You are on page 1of 11

Kern en bepaler

Morfologie

Kern en bepaler
onveranderlik

Kern
vra: Wat is dit? veranderlik Bepaler vra: Watter soort is dit?

Wat val jou omtrent hierdie fotos op?

hond vorm die kern


wors-

wind-

-hond
skaap-

vark-

Die bepaler s vir jou watter soort hond dit is


wors-

wind-

-hond
skaap-

vark-

Dus
Vraag: Wat is dit? Antwoord: `n Hond. (kern) Vraag: Watter soort is dit? Antwoord: `n skaaphond, `n varkhond, `n windhond

Nog `n keer
Hangkas; Kombuiskas; Yskas; Badkamerkas; TV-kas; Gereedskapkas

Wat is die kern?

yshangtv-

kas

Skep nou `n nuwe woord deur die bepaler in `n kern te verander!


Gebruik die volgende woorde: kombuiskas (bepaler = kombuis) tertresep (bepaler = tert) koorspen (bepaler = koors) finansieringsgeleentheid (bepaler = finansiering)

byvoorbeeld:
koshuiskombuis (kombuis = kern) melktert (tert = kern) malariakoors (koors = kern) motorfinansiering (finansiering = kern)

Probeer nou self


Wat is die kern en bepaler van die volgende woorde? wasgoedpennetjie registrasievorm kontantstrokie desembervakansiebestemming

You might also like