You are on page 1of 15

AFRIKAANS

EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL 1

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12


NOVEMBER 2021 (A)
TOTAAL: 80

NASIENRIGLYNE

HIERDIE NASIENRIGLYNE BESTAAN UIT 15 BLADSYE.


NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT
NOVEMBER 2021 (A)
AFRIKAANS EAT VRAESTEL 1
NASIENRIGLYNE

AFDELING A: LEESBEGRIP

ASSESSERINGSRIGLYNE

• Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip
is. Penalisering geskied slegs as dit die woordbetekenis verander.
• By oop vrae verdien die rede / motivering die punt. GEEN punt word toegeken vir:
• JA/NEE;
• EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE;
• WAAR/ONWAAR en
• FEIT/MENING nie.
Kandidate hoef nie laasgenoemde te skryf indien die motivering JA/NEE; EK STEM
SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE insluit/impliseer nie.
• Vir vrae wat aanhalings uit die leesstuk verg, word NIE GEPENALISEER indien die
aanhalingstekens ontbreek NIE.
• Waar eenwoord-antwoorde/twee opeenvolgende woorde gevra word en die
kandidaat gee ’n volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord/woorde onderstreep of
op een of ander wyse uitgelig word. Die kandidaat kan ook die antwoord begin met:
Die woord/woorde is ...
• By vrae wat een feit/punt of twee/drie feite/punte vereis en die kandidaat gee ’n hele
reeks, sien SLEGS die eerste een of twee (afhangend van die vereiste getal feit(e)
/punt(e) gevra) na. Indien die feit(e)/punt(e) met kolpunte aangedui is, word die eerste
antwoord(e) per merker nagesien.
• Indien ʼn antwoord in meer as een sin aangebied word en die sin/sinne lei direk tot
die antwoord, word die punt vir die korrekte feit toegeken.
• Indien die kandidaat woorde uit ’n ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel
verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder
daardie vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE.
Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.
• Vir meervoudigekeuse-vrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.

© SACAI KOPIEREG ~ 2 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

AFDELING A: LEESBEGRIP

VRAAG 1

TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL
(665 WOORDE)
VRAAG ANTWOORD PUNT DV

1.1 • Hy het nie ’n TV nie.


• Hy kyk nie nuus nie.
• Hy het nie ’n radio nie.
• Hy was dalk dronk/bedwelm.

(Enige EEN of soortgelyk) (1) 5

1.2 • C
• die man jammer gekry.
• C die man jammer gekry.

(Enige EEN) (1) 3

1.3.1 Nikita van Schoor kan


• ’n dokter word.
• met siek mense werk.
• mense gesond maak.

(Enige EEN of soortgelyk) (1) 2

1.3.2 • Vierde (jaar)


• 4de (jaar)
• 4e (jaar)

(Enige EEN) (1) 1

1.4 • ongelykheid
• armoede
• haweloosheid

(Enige EEN of soortgelyk) (1) 4

1.5.1 • brood
• vleis/vleisie (2) 1

1.5.2 (Nikita het) toebroodjies/broodjies (gemaak) (1) 2

1.6. Nikita van Schoor (1) 1

© SACAI KOPIEREG ~ 3 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

1.7 Nikita het deur Instagram


• haar klere op die Instagramblad geadverteer/verkoop.
• geld gemaak.
• bestanddele gekoop.
• honger mense gevoed/haweloses gevoed/warm etes
voorsien/gegee.

(Enige EEN of soortgelyk) (1) 3

1.8 • Nikita wou (arm/honger) mense help (met kos)(√), maar nou
het sy self/haar inisiatief/Second Hands of Hope ook
hulp/kos/geld nodig.
• Dit is nie altyd net hawelose/arm mense wat hulp nodig het
nie(√), soms het die skenkers/gewers ook hulp nodig.(√)
• Dit is nie altyd pasiënte wat hulp nodig het nie(√), soms het
dokters ook hulp nodig.(√)

(Albei kante van die saak moet gestel word vir 2 punte, 2/0) (2) 3

1.9 “… het soos ’n veldbrand versprei.”

