You are on page 1of 17

VOORSLAGGIE KLUBPROGRAM

1
VOORSLAGGIE KLUBPROGRAM
Jaarlikse Program Program
a. Voorslaggieklub doelstellings a. Registrasie
b. Beplanning van die kalender b. Gesinsnetwerk
c. Klubbyeenkoms c. Inhuldiging
d. Voorslaggieleerplan d. Voorslaggie Sabbat
e. Betrekking van ouers e. Velduitstappies
f. Konferensie “Pretdag”
g. Bekledingsdiens
Program Riglyne

Klublidmaatskap
a. Klublidmaatskap
b. Bemarking van die
Voorslaggieklub

Kind Ouer Aktiwiteite


2
KLUBPROGRAM: DOELSTELLING

HART AAN JESUS TE GEE

DO POSITIEWE HOUDING T.O.V.


EL CHRISTELIKE LEWE

KWEEK GEWOONTES,
VAARDIGHEDE & KENNIS

OUERS MEER VERTROUE KRY


AS MEDEWERKERS
3
KLUBPROGRAM
“Daar moet baie meer persoonlike verantwoordelikheid, baie
meer denke en beplanning, baie meer verstandelike krag
ingesit word in die werk wat vir die Meester gedoen word.”
Testimonies to Ministers, bl. 498.

“God se werk is as ‘n geheel volmaak, omdat dit in elke deel


volmaak is, hoe klein ookal: … Indien ons verlang om volmaak
te wees, soos wat onse Vader in die hemel volmaak is, moet
ons getrou wees in die klein dingetjies wat ons doen. Dit wat
die moeite werd is om gedoen te word, moet goed gedoen
word.” Dink Aan Jou Skepper, bls. 144, 145.
4
KLUBPROGRAM: BEPLANNING
• NB WERK – om kinders na Jesus te lei daarom is noukeurige
beplanning uiters NB
• Program moet klem lê op
• Geestelike
• Fisiese
• Verstandelike
• Sosiale vaardighede
NOUKEURIGE BEPLANNING = SUSKESVOLLE VOORSLAGGIE
PROGRAM = LEIDING NA VERHOUDING MET JESUS
• Voorslaggie personeel verantwoordelik vir die beplanning
van die program
• Punte om te oorweeg tydens beplanning van program
Bl 6355 5
KLUBPROGRAM:VOORBEELD
TEMA: DIE NATUUR
TYD (MIN) AKTIWITEIT
10 Openingsoefening:
bv.
• Gelofte van Getrouheid
• Voorslaggie Gelofte en Wet
• Voorslaggie Lied
• Godsdiens
3 Bywoningsregister
17 Ysbreker Aktiwiteit
Eenheid Aktiwiteit
15 Natuurspeletjie
30 Klaswerk
14 Afsluitingsermonie
Musiek

1 Gebed & Verdaging


TOTALE TYD: 90 MINUTE

6
KLUBPROGRAM: TOEKENNINGS

7
JAARLIKSE KLUBPROGRAM: LEERPLAN

• PRET & PRAKTIESE LEEREVARINGE OP OUDERDOMSVLAK


OM DOELSTELLINGS TE BEREIK
GRAAD VOORSLAGGIE GROEP
GRAAD 1 DRAWWERTJIE
GRAAD 2 UITBLINKER
GRAAD 3 BOUER
GRAAD 4 HELPENDE HAND

• VIND BRUIKBARE MANIERE OM KINDERS


TE LEI OM JESUS AS BESTE VRIEND
TE LEER KEN & VERHOUDING TE BOU 8
TOEKENNINGS: MAAND TOT MAAND
LEERGIDS
• HULP IN VOLTOOING VAN DIE LEERPLAN VEREISTES
• VERANTWOORDELIKHEID OM KIND BY TE STAAN IN VOLTOOING VAN
VEREISTES verdeel tussen ouer en klub
• OUERVERGADERING: verduidelik wat word van ouers verwag
• Verskaf HB om vereistes te voltooi
• 4 TEMAS:
– MY GOD
– MY SELF
– MY GESIN
– MY WERÊLD
• Bl 64
9
JAARLIKSE KLUBPROGRAM:
OUERBETROKKENHEID
• BETREK OUERS (BUY IN)
– INLIGTING SESSIES
– KLAS/TOEKENNINGS AANBIEDINGE
– NOOI OM ‘N KLAS BY TE WOON
– GEREELDE KOMMUNIKASIE (WHATS UP, EPOS,
BRIEF & KWARTAALIKSE NUUSBRIEF

10
PROGRAM:RIGLYNE
• PROGRAM IS NIE SKOOL NIE!!!
– Vermy om onnodige druk op kind of gesin plaas
nie
• Hou program gesinsgeorienteerd
• Driloefening en marsjeering – basies
• Hou fisiese beperkings van
ouderdomsgroep ingedagte .

11
KLUB LIDMAATSKAP

KLUB
BEMARKING
LIDMAATSKAP

12
KIND-OUER AKTIWITEITE

OUER
KIND AKTIWITEITE
AKTIWITEITE Tuinwerk
Sport (fietsry, bal gooi) Huiswerk
Speletjies Kos voorberei
Kuns Koekies bak
Speel met speelgoed Handy man
Was die motor

VERSTERK VERHOUDING & DEEL LEWENSERVARINGE IN MEKAAR SE WERÊLDE


13
PROGRAM

A. REGISTRASIE 1. Registrasie vorms


2. Mediese Toestemmingsvorm
3. Klubgeld
4. Ouer/ondersteunings
Werwingsvorm
5. Uniforminligting

B. GESINSNETWERKE 1. Eet saam


2. Maandlikse byeenkomste vir
ouers om inligting te deel
3. Bespreek onderwerpe
14
PROGRAM
C. INHULDIGING • Formele toewydings byeenkoms
• Binne 2 maande plaasvind vandat klub gestig is
• Program kort wees
• Dra uniforms
• Inhuldigings Riglyne (bl 67)

• Bewustheid van Voorslaggie bediening te


D. VOORSLAGGIE bevorder
SABBAT • Kerk illustreer d besef van verantwoordelikheid
(“Oefen die seun volgens die eis van sy weg”
• Gee kerklidmate die unieke geleentheid om
ondersteuning aan ouers te verleen
 Musiek, voordrag
 Preek wat gerig is op ouerskap of kinders
 Voorslaggie betrokkenheid by kerk take
15
PROGRAM
Een uitstappie per kwartaal
Voorbeelde
E. VELDUITSTAPPIES
• Diere Hospitaal
• Bakkery
• Geskiedkundige plek
• Planetarium
• Gesinsnaweek uitstappies

• Konferensie/streeksgeleentheid/
kerke
F. KONFERENSIE PRETDAG • Gevoel van kameraadskap
inboesem tsn klubs
• Handwerk en projekte uitstal
• VB v Pretdag program (bl 71)
16
PROGRAM
• Geleentheid waartydens
G. BEKLEDINGSDIENS Voorslaggie toekennings en
klaskentekens oorhandig
• Waardige diens
• Kort program 20-30 min)

17

You might also like