You are on page 1of 4

Droomdelwers :

Langvraag oor karakters in teensteing en


ooreenstemming met mekaar
Droomdelwers : Langvraag oor karakters in teenstelling en ooreenstemming met mekaar

Inleiding
In die Roman , Droomdelwers , geskryf deur Esta Steyn is daar duidelike kontrasteerende eienskappe van die
karakters wat bydra tot n spaningslyn en wat ontwikkeling in karakters bevorder
Paragraaf 1
Die roman roomdelwers het verskeie tiepe karakters wat inval by stereotiepes , en wat deur die storie se ontknoping
ontwikkel en teenoor mekaar kontrasteer sowel as ooreenstemmende eienskappe toon

Paragraaf 2
1.) n Baie duidelike kontras kan aangetref word tussendie twee karakters , Leendra van Hellberg en Phil van Tonder
omdat hulle soos dag en nag van mekaar verskil maar ook die hardkoppige streke in hulle het
2.) Leendra word deur Lucia beskryf asof sy n eerlike blik het . Leendra het selfs aan Mara erken dat sy is ook reguit
en eerlik toe Mara gese het dat sy is eerlik en dat wat jy sien , is wat jy kry nadat sy vi Leendra beledig het oor haar
tronkstraf. Phil is wel kontraseerend met sy liegstories en bedrog gewoontes omdat hy gelieg het oor Hendrik van
Hellberg se finansies en dat hy Leendra se ma , se orrel moes verkoop om skuld af te betaal.
3.) Leendra is baie gerespekteer , veral deur die werkers op die Soutmyn , meestal as gevolg van haar pa se
nalatenskap en dat , al was hy treng , het hy steeds baie goed na die werkers gesorg.Phil het krake in sy persoonlikheid
en is nie geespekteer nie omdat hy, om homself te baad , Hendrik se naam in n slegte lig te stel
4.) Leendra kon vryheid in die waarheid van haar ouers se sterfte vind en het vrede gemaak met die verlede wat
bydra tot haar karakterontwikkeling se progressie. Phil se leuens het uitgekom en hy kon nooit vryheid vind na wat hy
gedoen het nie , die moord van Leendra se ouers en die feit dat sy vrou hom gelos het ht bygedra totsy selfmoord. Hy
kon nie vry wees nie
Paragraaf 3
1.) n Ander paar karakters wat in kontras gestel kan word is Pastoor Gerald Killian wat sag geaard is en ander mense se
belange tot die beste eerste sit , teenoor Gilbert Redelinghuys wat vol selfsugtigheid iis en ander mense altyd laaste
sit
2.). Gerald is n pastoor in n kerk in n baie arm gemeente (Vlaktevlei) . Hy het min finansiele bates , maar is wel ryk in
liefde en omgee vir nie ne sy gemeente nie maar ook vir ander mense soos toe hy die pos in Atlantis verbeur het om
die Vlaktevleiers te help van die ontruimingsplan vir die vakansieoord. Gilbertis ghard en het geen Empatie nie , hy is
vreeslik geldgierig en materialisties odat hy die hele vlaktevlei wil ontruim vir die bou van n nuwe vakansieoord.
3.) n Ooreenkoms tussen Gerald en Gilbert is dat albei van hulle liefde het vir vrouens wat hulle nie kan kry nie. Gerald
was verlief op Rebekka Cupido maar hy was n getroude man met n familie. Gilbert het n obsessie met Leendra . Hy is
gewoond daaraan om te kry wat hy wil he maar sy ma het gedink dat Leendra nie in sy klas iss nie en dat sy haar uit
Gilbert se lewe moes verwyder deurdat Giilbert in die hof moet lieg
4.) ten slotte kan ons se dat Gerald vry is en vrede in liefde gevind het. Hy het aan Jamaina erken dat hy liefde vir haar
het maar hy het by Jamaina gebly en hulle het hulle geluk sam gevind. Gilbert is wel geskaad in die feit dat hy nie vir
Leendra kan kry nie . Hy erken aan Samuel dat hy niie Leendra se hart kan wen nie. Hy wil baiegeld uit dievakansieoord
mak en wil he dat Leendra moet spyt wees dat sy nie saam hom is nie
Paragraaf 4

1.) Rebekka en Jamaina is ook twee kardinale karakters in die roman sowel as kontrasterende karakters. Hulle het
ooreenkomstes sowel as verskille
2.) Rebekka het in Vlaktevlei aangekom met amperr niks en is in liefde geskaad deur haar geliefde , Johnny. Wat haar
mishandel het en haat net in n vreemde dorp gelos het met n siek kind. Dit word in kontras gestel met Jamaina se
liefdevolle huwelik met Gerald. Al het hulle , hulle eie probleme gehad en ver van perfek is , is hulle steeds baie lief vir
mekaar en hul kinders.
3.) Jamaina ht jaloers opgetree teenoor Rebekka omdat sy gevrees het dat Gerald verlief was op haar. Rebekka is wel
deur die loop van die hele roman alyddie regte ding probeer doen en het nooit afgewyk na die verkeerde pad nie , veral
toe sy in die see ingespring het om vir Denver en Dagghie te red
4.) Jamaina het deur ontwikkeling gegaan en heet ook sout van die aarde begin word en liefde gevind deurdat haar
kinders veilig is. Sy het na Rebekka se dood weer teruggeval in haar liefde vir gerald.

Paragraaf 5

1.)Die twee susters , Minette Redelinghuys en Gretel Grossman verskill ook n oorweldigende hoeveelheid van mekaar.
2.) Gretelis n opregte vrou wat in n salige huisie bly en aanvaar haarself as deel van die Vlaktevlei gemeenskap omdat
sy n onderwyser is by die skool daar en kunsklasse aanbied . Sy is glad nie deel van die Redelinghuyse se sake nie.
Minette is n ware Redelinghuys en gedra haarself soos Gilbert met al haar geld en Materialisme. Synoem gereeld die
gemeenskap van vlaktevlei kru name en tree soms soosn rasis op.
3.) gretel ontferm haarself oor ander en gee om oor hulle. Haar huis is n oop plek vir enige iemand soos bewys toe sy
vir Leendra daar laat kuier dat sy haar hart kan uitpraat en ook toe sy vir Tommie aangeneem t na Rebekka se
afsterwe. Minette ge net om oor haarself en is bereid om n hele gemeenskap te onwortel om n vakansieoord op te
bou saam die res van haar familie.
4.) Gretel aanvaar almal , sy het vir Leendra metoop arms verwelkom. Minette het n rol gepeel in leendra se
tronkstraf , sy het vir gilbert gese om indie hof te lieg.en het haar steeds nie aanvaar toe sy uit die tronk gekom het
nie. Sy het kwaad graak vir Leendra to sy by patty se 21ste was

Slot
Dus is dit duidelik dat die karakterss in Droomdelwers almal n impak o mekaar gehad het sowel teen
mekaarkontrasteer het en ooreengestem het

You might also like