Professional Documents
Culture Documents
Junie-Eksamen Notas
Opgestel deur CM Heunis
cmheunis@sun.ac.za
0721028238
Hierdie notas dien as riglyne vir die komende Junie-Eksamen vir Ingenieurswiskunde 214 (2015).
LET WEL:
Indien jy die notas leer, staan jy ‘n goeie kans om baie goed te doen
MAAR jy moet nog steeds addisionele voorbeelde uitwerk
Doen AL die tutoriale
Doen AL die tuttoetse
Werk ALLE vorige toetsweek toetse en / of eksamens uit wat jy het
Hierin sal ek ‘shortcuts’ weergee wat dit sal vergemaklik1
LAASTENS, maar NB! Hierdie som al die werk kortliks op – vir meer voorbeelde, leer ook die Lesing
Slides (wat aangebied word op 21 Mei 2015)
Eksamen inligting:
1
Deur vir die notas te betaal, kom jy ook ooreen om my nie te dagvaar of iets as jy sleg doen in die toets
nie… haha… maar seriously…
1
Inhoudsopgawe
1. INLEIDING .............................................................................................................................................. 4
4. LAPLACE TRANSFORM......................................................................................................................... 10
2
7.1 Definisies ..................................................................................................................................... 19
8. MATRIKSE ............................................................................................................................................ 23
3
1. INLEIDING
Hierin word die werk opgesom wat jy sal moet ken vir die komende Junie-Eksamen. Volgens die dosente
skryf julle net oor die 2de kwartaal se werk, met ander woorde:
Verlede kwartaal het die hele toetsweek gegaan oor die oplos van DV’s (Differensiaal Vergelykings).
1.1 Wat gaan ons doen met die bogenoemde (m.a.w. watter tipe somme gaan ons mee te doen
hê)?
Bereken die Laplace / Inverse Laplace / Laplace afgeleide van die volgende funksie(s)
Is die volgende deelruimtes van die vektorruimte
Hoeveel subruimtes van R3 bevat al drie vektore
Wat is die basis / dimensie van die deelruimte
Is die deelruimtes lineêr onafhanklik / afhanklik van mekaar
Wat is die eiewaardes en eievektore van die gegewe matrikse
Werk die diagonaalmatriks / ortogonaalmatriks uit
Identifiseer die keëlsnit en werk die nuwe assestelsel uit daarvoor
4
1.2 Wat is die Assesseringsreglement van IW214?
Die eksamen dien as een van die 3 formele assesseringsgeleenthede, naamlik die tweede
hoofassesseringsgeleentheid (A2) in die periode van die eind-semester eksamen (Junie-Eksamen). IW214
maak gebruik van die buigsame assesseringsreglement:
Om op te som:
5
2. HOE DIE NOTAS WERK
Ek gaan numeries volgens die studiegids deur al die werk gaan. Julle gaan sien dat ek die volgende
volgorde by elke hoofafdeling gebruik (voorbeeld uit eerste kwartaal se opsommings):
Met ander woorde ek gaan dat julle altyd die volgende verstaan:
i. Definisie van die konsep
ii. Standaardvorm (sodat julle dit sal herken in die eksamen)
iii. Tipe vrae wat gevra kan word oor daardie konsep, sowel as hoe om daardie tipe vrae uit te werk
iv. Notas wat tips en shortcuts bevat om die werk te vergemaklik
6
3. DIE ONEINTLIKE INTEGRAAL
3.1 Definisie
‘n Integraal is, soos ons almal veronderstel is om te weet, die area onder die kurwe van ‘n funksie.
𝑓(𝑥)
Die funksie hierbo word aangedui as 𝑓(𝑥). Die integraal ∫ 𝑓(𝑥)𝑑𝑥 word dan bereken deur die area van
elke element 𝑑𝑥 te vat, en dan aan die einde, elke area element op te tel. Let op dat die bostaande
funksie op die interval (−∞, ∞) is.
3.2 Standaardvorm
Nou definieer ons ‘n integraal op die interval [𝒂, ∞). Let op dat die ∞ nogsteeds teenwoordig is. Die
oneintlike integraal word dan gedefinieer as:
∞ 𝑏
∫ 𝑓(𝑡) 𝑑𝑡 = lim ∫ 𝑓(𝑡) 𝑑𝑡
𝑎 𝑏→ ∞ 𝑎
Hierdie word nie noodwendig reguit gevra nie, maar julle sal moet weet hoe om ‘n oneintlike
integraal uit te werk, om sodoende die Laplace Transform te verstaan
7
∞
Bereken die integraal: ∫0 𝑒 −𝑡 𝑑𝑡
∞ 𝑏
∫ 𝑒 −𝑡 𝑑𝑡 = lim ∫ 𝑒 −𝑡 𝑑𝑡
0 𝑏→ ∞ 0
= lim [−𝑒 −𝑏 + 1]
𝑏→ ∞
8
3.4 Notas:
Dit maak dit makliker om eers die integraal op te los, en dan die ∞ in te stel.
Indien die limiet bestaan, sê ons die oneintlike integraal konvergeer.
Indien dit nie bestaan nie, dan divergeer die integraal.
𝒂
Indien jy ‘n breuk het met lim dan raak dit 𝟎
𝑏→ ∞ 𝒃
𝒃
Indien jy ‘n breuk het met lim dan raak dit ‘n 𝑳𝒆′𝑯𝒐𝒔𝒑𝒊𝒕𝒂𝒍 funksie, met ander
𝑏→ ∞ ∞
woorde jy moet die teller en noemer afsonderlik aflei totdat jy sien die limiet
bestaan.
𝒄𝒐𝒔(𝒌𝒃)𝒆−𝒔𝒃
Spesiale geval: lim
𝑏→ ∞ 𝒌
o Ons weet die cosinus funksie sal altyd tussen -1 en 1 sal wees.
𝒄𝒐𝒔(𝒌∞)
o Dus raak die funksie: =
𝒌𝒆∞
o Nou gebruik ons die knyptangstelling:
o Ons weet dat −1 < 𝑐𝑜𝑠(𝑘∞) < 1
o Deel nou regdeur met 𝒌𝒆∞
1 𝒄𝒐𝒔(𝒌∞) 1
o ∴ − 𝑘𝑒 ∞ < < 𝑘𝑒 ∞
𝒌𝒆∞
Nou sê die Knyptangstelling, dat die limiet vir die middelste funksie, sal dieselfde wees as die limiet vir die
1 1
twee buitenste funksies. Omdat die limiet vir beide − 𝑘𝑒∞ 𝑒𝑛 𝑘𝑒∞
= 0, weet ons dus dat die limiet vir die
𝒄𝒐𝒔(𝒌∞)
oorspronklike funksie = 0.
𝒌𝒆∞
Hierdie voorbeeld gaan baie voorkom in die Laplace Transform vrae, so dis goed om dit nou al te
weet.
