Afrikaans Grade 2
Afrikaans Grade 2
ens
Cc
v o l g
e r sien ABV
H ie K
d
Ff
AFRIKAANS
HUISTAAL
abcde
AFRIKAANS HOME LANGUAGE
GRADE 2 – BOOK 1
TERMS 1 & 2
ISBN 978-1-920458-17-1
fghi j
klmnop
Graad
Naam:
2 Klas:
qrstu
ISBN 978-1-920458-17-1
13th Edition
vwxyz Boek 1
Kwartaal
9 781920 458171 1&2
Gr2 AFR HL_B1_cover.indd 3 2022/06/27 13:42:34
VERANTWOORDELIKHEDE VAN DIE JEUG VAN
Hierdie Werkboeke is vir Suid-Afrika se kinders ontwikkel Gesin en familie Onderwys Werk
onder leiding van die Minister van Basiese Onderwys, mev. Angie Eer en respekteer Woon die Help jou gesin
Motshekga, en die Adjunkminister van Basiese Onderwys, dr. jou ouers. Wees
vriendelik
skool by, leer met werk in die
en werk hard. huis. Kinders mag
Reginah Mhaule. en lojaal Gehoorsaam nie gedwing word
teenoor die skool se om buite die huis
Die Reënboog-Werkboeke maak deel uit van 'n reeks intervensies jou gesin reëls. te werk nie.
en
deur die Departement van Basiese Onderwys met die doel om die familie.
prestasie van Suid-Afrikaanse leerders in die eerste ses grade te
verbeter. Hierdie projek is 'n prioriteit van die Regering se Plan Vryheid en sekuriteit Eiendom Religie, oortuiging en
van Aksie en is moontlik gemaak deur die ruim befondsing van die Moenie ander mense Respekteer die menings
Nasionale Tesourie. Die Departement is hierdeur in staat gestel seermaak, boelie of eiendom van ander. Respekteer die
intimideer nie, en Moenie eiendom
om hierdie Werkboeke gratis in al die amptelike tale te voorsien. moenie toelaat dat beskadig nie, en
oortuigings en
menings van
ander dit doen nie. moenie steel nie. ander.
Ons hoop dat u as onderwyser hierdie Werkboeke in u daaglikse Besleg geskille op `n
onderrig nuttig sal vind en ook sal verseker dat u leerders die vreedsame manier.
kurrikulum dek. Al die aktiwiteite in die Werkboeke het ikone om Veiligheid Burgerskap Vryheid van uitdrukking
aan te dui wat die leerders moet doen. Sorg vir die aarde. Moenie Wees `n goeie, Moenie leuens en haat
getroue burger
Ons hoop van harte dat leerders dit gaan geniet om die boeke water of elektrisiteit vermors
nie. Sorg vir diere en plante. van Suid-Afrika.
versprei nie.
Moenie ander
deur te werk terwyl hulle leer en groei, en dat u as onderwyser Hou jou huis en Gehoorsaam beledig of
die wette, en
dit saam met hulle sal geniet. gemeenskap
skoon en veilig. maak seker dat
krenk nie.
AFRIKAANS
Hierdie boek behoort aan:
Boek
1
I Tema 1: Terug skool toe Kwartaal 1: Week 1-5
1 Terug skool toe 2
Klankleer: die y-klank
6 Welkom by ons skool 12
n
Oefen om die letter Ff te skryf.
Gedeelde lees (verhalende teks) Maak ’n rolspel op oor hoe jy ’n nuwe dogter of seun sou verwelkom. Skryf sinne in jou klaswerkboek.
Begripsoefening: Merk ja of nee. Skryf: Omkring die korrekte woord. Sigwoorde
Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel.
12 Die voedsel wat ons eet 24
Skryf: Skryf sinne oor ’n keer toe jy alleen gevoel het.
h
Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is. Pretaktiwiteit: Help die nuwe seun om by die skool uit te kom.
Klankleer: vokaal a Teken prente van iets wat jy kan ruik, proe, voel, sien en hoor.
Oefen om die letter Aa te skryf. 7 Skoolsport 14 Benoem die prentjies van voedsel.
Skryf sinne in jou klaswerkboek. Skryf die sinne met die korrekte leestekens (punt, uitroepteken of
o
Gedeelde lees (verhalende teks)
Sigwoorde vraagteken) oor.
Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel.
2 Terug by die skool 4 Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is. Merk die kos waarvan jy hou en nie hou nie.
u
Teken ’n prent van wat jy in die vakansie gedoen het. Klankleer: vokaal o
Skryfoefening: Kies een van die woorde om die sinne te voltooi. Oefen om die letter Dd te skryf. Gedeelde lees (verhalende teks)
Skryfoefening: Skryf oor wat jy in die vakansie gedoen het. Skryf sinne in jou klaswerkboek. Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel.
Pretaktiwiteit: Voltooi die kalender en teken ’n prentjie oor wat jy elke dag Sigwoorde Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is.
d
gaan doen. Begripsoefening: Merk ja of nee.
