You are on page 1of 3

1

DIE BLOED VAN CHRISTUS want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat
Bloed 328 Verse met 390 treffers (woord) in die hemele is.
Joh. 6:53  En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as julle
Bloed Christus: 9 verse, met 21 treffers
nie die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink nie, het julle
1 Kor. 10:16  die beker van danksegging wat ons met danksegging seën, is geen lewe in julleself nie.
dit nie die gemeenskap met die bloed van Christus nie? Die brood wat ons
Ef. 2:13  Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër ver was, naby
breek, is dit nie die gemeenskap met die liggaam van Christus nie?
gekom deur die bloed van Christus.
Ef. 2:13  Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër ver was, naby
Hebr. 10:19  Terwyl ons dan, broeders, vrymoedigheid het om in die
gekom deur die bloed van Christus.
heiligdom in te gaan deur die bloed van Jesus
Hebr. 9:14  hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die
Hebr. 12:24  en by Jesus, die Middelaar van die nuwe testament, en die
ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie
bloed van die besprenkeling wat van beter dinge spreek as Abel.
werke om die lewende God te dien.
Hebr. 13:12  Daarom het Jesus ook, om die volk deur sy eie bloed te heilig,
Hebr. 13:20  Mag die God van die vrede, wat die groot Herder van die skape,
buitekant die poort gely.
naamlik onse Here Jesus Christus, deur die bloed van die ewige testament uit
die dode teruggebring het, Hebr. 13:20  Mag die God van die vrede, wat die groot Herder van die skape,
naamlik onse Here Jesus Christus, deur die bloed van die ewige testament uit
1 Pet. 1:2  uitverkore volgens die voorkennis van God die Vader, in die
die dode teruggebring het,
heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling met die
bloed van Jesus Christus: Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig 1 Pet. 1:2  uitverkore volgens die voorkennis van God die Vader, in die
word! heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid en besprenkeling met die
bloed van Jesus Christus: Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig
1 Pet. 1:19  maar deur die kosbare bloed van Christus, soos van ʼn lam
word!
sonder gebrek en vlekkeloos,
1 Joh. 1:7  Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons
1 Joh. 1:7  Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het ons
gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig
gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig
ons van alle sonde.
ons van alle sonde.
1 Joh. 5:6  Dit is Hy wat deur water en bloed gekom het, Jesus die Christus;
1 Joh. 5:6  Dit is Hy wat deur water en bloed gekom het, Jesus die Christus;
nie deur die water alleen nie, maar deur die water en die bloed; en dit is die
nie deur die water alleen nie, maar deur die water en die bloed; en dit is die
Gees wat getuig, want die Gees is die waarheid.
Gees wat getuig, want die Gees is die waarheid.
Open. 1:5  en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit
Open. 1:5  en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit
die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons
die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons
liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed
liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed
Open. 17:6  En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges
en van die bloed van die getuies van Jesus, en ek het my uitermate
Bloed Jesus: 12 verse, met 26 treffers verwonder toe ek haar sien.
Matt. 16:17  Toe antwoord Jesus en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona,
2

Frase: ‘sy bloed’: 26 verse met 28 treffers. Hier was ʼn aantal wat nie met het wat tevore gedoen is onder die verdraagsaamheid van God
Christus verband hou nie, dit is verkort Rom. 5:9  Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed,
Genesis het ʼn aantal verwysings, maar dit verwys nie na Christus nie deur Hom gered word van die toorn.
In Exodus en Levitikus het dit te make met offers, wat ʼn heenwysing is na Ef. 1:7  In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die
Christus. misdade na die rykdom van sy genade,
Ex. 29:16  daarna moet jy die ram slag en sy bloed neem en dit rondom teen Kol. 1:14  in wie ons die verlossing het deur sy bloed, naamlik die vergifnis
die altaar uitgooi. van die sondes.
Ex. 29:20  jy moet dan die ram slag en van sy bloed neem en dit stryk aan die Open. 1:5  en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit
regteroorlel van Aäron en aan die regteroorlel van sy seuns, ook aan die duim die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons
van hulle regterhand en aan die groottoon van hulle regtervoet. En die orige liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed
bloed moet jy rondom teen die altaar uitgooi.
Lev. 16:15  Dan moet hy die sondofferbok slag wat vir die volk bedoel is, en Wilmington se indeling
sy bloed binnekant die voorhangsel bring en met sy bloed doen soos hy met
die bloed van die bul gedoen het: hy moet dit sprinkel op die versoendeksel 1. Onskuldig – Matt. 27:3-4
en voor die versoendeksel. 2. Onbesmet – 1 Pet. 1:19
3. Gestort – Matt. 26:28
Lev. 17:14  want wat die siel van alle vlees aangaan, sy bloed is met sy siel
verbind. Daarom het Ek aan die kinders van Israel gesê: Julle mag die bloed 4. Gewillig geoffer – Joh. 10:18
van enige vlees nie eet nie, want die siel van alle vlees is sy bloed; elkeen 5. Aanvaarbaar – Rom. 3:25; Hebr. 10:4-5
wat dit eet, moet uitgeroei word. 6. Al voldoende – Hebr. 7:27; 9:12; 10:11-12
7. Noodsaaklik – Hebr. 9:22
Aantal in Sam. en Kon. wat anders verwys
8. Kosbaar – 1 Pet.1:19
Ander verwysings in Esegiël verwys na die mens se bloed, hier is ʼn
9. Hemel openingende – Hebr. 10:19-20
offer ter sprake
10. Gerusstellende – Hebr. 10:22
Eseg. 43:20  En jy moet van sy bloed neem en dit stryk aan die vier horings 11. Lewe gewende – Joh. 6:53-54
daarvan en aan die vier hoeke van die omlysting en aan die opstaande rand 12. Verlossing – Hand. 20:28; Ef.1:7; Open. 5:9
rondom; so moet jy dit dan ontsondig en versoening daarvoor bewerk.
13. Verenigende – Ef. 2:13
In die NT het die frase meestal verwysing na Christus se bloed 14. Versoenende – Kol. 1:20
Matt. 27:25  En die hele volk antwoord en sê: Laat sy bloed op ons en op ons 15. Reinigend en suiwerend – 1 Joh. 1:7; Open. 1:5; 7:14
kinders kom! 16. Oorwinnend – Open. 12:11
Joh. 6:53  En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as julle 17. Beskermend – Ex. 12:13, 23; 1 Kor.5:7
nie die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink nie, het julle 18. Heiliging – Hebr.13:12
geen lewe in julleself nie. 19. Bekragtigend – Hebr. 9:18-21
Rom. 3:25  Hom het God voorgestel in sy bloed as ʼn versoening deur die 20. Veroordelend – Gen. 4:10; Open. 20:15
geloof, om sy geregtigheid te bewys deurdat Hy die sondes ongestraf laat bly 21. Wrekende – Hebr. 10:29; Open. 19:13
3