𝒄𝒐𝒔(𝒌∞) 𝒔𝒊𝒏(𝒌∞)
Om op te som – as jy iets kry met 𝒐𝒇 , dan is dit 0
𝒌𝒆∞ 𝒌𝒆∞
∞
as jy iets kry met , lei die teller en noemer af tot jy ‘n finale
𝒌𝒆∞
9
4. LAPLACE TRANSFORM
4.1 Definisie
Ons weet nou hoe om ‘n oneintlike integraal op te los. Nou kry ons ‘n spesiale tipe oneintlike integraal,
wat net van 0 tot oneindig strek, naamlik Laplace funksies. Die rede hoekom mens die Laplace Transform
gebruik is hoofsaaklik om differensiaal vergelykings om te skakel na algebraïese vergelykings.
4.2 Standaardvorm
Nou definieer ons ‘n integraal op die interval [𝟎, ∞). Let op dat die ∞ weereens teenwoordig is. Die
Laplace Transform word dan gedefinieer as:
∞ 𝑏
𝐿{𝑓(𝑡)} = ∫ 𝑓(𝑡) ∙ 𝑒 −𝑠𝑡 𝑑𝑡 = lim ∫ 𝑓(𝑡) ∙ 𝑒 −𝑠𝑡 𝑑𝑡
0 𝑏→ ∞ 𝑎
I. Bereken die Laplace van die funksie, deur van die primêre beginsels te gebruik (lang metode).
II. Werk die Laplace uit deur dadelik die antwoord neer te skryf (kort metode).
METODE I
Voorbeeld 1: Bereken die Laplace Transform van: 𝒇(𝒕) = 𝒆𝒕+𝟕 deur primêre beginsels te
gebruik.
10
Stap 1: Kry in standaardvorm
∞
𝐿{𝑓(𝑡)} = ∫ 𝑓(𝑡) ∙ 𝑒 −𝑠𝑡 𝑑𝑡
0
∞
= ∫ 𝑒 𝑡+7 ∙ 𝑒 −𝑠𝑡 𝑑𝑡
0
∞
= ∫ 𝑒 𝑡+7−𝑠𝑡 𝑑𝑡
0
∞ 𝑏
Stap 2: Stel limiet in (onthou nou die ∫0 𝑟𝑎𝑎𝑘 ∫0 …)
𝑏
= lim ∫ 𝑒 𝑡+7−𝑠𝑡 𝑑𝑡
𝑏→ ∞ 0
𝑏
= lim ∫ 𝑒 7 𝑒𝑡(1−𝑠) 𝑑𝑡
𝑏→ ∞ 0
𝑏
= 𝑒 7 lim ∫ 𝑒 𝑡(1−𝑠) 𝑑𝑡
𝑏→ ∞ 0
𝑒 𝑡(1−𝑠) 𝑏
= 𝑒 7 lim [ ]
𝑏→ ∞ 1−𝑠 0
𝑒 −𝑡(𝑠−1) 𝑏 1 𝑏
= 𝑒 7 lim [ ] = [ 𝑡(𝑠−1) ]
𝑏→ ∞ 1−𝑠 0 (𝑒 )(1 − 𝑠) 0
𝑒 −𝑏(𝑠−1) 𝑒 0(𝑠−1)
= 𝑒 7 lim [ − ]
𝑏→ ∞ 1−𝑠 1−𝑠
𝑒 −𝑏(𝑠−1) 1
= 𝑒 7 lim [ − ]
𝑏→ ∞ 1−𝑠 1−𝑠
11
Stap 6: Werk limiet uit
𝑒 −∞(1−𝑠) 1
= 𝑒7 [ − ]
1−𝑠 1−𝑠
1 1
= 𝑒 7 [ −∞(1−𝑠) − ]
𝑒 (1 − 𝑠) 1 − 𝑠
1
= 𝑒 7 [0 − ]
1−𝑠
𝑒7
= −
1−𝑠
𝑒7
= ; 𝑠>1
𝑠−1
En dit is slegs ‘n funksie van s.
4.4 Notas:
Soos met die Oneintlike Integraal: Dit maak dit makliker om eers die integraal op te
los, en dan die ∞ in te stel.
By Stap 5, is dit rêrig belangrik om op te let dat jy die 𝑡 onderaan die breuk wil kry.
Dit stel jou in staat om:
o dadelik die breuk 0 te maak
o Le’Hospital te doen
o Die Knyptangstelling te doen
As julle van die primêre beginsels gebruik moet maak (met ander woorde as julle die
limiet en integraal moet uitwerk) sal dit voorkom dat julle deelwyse integrasie moet
doen – maak seker julle weet hoe om dit te doen.
Enige konstante waardes kan altyd uitgehaal word:
o 𝐿{𝜶𝑓(𝑡) + 𝜷𝑔(𝑡)} = 𝜶 𝐿{𝑓(𝑡)} + 𝜷𝐿{𝑔(𝑡)}
12
METODE II
Die Laplace vir enige funksie kan ook dadelik neergeskryf word. Die volgende is belangrik om te leer:
𝒔
Cosinus 𝐿{cos(𝑘𝑡)}
𝒔 + 𝒌𝟐
𝟐
𝒌
Hiperboliese Sinus 𝐿{sinh(𝑘𝑡)}
𝒔 − 𝒌𝟐
𝟐
𝒔
Hiperboliese Cosinus 𝐿{cosh(𝑘𝑡)}
𝒔 − 𝒌𝟐
𝟐
𝑓(𝑡) = (1 + 𝑒 2𝑡 )2
= 𝟏 + 𝟐𝐞𝟐𝐭 + 𝐞𝟒𝐭
Stap 2: Vergelyk elke term afsonderlik met die antwoorde in Tabel 3
𝟏
Term 1: 𝟏 = 𝑘𝑜𝑛𝑠𝑡𝑎𝑛𝑡𝑒 ∴ 𝐿{1} ≔ 𝒔
𝟐
Term 2: 𝟐𝐞𝟐𝐭 = Eksponent (𝑡 eksponent) ∴ 𝐿{2𝑒 2𝑡 } = 2 ∗ 𝐿{𝑒 2𝑡 } ≔ 𝒔−𝟐
𝟏
Term 3: 𝐞𝟒𝐭 = Eksponent (𝑡 eksponent) ∴ 𝐿{𝑒 4𝑡 }: = 𝒔−𝟒
𝟏 𝟐 𝟏
𝐿{𝑓(𝑡)} = + +
𝒔 𝒔−𝟐 𝒔−𝟒
4.5 Notas:
Vir oefening: Werk elke funksie in METODE II uit met die stappe van
METODE I (gebruik julle eie waardes vir 𝑘)
Toets of die antwoorde dieselfde is as in 𝑇𝑎𝑏𝑒𝑙 3.
13
5. INVERSE LAPLACE TRANSFORM
5.1 Definisie
Die Inverse Laplace is presies die teenoorgestelde as die Laplace. Die rede hoekom mens die Inverse
Laplace Transform gebruik is dus om algebraïese vergelykings om te skakel na differensiaal vergelykings.