8 Ek hou van sport 16
3 Skooldrag 6
Klankleer: die aa-klank
Teken ’n prent van die sport of speletjie wat jy graag wil speel. Oefen om die letter Gg te skryf.
Gedeelde lees (dialoog) Voltooi sinne oor die sportsoort waarvan jy hou of nie hou nie. Skryf sinne in jou klaswerkboek.
Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel. Skryf sinne oor die sport of speletjie wat jy geniet. Sigwoorde
Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is.
14 Ek doen altyd my huiswerk 28
Visuele bekendstelling met veelvuldige keuse
Begripsoefening: Merk ja of nee.
Oefen om die letter Bb te skryf. 9 Die verpleegster besoek die skool 18 Doen ‘n rolspel in pare.
Skryf sinne in jou klaswerkboek. Nommer prente in die korrekte volgorde.
Gedeelde lees (verhalende teks)
Sigwoorde Skryf sinne oor prente.
Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel.
4 My skooldrag 8 Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is. Pretaktiwiteit: Voltooi die prent en kleur dit in.
15 Toetse 30
Klankleer: vokaal u
Teken ’n prent van jouself met jou skooldrag aan. Oefen om die letter Ee te skryf.
Vul jou persoonlike besonderhede in. Skryf sinne in jou klaswerkboek. Gedeelde lees (verhalende teks)
Skryf sinne oor jou skooldrag. Sigwoorde Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel.
Pretaktiwiteit: Benoem die klere in die prente. Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is.
10 Die verpleegster sê ... 20
5 ʻn Nuwe seun in die skool 10
Begripsoefening: Merk ja of nee.
Die vorming van sinne op grond van prente. Begin met “Ek moet”. Klankleer: die ee-klank
Gedeelde lees (verhalende teks) Skryf drie sinne oor ’n gesonde lewenswyse. Oefen om die letter Hh te skryf.
Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel. Voltooi die sinne. Skryf sinne in jou klaswerkboek.
Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is. Pretaktiwiteit: Verbind elke woord met die regte prent. Sigwoorde
Begripsoefening: Merk ja of nee.
Klankleer: vokaal i 11 Ons eet by die skool 22 16 Belangrike datums 32
Oefen om die letter Cc te skryf. Vra maats wanneer hulle verjaar en omkring die datums.
Gedeelde lees (verhalende teks)
Skryf sinne in jou klaswerkboek. Skryf dan hul name met die datums neer.
Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel.
Sigwoorde Oefen om die datum van jou verjaarsdag te skryf.
Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is.
Begripsoefening: Merk ja of nee. Maak ’n verjaarsdagkalender.
18 My gesin 36
Begripsoefening: Merk ja of nee.
Klankleer: die oe-klank 29 Ons eet gesond 58
Teken ’n prentjie van jou gesin. Oefen om die letter Kk te skryf. Gedeelde lees (verhalende teks)
Benoem jou gesinslede. Skryf sinne in jou klaswerkboek. Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel.
Skryf oor jou gesin. Sigwoorde Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is.
Pretaktiwiteit: Kies vir elke lid van die gesin ’n geskenk.
24 Om ander te help 48
Begripsoefening: Merk ja of nee.
46 Die terugreis 92
Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel.
Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is. 41 Die wildtuin 82
Begripsoefening: Beantwoord die vrae in volsinne. Teken ’n prent om begrip van die storie te toon.
Gedeelde lees (verhalende teks)
Klankleer: die aai-klank Verbind sinsdele om sinne te vorm.
Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel.
Oefen om die letter Rr te skryf. Pretaktiwiteit: Die woordspeletjie
Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is.
Skryf sinne in jou klaswerkboek.
47 Terug in die klas 94
Begripsoefening: Beantwoord die vrae in volsinne.
Sigwoorde Klankleer: die oei-klank
36 Ek wil sien 72
Oefen om die letter Uu te skryf. Gedeelde lees (verhalende teks, direkte rede)
Skryf sinne in jou klaswerkboek. Gebruik visuele leidrade om te sê waaroor die storie handel.
Praat oor die plekke wat jy graag sou wil besoek. Wat wil jy daar sien? Sigwoorde Identifiseer sleutelbesonderhede in die stuk wat gelees is.
Nommer die prente in die korrekte volgorde. Vertel vir jou maat die storie. Begripsoefening: Beantwoord die vrae in volsinne.
Skryf sinne oor die storie. 42 Nog diere 84 Klankleer: die eeu-klank
Pretaktiwiteit: Teken gesigte in die busvensters en kleur die bus in. Oefen om die letter Xx te skryf.
Teken ’n prent van ’n dier wat jy graag sou wil sien.
Skryf sinne in jou klaswerkboek.
37 Die bustoer 74
Skryf twee sinne oor jou prent.
Sigwoorde
Verbind die sinsdele om begrip van die storie te toon.
Welkom in
Kwartaal 1 – Week 1
graad 2.
Woef-woef!
Ben
Jabu
Ek was ook by die huis.
Ek het vir Jan, Sarel en Ben, die hond, gemis.
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die rymwoorde in jou
klaswerkboek oor.
Sigwoorde
man wat mat dan was
kat das las lat na
daar
vas kar pan rak
moet
Oefen die letters.