(Aanhalingstekens is nie verpligtend nie) (1) 3

1.10 hulself hulpvaardig maak (1) 3

1.11 • Hulle voer elke Saterdag (200) mense.


• Nikita en haar span het al meer as 2300 maaltye
verskaf/gegee. (2) 3

1.12 “…dien as ’n ligpunt.”

(Aanhalingstekens is nie verpligtend nie) (1) 3

1.13 Die Holy Cross-kinderhuis het al hulle besittings in ’n brand verloor. (1) 2

1.14 Nikita
• spandeer een uur per week aan die inisiatief.
• balanseer haar studies en die projek.

(Enige EEN of soortgelyk) (1) 3

1.15 (Second hands of Hope se doel is) om honger, eensame mense met
elke maaltyd geliefd te laat voel. (1) 1

1.16 (Nikita se) ouma (1) 2

© SACAI KOPIEREG ~ 4 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

1.17 Ja.
• Nikita help mense net soos Moeder Teresa.
• Nikita sê mense moenie oordeel nie/moenie ander
veroordeel nie (was ook Moeder Teresa se motto)

OF

Nee.
• Daar is deesdae baie organisasies wat ander mense help,
maar almal kan nie Moeder Teresa wees nie.

(Enige EEN of soortgelyk) (1) 5

1.18 • Die foto pas by die inhoud van die artikel.


• Die foto wys vir ons wie Nikita is.
• Mense/die leser kan sien wie Nikita is.
• Die skrywer wys oor wie die artikel handel.
• Mense/Die leser kan sien hoe Nikita se span lyk.

(Enige EEN of soortgelyk). (1) 4

1.19 Ja.
• Ek wil graag mense help (wat honger is/arm is/haweloos is).

OF

Nee.
• Ons het self geen kos om te eet nie.

(Enige EEN of soortgelyk. Gee krediet vir die kandidaat se mening) (1) 4

TEKS B: SPOTPRENT

1.20 • D
• hond.
• D hond.

(Enige EEN) (1) 2

1.21 • Die juffrou se oë is groot oop/gerek.


• Die juffrou se hande is teen haar kop/sy hou haar kop
vas/haar hande is in haar hare.
• Daar is sweetdruppels/waterdruppels/druppels.

(Enige TWEE of soortgelyk) (2) 3

1.22 Niespoeier (1) 1

© SACAI KOPIEREG ~ 5 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

1.23 ’n Spraakborrel/woorde bo die skoolhoof se kop. (1) 2

1.24 • Was jou hande.


• Saniteer oppervlaktes.
• Dra ’n masker.
• Behou sosiale afstand.

(Enige EEN of soortgelyk. Gee krediet vir die kandidaat se mening) (1) 4

TOTAAL AFDELING A: 30

OPSOMMING: KOGNITIEWE VLAKKE / DENKVLAKKE: VRAAG 1


VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5
6 6 12 4 2
12/30 12/30 6/30
NORM 40% 40% 20%
VRAESTEL 12/30 12/30 6/30
40% 40% 20%

© SACAI KOPIEREG ~ 6 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

AFDELING B: OPSOMMING

ASSESSERINGSRIGLYNE

ALGEMEEN

• Lees die hele opsomming deur om ʼn geheelindruk te kry.


• Beplanning is nie nodig nie.
• Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende:
- Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou
en die tweede aanbieding word nagesien.
- Indien die eerste poging in pen aangebied word (en nie doodgetrek is nie), word
daardie poging as die finale antwoord beskou.
• Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien.
Die tweede feit word geïgnoreer.
• Indien daar twee sinne by een kolpunt gegee word, word slegs die eerste sin
nagesien.
• Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie.
• Indien afkortings in die opsomming gebruik word, word elke afkorting getel volgens
die getal woorde wat dit voorstel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde.
• Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7
sinne (eerste 75 woorde) van hierdie paragraaf nagesien.

