You are on page 1of 2

GLENVISTA HIGH SCHOOL

Afrikaans EAT
Graad 10
Onderwyser: C. Kriel

AFBAKENING: VRAESTEL 2 - LETTERKUNDE TOETS [70 PUNTE]


November 2023
KORTVERHALE:
1. Aspoestertjie en die drie bere – Nelia Engelbrecht
Ink-boek

2. Ateljee – Elsa Joubert


Ink-boek

3. Sussie Veer is dood – Braam van der Vyver


Ink-boek

GEDIGTE:
1. Vir Sara Baartman – Diana Ferrus (afgerol)

2. Halala Afrika – Johannes Kerkorrel (afgerol)

3. In die Hoëveld – Toon van der Heever (afgerol)


Hoe om jouself voor te berei:
 Lees weer deur al die bogenoemde kortverhale en gedigte.
 Gaan deur jou eie notas wat in die klas gemaak is.
 Lees deur die “Toets jouself” EN “Kontekstuele vrae”.
 Maak seker jy verstaan al die vrae en dat jy die vrae self kan beantwoord.
 2 van die bogenoemde kortverhale en gedigte sal in die toets verskyn.
MOENIE ‘n kans vat en een van die kortverhale/gedigte nie leer nie.
 Gaan deur die woordeskat van elke kortverhaal/gedig en maak seker jy
verstaan die woorde.
 Fokus op die betekenis van die titel, die karakters, bou, tema, die tipe
verteller, agtergrond ens.

Doen asseblief jou bes om jouself voor te berei vir die toets. As jy iets gemis het
of nie verstaan nie vra asseblief weer jou onderwyser.

Woordeskat: (please make sure you understand the following words)


Karakter: Character
Ontwikkel: Develop
Gewildste: Most popular
Ooreenkoms: Agreement/similarities
Mening: Opinion
Ruimte: Space
Tema: Theme
Suggereer: suggests
Verteller: narrator
Wending / Spanning: tension
Assosieer: associate
Ontsteld: upset
Geheime: secret
Boodskap: message
Aanhaling: quotation

You might also like