Ons skryf Skryf 'n sin in jou klaswerkboek en gebruik die
a-rymwoorde.
A A a a
ONDERWYSER: Handtekening Datum 3
2
Kwartaal 1 – Week 1
Terug by die skool
Ons doen Teken 'n prent om te wys wat jy die vakansie gedoen het.
Ons skryf Kies een van die woorde om die sinne te voltooi.
4
Datum:
Skryf drie sinne oor wat jy gedurende die skoolvakansie gedoen het.
Ons skryf Gebruik van hierdie woorde om jou te help.
gegaan
huis alleen
see vakansie gebly
Ons lees Lees die leesstuk en omkring al die woorde met 'n e-klank in blou.
My skooldrag is te klein.
Ek moet my ouer broer se skooldrag dra.
Sarel
Ek het nuwe skooldrag. Dit is te groot.
My ma sê my skooldrag moet pas
Bettie totdat ek in graad 5 is.
6
Datum:
BB bb
ONDERWYSER: Handtekening Datum 7
4
Kwartaal 1 – Week 1
My skooldrag
Ons doen Teken 'n prentjie van jouself met jou skooldrag aan.
Ons skryf Voltooi hierdie kaart en teken 'n prentjie van jouself.
My naam is_______________________.
Ek is in graad_____________________.
8
Datum:
das
Ons lees
Karel
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die
rymwoorde in jou klaswerkboek oor. Sigwoorde
uit
pit sin vin ditt so
wit rit vis lip
tot
wil gil dis hik
CC cc
ONDERWYSER: Handtekening Datum 11
6 Welkom by ons skool
Ons doen
Kwartaal 1 – Week 2
Doen 'n rolspel in julle groepe oor hoe om 'n nuwe seun of
dogter in julle klas welkom te laat voel.
Ons praat Vra vyf maats watter boek hulle graag sou lees, en
kleur een van die kolle langs die boek in.
ie
D ie dr s
jie
be e rt
er
Sokk in de rs
v ir k
Ons skryf Skryf twee sinne oor 'n keer toe jy alleen gevoel het.
Gebruik van hierdie woorde om jou te help.
geken
alleen hartseer baklei niemand maats
12
Datum:
a e i o u
Vir die pret Help die nuwe seun om by die skool uit te kom.
Vertel vir jou maat van die plekke wat hy sien.
BEGIN
HOSPITAAL
SKOOL POLISIESTASIE
Ons lees Lees die leesstuk en omkring al die woorde met 'n o-klank in rooi.
Karel
Ek hou daarvan Ek hou daarvan om
Anita om netbal te sokker te speel.
speel.
14
Datum:
Jan
Hanna
Hanna wil graag speel, maar sy kan
nie loop nie. Sy speel graag met
haar hond. Almal praat graag met
Hanna.
Ons skryf Lees elke sin.
Maak 'n regmerkie as jy saamstem, en 'n kruisie as jy nie saamstem nie.
DD dd
ONDERWYSER: Handtekening Datum 15
8
Kwartaal 1 – Week 2
Ek hou van sport
Ons doen Teken 'n prentjie van die sport of speletjie wat jy graag wil speel.
Voltooi die sinne. Kies die beste woorde in die blokkies hieronder.
Ons skryf
Onthou, ons sit 'n punt aan die einde van elke sin.
netbal krieket
rugby tennis
Ek hou van
Ek hou nie van nie.
Ek hou van
Ek hou nie van nie.
16
Datum:
Ons skryf Skryf drie sinne oor 'n sport of speletjie waaraan jy graag deelneem.
Gebruik van hierdie woorde om jou te help.
krieke
swem rugby tennis netbal t atletiek
Ons lees
Die verpleegster het vandag die skool besoek
om ons oë te toets.
Daar was 'n kaart met letters teen die muur.
Ons moes die letters op die kaart lees.
18
Datum:
Die verpleegster het die nut van die bril aan haar
verduidelik.
Anita Sus is nou gelukkig, want haar
bril laat haar beter sien.
Ons skryf Lees die storie. Omkring dan die letter langs die korrekte antwoord.
Die verpleegster Wie het 'n bril Wie het na ons skool toe Wat sou 'n goeie naam vir die storie
het kom kyk na ons: nodig? gekom? wees?
A hande A Mary A Die dokter A Mandu kry 'n bril
B oë B Jabu B Die brandweerman B Die dokter kom na ons skool toe
C voete C Sus C Die verpleegster C Ons oë word getoets
D ore D Mandu D Die ambulansbestuurder D Hoe goed kan jy hoor?
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf met twee van
die woorde jou eie sinne in jou klaswerkboek. Sigwoorde
EE ee
ONDERWYSER: Handtekening Datum 19
10
Kwartaal 1 – Week 3
Die verpleegster sê ...
Kyk na die prente en vertel jou maat wat die
Ons doen verpleegster sê jy moet doen.
Borsel tande.
Eet vrugte
Was hande. en groente.
Ons skryf Skryf drie sinne oor wat die verpleegster sê jy moet doen.