PUNTE WORD SOOS VOLG TOEGEKEN:


Feite: 7
Taal: 3
TOTAAL: 10

TOEKENNING VAN TAALPUNTE VIR GETAL FEITE KORREK:


1-3 feite korrek: 1 taalpunt
4-5 feite korrek: 2 taalpunte
6-7 feite korrek: 3 taalpunte

TAALPUNTE EN AANHALINGS:
6–7 aanhalings kandidaat kry 0 vir taal
1–5 aanhalings kandidaat kry slegs 1 punt vir taal

LENGTE:
Nasiener moet hom-/haarself vergewis van die aantal woorde. Geen punte word afgetrek
indien daar te min / te veel woorde is nie of as die getal woorde verkeerd aangedui is nie.
Indien die getal woorde meer is as die toegelate getal, lees die nasiener slegs tot aan die
einde van die sin waarin die maksimum voorkom. Die res van die opsomming word dan
geïgnoreer.

© SACAI KOPIEREG ~ 7 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

SO ONTVANG JY ITEMS WAT JY AANLYN BESTEL HET (261 woorde)

DIREKTE AANHALING EIE WOORDE


(45 woorde)

Woolworths beveel aan dat kliënte die volgende stappe volg om


hulself te beveilig teen Covid-19 wanneer hulle die items
ontvang wat aanlyn bestel is.

Klere en kos wat aanlyn bestel is, word deur middel van Dra ’n masker wanneer
koeriermaatskappye by kliënte afgelewer. Dra ʼn masker produkte ontvang word..
wanneer jy jou produkte in ontvangs neem.

Goeie handhigiëne is belangrik. Was jou hande met seep en Was eers jou hande.
water voordat jy enige van die produkte wat jy ontvang het,
hanteer.

Terwyl jy ʼn masker dra wat jou neus en mond bedek, pak die Pak die items uit in ‘n
items uit die aanlyn pakkies in ‘n vooraf gesaniteerde area in gesaniteerde area.
jou huis.

Saniteer, ontsmet, was of laat droogskoonmaak al die items wat Jy moet die items
jy ontvang het, voordat jy dit gebruik. Die saniteerder moet saniteer, ontsmet, was of
ten minste 70% alkohol bevat. Seepwater is ook voldoende. laat droogskoonmaak.
Gebruik handdoekpapier om die items mee af te droog. Indien
jy verkies om die items te laat droogskoonmaak kan Woolworths
nie verantwoordelik gehou word vir skade aan kledingstukke
nie.

Sodra al die items uitgepak en gesaniteer is, is dit raadsaam om Gooi die verpakking
die verpakking weg te gooi. Maak van jou buitenste asblik (buite) weg.
gebruik.

Was weer jou hande vir ten minste 10 sekondes. Jy kan na Jy moet (weer) jou hande
video’s op die Wêreldgesondheidsorganisasie se webblad kyk was (vir 10 sekondes).
om wenke te kry en sodoende jou hande korrek te was.

Saniteer wéér die oppervlakte waar jy die pakkie oopgemaak Jy moet weer die
het om te verseker dat die area voldoende ontsmet is. Wees oppervlakte waar die
versigtig om nie van die saniteringsprodukte in te sluk nie. pakkie oopgemaak is,
Wees waaksaam om nie jou items met die saniteerder te saniteer.
beskadig nie.

TOTAAL AFDELING B: 10

© SACAI KOPIEREG ~ 8 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

AFDELING C: TAAL

ASSESSERINGSRIGLYNE

• Spelling
o Eenwoord-antwoorde by woordstukture moet korrek gespel word.
o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in
die taalstruktuur is wat getoets word.
o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.
• Sinstukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens
die instruksies.
• Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat
volledig geskryf word vir meervoudigekeuse vrae.

VRAAG 3

TEKS D: ADVERTENSIE (EKSTRA WISKUNDE )

VR ASSESSERINGSRIGLYNE PUNT

3.1 • B
• makliker
• B makliker

(Enige EEN) (1)

3.2 help (1)

3.3 • Graad 12–leerders.


