You are on page 1of 22

AOO DIREKTORAAT

WISKUNDE
GRAAD 9

DATUM: ……………………………………….
ONDERWERP: MEETKUNDE VAN REGUITLYNE

KONSEPTE EN VAARDIGHEDE OM TE BEMEESTER:


 Teen die einde van die les behoort leerders duidelike verduidelikings van die verhouding
van hoeke wat gevorm is kan beskryf en ken deur te verwys na:

 Paralelle lyne gesny deur snylyne.

DBO Werkboek 1, Sasol-Inzalo boek 1, Handboeke.


BRONNE:
https://drive.google.com/open?id=1Qw6gZzmSxQ-ypsHmqx1LHnVbA2HsKX79
AANLYNBRONNE
https://www.thelearningtrust.org/asp-treasure-box

Graad 9
Bladsy 1 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

DAG 1: AKTIWITEIT 1

Onderwyser gee die volgende instruksie aan leerder: Opwarming (10 min)

Waarom voor ‘n les opwarm?

(Ekstra inligting vir


leerder en onderwyser) Gebruik voorkennis-aktiwiteite om die
“hoekom” van die les te verduidelik –
dit skep ‘n prent van waarheen leerders
op pad is met die les en skep
deursettingsvermoë deur leerders
deurentyd bewus te maak van hoe
aktiwiteite met uitkomste verband hou.

a) Teken ‘n paar regoorstaande hoeke en verduidelik hoe om die grootte van een hoek
te kry as die ander een gegee is.

Voorbeeld Verduideliking

b) Teken ‘n voorbeeld van aangrensende supplementêre hoeke en verduidelik


hoe om die grootte van die een hoek te vind as jy die ander een het.

Voorbeeld Verduideliking

Graad 9
Bladsy 2 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

DAG 1 AKTIWITEIT 1 & 2


LES VOORBEREIDING/ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd: 20 minute)

INLEIDING: GRAAD 8 HERSIENING

BESTUDEER DIE VOLGENDE KONSEPTE OM JOUSELF MET BASIESE KENNIS VERTROUD TE


MAAK:

Wat is parallele lyne?


Twee lyne is parallel aan mekaar as hul op elke punt dieselfde afstand van mekaar is en nooit
mekaar sal sny nie.
 Simbool (‖)
 Parallele lyne word aangedui deur van pyltjies op die lyne gebruik te maak.
Voorbeeld:

∴ 𝑙𝑦𝑛 1 𝑖𝑠 𝑝𝑎𝑟𝑎𝑙𝑙𝑒𝑙 𝑎𝑎𝑛 𝑙𝑦𝑛 2


∴ 𝒍𝟏 ‖ 𝒍𝟐
Parallele lyne in ons daaglikse lewe

Graad 9
Bladsy 3 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT
Snylyn: Hoe definieër ons ‘n snylyn?
‘n Snylyn is ‘n lyn wat wat 2 of meer lyne sny. Die lyne kan parallel wees of nie.

Voorbeeld:
Die blou lyn is die snylyn

Snylyne in ons daaglikse lewe:

SAMEVATTING
Aktiwiteit 2: Kopieër en voltooi in jou werkboek.

Definisie Eienskappe

Voorbeeld (teken) Parallele lyne

Graad 9
Bladsy 4 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

Definisie Eienskappe

Snylyne
Voorbeeld (teken)

Memorandum:
Dag 1: Aktiwiteit 1 & 2
Aktiwiteit 1
a)

Voorbeeld Verduideliking

AB en CD sny by O,

̂1 = 𝑂̂2 en O
dus is O ̂ 3 = 𝑂̂4

b)

Voorbeeld Verduideliking

As ABC ‘n reguitlyn is, dan is

Graad 9
Bladsy 5 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

Aktiwiteit 2

Definisie Eienskappe

Twee lyne is parallel aan mekaar  Ewe vêr uit mekaar


wanneer hul dieselfde afstand van  Sny nooit
mekaar is op enige punt en dus  Beweeg in dieselfde rigting
nooit mekaar sal kruis nie.  Aangedui met pyle
 Simbool (‖)

Voorbeeld
Parallelle lyne

Definisie Eienskappe

‘n Snylyn is ‘n lyn wat 2 of meer  Reguit lyn


lyne sny/kruis.  Vorm 8 hoeke wanneer dit ‘n
Die lyne kan parallel wees of paar lyne kruis/sny
nie.