5.2 Standaardvorm
I. Werk die Inverse Laplace uit deur dadelik die antwoord neer te skryf (kort metode).
Tabel 4 is dus baie soos Tabel 3, met die voorbeelde en antwoorde omgeruil. Die volgende is belangrik
om te leer:
Om die funksies van Inverse Laplace uit te werk, moet jy altyd die funksie
wat hulle eers gee, opbreek in verskillende terme deur gebruik te maak van
Parsiële breuke (sien die onderste figuur):
14
Figure 1: Omskakeling na Parsiële breuke
𝟏
Voorbeeld 3: Bereken die Inverse Laplace Transform van: 𝑭(𝒔) =
𝒔𝟐 +𝟑𝒔
1
𝐹(𝑠) = 2
𝑠 + 3𝑠
𝟏 𝑨 𝑩
= = +
𝒔(𝒔 + 𝟑) 𝒔 𝒔 + 𝟑
Maal met die noemer regdeur:
(× 𝑠(𝑠 + 3)) ≔ 1 = 𝐴(𝑠 + 3) + 𝐵(𝑠)
Kry nulpunte om A en B uit te werk:
(𝒂𝒔 𝒔 = −𝟑) ≔ 1 = −3𝐵
1
∴𝐵= −
3
(𝒂𝒔 𝒔 = 𝟎) ≔ 1 = 3𝐴
1
∴𝐴=
3
1 1 1
∴ = −
𝑠(𝑠 + 3) 3𝑠 3(𝑠 + 3)
Stap 2: Haal konstantes uit
1 𝟏 1 𝟏
=( ) −( )
3 𝒔 3 (𝒔 + 𝟑)
𝟏 1
Term 1: 𝒔 = 𝑘𝑜𝑛𝑠𝑡𝑎𝑛𝑡𝑒 ∴ 𝐿−1 {𝑠 } ≔ 𝟏
𝟏 𝟏
Term 2: 𝐬+𝟑 = Eksponent (𝑡 eksponent) ∴ 𝐿−1 {(𝒔+𝟑)} ≔ 𝒆−𝟑𝒕
1 1
𝐿−1 {𝐹(𝑠)} = ( ) 𝟏 − ( ) 𝒆−𝟑𝒕
3 3
15
6. LAPLACE TRANSFORM met AFGELEIDES
6.1 Definisie
Die Laplace Transform kan ook gebruik word om DV’s van hoër grade uit te werk. DV’s = (Differensiaal
Vergelykings). Dit word gekombineer met die Inverse Laplace formule.
Dit is doodeenvoudig ‘n vergelyking wat afgeleides bevat van ‘n spesifieke funksie of funksies.
Voorbeeld:
2𝑦 ′′ + 3𝑦 ′ − 2𝑦 + 3 = 0
6.2 Standaardvorm
Let wel dit hou net aan tot by 𝒔𝟎 , en dat daar ‘n minus (−) tussen elke term is
𝑑𝑦
Bereken die Laplace van: 𝑑𝑡
+ 3𝑦 = 13(sin(2𝑡)) ; 𝑓(0) = 6
𝑑𝑦
+ 3𝑦 = 13(sin(2𝑡))
𝑑𝑡
𝑑𝑦
𝑣𝑖𝑟 : 𝒏 = 𝟏, 𝑣𝑖𝑟 3𝑦: 𝒏 = 𝟎
𝑑𝑡
16
Stap 2: Werk eers die linkerkant se Laplace uit term vir term (onthou om konstantes uit te haal!)
LK: 𝐿{𝑓 𝑛 (𝑡)} = 𝒔𝒏 𝐹(𝑠) − 𝒔𝒏−𝟏 𝑓(0) − 𝒔𝒏−𝟐 𝑓 ′ (0) … − 𝒔𝟎 𝑓 𝑛−1 (0)
𝑑𝑦 𝑑𝑦
𝐿{ + 3𝑦} = 𝐿 { } + 3 ∗ 𝐿{𝑦}
𝑑𝑡 𝑑𝑡
RK: 13(sin(2𝑡))
Volgens Tabel 2:
𝒌
𝐿{sin(𝑘𝑡)} =
𝒔𝟐 + 𝒌𝟐
∴ 𝐿{13(sin(2𝑡))}
= 13 ∗ 𝐿{sin(2𝑡)}
𝟐
= 13 ∗
𝒔𝟐 +𝟒
26
=
𝑠2+4
Stap 4: Werk nou die waarde vir 𝐹(𝑠) uit deur die terme saam te groepeer:
26
LK+RK: 𝑠𝐹(𝑠) − 6 + 3𝐹(𝑠) =
𝑠2 +4
26
∴ 𝐹(𝑠)[𝑠 + 3] − 6 =
𝑠2 +4
26
∴ 𝐹(𝑠)[𝑠 + 3] = +6
𝑠2 +4
26 + 6(𝑠 2 + 4)
∴ 𝐹(𝑠)[𝑠 + 3] =
𝑠2 + 4
(𝟔𝒔𝟐 + 𝟓𝟎)
∴ 𝑭(𝒔) =
(𝒔 + 𝟑)(𝒔𝟐 + 𝟒)
17
Stap 5: Gebruik nou die algemene Inverse Laplace formule om 𝐹(𝑠) op te los (verwys na Tabel 4)
Parsiële breuke:
(6𝑠 2 + 50) 𝐴 𝐵𝑠 + 𝐶
2
= + 2
(𝑠 + 3)(𝑠 + 4) 𝑠 + 3 𝑠 + 4
Maal met die noemer regdeur:
(× (𝑠 + 3)(𝑠 2 + 4)) ≔ 6𝑠 2 + 50 = 𝐴(𝑠 2 + 4) + (𝐵𝑠 + 𝐶)(𝑠 + 3)
Kry nulpunte om A en B uit te werk. Op die ou end sal jy kry:
𝐴 = 8, 𝐵 = −2, 𝐶 = 6
𝟏 𝒔 𝟏
Haal konstantes uit = (8) − (2) (𝒔𝟐 + (6)
(𝒔𝟐 +𝟒)
𝒔+𝟑 +𝟒)
𝟏 𝟏
Term 1: 𝐬+𝟑 = Eksponent (𝑡 eksponent) ∴ 𝐿−1 {(𝒔+𝟑)} ≔ 𝒆−𝟑𝒕
𝒔 𝒔
Term 2: (𝒔𝟐+𝟒) = Cosinus ∴ 𝐿−1 {(𝒔𝟐+𝟒)} ≔ 𝒄𝒐𝒔(𝟐𝒕)
𝟏
Term 3: (𝒔𝟐 = Sinus
+𝟒)
Let wel dat die Sinus funksie, ‘n 𝒌-term in die teller van die breuk benodig. Ons sien dat, in die
noemer, 𝒌𝟐 = 𝟒. Dus weet ons 𝒌 = 𝟐. Kry nou ‘n 𝟐 uit die konstante wat reeds voor die breuk is (𝟔):
𝟏 𝟐
(6) = (3) 𝟐
(𝒔𝟐 + 𝟒) (𝒔 + 𝟒)
𝟐
∴ 𝐿−1 { } ≔ 𝒔𝒊𝒏(𝟐𝒕)
(𝒔𝟐 + 𝟒)
18
7. VEKTORRUIMTES en DEELRUIMTES
Ek gaan hierdie hoofstukke verduidelik vanaf ‘n heel ander oogpunt (Let wel – dis hoe ek dit verstaan, so
probeer dit net figuurlik sien, ek dink die dosente het dit anders verduidelik). Let’s begin...