Ek moet
Ek moet
Ek moet
20
Datum:
rus hut
dun lus rug
Ek op my bed.
Die boek is nie dik nie, hy is
Ben val op sy
Sus bly in 'n
Ek het vir roomys.
Vir die pret Verbind elke woord met die regte prentjie.
bus
rug
bul
mus
Ons lees Lees die leesstuk en omkring al die woorde met 'n y-klank in pers.
22
Datum:
Nomsa
Ons skryf Lees elke sin.
Maak 'n regmerkie as jy saamstem, en 'n kruisie as jy nie saamstem nie.
Lees die woorde, luister na die klanke en skryf met twee van die
Werk met woorde woorde jou eie sinne in jou klaswerkboek.
Sigwoorde
wys
w rys byt hy
net
lyk lyn jy by een
pyl kyk lyf my al
hom
Oefen die letters.
Ons skryf Skryf 'n sin in jou klaswerkboek en gebruik die
y-rymwoorde.
FF ff
ONDERWYSER: Handtekening Datum 23
12 Die voedsel wat ons eet
Ons doen Teken 'n prentjie van iets wat jy kan:
Kwartaal 1 – Week 3
sien hoor
Ons skryf Kies die regte woord vir elke kosprentjie hieronder.
kaas
24
Datum:
Ons skryf Skryf die sin oor en vul die hoofletters en leestekens in. Onthou om hoofletters aan die
begin van sinne en vir name te gebruik.
? . ! ,
saans skyn die maan
S aans skyn die maan .
hou jy van skyfies
Ons lees
Lees die woorde, luister na die klanke en skryf met twee van die
Werk met woorde woorde jou eie sinne in jou klaswerkboek.
Sigwoorde
kkaas haan kraan taakk
toe
haas gaap aand baann dan
maan jaar maat vaak mens
ander
Oefen die letters.
Ons skryf Skryf 'n sin in jou klaswerkboek en gebruik die
aa-rymwoorde.
GG gg
ONDERWYSER: Handtekening Datum 27
14
Kwartaal 1 – Week 4
Ek doen altyd my huiswerk
Ons doen
Werk in pare. Doen 'n rolspel oor Danie wat nie sy huiswerk wil
doen nie. Een van julle is sy juffrou. Verduidelik aan hom waarom
hy sy huiswerk moet doen.
Ons praat Nommer hierdie prente in die korrekte volgorde. Vertel dan vir jou maat die storie.
Skryf die storie dan in die korrekte volgorde.
3 2 1
1
2
3
1
2
3
28
Datum:
1
2
3
tr
y dr
aa bl
Ons lees Lees die leesstuk en omkring al die woorde met 'n ee-klank in pers.
30
Datum:
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf met twee van die
woorde jou eie sinne in jou klaswerkboek.
Sigwoorde
lees
lee been deeg fees
nou
bees veer teen leer nog
seep meel keel week maak
doen
Oefen die letters.
Ons skryf Skryf 'n sin in jou klaswerkboek en gebruik die
ee-rymwoorde.
HH hh
ONDERWYSER: Handtekening Datum 31
16
Kwartaal 1 – Week 4
Belangrike datums
Ons doen
Kalender
Kyk na die kalender en omkring die belangrike datums soos
Kersfees, Jeugdag, en ander.
Vertel vir mekaar waarom hierdie datums belangrik is.
Werk in groepe van vier. Juffrou voorsien 'n kalender aan elke groep.
Kyk na die kalender en kry jou verjaarsdag. Omkring die datum.
Ons skryf Kry vier van jou maatjies se verjaarsdae en omkring die datums.
Skryf dan hierdie datums neer.
Bettie 15 Augustus
Dag
Maand
32
Ve r ja a rs d a g k a le n de r
Datum:
33
17
Kwartaal 1 – Week 5
Verskillende gesinne
34
Datum:
II ii
ONDERWYSER: Handtekening Datum 35
18 My gesin
Ons doen Teken 'n prentjie van jou gesin.
Kwartaal 1 – Week 5
woon wit
hoof lees rit veer
was
das
ee oo a i
36
Datum:
boetie oud
gesin
liefde baba sussie
Kyk na die geskenke. Besluit vir wie jy wat sal gee in jou gesin.
Vir die pret Sê vir jou maat hoekom jy die geskenk vir die persoon sal gee.
Merk die blokkie wanneer jy besluit het vir wie jy daardie geskenk sal gee.
Sê:
Ek sal die sjokolade vir my pa gee, want hy
is lief vir soetgoed.
Ons lees Lees die leesstuk en omkring al die woorde met 'n uu-klank in oranje.
38
Datum:
J J j j
ONDERWYSER: Handtekening Datum 39
20 Pret by die troue
Ons doen
Kwartaal 1 – Week 5
Doen 'n rolspel van wat met Bettie gebeur het by die troue.
Gebruik die volgende karakters:
• Bettie
• Ben
• Mamma
• Dokter
• Verpleegster
Kyk na die prente. Nommer die prente van 1 tot 4 in die korrekte volgorde.
Ons skryf
Vertel vir jou maat wat by die troue met Bettie gebeur het.
