)
• Beskrywing van die kamer/chalet (1)
• Kamertarief per nag/per kamer in USD (1)
• Bereken die bedrag wat betaal moet word vir die 4 nagte in
USD. (3x1)(3)

TOTAAL VRAAG 2: [11]

4
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK

VRAAG 3: TOERBEGROTING [17]

Jy is opdrag gegee om die toerbegroting vir die netbalspan se toer deur


Suider-Afrika in ZAR te bereken. Jy hoef nie die internasionale vlugte van
en na Texas in ag te neem nie. Voltooi TOER03 om die totale koste te
bereken. Onthou om jou geldeenheidkodes in te sluit en rond af tot
twee desimale plekke. (Sien asb. die TOER03-templaat vir die
puntetoekenning per afdeling.)

Maak asseblief gebruik van die volgende wisselkoers:


US$ 1 = ZAR 17.40

Die totale koste vir die toer was soos volg:

Vlugtotale per persoon


• Johannesburg na Kaapstad = $ 152,11
• Kaapstad na Mosambiek = $ 402,30
• Mosambiek na Malawi = $ 370,17
• Malawi na Johannesburg = $ 347,93

Akkommodasie per persoon


(Neem asb. kennis dat die pryse vir die volle duur van die verblyf is
en nie per dag nie)
• Gauteng: Gebruik die totaal vanaf PAT Fase 1 Vraag 2.1.
• Mosambiek: San Martinho Strandklub = $ 747,12
• Malawi: Gebruik die totaal vir die vier nagte hierbo bereken
in Vraag 2.

Gautrein per persoon


• Retoerkaartjie na Sandton vanaf OR Tambo Internasionale
Lughawe = $ 21,95

Motorhuur totaal
• Gebruik die totaal bereken in PAT Fase 1 Vraag 4.

Luukse plesiervaart
• Gebruik die totaal van PAT Fase 1 Vraag 5.2.

TOTAAL VRAAG 3: [17]

5
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK

VRAAG 4: ARTIKEL VIR REISWEBWERF [8]

As reisagent vir die netbalspan het jy besluit dat hierdie toer wat jy
saamgestel het, aanlyn in 'n artikel op jou reiswebwerf ingesluit moet word.

Skryf 'n kort artikel waarin jy die volgende dek:


• 'n Kort opsomming van die toerplan (noem die stede/lande
wat besoek gaan word) (5x1)(5)
• Die prys van die toer vir die hele span in die ZAR (2x1)(2)
• Taal en korrekte gebruik van toerismeterminologie (1)

TOTAAL VRAAG 4: [8]

GROOTTOTAAL: [50]
EINDE VAN
FASE 2

6
TOERISME

GRAAD 11

TAAK 6 – PRAKTIESE
ASSESSERINGSTAAK FASE 2

HULPBRONPAK
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
VRAAG 1: SAN MARTINHO STRANDKLUB IN MOSAMBIEK

San Martinho StrandKlub


San Martinho Strandklub is jou tropies e s trandvaka ns iedroom wat waar geword het,
noord van Maputo in Bilene, Mos am biek geleë, m et blou lug, warm water, heerlike weer
en palm s wat s aggies in die bries ie wieg. Hierdie pragtige luuks e leefs tyloord bied
s elfs orgs trandwoons telle of luuks e villa's m et privaat plons poele. Vir diegene wat
heeltyd a an die gang is , kies die nie-s elfs org-ops ies . Daar is s uper gem aklike hotelhutte
of luuks e hotelhutte as jy jou eie priva at plons poel verkies . Die kroeg en kafee op die
pers eel bes kik oor 'n onts panne eila nds tyl-atm os feer, wat heerlike s pys kaartops ies en
verfris s ende drankies bied. Of jy nou by die s trands pa wil onts pa n of 'n “tan” wil vang, 'n
nuwe waters port wil ervaar of pret wil hê op droë grond, daar is baie wonderlike
fas iliteite vir gas te va n alle ouderdom m e.

Hierdie eks klus iewe oord bied 'n m agdom fas iliteite en attraks ies vir inwoners , veral vir
diegene wat op s oek is na wateravontuur. Vir die hengelaar is da ar 'n keus e van kus - en
aflandige vis vang. Die wye vers keidenheid wa tergebas eerde aktiwiteite kom plem enteer
'n ewe indrukwekkende vers keidenheid landgebas eerde aktiwiteite.

[Bron: https://www.smbc.co.za/]

2
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK

VRAAG 2: AKKOMMODASIE IN MALAWI

[Bron: https://bluezebra.mw/accommodation/#rates]

3
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK

VRAAG 3: TOERBEGROTING

BUITELANDSE VALUTA-BEREKENINGE

4
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK

TOER01: POSKAART

5
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK

6
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
TOER02: AKKOMMODASIE IN MALAWI

Name van die


akkommodasie-
instelling

Ligging (volledige
fisiese adres en
enige tipe
kontakbesonderhede)

Kort beskrywing van


die akkommodasie-
instelling

Een diens en een


fasiliteit wat
aangebied word

Beskrywing van die


kamer/chalet

Kamertarief per
nag/per kamer in
USD

Bereken die bedrag


wat betaal moet word
vir die 4 nagte in
USD.

7
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
TOER03: TOERBEGROTING
BEREKENING (in TOTAAL (in ZAR vir
Item
USD vir 15 mense) 15 mense)
VOORBEELD: $ 330 x R17.40 =
$ 22 x 15 = $ 330.00
Treinkaartjie ($ 22 p.p.) R5742.00

VERVOER
Vlug: Johannesburg na
(1) (1)
Kaapstad
Vlug: Kaapstad na
(1) (1)
Mosambiek
Vlug: Mosambiek na
(1) (1)
Malawi
Vlug: Malawi na
(1) (1)
Johannesburg
Gautrein (1) (1)
Motorhuur (1)
Luukse plesiervaart (1)

AKKOMMODASIE
Gauteng (1)
Mosambiek (1) (1)
Malawi (1) (1)

TOTAAL VIR 15
MENSE IN ZAR:

8
Toerisme Taak 6 2023 ©TAC
HULPBRONPAK
TOER04: PRENTJIES VAN SAN MARTHINO STRANDKLUB

You might also like