Veronderstel jy het ‘n 3-dimensionele ruimte. Met ander woorde, iets soos die volgende prent:
Vektorruimte = 𝑉
Deelruimte = 𝑈
𝑎1
Vektor / Matriks = 𝑥, 𝑦, 𝑎, 𝑏, 𝑢 𝑜𝑓 𝑣 – kan bv. Geskryf word as (𝑎2 ) 𝑜𝑓 < 𝑎1 , 𝑎2 , 𝑎3 , >
𝑎3
7.1 Definisies
1. Die funksies wat julle moet gebruik sal altyd uit 3 dele bestaan:
𝑎1
𝑈 = {(𝑎 ) ; 𝑎2 = 2𝑎1 + 1} ≤ 𝑅 2
2
Deelruimte Vektorruimte
Vektor / “Voorwaarde”
Matriks
19
Wanneer is iets ‘n vektorruimte?
As die vektore aan die volgende vereistes kan voldoen (met ander woorde, as jy die volgende bewerkings
daarmee kan doen):
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
Die versameling 𝑈 is ‘n deelruimte van die vektorruimte 𝑉 as die volgende 3 stellings ALMAL waar is:
20
Om enige deurmekaarspul te vermy, kom ons beweeg dadelik na ‘n paar voorbeelde.
21
𝑏2 = 2𝑏1 + 1
Toets nou die voorwaarde:
Ons weet dat 𝑎2 = 2𝑎1 + 1
Indien dit geld, beweeg na Stap 4. Indien nie, is Ons weet ook dat 𝑎2 + 𝑏2 bestaan
dit nie ‘n deelruimte nie ∴ 𝑎2 + 𝑏2 = (2𝑎1 + 1) + (2𝑏1 + 1)
= 2𝑎1 + 2𝑏1 + 1 + 1
= 2(𝑎1 + 𝑏1 ) + 2
∴ 𝑐2 = 2𝑐1 + 2
Ons sien nou dat dit nie ooreenstem met die
voorwaarde nie. Die konstante moet +1 wees, en hier
is dit +2. Dus geld die stelling nie.
4. Toets skalaar vermenigvuldiging (hier 𝐵𝑒𝑔𝑖𝑛 𝑎𝑙𝑡𝑦𝑑 𝑚𝑒𝑡:
werk jy met 1 vektor, u), en jy gaan 𝑨𝒔 𝒖 ∈ 𝐔 𝑑𝑎𝑛:
ook die “voorwaarde” hier gebruik. 𝒂𝟏
𝑢 = (𝒂 )
𝟐
𝒂𝟏
v. 𝑨𝒔 𝒖 ∈ 𝐔 𝒅𝒂𝒏: 𝒖 = (𝒂 ) 𝐿𝑒𝑡 𝑤𝑒𝑙, ℎ𝑖𝑒𝑟 𝑤𝑒𝑟𝑘 𝑜𝑛𝑠 𝑛𝑒𝑡 𝑚𝑒𝑡 𝑒𝑒𝑛 𝑣𝑒𝑘𝑡𝑜𝑟.
𝟐
22
7.3 Addisionele vrae vir deelruimtes en vektorruimtes:
8. ALGEMENE MATRIKSE
NB! Hierdie afdeling (tesame met Afdeling 9 – Eiewaardes en Eievektore), maak 62% van die
eksamenvraestel uit. Met ander woorde, dit is belangrik dat julle EERS hierdie leer. Ek weet julle het
Eiewaarde voor Matrikse gedoen, maar julle sal Afdeling 9 baie makliker verstaan as ons eers hierdie
doen.
8.1 Definisie
‘n Matriks is doodeenvoudig ‘n reeks vektore wat vir ‘n sekere aantal onbekendes bestaan (bv. 𝑥, 𝑦 𝑒𝑛 𝑧).
Daar bestaan verskillende matrikse wat julle sal moet kan identifiseer:
o Getransponeerde matriks – Matriks waarvan al die kolomme met die ooreenstemmende rye
omgeruil is, bv.
o Ortogonale Matriks – ‘n matriks wat uit ortonormale eenheidsvektore bestaan, en in die vorm
𝑃−1 = 𝑃𝑇 is.
o Diagonaalmatriks – ‘n matriks wat dieselfde of verskillende terme in die diagonaal het, met die
res van die inskrywings = 0, bv:
23
8.2 Matriks Transformasies
i. Simmetriese matriks: 𝐴 = 𝐴𝑇
ii. (𝐴𝑇 )𝑇 = 𝐴
iii. (𝐴 + 𝐵)𝑇 = 𝐴𝑇 + 𝐵𝑇
iv. (𝐴𝐵)𝑇 = 𝐵𝑇 𝐴𝑇 (let op die orde verandering)
v. (𝑘𝐴)𝑇 = 𝑘𝐴𝑇
As dit ‘n 2x2 matriks is, kan die volgende manier vinnig gebruik word:
As dit ‘n 3x3 matriks is, is dit baie meer ingewikkeld, maar daar is 'n patroon. Soos gewoonlik
bereken jy die determinant eerste (ek weet dis soortvan 'n pyn, maar dit is die eerste stap):
1
𝐴−1 = det(𝐴) ∙ (𝐴∗ )
24
1 2 −1
Voorbeeld: A = (1 0 1)
4 −4 5
1
Volgens die vergelyking 𝐴−1 = ∙ (𝐴∗ ), benodig ons eers die determinant van 𝐴.
det(𝐴)
Stap 1: Kies altyd ‘n ry wat ‘n 0 bevat om dit makliker te maak – in hierdie geval is dit Ry 2
1 2 −1
A = (1 0 1)
4 −4 5
Dus raak
𝒅𝒆𝒕(𝑨) = (𝒂𝟏 )(−𝟏)𝒓+𝒄 ∗ 𝒂𝒅𝒋(𝒂𝟏 ) + (𝒂𝟐 )(−𝟏)𝒓+𝒄 ∗ 𝒂𝒅𝒋(𝒂𝟐 ) + (𝒂𝟑 )(−𝟏)𝒓+𝒄 ∗ 𝒂𝒅𝒋(𝒂𝟑 )
25
= 𝟏(−𝟏)𝟑 ∗ 𝟔 + 𝟎 + 𝟏(−𝟏)𝟓 ∗ (−𝟏𝟐)
= −𝟔 + 𝟏𝟐
= 𝟔
Stap 3: Bereken nou 𝐴∗ . Gebruik nou die volgende om eers 𝑎𝑑𝑗(𝐴) te bereken:
1 2 −1 𝑎 𝑏 𝑐
A = (1 0 1 ) = (𝑑 𝑒 𝑓)
4 −4 5 𝑔 ℎ 𝑖
Nou herskryf jy elke element in die matriks. Let op dat dit presies dieselfde metode was wat jy in Stap 2
gebruik het. Met ander woorde:
o As ons na 𝑎 kyk, dan raak dit die determinant van die elemente wat oorbly:
𝑎1 2 −1
A = (1 𝑒 𝑓)
4 ℎ 𝑖
𝒂 𝑏 𝑐 𝒆𝒊 − 𝒇𝒉 𝑏 𝑐
𝑎𝑑𝑗 (𝑑 𝑒 𝑓) = ( 𝑑 𝑒 𝑓)
𝑔 ℎ 𝑖 𝑔 ℎ 𝑖
1 2 −1
A = (1 0 1)
4 −4 5
4 1 −4
adj(A) = (6 9 −12)
2 2 −2
Stap 5: ONTHOU om altyd die negatiewe tekens by te voeg soos hier aangewys:
4 −6 2
∗ −1 9 −2
A = ( )
−4 −(−12) −2
4 −6 2
= (−1 9 −2)
−4 12 −2
26
Stap 6: Sit nou alles saam
1
𝐴−1 = ∗ (𝑎𝑑𝑗. 𝐴)
𝑑𝑒𝑡(𝐴)
1 4 −6 2
= ∗ ((−1 9 −2))
6
−4 12 −2
2 1
−1
3 3
1 3 1
= − −
6 2 3
2 1
( − 3 2 − 3)
Maak seker jy kan hierdie stappe vinnig volg, vir as hulle dit vereis in die eksamen.
