You are on page 1of 5

Rooihuiskraal

Vlakvoëltjielaan 7, Rooihuiskraal, Centurion


Posbus 591, Rooihuiskraal, 0154
e-pos: excelsioraka@gmail.com
Tel: 012 661 0528
EMIS no: TS700 400501

Toets - Kwartaal 1
23 Maart 2021

Graad:
Graad 8 (Agt)
Vak:
Tegniese tekene
Punte: Tyd:
= % 45 Min
30

Hierdie toets bestaan uit 5 bladsye


voor- en instruksieblad ingesluit

© Kopiereg voorbehou Blaai om ⁄


NB: Lees hierdie bladsy voor jy met jou toets begin.

Instruksie- en inligtingblad

1. Die toets bestaan uit 3 vrae, en moet op die voorsiene bladsye geteken word.
2. Lees alle vrae sorgvuldig deur. Alle vrae se punte is in hakies ( ) na die vraag aangedui.
3. Skryf jou naam en van asook die datum op elke tekenvel.
4. Die sketse in die vraestel moet ooreenstem met die punte wat elke vraag tel.
5. Teken altyd netjies en akkuraat.
6. Doen alle skryfwerk en sketse in potlood op jou toets.

Toets: Teg Afdeling B - Teg Tekene Graad: 8


Datum: 23 Mrt 2021 Kwartaal: een
Tyd: 45 Minute Punte: 30
Eksaminator: Mnr J van Beest van Andel Moderator: Mev D Marshall

NB: Lees hierdie bladsy voor jy met jou toets begin.

© Kopiereg voorbehou Blaai om ⁄


Vraag 1
Beantwoord die volgende deur
die regte konstruksies me-
todes toe te pas (10)

a. Verdeel die lyn in twee ewegroot dele. (3) b. Trek ‘n loodregtelyn op die lyn sodat dit c. Verdeel die hoek in twee ewegroot dele. (3)
deur punt P gaan. (4)

Naam: Datum: 1
Vraag 2.1 Vraag 2.2
Benoem die volgende Gee die byskrifte. (4)
figure. (4)

a. b.

Benoem A, B, C en D

A. ___________________________
B. ___________________________
C. ___________________________
D. ___________________________
c. d.

Naam: Datum: 2
Vraag 3
Teken die skets korrek oor.
(12)

Naam: Datum: 3

You might also like