Voorbeeld Snylyne

Graad 9
Bladsy 6 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

DAG 2 & 3: Aktiwiteite 3 - 6:


LES AANBIEDING/ONTWIKKELING
Opwarming:Werk deur die oefeninge en voltooi dit in jou antwoordboek.
Voltooi deur die ontbrekende woorde in te vul:
1.Parallele lyne is twee lyne wat altyd dieselfde __________ uitmekaar is en nooit
________________.

2. ‘n ____________________ is ‘n lyn wat twee lyne op twee verskillende punte sny.

3. Wanneer ‘n snylyn ‘n stel parallele lyne sny word ____________ hoeke gevorm.

FEITE VIR VANDAG SE LES:


a. Wat is buitehoeke? (Hoeke wat aan die buitekant van parallele lyne wat deur ‘n
snylyn gesny word lê) - ∠1 , ∠2 , ∠ 7 and ∠ 8

Snylyn BUITE

SNYLYN
buite

BINNE

b. Wat is binnehoeke? (hoeke wat tussen parallele lyne lê


wat deur ‘n snylyn gesny is.) - ∠3 , ∠4 , ∠ 5 and ∠6

Aktiwiteit 3:

Gebruik afdrukpapier(of ander dun papier) en inkleurpotlode om verwisselende binnehoeke


te vind wanneer ‘n snylyn twee parallele lyne sny.

DEEL 1: INSTRUKSIES:

 Dui parallele lyne m en n op die onderstaande skets aan deur hul met gekleurde
potlode of ‘n “highlighter” in te kleur.

Graad 9
Bladsy 7 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT
 Beantwoord die onderstaande vrae deur die ‘n hoek op die afdrukpapier af te teken.
Roteer dan die papier om ander hoeke wat dieselfde grootte is te vind.

Fokus op die hoeke wat tussen(binne) parallele lyne m en en is. Plaas die afdrukpapier bo-op
die skets.

3.1 Trek hoek 3 oor


3.1.1 Vind die hoek wat gelyk is aan hoek 3..
Kleur beide hoeke met dieselfde kleur in.

3.2 Trek hoek 4 oor


3.2.1 Vind die hoeke wat gelyk is aan hoek 4

Gebruik ‘n ander kleur potlood as in 3.1. en kleur albei hoeke dieselfde kleur in..

Deel 2

3.3. Die pare gelyke hoeke in 3.1 en 3.2 het ‘n spesiale naam.
Ons noem hul verwisselende __3.3.1______ hoeke.

DAG 3: Aktiwiteit 4:

Gebruik afdrukpapier(of ander dun papier) en inkleurpotlode om ooreenkomstige hoeke te


vind wanneer ‘n snylyn twee parallele lyne sny.

Instruksies:
 Gebruik ‘n kleurpotlood of “highlighter” om snylyn l op die onderstaande skets uit te lig.
 Gly die afdrukpaier teen die snylyn af om hoeke wat gelyk is te vind en beantwoord
dan die vrae wat volg

Graad 9
Bladsy 8 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

Fokus op die hoeke links van snylyn l


Sit die afdrukpapier bo-op die skets

4.1 Trek hoek 1 af op die afdrukpapier


4.1.1 Vind die hoek wat gelyk is aan hoek 1.
Kleur beide hoeke met dieselfde kleur in.

4.2 Trek hoek 3 af op die afdrukpapier


4.2.1 Vind die hoek wat gelyk is aan hoek 3. Gebruik ‘n ander kleur potlood en merk albei
hoeke met daardie kleur

Fokus nou op die hoeke regs van snylyn l


Sit die afdrukpapier bo-op die skets

4.3 Trek hoek 2 af op die afdrukpapier


4.3.1 Vind die hoek wat gelyk is aan hoek 2.
Kleur beide hoeke met dieselfde kleur in.

4.4 Trek hoek 4 af op die afdrukpapier


4.4.1 Vind die hoek wat gelyk is aan hoek 4. Gebruik ‘n ander kleur potlood en merk albei
hoeke met daardie kleur

Die pare gelyke hoeke wat in 4.1, 4.2, 4.3 en 4.4 gevind is het spesiale name. Hul word
ooreenkomstige hoeke genoem.