27
9. EIEWAARDES en EIEVEKTORE
3−𝝀 −1 −1
𝐴 − 𝜆𝐼 = ( −1 3−𝝀 −1 )
−1 −1 3−𝝀
3−𝜆 −1 −1
det(𝐴 − 𝜆𝐼) = 𝑑𝑒𝑡 ( −1 3−𝜆 −1 )
−1 −1 3−𝜆
3−𝜆 −1 −1 −1 −1 −1
= (−1)2 (3 − 𝜆) | | + (−1)3 (−1) | | + (−1)4 (−1) | |
−1 3−𝜆 −1 3−𝜆 3−𝜆 −1
= (3 − 𝜆)((3 − 𝜆)2 − 1) + (𝜆 − 3) − 1 − 1 + (𝜆 − 3)
28
= (3 − 𝜆)3 − (3 − 𝜆) + 2(𝜆 − 3) − 2
= − 𝜆3 + 9𝜆2 − 24𝜆 + 16
Stap 4: Stel determinant gelyk aan 0
− 𝜆3 + 9𝜆2 − 24𝜆 + 16 = 0
Karakteristieke vergelyking
∴ (𝜆 − 1)(𝜆 − 4)(𝜆 − 4) = 0
matriks op te los 𝟏
5. As 𝒌𝟏 = 𝒌𝟐 = 𝒌𝟑 - 𝑿𝟏 = 𝒌𝟏 (𝟏)
8. Doen dit totdat jy dieselfde aantal 𝟏
vergelykings as onbekendes het 6. As 𝒌𝟏 + 𝒌𝟐 + 𝒌𝟑 = 𝟎 – Kies 1 en 0 vir
𝝀𝟏 = 𝟏 ∶
2 −1 −1 0
𝐴 − 𝜆𝐼 = 0: (−1 2 −1| 0)
−1 −1 2 0
2 −1 −1 0 𝑅1
(−1 2 −1| 0) 𝑅2
−1 −1 2 0 𝑅3
2 −1 −1 0 𝑅1
(0 3 −3| 0) 2𝑅2 + 𝑅1
0 −3 3 0 2𝑅3 + 𝑅1
2 −1 −1 0 𝑅1
(0 3 −3| 0) 𝑅2
0 0 0 0 𝑅3 + 𝑅2
29
𝒌𝟏 𝒙
Los op deur onbekendes in te stel. (Ek gebruik gewoonlik (𝒌𝟐 ) 𝒐𝒇 (𝒚) )
𝒌𝟑 𝒛
2𝑥 − 𝑦 − 𝑧 = 0 (1)
3𝑦 − 3𝑧 = 0 (2)
(2): 3𝑦 = 3𝑧
∴𝑦=𝑧
Stel in (1): 2𝑥 − 𝑦 − 𝑧 = 0
∴ 2𝑥 − 𝑦 − 𝑦 = 0
∴ 2𝑥 = 2𝑦
∴𝑥=𝑦
Dus (volgens geval 5) is die eerste oplossing
𝒌𝟏 𝒌𝟏 𝟏
𝑿𝟏 = (𝒌𝟐 ) = (𝒌𝟏 ) = 𝒌𝟏 (𝟏)
𝒌𝟑 𝒌𝟏 𝟏
Volgende eiewaardes:
𝝀𝟐,𝟑 = 𝟒 ∶
−1 −1 −1 0
𝐴 − 𝜆𝐼 = 0: (−1 −1 −1| 0)
−1 −1 −1 0
∴ −𝑥 − 𝑦 − 𝑧 = 0
∴ 𝑥+𝑦+𝑧 =0
∴ 𝑥 = −𝑦 − 𝑧
𝒌𝟏 −𝒌𝟐 − 𝒌𝟑
𝑿𝟐,𝟑 = (𝒌𝟐 ) = ( 𝒌𝟐 )
𝒌𝟑 𝒌𝟑
Hier sien ons, dat ons 2 verskillende eievektore kan kry, omdat daar 2 terme bo is by 𝒌𝟏 :
Kies nou 0 en 1 afsonderlik:
−1
As 𝒌𝟑 = 0 𝑒𝑛 𝒌𝟐 = 1: 𝑋2 = 𝑠 ( 1 )
0
−1
As 𝒌𝟑 = 1 𝑒𝑛 𝒌𝟐 = 0: 𝑋3 = 𝑡 ( 0 )
1
30
Voorbeeld 2 (Komplekse getalle voorbeeld)
6−𝝀 −1
𝐴 − 𝜆𝐼 = ( )
5 4−𝝀
6−𝝀 −1
det(𝐴 − 𝜆𝐼) = 𝑑𝑒𝑡 ( )
5 4−𝝀
= (6 − 𝝀)(𝟒 − 𝝀) − (−𝟏)(𝟓)
= 24 − 10𝝀 + 𝝀𝟐 + 𝟓
= 𝝀𝟐 − 10𝝀 + 𝟐𝟗
Stap 4: Stel determinant gelyk aan 0
𝝀𝟐 − 10𝝀 + 𝟐𝟗 = 0
Stap 5: Kry dan eiewaardes
𝟏𝟎 ± √−𝟏𝟔
∴ 𝝀𝟏,𝟐 =
𝟐
∴ 𝝀𝟏 = 𝟓 + 𝟐𝒊
𝝀𝟐 = 𝟓 − 𝟐𝒊
Stap 6: Nou gebruik jy slegs die eerste eiewaarde afsonderlik, en stel dit terug in Stap 2: 𝐴 − 𝜆𝐼 = 0
𝝀𝟏 = 𝟓 + 𝟐𝒊 ∶
6−𝝀 −1 0
𝐴 − 𝜆1 𝐼 = 0: ( | )
5 4−𝝀 0
6 − (5 + 2𝑖) −1 0
( | )
5 4 − (5 + 2𝑖) 0
1 − 2𝑖 −1 0
( | )
5 −1 − 2𝑖 0
Stap 7: Gebruik Gauss-Jordan eliminasie om matriks op te los (in hierdie geval het ons reeds 2
vergelykings met 2 onbekendes, so:
𝒌𝟐 = (𝟏 − 𝟐𝒊)𝒌𝟏 (ry 1)
31
Stap 8: Stel 𝒌𝟏 = 𝟏
*Nou hoef jy net die toegevoegde te vat, en die 2de eievektor neer te skryf (met ander woorde, jy
eindig hiermee):
Bepaal die eiewaardes en -vektore van die volgende matriks (LET WEL hierdie is ‘n moeilike voorbeeld,
maar as julle dit goed deurgaan sal julle dit vinnig kan doen in die eksamen):
Asook:
B. Skryf neer die karakteristieke vergelyking van 𝐴
2 1
−𝝀 −1
3 3
1 3 1
𝐴 − 𝜆𝐼 = − −𝝀 −
6 2 3
2 1
( −3 2 − − 𝝀)
3
2 1
−𝝀 −1
3 3
1 3 1
det(𝐴 − 𝜆𝐼) = 𝑑𝑒𝑡 − −𝝀 −
6 2 3
2 1
( −3 2 − − 𝝀)
3
32
Doen nou dieselfde stappe as op bladsy 23 in Afdeling 8. Kies enige ry of kolom – kom ons maak dit ry 1.