Word beskryf as: albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het 15 deurdat Hy
 Onskuldig – Matt. 27:4 en gesê: Ek het gesondig deur onskuldige bloed te in sy vlees die vyandskap tot niet gemaak het, naamlik die wet van gebooie wat
verraai. Maar hulle sê: Wat gaan dit ons aan? Jy kan toesien! in insettinge bestaan; sodat Hy, deur vrede te maak, die twee in Homself tot een
 Kosbaar – 1 Pet. 1:19 maar deur die kosbare bloed van Christus, soos van ʼn lam nuwe mens kon skep 16 en albei in een liggaam met God kon versoen deur die
sonder gebrek en vlekkeloos kruis, nadat Hy daaraan die vyandskap doodgemaak het.
 Noodsaaklik – Hebr. 9:22-23 En byna alles word met bloed gereinig volgens die  Verlossing – Rom. 3:24-25 en hulle word deur sy genade sonder verdienste
wet, en sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie. 23 Dit was dus geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is. 25 Hom het God
nodig dat die afbeelding van die dinge in die hemele deur hierdie offer gereinig voorgestel in sy bloed as ʼn versoening deur die geloof, om sy geregtigheid te
moes word, maar die hemelse dinge self deur beter offers as hierdie. bewys deurdat Hy die sondes ongestraf laat bly het wat tevore gedoen is onder
 Voldoende – Hebr. 9:13-14 Want as die bloed van stiere en bokke en die as van die verdraagsaamheid van God
ʼn vers wat die verontreinigdes besprinkel, heilig maak tot reiniging van die vlees,  Regverdigmaking – Rom. 5:9 Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is
14 hoeveel te mee sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn.
aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die  Heiligmaking – Hebr. 10:29 hoeveel swaarder straf, dink julle sal hy verdien wat
lewende God te dien. die Seun van God vertrap het en die bloed van die testament waardeur hy
 Finaal – Hebr. 9:24-28 Want Christus het nie ingegaan in ʼn heiligdom met hande geheilig is, onrein geag en die Gees van genade gesmaad het?
gemaak, ʼn teëbeeld van die ware nie, maar in die hemel self om nou voor die  Gemeenskap – Matt. 26:26-29 En terwyl hulle eet, neem Jesus die brood, en
aangesig van God vir ons te verskyn;  25  ook nie om Homself dikwels te offer, nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan sy dissipels en sê: Neem, eet,
soos die hoëpriester elke jaar in die heiligdom ingaan met bloed wat nie sy eie is dit is my liggaam. 27 Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit
nie,  26  want dan moes Hy dikwels gely het van die grondlegging van die wêreld aan hulle en sê: Drink almal daaruit. 28 Want dit is my bloed, die bloed van die
af. Maar nou het Hy een maal in die voleinding van die eeue verskyn om die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word tot vergifnis van sondes. 29 Maar
sonde deur sy offer weg te doen.  27  En net soos die mense bestem is om een Ek sê vir julle: Ek sal van nou af nooit meer van hierdie vrug van die wynstok
maal te sterwe en daarna die oordeel,  28  so sal Christus ook, nadat Hy een drink nie, tot op daardie dag wanneer Ek dit met julle nuut sal drink in die
maal geoffer is om die sondes van baie weg te neem, vir die tweede maal sonder koninkryk van my Vader.
sonde verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid.  Oorwinning – Open. 12:11 En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam
 Reinigend – 1 Joh. 1:7 Maar as ons in die lig wandel soos Hy in die lig is, dan het en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe
ons gemeenskap met mekaar; en die bloed van Jesus Christus, sy Seun, reinig nie liefgehad nie.
ons van alle sonde.  Ewige Lewe – Joh. 6:53-56 En Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir
 Oorwinnend – Open. 12:11 En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam julle, as julle nie die vlees van die Seun van die mens eet en sy bloed drink nie,
en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe het julle geen lewe in julleself nie. 54 Hy wat my vlees eet en my bloed drink, het
nie liefgehad nie. die ewige lewe, en Ek sal hom opwek in die laaste dag. 55 Want my vlees is
waarlik spys, en my bloed is waarlik drank. 56 Wie my vlees eet en my bloed
Dit is die Basis van: drink, bly in My en Ek in hom.
 Versoening – Ef. 2:13-16 Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër ver
was, naby gekom deur die bloed van Christus. 14 Want Hy is ons vrede, Hy wat

You might also like