HUISWERK/KONSOLIDASIE
Doen die volgende oefeninge. Die antwoorde kan aan die einde van die les gevind
word.
POOG EERS OM DIE VRAE TE BEANTWOORD VOORDAT JY DEUR DIE
ANTWOORDE WERK.
Aktiwiteit 5

Graad 9
Bladsy 9 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT
Voltooi deur die ontbrekende woorde in te vul en pas dan die regte hoeke/hoekpare tenoor
die regte beskrywing. Sommige hoeke mag dalk herhaal.

Naam Hoeke Snylynl EF kruis parallele lyne


AB en CD
Binnehoeke

Verwisselende hoeke
is ______

Ooreenkomstige
hoeke is ______

Regoorstaande
hoeke is ______

Aktiwiteit 6
Bereken die onbekende hoeke en gee meetkundige redes vir elke stelling.

6.1 6.3

Redding lane en Creek Road is paralelle Vind die waarde van 𝑥.


strate wat Park Road aan die weste kant
van Wendell Park kruis.
As ∠1 = 1180 , wat is die grootte van ∠2?

6.2 6.4

Vind die waarde van 𝑥. Die geverfde lyne wat parkeerspasies


skei is parallel.
Die grootte van ∠1 = 600 .
Wat is die grootte van ∠2?

Graad 9
Bladsy 10 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

MEMORANDUM: DAG 2 & 3:

Opwarming

1.Parallele lyne is twee lyne wat altyd dieselfde afstand uitmekaar is en nooit kruis nie.

2. ‘n Snylyn is ‘n lyn wat twee lyne op twee verskillende punte sny.

3. Wanneer ‘n snylyn ‘n stel parallele lyne sny word 8 hoeke gevorm.

Aktiwiteit 3

Deel 1

3.1.1 Hoek 6
3.2.1 Hoek 5

Deel 2

3.3 Verwisselende binnehoeke

Aktiwiteit 4

4.1.1 Hoek 5
4.2.1 Hoek 7
4.3.1 Hoek 6
4.4.1 Hoek 8

Aktiwiteit 5

Naam Hoeke Snylyn EF kruis parallele lyne


AB en CD

Binnehoeke ∠3; ∠4; ∠5; ∠ 6

Verwisselende
∠3 en ∠6; ∠4 en ∠5
binnehoeke is gelyk

Ooreenkomstige ∠1 en∠5; ∠2 en ∠6; ∠3 en


hoeke is gelyk ∠7; ∠4 en ∠8

Regoorstaande
hoeke is gelyk
∠1 en ∠4; ∠2 en∠3;
∠5en∠8; ∠6en∠7

Graad 9
Bladsy 11 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

Aktiwiteit 6

6.1
Stelling Rede
∠1 = ∠2 (𝑉𝑒𝑟𝑤𝑖𝑠𝑠𝑒𝑙𝑒𝑛𝑑𝑒 𝑏𝑖𝑛𝑛𝑒 ∠𝑒, ‖𝑙𝑦𝑛𝑒)
∴ ∠2 = 1180

6.2
Stelling Rede
𝑥 = 640 (𝑉𝑒𝑟𝑤𝑖𝑠𝑠𝑒𝑙𝑒𝑛𝑑𝑒 𝑏𝑖𝑛𝑛𝑒 ∠𝑒, ‖𝑙𝑦𝑛𝑒)

6.3
Stelling Rede
𝑥 = 130 0 ( ∠𝑒 𝑜𝑝 ′𝑛𝑟𝑒𝑔𝑢𝑖𝑡𝑙𝑦n
; 𝑉𝑒𝑟𝑤 ∠𝑒; 𝑂𝑜𝑟𝑒𝑒𝑛𝑘𝑜𝑚𝑠𝑡𝑖𝑔𝑒 ∠𝑒 )

6.4
Stelling Rede
∠1 = ∠2 (𝑂𝑜𝑟𝑒𝑒𝑛𝑘. ∠𝑒, ‖ 𝑙𝑦𝑛𝑒)
∴ ∠2 = 600

DAG 4: AKTIWITEIT 7 & 8:


LES AANBIEDING/ VOORBEREIDING

Graad 9
Bladsy 12 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

Werk deur die volgende oefening en beantwoord die vrae wat volg:

Ko-binnehoeke
Die hoeke 𝐴𝐺̂ 𝐻 en 𝐶𝐻
̂ 𝐺 in die figuur word ko-binnehoeke genoem. Hul is aan
dieselfde kant van die snylyn.