Dit lewer die volgende karakteristieke vergelyking:
𝐝𝐞𝐭(𝑨 − 𝝀𝑰) = (𝒂𝟏 )(−𝟏)𝒓+𝒄 ∗ 𝒂𝒅𝒋(𝒂𝟏 ) + (𝒂𝟐 )(−𝟏)𝒓+𝒄 ∗ 𝒂𝒅𝒋(𝒂𝟐 ) + (𝒂𝟑 )(−𝟏)𝒓+𝒄 ∗ 𝒂𝒅𝒋(𝒂𝟑 )
3 1 1 1
2 −𝝀 − − −
= ( − 𝝀) (−𝟏)𝟐 ∗ 𝒅𝒆𝒕 (2 3 ) + (−1)(−𝟏)𝟑 ∗ 𝒅𝒆𝒕 ( 6 3 )+
3 1 2 1
2 − −𝝀 − − −𝝀
3 3 3
1 3
1 − −𝝀
( ) (−𝟏)𝟒 ∗ 𝒅𝒆𝒕 ( 6 2 )
3 2
− 2
3
2 3 1 1 1 1 1 2
= ( − 𝝀) ∗ [( − 𝝀) (− − 𝝀) − (− ) (2)] + [(− ) (− − 𝝀) − (− ) (− )] +
3 2 3 3 6 3 3 3
1 1 3 2
( ) ∗ [(− ) (2) − ( − 𝝀) (− )]
3 6 2 3
2 3 1 1 1 1 1 2
= ( − 𝝀) ∗ [( − 𝝀) (− − 𝝀) − (− ) (2)] + [(− ) (− − 𝝀) − (− ) (− )] +
3 2 3 3 6 3 3 3
1 1 3 2
( ) ∗ [(− ) (2) − ( − 𝝀) (− )]
3 6 2 3
2 3 1 1 1 1 1 2
= ( − 𝝀) ∗ [( − 𝝀) (− − 𝝀) − (− ) (2)] + [(− ) (− − 𝝀) − (− ) (− )] +
3 2 3 3 6 3 3 3
1 1 3 2
( ) ∗ [(− ) (2) − ( − 𝝀) (− )]
3 6 2 3
𝟏 𝟕 𝟐 𝟏 𝟕 𝟏 𝟏 𝟐 𝟏 𝟏 𝟐
= − 𝝀 + 𝝀𝟐 − 𝝀 + 𝝀𝟐 − 𝝀𝟑 + + 𝝀− − + − 𝝀
𝟗 𝟗 𝟑 𝟔 𝟔 𝟏𝟖 𝟔 𝟗 𝟗 𝟑 𝟗
𝟑
𝟏𝟏 𝟐 𝟏
= −𝝀 + 𝝀 −𝝀 +
𝟔 𝟔
Hierdie behoort nie langer as 6 minute te neem om op te los nie...
ONTHOU dat jou karakteristieke vergelyking moet in die volgende formaat wees:
𝟏𝟏 𝟐 𝟏
𝝀𝟑 − 𝝀 +𝝀− =𝟎 Karakteristieke vergelyking
𝟔 𝟔
Dis nou ‘n bietjie moeilik om die eiewaardes uit te werk as ons nie faktore in hakies het nie. Jy kan
langdeling gebruik as jy ‘n faktor het, maar ek stel ‘n nuwe metode voor wat vinniger is:
33
“Shortcut” om eiewaardes uit te werk vanaf 3de orde polinoom (Sintetiese deling):
𝟓 𝟏
(𝝀𝟐 − 𝝀 + )
𝟔 𝟔
Die finale faktorisasie antwoord is dan:
𝟓 𝟏
(𝝀𝟐 − 𝝀 + ) ∙ (𝝀 − 𝟏) = 𝟎
𝟔 𝟔
34
Jou eiewaardes is dus:
𝝀𝟏 = 𝟏
𝟓 √𝟏
±
𝟔 𝟑𝟔
𝝀𝟐,𝟑 =
𝟐
𝟏
𝝀𝟐 =
𝟐
𝟏
𝝀𝟑 =
𝟑
Stap 6: Nou gebruik jy elke eiewaarde afsonderlik, en stel dit terug in Stap 2: 𝐴 − 𝜆𝐼 = 0
𝝀𝟏 = 𝟏 ∶
2 1
−𝝀 −1
3 3 0
1 3 1 |
𝐴 − 𝜆1 𝐼 = 0: − −𝝀 − 0
6 2 3 |
2 1 0
( −3 2 − −𝝀 )
3
2 1
−𝟏 −1
3 3 0
1 3 1 |
= − −𝟏 − 0
6 2 3 |
2 1 0
( −3 2 − −𝟏 )
3
1 1
− −1
3 3 0
1 1 1|
= − − 0
6 2 3|
2 40
(− 3 2 −
3 )
Vereenvoudig:
−1 −3 1 0
= (−1 3 −2|0)
−2 6 −4 0
Ry 1:
−𝑘1 − 3𝑘2 + 𝑘3 = 0 (1)
Ry 2 en Ry 3 is dieselfde:
−𝑘1 + 3𝑘2 − 2𝑘3 = 0 (2)
Los op met eliminasie:
−𝑘1 − 3𝑘2 + 𝑘3 = 0 (1)
−𝑘1 + 3𝑘2 − 2𝑘3 = 0 (2)
(1)+(2): −𝟐𝒌𝟏 − 𝒌𝟑 = 𝟎
35
∴ 𝑘3 = −2𝑘1
Stel nou weer in (1):
𝒌𝟏 𝒌𝟏 𝟏
𝑿𝟏 = (𝒌𝟐 ) = ( −𝒌𝟏 ) = 𝒌𝟏 (−𝟏)
𝒌𝟑 −𝟐𝒌𝟏 −𝟐
𝟏 −𝟏
Let wel: Die eievektor is (−𝟏) maar kan ook ( 𝟏 ) wees of enige veelvoude daarvan.