40
Datum:
Vir die pret Omkring die woord wat die beste by elke prent pas.
Ons lees
Almal het 'n goeie maat nodig.
Het jy 'n maat?
Wie is jou maat?
Pam en Nomsa ry saam fiets.
Hulle hou ook daarvan om saam
te gaan fliek.
42
Datum:
KK kk
ONDERWYSER: Handtekening Datum 43
22 My maats
Ons doen Doen 'n rolspel in jou groep oor 'n maatjie wat jou hulp nodig het.
Kwartaal 1 – Week 6
Ons skryf Wat kan jy doen om by die huis en die skool te help?
Help
3 Hoe ek my maats kan help 4 Die mense wat my help
44
Datum:
Hardloop na Bongi se huis toe. Wie gaan eerste by Bongi se huis wees?
Skiet 'n muntstuk op. As jy die kop kry, beweeg jy twee blokke vorentoe.
Vir die pret
As jy die munt kry, kan jy net een blok vorentoe beweeg.
Die een wat eerste by Bongi se huis kom, is die wenner.
Lees elke woord terwyl jy spring. Indien jy 'n woord nie kan lees nie, moet jy een
blok terugskuif.
mus
rus
taak
sie geel
ek
n
we
r o ot soen
duur g
r
skuu gaan
woon
fiets sit
been
leer fliek
baan
b r
gluur
o
kyk
od
put
pop
vis
pet
kat
Ons lees Lees die leesstuk en omkring al die woorde met 'n oe-klank in blou.
46
Datum:
LL ll
ONDERWYSER: Handtekening Datum 47
24 Om ander te help
Teken 'n prent van 'n dier wat jy dink 'n goeie troeteldier sal wees.
Kwartaal 1 – Week 6
Ons doen
Skryf drie sinne oor waarom jy van hierdie dier hou.
Hy het per
hetbus
perhuis
bustoe
huis toe gegaan.
gegaan.
het geblaf.
is beste maats.
48
Datum:
uu oo ie aa oe
Vir die pret Verbind die prentjies met die woorde om te wys wat jy in die oggend (pers),
in die middag (geel) en in die aand (blou) doen.
oggend
middag
aand
50
Datum:
Sigwoorde
oud sout kous sous
groot
koud mou fout vou teen
hout boud goud bou onder
woord
Oefen die letters.
Ons skryf Skryf 'n sin in jou klaswerkboek en gebruik die
ou-rymwoorde.
MM mm
ONDERWYSER: Handtekening Datum 51
26 By die huis
Ons doen Teken wat jy by die huis moet doen, al hou jy nie daarvan nie.
Kwartaal 1 – Week 7
Maak 'n lys van die werkies waarvan jy nie hou nie.
Ons skryf
Onthou om kommas te gebruik!
52
Datum:
Ons skryf Vul die klanke in sodat die woorde by die prente pas.
u aa e oe
Oggend
Middag Aand
Ons lees
My juffrou sê ons moet 'n gebalanseerde
leefstyl handhaaf. Oefening maak ons
spiere sterk en hou ons gesond.
Huiswerk maak ons brein fiks en slim.
Dit is ongesond om heeldag in die huis
voor die televisie te sit.
Kinders moet buite speel!
Hulle moet aan verskillende sportsoorte
soos sokker, rugby en netbal deelneem.
Aan watter sportsoort neem jy deel?
54
Datum:
Sigwoorde
huis tuin uil uit
net
huil duik ruit kombuis want
muis vuis suiker luister tyd
weer
Oefen die letters.
Ons skryf Skryf 'n sin in jou klaswerkboek en gebruik die
ui-rymwoorde.
NN nn
ONDERWYSER: Handtekening Datum 55
28 Oefening en sport
Ons doen
Kwartaal 1 – Week 7
Ek ______________________ sokker.
Ek ______________________ netbal.
Ons skryf Skryf die dae van die week in die regte volgorde neer. Begin met Sondag.
Teken 'n prent van wat jy op 'n Maandag doen.
Sondag
Dinsdag
Maandag
Donderdag
Woensdag
Vrydag
Saterdag
56
Datum:
Ons lees Klap die woorde wat onderstreep is in lettergrepe en sê hoeveel lettergrepe
daar in elke woord is. Lees dan die storie van Rob se groentetuin.
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die rymwoorde in jou
klaswerkboek oor.
Sigwoorde
neus seun kneus reuk
sou
deur reun neul geur hulle
neut beur geut breuk voor
alle
Oefen die letters.
Ons skryf Skryf 'n sin in jou klaswerkboek en gebruik die
eu-rymwoorde.
OO oo
ONDERWYSER: Handtekening Datum 59
30 Voedsel
Ons doen
Kwartaal 1 – Week 8
Rolspeel die volgende saam met 'n maat. 'n Bok eet die groente in julle groentetuin.
Jy probeer die bok vang maar hy hardloop weg.
Ons lees Kyk na die prente en nommer hulle in die korrekte volgorde.