• Leerders/kinders wat met wiskunde sukkel.
• Leerders/kinders wat beter wil vaar in wiskunde/beter punte wil
behaal.

(Enige EEN of soortgelyk) (1)

3.4 • Sekere woorde is vetgedruk.


• Verskillende lettergroottes.
• Verskillende lettertipes.
• Die prent van somme/die prent.
• Die woorde: “ontmoet jou wiskundeheld”

(Enige EEN of soortgelyk) (1)

3.5 Klasse word aanlyn deur Dezzi aangebied. (1)

3.6 Sukkel graad 12–leerders met wiskunde? (1)

3.7 stres (1)

3.8 waaruit (1)

© SACAI KOPIEREG ~ 9 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

3.9 onkonvensionele (1)

3.10 Ja.
• Ek wil graag beter punte vir wiskunde hê.
• Ek sukkel met wiskunde.

OF

Nee.
• Ek het reeds ʼn wiskunde toepassing op my selfoon.

(Enige EEN of soortgelyk. Gee krediet vir die kandidaat se mening) (1)
[10]

VRAAG 4

TEKS E: STROKIESPRENT

4.1 • D
• geamuseerd
• D geamuseerd

(Enige EEN) (1)

4.2 • Maskers keer dat ons nie siek word nie.


• Hoe keer ’n mens dat jy nie druip nie.
• Gedane sake het nie keer nie.

(Enige EEN of soortgelyk) (1)

4.3 • Neelsie wil ’n noodhulpkissie tydens sy les gebruik.


• Neelsie wil tydens sy les ’n noodhulpkissie gebruik.

(Enige EEN) (1)

4.4 noodsaaklikste (1)

4.5 • Neelsie neem nooit ’n noodhulpkissie skool toe nie.


• Neelsie neem nie altyd ’n noodhulpkissie skool toe nie.

(Enige EEN) (1)

4.6 Die vriend vra vir Neelsie hoekom hy ’n noodhulpkissie het. (1)

© SACAI KOPIEREG ~ 10 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

4.7 • Sommige seuns werk hard.


• Nie alle seuns is lui nie.
• Sommige meisies is lui.

(Enige EEN of soortgelyk. Gee krediet vir die kandidaat se antwoord) (1)

4.8 dieselfde (1)

4.9 • Neelsie se oë is half toe/oop.


• Neelsie se skouers hang.
• Neelsie staan nie regop nie.
• Neelsie lyk moeg/verveeld.
• Neelsie se hande is in sy sakke.
• Daar is ‘n strepie/plooi onder Neelsie se oog.
• Neelsie se mond het ‘n ongelukkige vorm.

(Enige TWEE of soortgelyk) (2)


[10]

VRAAG 5

5.1 TEKS F ARTIKEL

5.1.1 min (1)

5.1.2 negentien (1)

5.1.3 SA

(geen punte nie) (1)

5.1.4 ly (1)

5.1.5 Sy wou haarself laat toets. (1)

5.1.6 bloedige (1)

5.1.7 • …eerste in te gaan.


• Sy behoort eerste in te gaan.

(Enige EEN) (1)

5.1.8 soggens (1)

5.1.9 Sebabatso sê: “Ek het baie jammer vir die vrou gevoel.” (1)

5.1.10 toep/toepassing (1)

5.1.11 hospitale (1)

5.1.12 kon–tak (1)

© SACAI KOPIEREG ~ 11 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

5.1.13 inligting (1)

5.1.14 • Ek wil vir meisies sê dat hulle groot moet droom.


• Ek wil vir meisies sê dat hulle moet groot droom.

(Enige EEN) (1)

5.2 TEKS G: PRENT

5.2.1 slimfoon (1)

5.2.2 bestellinkies (1)

5.2.3 kredietkaart (1)

5.2.4 goedkoper (1)

5.2.5 peperduur (1)

5.2.6 Ja.
• Aanlyn kopies is gerieflik.
• Ek kan in die gemak van my huis inkopies doen.

Nee.
• Ek het nie ’n rekenaar/slimfoon nie.