−𝟐 𝟐
𝟏 𝟏
Toets nou die stappe vir 𝝀𝟐 = 𝟐 en 𝝀𝟑 = 𝟑 en kyk of julle die volgende eievektore kry:
−𝟐
𝟏
𝝀𝟐 = 𝟐: 𝑋2 = ( 𝟏 )
𝟒
−𝟏
𝟏
𝝀𝟑 = 𝟑: 𝑋3 = ( 𝟏 )
𝟒
Voorbeeld 4 (Voorbeeld waar jy die eiewaardes van 𝑨−𝟏 moet bepaal)
Die voorwaarde hiervoor is dat A moet ‘n nie-singulêre matriks wees – toets dit dus voor die tyd
36
C. Bepaal of die gegewe vektor ‘n kolomvektor is van 𝐴
1 0 −1 −3
Gegee: 𝐾 = (−1) , 𝐴 = ( 2 3 3)
1 −2 1 1
Hulle kan vir jou 2 tipes vrae vra met die Ortogonale Matrikse:
1. Is dit matriks ortogonaal?
2. Gebruik matriks A om ‘n ortogonale matriks P te maak
a. Metode 1 – Vektor-konstruksie
b. Metode 2 – Gram-Schmidt proses
1. Werk 𝑨𝑻 uit
2. Werk 𝑨−𝟏 uit
3. As 𝑨𝑻 = 𝑨−𝟏, dan is dit ortogonaal
4. Dit beteken ook dat 𝑨𝑻 𝑨 = 𝑰
Tabel 10: Ortogonale matriks bevestiging
37
Hoe om ‘n ortogonale matriks te “bou”:
a. Metode 1 – Vektor-konstruksie
Beskou die matriks A. Vind ‘n ortogonale matriks P vanuit die eievektore van A.
0 −1 0
A = (−1 −1 1)
0 1 0
𝑛𝑜𝑟𝑚(𝐾) = ||𝐾|| = √𝐾 𝑇 𝐾
4. Kry die norm van elke eievektor
∴ ||𝐾1 || = √2, ||𝐾2 || = √3, ||𝐾3 || = √6
1
1 −
√3
√2 1
5. Gebruik nou die antwoorde in Stap 4 om 𝐾 ′1 = 0 , 𝐾′2 = ,
1 √3
‘n ortonormale stel vektore te vorm (met 1
(√2)
ander woorde, deel die hele vektor deur sy ( √3 )
norm). ‘n Ortonormale stel beteken dat 1
𝑲𝟏 ′𝑲𝟐 = 𝟎 en dus dat die 2 vektore √6
2
loodreg op mekaar is (∴ 𝑲𝟏 ⏊𝑲𝟐 ) 𝐾′3 =
√6
1
−
( √6)
38
6. Nou gebruik jy die ortonormale stel in Stap
5 en maak ‘n matriks daaruit. Dit is dan 1/√2 −1/√3 1/√6
die ortogonale matriks. ∴𝑃= ( 0 1/√3 2/√6 )
7. Maak seker dit is ortogonaal deur die 1/√2 1/√3 −1/√6
Daar is nog ‘n metode om ‘n ortogonale matriks te maak. Dit word die Gram-Schmidt proses genoem. Ek
persoonlik verkies die eerste metode, maar julle kan besluit watter een beter is.
Beskou die matriks A. Vind ‘n ortogonale matriks P vanuit die eievektore van A deur die Gram-
Schmidt proses.
7 4 −4
A = ( 4 −8 −1)
−4 −1 −8
39
1
5. Toets of die vektore ortogonaal is. Met 𝑉𝟏𝑻 𝑉𝟐 = (𝟎 𝟏 𝟏) (−2) = 0
2
ander woorde werk 𝑽𝑻𝟏 𝑽𝟐 uit
Dus is dit ortogonale vektore
0 1
1 3
2
𝑉 ′1 = √2 , 𝑉 ′ 2 = − ,
1 3
7. Gebruik nou die antwoorde in Stap 6 om 2
(√2) ( 3 )
‘n ortonormale stel vektore te vorm (met
ander woorde, deel die hele vektor deur sy 4
3√2
norm). 1
𝐾′3 =
3√2
1
−
( 3√2)
8. Nou gebruik jy die 𝑽′𝟏 , 𝑽′𝟐 𝒆𝒏 𝑲′𝟑 en
maak ‘n matriks daaruit. Dit is dan die 0 1/3 4/3√2
ortogonale matriks. ∴ 𝑃 = (1/√2 −2/3 1/3√2 )
9. Maak seker dit is ortogonaal deur die 1/√2 2/3 −1/3√2
10.2 Diagonaalmatriks
Soos ons voorheen genoem het, is ‘n diagonaalmatriks ‘n normale 𝑛 × 𝑛 matriks wat elemente in die
diagonaal het.
2
Veronderstel jy het ‘n vektor 𝑣 = ( 1 ). Dan is die diagonaalmatriks wat daarmee geassosieer word
−1
−2
40
𝟐 0 0 0
𝐴𝑣 = (0 𝟏 0 0)
0 0 −𝟏 0
0 0 0 −𝟐
Die algemene vergelyking wat ons gaan gebruik om ‘n Diagonaalmatriks te kry is:
𝑷−𝟏 𝑨𝑷 = 𝑫
Waar 𝑨 ‘n diagonaliseerbare matriks is.
𝑫 ‘n diagonaalmatriks is.
𝑷 die matriks is wat jy self uitwerk. (hierdie kan op 2 maniere gedoen
word, afhangende of 𝐴 simmetries is of nie)
Wat om te doen om seker te maak jy kan 𝑨 diagonaliseer:
1. Die eiewaardes van 𝐴 moet verskillend wees (“distinct”) en daar moet dieselfde aantal
eiewaardes (𝑛) as die matriksgrootte wees (𝑛 × 𝑛) - as daar eiewaardes is wat dieselfde is kan
jy nie A diagonaliseer nie!
2. ‘n 𝑛 × 𝑛 matriks 𝐴 moet 𝑛 aantal lineêr onafhanklike eievektore hê
3. Dit beteken as jy die eievektore saamsit in ‘n matriks, en die determinant uitwerk, dan moet dit
≠ 0 wees nie.
