You are on page 1of 2

GANSBAAI ACADEMIA

TOETS
WISKUNDE Maart 2014
Graad 11 Totaal: 60
Tyd: 1 uur

EKSAMINATOR L. Havenga
MODERATOR A. van Wyk

INSTRUKSIES
1. Antwoord op die folio papier.
2. Skryf in blou of swart ink.
3. Rond antwoorde af tot 2 desimale plekke waar nodig.
4. Netjiese en leesbare werk sal in jou guns tel.

VRAAG 1

Voltooi die volgende eksponensiële definisies:

−n
1.1 a x =¿ ….. (1)

1
1.2 −n
=¿ ….. (1)
x

()
−n
a
1.3 =¿ ….. (1)
b
[3]

VRAAG 2

Vereenvoudig sonder ‘n sakrekenaar:

2.1 (3)

2.2 (3)

2.3 (4)

2.4 (3)

[13]

1
VRAAG 3

Los op vir :

3.1 (4)

3.2 (6)

3.3 x + √ −4 x−3=0 (5)

15
3.4 x +1= (4)
x−1

[19]

VRAAG 4

4.1 Voltooi die vierkant vir die volgende kwadratiese uitdrukking:


x ²−6 x +8 (4)

4.2 Bepaal die maksimum / minimum waarde van −x 2+ 8 x−12 deur gebruik te maak van
vierkantsvoltooiing. Toon duidelik aan of dit ‘n maksimum of minimum waarde het. (5)
[9]

VRAAG 5

5.1 Bepaal die aard van die wortels sonder om die vergelyking op te los:
x ²=2(x +1) (4)

5.2 Indien p ( x 2+ x ) =−9 gelyke wortels het ( p ≠ 0), bepaal die waarde(s) van p. (6)
[10]

VRAAG 6

Los op vir en in die volgende paar vergelykings:

xy +6=0 en x +3 y+3=0 (6)


[6]

TOTAAL: 60

You might also like