60
Datum:
D ie me ng v a n
k le u re
Die primêre kleure is:
rooi geel blou
Sê nou:
As ek rooi en geel meng,
kry ek ____________.
Lees die leesstuk en omkring al die woorde met 'n ei-klank in groen.
Ons lees Klap die woorde wat onderstreep is in lettergrepe en sê hoeveel lettergrepe daar in
elke woord is.
62
Datum:
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die
rymwoorde in jou klaswerkboek oor.
Sigwoorde
PP pp
ONDERWYSER: Handtekening Datum 63
32 Help ander mense
Ons doen
Kwartaal 1 – Week 8
Voer 'n dialoog op saam met 'n maat. Waarom moet ons mekaar help?
Naam Gunstelingkleur
Ons skryf Skryf hierdie sinne in die verlede tyd oor. Begin elkeen met Gister.
Ek help tuis.
Gister ________________________________________.
64
Datum:
Vir die pret Skryf hierdie woorde in die korrekte klankfamilies in.
lief
reus neus
duur hoed vuur roos
voet eier
soen koud mier trein muur
vleis huis goud
room ruit
soos geur wiel
stout
tuin
ie
uu oe
ei ou
oo ui
eu
QQ qq
ONDERWYSER: Handtekening Datum 67
34 Ons beplan ons reis
Ons doen
Kwartaal 2 – Week 1
Vertel jou maat waarheen jy graag wil gaan, en wat jy graag wil sien.
Teken dan 'n prent op die T-hemp om te wys wat jy graag wil sien.
68
Datum:
Ons skryf Skryf vyf sinne oor plekke wat jy graag sou wil besoek.
Gee 'n geskenk. Maak jou oë toe en druk jou vinger op een van hierdie geskenke.
Sê dan vir wie jy hierdie geskenk gaan gee, en waarom jy dink dit 'n goeie geskenk
Vir die pret vir daardie persoon is. Onthou om 'n geskenk vir jouself, jou maats en jou juffrou
te kies. Merk die geskenk af wanneer jy dit aan 'n persoon gegee het.
70
Datum:
RR rr
ONDERWYSER: Handtekening Datum 71
36 Ek wil sien
Ons doen
Kwartaal 2 – Week 1
Ons skryf Trek die lyne na om uit te vind wat die kinders graag wil sien.
72
Datum:
Ons lees Lees die leesstuk en omkring al die woorde met 'n ooi-klank in pers.
74
Datum:
SS ss
ONDERWYSER: Handtekening Datum 75
38
Kwartaal 2 – Week 2
Plase en woude
af in op onder
Ons lees
TT tt
ONDERWYSER: Handtekening Datum 79
40 Ben hardloop weg
Ons doen
Kwartaal 2 – Week 2
Doen 'n rolspel oor Ben wat van die bus afspring en weghardloop.
Wys hoe Bongi hom roep om terug te kom.
Ons skryf Nommer die prente in die regte volgorde van 1 tot 4.
80
Datum:
'n Resies na die bus toe. Kom ons kyk wie kan eerste op die
bus wees. Skiet 'n muntstuk op. As jy die kop kry, kan jy 2 blokke
Vir die pret vorentoe beweeg. As jy munt kry, kan jy net 1 blok nader aan die bus
beweeg. Die een wat eerste op die bus is, is die wenner. Wanneer jy op 'n
blok beland, moet jy die woord lees. Indien jy dit nie kan lees nie, moet jy
een blok terugskuif.
soet een
a r h
da
rooi
oud
nooit
be
moet
dra
soe
k
goud
eier
ai
seun
ooi
raai
kneus
kous
i
aa
is
uk
br
vle
bre
t
sou
suike
r
vol
veilig
too
luister
hoe
i
koe
vee
ldra
l
nk
Ons lees Lees die leesstuk en omkring al die woorde met 'n oei-klank in blou.
82
Datum:
UU uu
ONDERWYSER: Handtekening Datum 83
42 Nog diere
Ons doen Teken 'n prent van 'n dier wat jy graag wil sien.
Kwartaal 2 – Week 3
Lees die woorde in elke blok. Besluit watter woorde in die pienk blok die beste by die
Ons skryf woorde in die groen blok pas. Gebruik jou liniaal en verbind die twee blokke se woorde om
sinne te vorm. Skryf die sinne in jou klaswerkboek oor.
Ons skryf Vul die klanke in sodat die woorde by die prente pas.
oo uu eu ou
d c
e
a
b
g
z
w x y
v
h
n o
u
m
p
i l t
k s
j q r
Lees die leesstuk en omkring al die woorde wat die volgende vokaalkombinasies
Ons lees
bevat: oe, ei, ou, ui, eu, ie. Maak elke klank sy eie kleur.
Die kinders klim opgewonde by die bus uit. Die sand is baie warm en
brand hulle voete. Die branders rol uit die diep blou see uit en trek
dan weer terug. Hulle sien skepe op die see.
Die walvis blaas water uit soos 'n fontein.
Sommige kinders baljaar in die water.
Seewater is baie sout.
Ander kinders speel op die strand met die
sand. Hulle bou sandkastele.
Ben grawe 'n diep gat in die sand.
