You are on page 1of 5

Graad 10 - Joernale werkkaart memo

Berekeninge:

Kapitaal bydrae (Dag 1) Koskode: B Zulu (Dag 1)

600 000 – 450 000 = 150 000 Z O N K E B G A U T (Z=1) 9 750 x 40% = 3 900
1 2 3 4 5 6 7 8 9 0

Rente op vaste deposito (dag 1) Rekening van A Lollie (Dag 19) Lening (Dag 29)

40 000 x 8% x 3/12 = 800 4 640 x 5% = 232 (korting) 165 000 ÷ (5x12) = 2 750
Dus 60 paaiemente
4 640 – 232 = 4 408 (ontvang)
Rente op lening

1
165 000 x 14% x 12 = 1 925

Vereffen Langa Verskaffers


rekening (dag 31)

31 560 – 14 700 = 16 860

16 860 x 10% = 1 686 (korting)


16 860 – 1 686 = 15 174 (betaling)
Kontantontvangstejoernaal van Zonke Bonke Handelaars – Mei 2017 KOJ
Ontleding Diverse rekeninge
Dok Koste van Debiteure- Korting
Dag Besonderhede van Bank Verkope
nr Verkope kontrole toegestaan Bedrag Besonderhede
Ontvangste
B/S 1 Z. Bonke 150 000 150 000 Kapitaal
KRR Kontantverkope 8 200 8 200 5 650
487 B. Zulu 3 900 12 100 3 900
B/S Nedbank 800 800 Rente op vaste
deposito
B/S 3 Standard Bank 165 000 165 000 Lening: Standard
Bank
KRR 10 Kontantverkope 3 300 3 300 2 357
Kredietkaartverkope 2 020 2 020 1 443
488 H Hermanus 7 600 7 600 Huurinkomste
489 A Adel 2 000 12 900 2 300 300
KRR 15 B Zulu 4 500 4 500 4 500 3 600
490 19 A Lollie 4 408 4 640 232
491 A Adel 3 864 8 272 4 200 336
B/S 29 N.Nel 3 750 3 750 Huurinkomste
B/S ABSA 83 83 Rente op lopende
rekening
359 429 18 020 13 050 15 040 868 327 233
Kontantbetalingsjoernaal van Zonke Bonke Handelaars – Mei 2017 KBJ
Dok Handels- Krediteure- Korting Diverse rekeninge
Dag Besonderhede Bank Lone
nr. voorraad kontrole ontvang Bedrag Besonderhede
B/S 15 Kontant 1 700 1 200 500 Onttrekkings
EFO 19 Langa Verskaffers 14 000 14 700 700
EFO 23 Makro 14 700 14 700
B/S 26 Kontant 1 200 1 200
B/S 29 ABSA 175 175 Bankkoste
B/S Standard Bank 4 675 2 750 Lening: Standard Bank
1 925 Rente op lening
B/S Telkom 450 200 Onttrekkings
250 Telefoon
B/S City of Tshwane 1 900 1 900 Water en Elektrisiteit
EFO 31 Nedbank 15 000 15 000 Vaste deposito:
Nedbank
EFO Langa Verskaffers 15 174 16 860 1 686
68 974 14 700 2 400 31 560 2 386 22 700
1. Voltooi die volgende Algemene grootboek rekeninge:

Lening: Standard Bank


2017 29 Bank KBJ 2 750 2017 3 Bank KOJ 165 000
Mei Mei
31 Saldo o/d 162 250
165 000 165 000
2017 01 Saldo a/b 162 250
Jun

Bank
2017 01 Saldo a/b 15 250 2017 31 Diverse rekeninge KBJ 68 974
Mei Mei
31 Diverse rekeninge KOJ 359 425 Saldo o/d 305 701

374 675 374 675


2017 01 Saldo a/b 305 701
Jun

Handelsvoorraad
2017 01 Saldo a/b 33 210 2017 31 Koste van verkope KOJ 13 050
Mei Mei
31 Bank KBJ 14 700 Saldo o/d 34 860

47 910 47 910
2017 01 Saldo a/b 34 860
Jun

Debiteurekontrole
2017 01 Saldo a/b 27 740 2017 31 Bank en karting KOJ 15 040
Mei Mei
toegestaan
Saldo o/d 12 700
27 740 27 740
2017 01 Saldo a/b 12 700
Jun

Krediteurekontrole
2017 31 Bank en korting ontvang KBJ 31 560 2017 01 Saldo a/b 31 560
Mei Mei

Verkope
2017 01 Saldo a/b 315 000
Mei
31 Bank KOJ 18 020
333 020

Koste van verkope


2017 01 Saldo a/b 210 000
Mei
31 Handelsvoorraad KOJ 13 050
223 050
Huurinkomste
2017 01 Saldo a/b 44 800
Mei
10 Bank KOJ 7 600
29 Bank KOJ 3 750
56 150

Korting toegestaan
2017 01 Saldo a/b 1 120
Mei
31 Debiteurekontrole KOJ 868
1 988

Rente op lening
2017 29 Bank KBJ 1 925
Mei

2. Beantwoord die volgende vrae:

• Verduidelik wat interne kontrole vir ʼn besigheid beteken.

Interne kontrole is die kontroles en prosedures wat in plek gestel word om die besigheid se bates te beskerm. Dus
is daar interne kontroles oor voorraad, bank, vaste bates, debiteure en krediteure.

• Hoekom is dit vir ʼn besigheid belangrik om elke transaksie op ʼn dokument aan te teken?

Volledige dokumentasie is deel van die interne beheer maatreëls. Dit verseker dat ‘n werklike transaksie moes
plaasvind voor daar syfers in die boeke aangepas moet word. Dus is dit moeiliker om geld te verduister/steel. So
ook maak dit die opsporing van foute moontlik. Elke transaksie moet gestaaf word deur ‘n brondokument.

• Noem 3 interne kontroles wat die besigheid kan implimenteer vir kontant ontvang vanaf debiteure?

Gelde word aan die einde van elke dag gedeponeer by die bank

Gelde word toegesluit (beveilig) gedurende die dag in ‘n kasregister en aan die einde van die dag in die kluis

Gelde word deur ‘n senior personeellid bank toe gevat vir deponering

Gelde wat gedeponeer word vereis die inhandiging van ‘n depositostrokie

Verdeling van pligte, nie dieselfde person wat dokumentasie uitreik, deponeer gelde by bank nie

Kasregisterrol word gekontrolleer met (opgekas) werklike kontant in kasregister aan die einde van elke dag

You might also like