Die voorvoegsel ‘ko- ‘


beteken saam. ‘ko -
binne’ beteken dus aan
dieselfde kant.

Bestudeer die onderstaande figuur en beantwoord die vrae wat volg.

7.1 Wat weet jy van 𝐶𝐻̂ 𝐺 + 𝐷𝐻̂ 𝐺? Verduidelik.


7.2 Wat weet jy van 𝐵𝐺̂ 𝐻 + 𝐴𝐺̂ 𝐻? Verduidelik.
7.3 Wat weet jy van 𝐵𝐺̂ 𝐻 + 𝐶𝐻 ̂ 𝐺? Verduidelik.
7.4 Watter gevolgtrekking kan jy maak oor 𝐴𝐺̂ 𝐻 + 𝐶𝐻̂ 𝐺?
gee ‘n gedetaileerde verduideliking vir jou gevolgtrekking
7.5 Wanneer twee parallele lyne deur ‘n snylyn gesny word sal die som van die
twee____7.5.1____hoeke ____7.5.2___ wees.

7.6 ‘n ander manier om dit te sê is dat twee ko-binnehoeke


___7.6.1___ is.

KONSOLIDASIE/SAMEVATTING
DIE VOLGENDE FEITE IS ONGELOOFLIK BELANGRIK.

Samevatting van parallele-lyn teorie:

Graad 9
Bladsy 13 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

F U n
Ooreenkomstige hoeke Ko-binnehoeke Verwisselende hoeke

Ooreenkomstige hoeke
Ooreenkomstige hoeke lê albei bo- of albei onder die parallele lyne e naan dieselfde kant van
die snylyn. Hul is gelyke hoeke. Kyk altyd uit vir die F vorm.

Ko-binne hoeke
Ko-binnehoeke lê aan dieselfde kant van die snylyn en tussen die parallele lyne. Hierdie hoeke is
supplimentêr . Kyk altyd uit vir die U vorm.

● + ◊ = 180

Verwisselende hoeke
Verwisselende hoeke lê aan verskillende kante van die snylyn, maar binne die parallele lyne. Hul
is gelyke hoeke. Kyk altyd uit vir die Z of N vorm.

HUISWERK/KONSOLIDASIE:
Aktiwiteit 8
Ooreenkomstige hoeke
Indien ‘n snylyn twee parallele lyne sny dan is die ooreenkomstige hoeke gelyk (ewe groot).

As DB//EC en ABC is is ‘n snylyn,


Graad 9
Bladsy 14 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

dab sal B̂1  Cˆ (𝑂𝑜𝑟𝑒𝑒𝑛𝑘. ∠𝑒; 𝐷𝐵//𝐸𝐶)

Bereken vir elk van die volgende hoeke x, y en z. Gee in elke geval ‘n rede vir jou
antwoord.

8.1 8.2

8.3

Verwisselende hoeke
Indien ‘n snylyn deur twee parallele lyne sny dan is die verwisselende hoeke gelyk.

ˆ (verw. ∠′𝑒 AB//CD)


Indien AB//CD en BC is ‘n snylyn, dan is B̂  C

Bereken vir elk van die volgende die hoeke wat met kleinletters gemerk is. Gee redes vir jou
antwoorde..

Graad 9
Bladsy 15 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT
8.4 8.5

8.6

Ko-binnehoeke
As ‘n snylyn deur twee parallele lyne sny dan is die pare ko-binnehoeke supplimentêr (m.a.w.
hul som is 180

As PQ//TR en RQ ‘n snylyn is dan sal 𝑄̂ + 𝑅̂ = 180° (Ko-binne.  e PQ//TR)

Bereken vir elk van die volgende die hoeke wat met klein letters aangedui is. Gee redes vir jou
antwoord.