86
Datum:
Noem twee goed wat die kinders by die see gesien het.
VV vv
ONDERWYSER: Handtekening Datum 87
44 Nog by die see
Ons doen Maak 'n lys van alles wat die kinders by die see gesien het.
Kwartaal 2 – Week 3
skip dolfyn
walvis
haai
vis seemeeu
waterskilpad
seekat skulpe
krap strand
Skryf 'n poskaart aan jou maat en vertel wat jy by die see gedoen het.
Ons skryf
Onthou om jou poskaart te adresseer en 'n seël daarop te plak.
88
Datum:
Skryf die dae van die week neer in die regte volgorde.
Ons skryf
Begin met Sondag. Skryf wat jy elke dag graag doen. Maandag
and uis
ook awe
str ik gr oot
eek yp
90
Datum:
WW ww
ONDERWYSER: Handtekening Datum 91
46 Die terugreis
Teken 'n prent wat wys hoe die kinders gevoel het
Ons doen
Kwartaal 2 – Week 4
Lees die woorde in elke blok. Besluit watter woorde in die pienk blok die beste by die
Ons skryf woorde in die groen blok pas. Gebruik jou liniaal en verbind die twee blokke se woorde
om sinne te vorm.
Ons skryf Skryf nou 'n paar sinne oor 'n tyd toe jy hartseer gevoel het.
92
Datum:
lee
u
sne
vis
em
spr
eu
skr
me
ee
ee
rs
u
u
blo
an
sam
dr
d
ei
en
spe
te br
l ee
l
pr
pr
et l
aa
t
be
stu
ur bev
dw
be
ee
a
dw
l
ta
al
a
a
l
as
dw
ar
s
sm
laa
sm
ha
aa
sm
ba
i
elt
ai
k
ai
ee
k
Ons lees
Die kinders is terug by die skool.
XX xx
ONDERWYSER: Handtekening Datum 95
48 Terug by die huis
Ons doen
Kwartaal 2 – Week 4
Ons skryf Skryf vyf sinne oor wat jy beplan om môre te doen.
Lees die woorde in elke blok. Besluit watter woorde in die pienk blok die beste by die
Ons skryf woorde in die groen blok pas. Gebruik jou liniaal en verbind die twee blokke se woorde om
sinne te vorm.
Vir die pret Teken die pad wat die bus moet ry op die volgende bladsy:
4 Ry stad toe.
96
Datum:
Skool
Woud
Stad
Plaas
See
Krugerwildtuin
Ons lees Lees die leesstuk en omkring al die bl-woorde in rooi en br-woorde in blou.
Gister, toe Bongi van die skool af huis toe geloop het, het dit
begin reën.
Dit het groot blou druppels gereën. Bongi se hemp en romp het
sopnat geword.
Sy was bang vir die weer wat so geblits het.
Die groot reëndruppels het haar gesig getref.
Die brief wat Juffrou vir haar gegee het, het sopnat gereën.
Sy was alleen en het nie geweet wat om te doen nie. Sy het begin
huil.
Sy was bang dat sy nie veilig by die huis sou kom nie.
98
Datum:
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die woorde in
jou klaswerkboek oor.
Sigwoorde
bloed bloei brood brief kon
blaai bly bril braai almal
dag
blaar blou broek bruin
Afrikaanse
Ons skryf Voltooi hierdie woorde en verbind hulle dan met die korrekte prente.
b __ood
__ r __ __ou __ __aar __ __uin __ __il
YY yy
ONDERWYSER: Handtekening Datum 101
51
Kwartaal 2 – Week 5
Die haelbui
Ons lees
Anita is in graad 2.
Sy vertel haar storie oor 'n haelbui.
102
Datum:
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die woorde in
jou klaswerkboek oor. Sigwoorde
glo gleuf graad graan dag
glad glas graat groot daarom
daardie
gluur gloei groet graf egter
Oefen om hierdie woord te skryf.
Ons skryf
Skryf dan 'n sin daarmee in jou klaswerkboek.
Haelkorrels
Ons skryf Vul gl-klanke en gr-klanke in sodat die prente by die woorde pas.
bang wolke
hael gholfballe donker speel
104
Datum:
Vir die pret Kyk na die prent en verduidelik die waterkringloop vir jou maat.
Ons lees
en die sl-woorde in oranje.
106
Datum:
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die woorde in
jou klaswerkboek oor. Sigwoorde
vrou
steek staan slak slim
deel
stoel stoep slaan slaai tien
goed
stoor stoot slaap slaag
108
Datum:
r __ __m__s f__ __ ts
gl __ s vl __ g
h __ nd sl __ ng
t __ r sw __ m
h __ ndskoen r__ __ k
ZZ zz
ONDERWYSER: Handtekening Datum 109
55 Die seisoene
Le n te
Kwartaal 2 – Week 6
Som
ing, night.
er
i n te r
W
H e r fs
Ons lees
Ek hou van herfs, omdat die blare
wat verkleur vir my mooi is. Ek hou
Jabu nie daarvan om in die winter skool
toe te stap nie, want dit is te koud.
