You are on page 1of 8

God die Seun en

ons verlossing

Les 15
Ons noem Hom Jesus:

 Kyk na HK Antwoord 29
 Jesus se naam is oorspronklik die Hebreeuse naam
Jehoshua (ַ‫ְהֹוׁשע‬
֣ ֻ ‫ ) י‬af, maar word vertaal in Grieks na
Iesous (Ἰησοῦς). Ons kry dus die naam Jesus van Josua
se naam in Grieks.
 Ontvang Sy naam direk van die hemel af (Mt. 1:21).
 Kan dalk dieselfde naam as ander mense hê, maar
word die Christus genoem.
Christus:
• Jesus word die eerste keer Christus genoem toe
die engele die boodskap van Sy geboorte gebring
het.
• Kom van die Griekse woord wat gesalfde
(Χρήστος) beteken.
• Die Hebreeuse woord is Messias (ַ‫ ) ָמִׁשיח‬en kom
ook in die NT voor (Jn. 1:41).
• Israelvisie beweer dat ons net die Hebreeuse
woord vir Jesus moet gebruik, maar tog was die
NT in Grieks vertaal en almal het die Evangelie
in hul eie taal gehoor (Han. 2), dus kan ons Jesus
gebruik sonder om te bekommer.
Ons hoogste Profeet:

 Christus was “deur God die Vader verordineer en met die Heilige Gees gesalf
is tot ons hoogste Profeet en Leraar wat ons die verborge Raad en wil van God
aangaander ons verlossing ten volle geopenbaar het.” - HK 31
 Watter mense sal die verlossingsbooskap hoor?
 Christus spreek met absolute gesag as die hoogste Profeet (Mt. 7:29).
 Christus se kruisdood was die grootste profetiese getuienis van die liefde van
God vir ‘n verloregaande wêreld.
ONS ENIGSTE HOËPRIESTER:

• Christus is ‘n priester “volgens die order van Melgisedek” (Ps.


110:4, Heb. 5:6).
• Dit dui aan dat Sy priesterskap uniek is.
• Priesters in die OT was afstammelinge van Aäron, nie
Melgisedek nie.
• Melgisedek was ‘n priester koning, Christus is ‘n ewige
Hoëpriester en koning.
• Watse opsig verskil Christus met OT priesters?
Ons ewige Koning:

 Christus het ons van die mag van Satan reeds verlos.
 Dus is alle gelowiges deel van Sy koninkryk.
 Christus is ons ewige koning, omdat Hy die ewige Gesalfde is (Ps. 2:1-6).
 Is Skeppergod saam met die Vader (Jn. 1:1-3.).
 Regeer saam met die Vader en dei Heilige Gees oor die ganse heelal.
 Is ook na Sy opstanding verhoog in Sy menslikheid tot Heer oor alles (Efe. 1:20),
God regeer!
 Christus is tans besig om alle vyande te vernietig, omdat alle mag aan Hom gegee
word (Mt. 28:18, 1 Kor. 15:24-25).
Die eniggebore Seun van God:
 Christus is die eniggebore (unieke) Seun van God, ons praat dus nie van Sy
geboorte uit Maria nie.
 Christus is dus van ewigheid die ewige en natuurlike Seun van God.
 Jehova-Getuies maak gebruik van Kol. 1:15, maar hul interpretasie is
kranksinnig.
 Beweer dat die eerste geskape is, maar dit wys hul gebreklike kennis van
Grieks.
 Die woord in Kol. 1:15 is nie protoktistos nie, maar prototokos wat aandui op
status.
 Christus is dus bo alle dinge, selfs die skepping.
 Ons bely saam met Thomas in Jn. 20:28, “My Here en My God!”
Onse Here:

 Skryf die sin in Jes. 44:5 wat ooreenstem met Rom. 14:8 neer.

 Christus het ons met Sy dierbare bloed gekoop en van alle heerskappy van die
duiwel verlos, ons is Sy eiendom. HK 34

 Kan jy alles met geloofsversekerheid saamsê?

You might also like