8.7 8.8

Graad 9
Bladsy 16 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT
8.9

MEMORANDUM: DAG 4:

Aktiwiteit 7

7.1 Hul is supplimentêr (hul som = 180°) want CD is ‘n reguit lyn


7.2 Hul is supplimentêr (hul som = 180°) want AB is ‘n reguit lyn
7.3 Hul is verwisselende hoeke en hul is gelyk, want AB‖CD
7.4 Hul is ooksupplimentêr (hul som = 180°)
Dit is omdat ons reeds bewys het dat:
C𝐻̂ G gelyk is aan B𝐺̂ H (verw. ∠e AB‖CD)
B𝐺 H is supplmentêr aan AGH (∠e op ‘n reguit lyn).
̂

7.5.1 ko-binnehoeke
7.5.2 180°.

7.6.1 supplimentêr

Aktiwiteit 8

8.1 8.2

𝑥 = 1020 (𝑣𝑒𝑟𝑤. ∠𝑒, 𝑃𝑄‖𝑅𝑆) 𝑥 = 650 (𝑣𝑒𝑟𝑤. ∠𝑒, 𝐸𝐹‖𝐷𝐺)


Graad 9
Bladsy 17 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT
𝑦 = 650 (𝑣𝑒𝑟𝑤. ∠𝑒, 𝐵𝐴‖𝐷𝐴)
8.3

𝑥 = 720 ( 𝑟𝑒𝑔𝑜𝑜𝑟𝑠𝑡. ∠𝑒)


𝑦 = 720 ((𝑜𝑜𝑟𝑒𝑒𝑛𝑘. ∠𝑒, 𝑅𝑄‖𝑇𝑁)
𝑧 = 1080 ( ∠𝑠 𝑜𝑝 ′𝑛 𝑟𝑒𝑔𝑢𝑖𝑡 𝑙𝑦𝑛)

8.4 8.5

𝑎 = 1020 (𝑣𝑒𝑟𝑤 ∠𝑒. , 𝑃𝑄‖𝑅𝑆)


𝑥 = 1300 (𝑜𝑚𝑤𝑒𝑛𝑡𝑒𝑙𝑖𝑛𝑔)
𝑦 = 1300 (𝑣𝑒𝑟𝑤 ∠𝑒, ‖𝑙𝑦𝑛𝑒)

8.6

𝑥 = 360 ( 𝑉𝑒𝑟𝑤 ∠𝑒, 𝐷𝐴 ‖𝐸𝐵)


𝑦 = 310 ( 𝑉𝑒𝑟𝑤 ∠𝑒, 𝐴𝐵‖𝐷𝐶)
𝑧 = 670 (𝑜𝑜𝑟𝑒𝑒𝑛𝑘. ∠𝑒 𝐴𝐵‖𝐷𝐶)

8.7 8.8

Graad 9
Bladsy 18 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT

𝒙 = 𝟏𝟑𝟎𝟎 (𝒐𝒐𝒓𝒆𝒆𝒏𝒌. ∠𝒆, 𝑫𝑩‖𝑬𝑭)


𝑎 = 350 (𝑘𝑜 − 𝑏𝑖𝑛𝑛𝑒 ∠𝑒, 𝐿𝐾‖𝑁𝑀) 𝒚 = 𝟓𝟎𝟎 (𝒌𝒐 − 𝒃𝒊𝒏𝒏𝒆 ∠𝒆, 𝑨𝑩‖𝑪𝑫)
𝑏 = 350 (𝑟𝑒𝑔𝑜𝑜𝑟𝑠𝑡. ∠𝑒)

𝟖. 𝟗 4𝑥 + 2𝑥 = 1800 (𝑘𝑜 − 𝑏𝑖𝑛𝑛𝑒 ∠𝑒, 𝑄𝑃‖𝑆𝑅)


6𝑥 = 1800 ∴ 𝑥 = 300

DAG 5: AKTIWITEIT 9:
LES VOORBEREIDING/ONTWIKKELING

Graad 9
Bladsy 19 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT
Opwarming: Doen die oefening in jou werkboek
Vind die onbekende:

1. 4𝑎 − 6 = 34

2. 9𝑚 − 24 = 1 + 4𝑚

Aktiwiteit 9: Werk deur die voorbeeld:

9.1 In hierdie diagram is AB ∥ CD, EF is ‘n snylynl. Bereken die grootte van HG


̂D.