Ek hou van die somer, want ek hou van swem.
Ek hou ook daarvan om te swaai, en aan 'n
smaaklike roomys te smul.
Anita
Ek hou van die lente, want ek
hou daarvan om te kyk hoe die
Sarel paddavissies in die dam swem.
110
Datum:
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die woorde in
jou klaswerkboek oor.
Kyk na die prente. Vertel vir jou maat waarvan jy in elke seisoen hou en waarvan jy nie hou nie.
Watter soort klere dra jy in elke seisoen? Sê waarom.
Verbind die blokke met mekaar om sinne te vorm. Gebruik jou liniaal.
Ons skryf
Skryf die sinne in jou klaswerkboek oor.
Ons skryf Skryf 'n sin oor 'n seisoen waarvan jy hou en 'n seisoen waarvan jy nie hou nie, en sê waarom.
Ek hou van
112
Datum:
paddavis
eiers
padda
Vir die pret Kleur die prent van die padda in.
Weersimbole
Ons lees Vul die datums op die onderstaande kalender volgens die klaskalender in.
Lees die weerkaart en beantwoord die vrae op die volgende bladsy.
Weerkaart Junie
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
114
Datum:
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die woorde in Sigwoorde
jou klaswerkboek oor.
heilige
snuif snor skil skuit hou
snoet sneeu skool skaak
huil
kyk
snoek snaar skoen skat
Weerkaart
ONDERWYSER: Handtekening Datum 115
58 Weerkaarte
Ons doen
Kwartaal 2 – Week 7
Teken vandag se weersimbool. Teken die klere wat jy vandag behoort te dra.
B L
D M
G T
H S
R K
116
Datum:
Ons lees
Maak elke klank sy eie kleur.
12
11 1
10 2
Hoe laat is dit nou? 9 3
8 4
7 6 5
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die woorde in
jou klaswerkboek oor.
Sigwoorde
spoed spuit snak skop
was
spoeg spaar snaar skuur wou
span speel sny skoen kon
sou
Oefen die sin in jou klaswerkboek. Gebruik vyf van die klankwoorde
Ons skryf
om sinne te skryf.
Watter wyser dui die uur aan? kort wyser Watter wyser dui die minute aan? lang wyser
12 12 12 12
11 1 11 1 11 1 11 1
10 2 10 2 10 10
2 2
9 3 9 3 9 3 9 3
8 4 8 4 4 4
8 8
7 6 5 7 6 5 7 5 7 5
6 6
12 12
11 1 11 1
10 2 10 2
9 3 eenuur 9 3 sesuur
8 4 8 4
7 6 5 7 6 5
12 12
11 1 11 1
10 2 10 2
9 3 drie-uur 9 3 nege-uur
8 4 8 4
7 6 5 7 6 5
120
Datum:
12
11 1
10 2
9
8
3
4
Ek het ___________uur wakker geword.
7 6 5
12
11 1
10 2
9
8
3
4
Ek haal die bus om ___________uur.
7 6 5
12
11 1
10 2
9
8
3
4
Die skool begin om ___________uur.
7 6 5
Ons lees
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die woorde in Sigwoorde
jou klaswerkboek oor.
bly
pla plaag vlieg vlooi daarvan
plak plaas vleis vlam glo
pluk plan vlag vlug ou
Ons skryf Skryf die tye van die verskillende horlosies neer.
Teken daarna die wysers op die horlosies in om die korrekte tye aan te dui.
11 12
1
10 2
11 12
1
10 2
11 12
1
10 2
124
Datum:
Lawwe Nuus
Ben die hond het in Boomstraat afgeloop.
Hy wou die boot in die water gaan instoot.
Ben het 'n groot jas aangehad want dit was baie koud.
Buksie Bok en Petrus Padda het ook jasse aangehad vir die stap
deur die woud.
Almal het saam deur die dorp geloop, hul jassies styf toegeknoop.
Die gawe polisieman het gaan staan toe hy hulle daar in die
straat sien.
"Waarheen is julle drie op pad?" vra die gawe man.
"Ons wil die boot in die water instoot," sê die drie soos een man.
Die polisieman gee vir hulle warm skoene en sê: "Die boot is klaar
ingestoot."
126
Datum:
Werk met woorde Lees die woorde, luister na die klanke en skryf die woorde in Sigwoorde
jou klaswerkboek oor.
gesê
kleur kloof flou fluit selfs
klim kla fles fliek man
klein kleef flap flits hele
Oefen die sin in jou klaswerkboek.
Ons skryf
Gebruik jou spelwoorde om sinne te skryf.
Ons doen
Wat het gebeur? Teken 'n prent wat by die nuus pas.
128
My woordeboek
A G
a g
B H
b h
C I
c i
D J
d j
E K
e k
F L
f l 129
My woordeboek
M S
m s
N T
n t
O U
o u
P V
p v
Q W
q w
R X-Z
130
r x-z
glue
Clock
Cut out the clock and then the hands of the clock. Use the clip (a splitpin)
to fasten the hands to the clock so that they can turn around. Now use your clock to show
your friends the time.