You are on page 1of 6

2023

Herstandaardisering van
Afrikaans

1
Indeks

Indeks....................................................................................................................................................1
Inhoud...................................................................................................................................................2
Die herstandaardisering van Afrikaans..............................................................................................2
Bibliografie............................................................................................................................................4

2
Inhoud
Die herstandaardisering van Afrikaans

Standaardisering is dikwels die gevolg van invloede van Afrikanernasionalisme op die


standaardisering van Afrikaans. Dit behels die daarstelling van ’n standaardvariëteit wat enersyds
losgemaak is van Afrikanernasionalistiese ideologie, maar wat steeds Afrikaanse spraakgemeenskap
weerspieël. (Basson, 2022)

Afrikaans is 'n ryk en veelsydige taal met 'n boeiende geskiedenis. Dit het sy oorsprong in die taal van
die Nederlandse koloniste wat in die 17de eeu na Suid-Afrika gekom het gekry. Sedertdien het dit
ontwikkel en verander deur invloede van verskillende gemeenskappe en kulture. (Gouws, 2019)

Min mense gebruik Standaardafrikaans, maar sien neer op die mense wat dit nie gebruik nie. Die
doel van Standaardafrikaans was nog altyd om ‘n eenvormige taal te skep wat mense die geleentheid
gee om meer effektief te kommunikeer. Dit is onmoontlik, want die taal verander voortdurend! Dit
was nog altyd moontlik gemaak deur mense te beperk deur gebruik te maak van taalreëls,
woordvorme ensovoorts. (audiomack, 2023)

Die doel van Standaardafrikaans was nog altyd om ‘n eenvormige taal te skep wat mense die
geleentheid gee om meer effektief te kommunikeer. (LitNet, 2021)Dit is onmoontlik, want die taal
verander voortdurend! (audiomack, 2023) Daar is ook debat oor die invloed van herstandaardisering
op die inklusiwiteit van Afrikaans as 'n taal. Onderwysers is voorstanders hiervan aangesien dit
inklusiwiteit in klaskamers sal verseker. (McLaren, 2020) (Hennie van Coller, 2020)

Dit speel ‘n belangrike rol in professionele gebiede, onderwys en kulturele identiteit. Die behoefte vir
‘n gestandaardiseerde vorm van Afrikaans maak dit moontlik vir spreker en die gehoor en
onderwysers en hul leerders om effektief te kommunikeer. In die onderwysstelsel vergemaklik dit
ook die leerproses. Dit is wel belangrik om die kulturele erfenis in gedagte te hou omdat die taal ‘n
unieke uitdrukkingsvermoë het.

Die debat oor die herstandaardisering van Afrikaans was destyds en is steeds vandag ‘n
onduidelikheid oor hoe om Afrikaans te herstandaardiseer. Hierdie onduidelikheid is ’n gevolge van
uiteenlopende hantering herstandaardisering en wat dit behels. Sommige mense vrees dat 'n te sterk
gestandaardiseerde vorm van Afrikaans die unieke kenmerke en uitdrukking van verskillende
gemeenskappe sal verminder en 'n homogenisering van die taal sal bevorder. (Huyssteen, 2020)
Herstandaardisering het die vermoë om Afrikaans op ‘n hoe vlak as amptelike taal te laat
funksioneer(McLanchlan, 2023)

3
Die voorstanders van herstandaardisering beklemtoon dat 'n meer gestandaardiseerde vorm van
Afrikaans nodig is om die eenheid en prestasie van die taal te bevorder. Dit sal toelaat om effektief in
verskeie sosiale en professionele kontekste gebruik te kommunikeer. (Odendaal B. G., 2012) Sedert
die eerste oproepe hiervoor is ’n aantal uiteenlopende voorstelle gemaak in ‘n poging om die
hegemonie van Standaardafrikaans te ontwortel. Dit is gedoen deur inklusiewe standaardvariëteit te
ontwikkel.

Standaardafrikaans word voortdurend deur ander variëteite en ook deur invloede van buite gevoed.
Herstandaardisering is grotendeels aangedryf deur die behoefte om die taal aan te pas by 'n
veranderende samelewing. Daar is ‘n behoefte aan gestandaardiseerde Afrikaans om effektiewe
kommunikasie tussen verskillende sprekers en gemeenskappe te verseker (rensburg, 2019).
Standpunte vir herstandaardisering word soms ook vas gestel deur teoretiese, politieke, ekonomiese
raamwerk of soms persoonlike raamwerk en word nie uit mense se duime uit gesuig nie.
Herstandaardisering is ‘n lang proses omdat baie mense dit nie aanvaar nie. Vir herstandaardisering
om plaas te vind moet daar samewerking tussen verskillende organisasies wees wat ‘n rol daarin
speel.

Skoolhandboeke is ’n gepaste bron om Afrikaans te herstandaardiseer. Dit het verskeie tekste met
erkenning van amptelike liggame soos die Departement van Basiese Onderwys. Hierdie erkenning en
ideologies onderbou van skoolhandboeke maak dit invloedryke tekste wat produktiewe
moontlikhede bied. Die sal dit moontlik maak om demokratiese ideale van die land in die taalvorm
en -funksie van Afrikaans neerslag te laat vind.

“Verandering in ‘n taal getuig van ware, natuurlike en deurlopende herstandaardisering.” (tweede


laaste paragraaf, bron twee) hier in...

4
Bibliografie

audiomack (2023). Lesing: Die herstandaardisering van Afrikaans [Recorded by G. Odendaal].


Namibie.

Basson, E. (2022, 02 23). LitNet. Retrieved from LitNet Akademies: litnet.co.za/van-daar-na-waar-n-


oorsigtelike-blik-op-die-herstandaardiseringsdebat-van-afrikaans/

Gouws, A. (2019, 08 21). Litnet. Retrieved from Litnet: https://www.litnet.co.za/herstandaardisering-


van-afrikaans-die-tameletjie-en-uitdaging-van-opsies-en-besluite

Hennie van Coller, J. S. (2020, 11 20). LitNet. Retrieved from Akademies en skole: litnet.co.za/reaksie-
op-michael-le-cordeur-se-mening-oor-kaaps-in-die-afrikaans-kurrikulum/

Huyssteen, G. v. (2020, 11 04). LitNet. Retrieved from Akademies en skole:


https://www.litnet.co.za/sake-voortspruitend-n-reaksie-op-michael-le-cordeur-se-
hervormingstrategie-vir-die-afrikaans-skoolkurrikulum/

LitNet. (2021, 11 15). LitNet. Retrieved from Akademies en skole:


https://www.litnet.co.za/persverklaring-vakatures-in-die-sa-akademie-se-taalkommissie/

McLanchlan, T. (2023). 'n Reaksie op gerbra odendaal se lesing tov die herstandaardisering van
Afrikaans. Litnet.

McLaren, T. (2020, 11 02). LitNet. Retrieved from LitNet Seminare en essays:


https://www.litnet.co.za/oor-kaaps-en-herstandaardisering-n-mening/

Odendaal, B. G. (2012, 12). Stellenbosch University. Retrieved from SUNScholar Research Repostory:
https://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/71820

rensburg, P. v. (2019, 08 27). afrikaans.com. Retrieved from afrikaans.com:


https://afrikaans.com/2019/08/27/die-herstandaardisering-van-afrikaans/

You might also like