You are on page 1of 1

1.

Betroubaarheid
 Lindie, Petro, Karla, Marliese
 14 April: Anne-Marie Joubert besoek skool

Leerderraad

Ouers, woon asseblief by.

 Leerders trek blou hemp en denim aan.


 R1 donasie word gevra
 Bring ou klere wat graad R’e gaan skenk.
 Onderwysers probeer blou aantrek. (Moontlike hemde)
 Blou balkie?
 Marliese gee vir elke graad ‘n hand wat uitgeknip moet word en Vrydag in
saal opgeplak word. Marliese sorg vir tou, ens.
2. Respek
 Graad 5
3. Verantwoordelikheid
 Graad 4,6
4. Regverdigheid
 Graad 7
5. Omgee
 Graad 1
6. Goeie burgerskap
 Graad 2

Elke klas is verantwoordelik vir eie manier van implimentering/”vergoeding”.

You might also like