(Enige EEN of soortgelyk. Gee krediet vir die kandidaat se antwoord) (1)
[20]
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 80

© SACAI KOPIEREG ~ 12 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

VRAESTELANALISE
(volgens Barrett se Taksonomie)
VAK : AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD : 12
TIPE OPDRAG NOVEMBER 2021
VRAAG VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5
NO LETTERLIKE HERORGANISASIE BEREDENEERDE EVALUERING WAARDERING
VLAK GEVOLGTREKKING
Staaf/bewys. Som op. Herken verskille. Toepassing. Vergelyk. Vergelyk. Bespreek respons. Eie
Beskryf Verstaan. Verduidelik, Hoofgedagtes. Verduidelik. Hoofgedagtes. mening. Empatie/ nie.
Identifiseer. Verdedig. Veralgemeen. Afleidings. Trek verbande. Waar Verduidelik. Hoe sou jy optree?.
Ken. Noem op. Gee vbe. of Vals. Voltooi. Afleidings. Trek Bespreek taalgebruik /
Vergelyk. Probleemoplossing., Visuele + verbandeVisuele + formaat. Genre.
grafieseinterpretasie., grafieseinterpretasie Kategoriseer.
Meervoudige keuse. Meervoudige keuse. Verduidelik
1.1 1
1.2 1
1.3 1 1
1.4 1
1.5 2 1
1.6 1
1.7 1
1.8 2
1.9 1
1.10 1
1.11 2
1.12 1
1.13 1
1.14 1
1.15 1
1.16 1
1.17 1
1.18 1
1.19 1
1.20 1
1.21 2
1.22 1
1.23 1
1.24 1
6 6 12 4 2
12/30 12/30 6/30
TOTAAL
40% 40% 20%
VRAAG 1
12/30 12/30 6/30
40% 40% 20%

© SACAI KOPIEREG ~ 13 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

Gr. 12: Afrikaans EAT Lidwoorde Onbepaald (‘n)


KABV-dokument, bl. 48 – 50 Bepaald (die)
VRAAG 3,4,5 NOVEMBER 2021 Voorsetsels Alle voorsetsels
Taalstrukture Tipes Tussen- 1. Sjoe!
Klankleer en Klanke werpsels 2. Eina!
spelling Konsonante Voornaam- 1. Aanwysend:
Vokale woorde hierdie,
Diftonge 2. Persoonlik: ek,
Klankverskynsels soos jy,
Assimilasie 3. Onpersoonlik:
Oorronding dit, daar,
Ontronding 4. Besitlik: my,
Spelpatrone sy,
Spelreëls 3.7 5. Betreklik: wat, 3.8
Klankgrepe wie
Lettergrepe 5.1.13 6. Vraend: waarin,
Afkortings 5.1.3 wat,
Verkortings 7. Onbepaald:
Akronieme 5.1.10 iets, ‘n
Lettergrepe 8. Wederkerend:
Leestekens 1. Komma , hy …
2. Vraagteken ? 9. Wederkerig:
3. Punt . mekaar
4. Dubbelpunt : Byvoeglike Attributief: 3.9
5. Kommapunt ; naamwoorde Predikatief:
6. Aanhalingstek ̏ Letterlike betekenis
ens . Figuurlike betekenis
. Trappe van vergelyking: 4.4 5.2.4
7. Aandagstreep - Intensiewe vorme: 5.2.5
8. Uitroepteken ! Verboë vorme: …
9. Beletselteken / … Vergelykings:
ellips (net drie …) Bywoorde van Tyd: nou-nou, gister
10. Asterisk * Wyse:
11. Hakie ( Plek:
)
Modaliteit: dalk, moontlik
12. Parentese -
Werkwoorde Selfstandige /
Hoofwerkwoord
1. Afkappingsteken -
Deeltjiewerkwoorde:
2. Koppelteken - Skeibare en Onskeibare
3 Deelteken Ë wwe.: ingaan – gaan in,
Skryftekens
4. Kappie Ê opteken – teken op
5. Klemteken: Akuut É Koppelwerkwoorde: is,
6. Klemteken: Gravis È was, word, blyk, heet,
1. Soortnaam: skyn,
2. Eienaam: Teenwoordige
3. Versamelnaam (onvoltooide) deelwoord:
Selfstandige Verlede (voltooide)
4. Abstrak:
naamwoorde deelwoord
5. Meervoud: 5.1.12
6. Verkleining: -. 5.2.2 Swak verlede
deelwoord:
7. Geslag
Sterk verlede
Persoonsnaam
deelwoord:
Telwoorde 1. Hooftelwoorde: 5.1.2
Hulpwerkwoorde: tyd,
2. Rangtelwoorde: wyse, plek, vorm

