You are on page 1of 3

Rooihuiskraal

Vlakvoëltjielaan 7, Rooihuiskraal, Centurion


Posbus 591, Rooihuiskraal, 0154
e-pos: excelsioraka@gmail.com
Tel: 012 661 0528
EMIS no: TS700 400501

Kwartaaltoets
18 Maart 2021
Memorandum
Graad:
Graad 9 (Nege)
Vak:
Tegnologie (Teorie)
Punte: Tyd:
= % 30 Min
30

Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsy voorblad en


inligtingsblad ingesluit

Eksaminator: Mnr J van Beest van Andel

Moderator: Me D Marshall

© Kopie reg voorbehou Blaai om ⁄


Tegnologie Kwartaaltoets MEMO – Graad 9 - Kwartaal 1

Vraag 1
Bestudeer fotos a - d en noem of daar statiese of dinamiese kragte uitgeoefen word. (4)

A – staties 3, b – dinamies 3, c – dinamies 3, d – staties 3

Vraag 2
Verduidelik die verskil tussen eweredige- en oneweredige laste op ‘n struktuur? (2)

Eweredige laste is as die gewig of las eweredig oor die hele struktuur versprei is 3
en oneweredige laste is as dit net op sekere dele van die struktuur toegepas word. 3

Vraag 3
Pas die term in kolom A by die verklaring in kolom B (4)
Kolom A Kolom B
a. Rekkrag 3. Is ‘n trekkrag en neig om die dele waarop dit in werk te rek 3
b. Kompressie-krag 1. Druk of stoot op ‘n struktuur en neig om dit saam te pers 3
c. Wringkrag 4. Dit neig om dele van ‘n struktuur te verdraai 3
d. Kruisverspanning 2. Stutte wat vierkantige strukture kan versterk 3

Vraag 4
Verduidelik die volgende begripe a) massa en b) digtheid? (2x2=4)

Massa – eienskap van ‘n voorwerp, wat dit weeg bv. 1kg vere is net so swaar
soos 1kg lood. 3 3
Digtheid – Dit is die konsentrasie van die massa in volume van 1 m3 3 3

Vraag 5
Plaas die volgende lys van material in volgorde van die laagste digtheid tot die hoogste. (5)

B - Polisterene 3, D - Hout 3, C- Rubber 3, E - Aluminium 3, A - Lood 3


Die volgorde moet reg wees anders is dit geen punt nie

Vraag 6
Wat word bedoel met die term “Bros”? (2)

Dit is as ‘n material eerder sal breek 3 voor dat dit buig. 3

Vraag 7
Bestudeer die lys van stowwe hier onder en merk watter sal roes van yster versnel of bevorder.
Skryf net die letters neer. (3)

A3 /C3/D3

© Kopie reg voorbehou 1 Blaai om ⁄


Vraag 8
Gee die mees algemene verskil tussen pneumatiese stelsel en hidrouliese stelsel (2)

Pneumatika gebruik lug 3 en hidroulika gebruik vloeistof. 3

Vraag 9
Bereken die uitsetkrag van die stelsel in die skets. (4)
Insetkrag Uitsetkrag
F1 = 1050N F2 = ? N

Oppervlak Area Oppervlak Area


A1 = 0.9m2 A2 = 6m2

F2 = A2/A1 x F1 3
= 6/0,9 x 1050 3
= 6.667 x 1050
= 7000 3 N 3

Totaal 30

© Kopie reg voorbehou 2

You might also like