Om op te som:
𝑛 × 𝑛 matriks 𝐴
𝑛 eiewaardes
Eiewaardes is verskillend
As eievektore 𝑣1 , 𝑣2 𝑒𝑛 𝑣3 is en 𝑉 = (𝑣1 𝑣2 𝑣3 ), dan moet 𝑑𝑒𝑡(𝑉) ≠ 0
Hoe om 𝑨 te diagonaliseer:
Stappe om 𝑨 te diagonaliseer:
1. Vind die eiewaardes van 𝑨 en maak seker dis “distinct”
2. Vind ooreenstemmende eievektore
3. Stel dan 𝑷 gelyk aan die eievektore as kolomvektore
4. Vind 𝑷 se inverse 𝑷−𝟏
5. Stel dan in die vergelyking 𝑷−𝟏 𝑨𝑷
6. Kry dan vir 𝑫
41
1 2 1
Voorbeeld 1: Diagonaliseer 𝑨 indien dit moontlik is A = ( 6 −1 0 )
−1 −2 −1
STAPPE VIR DIAGONALE MATRIKS KONSTRUKSIE
1. Vind die eiewaardes van 𝑨 en 𝜆1 = 0,
maak seker dis “distinct” 𝜆2 = −4, 𝜆3 = 3
2. Vind ooreenstemmende 1 −1 2
𝐾1 = ( 6 ) , 𝐾2 = ( 2 ) , 𝐾3 = ( 3 )
eievektore −13 1 −2
3. Ons sien dat ons verskillende
eiewaardes het - dus weet ons
𝟏 −𝟏 𝟐
die matriks is diagonaliseerbaar. 𝑷= ( 𝟔 𝟐 𝟑)
−𝟏𝟑 𝟏 −𝟐
Stel dan 𝑷 gelyk aan die
eievektore as kolomvektore
𝟏 𝟏
− 𝟎 −
𝟏𝟐 𝟏𝟐
4. Vind 𝑷 se inverse 𝑷−𝟏 (gebruik 𝟗 𝟐 𝟑
𝑷−𝟏 = −
die stappe van Afdeling 8.5) 𝟐𝟖 𝟕 𝟐𝟖
𝟖 𝟏 𝟐
( 𝟐𝟏 𝟕 𝟐𝟏 )
𝑷−𝟏 𝑨𝑷
𝟏 𝟏
5. Stel dan in die vergelyking − 𝟎 −
𝟏𝟐 𝟏𝟐
𝟗 𝟐 𝟑 1 2 1 𝟏 −𝟏 𝟐
𝑷−𝟏 𝑨𝑷 = − ( 6 −1 0 ) ( 𝟔 𝟐 𝟑)
𝟐𝟖 𝟕 𝟐𝟖 −1 −2 −1 −𝟏𝟑 𝟏 −𝟐
𝟖 𝟏 𝟐
( 𝟐𝟏 𝟕 𝟐𝟏 )
0 0 0
6. Kry dan vir 𝑫 ∴ 𝑫 = (0 −4 0)
0 0 3
Tabel 12: Diagonaalmatriks Konstruksie (nie-simmetriese matrikse)
Notas:
In Stap 5 is dit belangrik om eers 𝑷−𝟏 𝑨 uit te werk, en dan daardie antwoord te vermenigvuldig
met 𝑷
Dit is belangrik om op te let dat die Diagonaalmatriks maar net die eiewaardes is wat in die
diagonaal geskryf word. As hulle nie vir die stappe vra nie, kan julle dus Stappe 3-5 skip
42
Daar is ‘n spesiale geval waar 𝐴 Ortogonaal Diagonaliseerbaar is (as 𝐴 simmetries is). Sien die
volgende afdeling, waar ek verduidelik hoe om dit op te los.
Daar is ‘n spesiale geval waar die matriks nie verskillende eiewaardes het nie, maar nogsteeds
diagonaliseerbaar is. Dit is hoekom jy albei voorwaardes moet toets:
o Bv. as 𝜆1 = −1 𝑒𝑛 𝜆2 = 𝜆3 = 1
1 1 0
o Dan is 𝐾1 = (−1) , 𝐾2 = (1) , 𝐾3 = (0) (𝑡𝑜𝑒𝑡𝑠!)
0 0 1
o Julle sal dan sien dat die eievektore wel lineêr onafhanklik is, dus kan jy nogsteeds 𝐴
diagonaliseer.
10.3 Keëlsnitte
Hierdie is ‘n addisionele deel wat hulle so nou en dan in die vraestelle vra – so ek dink dis belangrik om
te weet hoe om keëlsnitte uit te werk. Die algemene vorm vir ‘n keëlsnit is:
𝟏
𝒂 𝒃
𝑿𝑻 𝑨𝑿 = (𝒙 𝒚) ( 𝟐 ) (𝒙 )
𝟏 𝒚
𝒃 𝒄
𝟐
𝟏
𝒂 𝒃
𝑿𝑻 𝑨𝑿 = (𝒙 𝒚) ( 𝟐 ) (𝒙 )
𝟏 𝒚
𝒃 𝒄
𝟐
𝟏 𝟏 𝒙
= (𝒂𝒙 + 𝒃𝒚 𝒃𝒙 + 𝒄𝒚) (𝒚)
𝟐 𝟐
43
Hoe om ‘n keëlsnit te identifiseer:
Stappe om ‘n keëlsnit te identifiseer
1. Skryf die polinoom in die vorm 𝑿𝑻 𝑨𝑿
2. Werk die eiewaardes uit van 𝑨
3. Vind ooreenstemmende eievektore
4. Werk die matriks 𝑷 uit wat A sal diagonaliseer
a) As 𝑨 nie simmetries is nie, volg stappe 1-3 in Tabel 12
b) As 𝑨 simmetries is, volg Tabel 14
5. Stel dan 𝑷 gelyk aan die eievektore as kolomvektore
6. Vind 𝑷 se inverse 𝑷−𝟏
7. Stel dan in die vergelyking 𝑷−𝟏 𝑨𝑷
8. Kry dan vir 𝑫
Tabel 13: Stappe om ‘n keëlsnit te identifiseer
Voorbeeld
Ons sien hier dat die rooi deel is die algemene vorm. Dus kan ons die polinoom opbreek in Stap 1.
Ons sien ook verder dat 𝑎 = 1 , 𝑏 = 4 𝑒𝑛 𝑐 = 4
44
−2 1
𝐾1 = ( ) , 𝐾2 = ( )
1 2
3. Vind ooreenstemmende
As
eievektore
−2 1
(maak seker dis L.O.) 𝑇= ( ) 𝑑𝑎𝑛 𝑖𝑠 det(𝑇) = −5
1 2
≠ 0 𝑑𝑢𝑠 𝐿𝑖𝑛𝑒ê𝑟 𝑜𝑛𝑎𝑓ℎ𝑎𝑛𝑘𝑙𝑖𝑘
4. Werk die matriks 𝑷 uit
‘n Simmetriese matriks 𝐴
Ortogonale eievektore
Van Stap 3 sien ons dat
−2 1
𝐾1 = ( ) , 𝐾2 = ( ) 𝑒𝑛 𝐾1𝑇 𝐾2 = 0
1 2
45
5. Stel dan 𝑷 gelyk aan die eievektore as 2 1
−
kolomvektore ∴𝑃= √5 √5
1 2
( √5 √5)
Tabel 14: Stappe om P te kry as A simmetries is
46
Veels geluk. Jy het nou suksesvol die assestelsel getransformeer van (𝑥, 𝑦)na (𝑋, 𝑌)
−2 1
Vanaf die vektore 𝐾1 = ( ) , 𝐾2 = ( ) kan ons nou die vektore transformeer deur die volgende:
1 2
𝑥 𝑋
(𝑦) = 𝑃 ( )
𝑌
−2 𝑋
𝑉𝑖𝑟 𝐾1 : ( ) = 𝑃 ( )
1 𝑌
𝑋 −2
∴ ( ) = 𝑃−1 ( )
𝑌 1
−2
= 𝑃𝑇 ( ) = (√5)
1 0
𝑋 0
𝑉𝑖𝑟 𝐾2 : ( ) = ( )
𝑌 √5
Sien die lesing slide Les 4 om te sien hoe mens dit skets
Hoe om vinnig ‘n keëlsnit te identifiseer:
47
Wenke oor sommige snitte:
Sterkte!
Christoff
48