© SACAI KOPIEREG ~ 14 ~
NSS NOVEMBER: ARIKAANS EAT VR1 NASIENRIGLYNE | 2021

Infinitief: om te + 5.1.7 2. Agtervoegsels


werkwoord, te + 3. Stamme
werkwoord: behoort, hoef, 4. Basisvorme
skyn, blyk. 5. Kern en bepaler
Voegwoorde Verbind sinsdele en 6. Simplekse
sinne aan mekaar:
7. Komplekse
GROEP 1:
8. Afleiding
NEWESKIKKEND)
9. Samestelling 5.2.1
GROEP 2:
VOEGWOORDELIKE 10. Samestellende
afleiding
GROEP 3:
(ONDERSKIKKEND) 11.Verbindingsklanke
Sinonieme 4.8 5.1.13
Verbindings- Sluit in woorde soos
woorde (skryf voegwoorde, betreklike Antonieme 5.1.1
van sinne en voornaamwoorde,
paragrawe) bywoorde, telwoorde.
Paronieme (bv. drink,
1. Teenwoord drank, dronk.)
ige tyd: Polisemie (bv. uit tussen
Tyd
2. Verlede tyd: 5.1.5 hulle / val uit my hand.)
3. Toekomende tyd: Homonieme (bv. sy ken
1. Bou van ‘n hom / haar ken is mooi.)
enkelvoudige sin: Homofone (bv. bleik in 5.1.4
2. Woordorde in Betekenisleer son / blyk van
sinne: en waardering.)
3. Sinsoorte: woordeskat- Doeblette (bv. darem,
Sinne en daarom / teken, teiken)
4. Saamgestelde uitbreiding
sinsdele Een woord vir ‘n
sinne:
5. Veelvoudige omskrywing
sinne: hoof- en Idiome
neweskikkend. Idiomatiese uitdrukkings 3.1
6. Ontkenning: 4.5 Spreekwoorde
1.Stelsin 3.5 Anglisismes
2. Sinne sonder Nuwe woorde
onderwerp (neologismes)
3. Sinne in verlede Leenwoorde
Lydende en tyd Afleiding
bedrywende
4. Sinne in Samestelling
vorm (aktief en
toekomende Denotasie
passief)
5. Sinne met Konnotasie
hulpwerkwoorde Gevoelstaal
6. Bevelsin Manipulerende taal
Kritiese taal-
7. Vraagsin bewustheid Aannames 4.7
1. Stelsin 4.6 5.1.9
Geïmpliseerde betekenis 4.1 4.9
2. Vraagsin 3.6
en afleiding 4.9
3. Bevelsin
Skrywer se standpunt
4. Verandering van 3.10
Advertensie 3.3 3.4
leestekens
Direkte en Dink jy … 5.2.6
indirekte rede 5. Verandering van Woordeskat 3.2 5.2.3 4.2 5.1.8
bywoorde van plek
Woordorde 4.3
6. Verandering van
bywoorde van tyd Korrekte vorm 5.1.6
verandering van 5.1.14
voornaamwoorde
Woordvorming 1. Voorvoegsels

© SACAI KOPIEREG ~ 15 ~

You might also like