KONSOLIDASIE/SAMEVATTING
NEEM KENNIS VAN DIE VOLGENDE FEITE WAT JY MOET KAN TOEPAS.

 Wanneer jy probleme moet oplos gebruik wat jy weet van die hoeke
tussen parallele wat deur ‘n snylyn gesny word om te bepaal of lyne
parallel is of nie.
 Dit is belangrik om in jou rede aan te dui dat die ltne parallel is. Die verwisselende en
ooreenkomstige hoeke is gelyk en ko-binnehoeke supplimentêr SLEGS as die lyne
parallel is.
 Die som van die hoeke op ‘n reguit lyn is 180°.
 Wanneer die som van die hoeke 180° is, is die hoeke supplimentêr.
 Wanneer twee reguit lyne kruis is die regoorstaande hoeke gelyk.
 Wanneer twee paralelle lyne gesny word deur ‘n snylyn is die ooreenkomstige hoeke
gelyk.
 Wanneer twee paralelle lyne gesny word deur ‘n snylyn is die verwisselende hoeke
gelyk.

Graad 9
Bladsy 20 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT
 Wanneer twee paralelle lyne gesny word deur ‘n snylyn is die som van die twee ko-
binnehoeke 180°. M.a.w. ko-binnehoeke is supplimentêr.

HUISWERK: Doen die oefeninge

Aktiwiteit 9

9.2 Bepaal die waarde van 𝑥 en 𝑦 in die volgende diagram:

MEMORANDUM: DAG 5:

Opwarming:

1. 𝒂 = 𝟏𝟎
2. 𝒎 = 𝟓

Aktiwiteit 9

9.1

Stelling Rede
𝑨𝑯̂ 𝑭 = 𝑬𝑯
̂𝑩 (𝒓𝒆𝒈𝒐𝒐𝒓𝒔𝒕. ∠𝒆)
̂
∴ 𝑬𝑯𝑩 = 𝟐𝒙 + 𝟏𝟓

𝑯𝑮̂ 𝑫 + 𝑬𝑯̂ 𝑩 = 𝟏𝟖𝟎𝟎 (𝒌𝒐 − 𝒃𝒊𝒏𝒏𝒆 ∠𝒆, 𝑫𝑪‖𝑩𝑨)


∴ 𝒙 + 𝟑𝟎 + 𝟐𝒙 + 𝟏𝟓𝟎 = 𝟏𝟖𝟎𝟎
𝟎

∴ 𝟑𝒙 = 𝟏𝟑𝟓𝟎
∴ 𝒙 = 𝟒𝟓𝟎

̂ 𝑫 = 𝒙 + 𝟑𝟎𝟎
𝑯𝑮
̂ 𝑫 = 𝟒𝟓𝟎 + 𝟑𝟎𝟎
𝑯𝑮
̂ 𝑫 = 𝟕𝟓𝟎
𝑯𝑮

9.2

Graad 9
Bladsy 21 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)
AOO DIREKTORAAT
Stelling Rede

𝒙:
𝟑𝒙 + 𝟏𝟎𝟎 = 𝟒𝟎𝟎 (𝒐𝒐𝒓𝒆𝒆𝒏𝒌𝒐𝒎𝒔𝒕. ∠𝒆, 𝑻𝑸‖𝑺𝑷)
∴ 𝒙 = 𝟏𝟎𝟎

𝒚:

𝟒𝒚 = 𝟑𝒚 + 𝟐𝟎𝟎 (𝒗𝒆𝒓𝒘. ∠𝒆, 𝑻𝑸‖𝑺𝑷)


∴ 𝒚 = 𝟐𝟎𝟎

Graad 9
Bladsy 22 van 22
MEETKUNDE VAN REGUITLYNE:
(Draft)

You might also like