You are on page 1of 2

DIE KONING IS

GEBORE
Lukas 2:1-20
Ds. Stefan Welthagen

Ds. Stefan Welthagen Kerkkantoor


057 065 0833 Deirdré Burger
072 184 2555 083 467 5757
057 354 1796
Koster ngkoos01@gmail.com
Petro Gerber
072 252 7085

EREDIENSTE
Sondag, 26 Desember 2021
Geen erediens nie

Vrydag, 31 Desember 2021


Geen middernagdiens nie

Sondag, 2 Januarie 2021


09:30 Erediens

NG Kerk Odendaalsrus Oos NG KERK ODENDAALSRUS OOS


Erasmusstraat
Odendaalsrus Kersdagdiens 2021
Lied 358 O die goeie tyding, o die blye tyding Kom, loof die Heer, loof die Heer, God en Vors van vrede
Welkom, o stille nag van kom met krag in die Kersfeestyd: loof die Here God Ons buig in blye aanbidding, (3x)
Hy, die Hemelkoning, in die hoogste heem'le. Verlosser en Heer!
vrede maak by mense woning - Kom, loof die Heer, loof die Heer,
Hy, gebore in die volheid van die tyd! loof die Here God Kom, lofsing die Here; Hy is onse
Welkom, o stille nag van vrede, in die hoogste hemele. Koning.
onder die suiderkruis, O die goeie tyding, o die blye tyding Vir ons word Hy mens en
wyl stemme uit die ou verlede oral hoor ons: Dis Kersfeestyd. Ere in die hoogste hemel, oorwin die dood.
oor sterrevelde ruis. Blye jubelkore loof die Kind, gebore. klink dit nou die wêreld deur: Hy heers met reg in hemel en op
Juig nou mensdom, Liefde, vrede, welbehae aarde –
Refrein prys Hom tot in ewigheid! daal in Jesus tot ons neer. buig dankbaar in aanbidding, (3x)
Kersfees kom, Kersfees kom - voor Christus, die Heer!
gee aan God die eer. Kom, loof die Heer, loof die Heer,
Skenk ons ‘n helder Somerkersfees loof die Here God Kom lofsing die Here, loof Hom, al
in hierdie land, o Heer.
Liedboek 348 in die hoogste heem'le. wat lewe!
Stille nag Kom, loof die Heer, loof die Heer, Wees vrolik, besing nou sy
Hoor jy hoe sag die klokke beier loof die Here God majesteit.
in eeue-oue taal. in die hoogste hemele. In U, Getroue, bly ons ook behoue.
Kyk, selfs die nagtelike swye Stille nag, heilige nag!
Jesus-kind, lank verwag, ons prys U in aanbidding, (3x)
vertel die ou verhaal.
Lig uit Lig, uit die Vader se ryk, Betlehem Ster Gesalfde en Heer!
Refrein word uit liefde aan mense gelyk.
Loof die hemelse Kind! (2x) Betlehem Ster, o wonderlig,
Voel jy ook nou sy warm liefde
Heerlik, lieflike gesig! Laat dit so wees
Stille nag, heilige nag! Wyse manne kom van vêr;
as ons die dag gedenk, Betlehem Ster, o lieflike Ster (x3)
toe Hy sy Seun aan ons gegee het - Hemelvors, ons gee ag Laat dit so wees Here Amen
op die lied van die engelekoor. Leidsman na Jesus, o lieflike, lieflike Laat dit so wees Here Amen
ons grootste Kersgeskenk. Ster
Herders het dit die eerste gehoor: Heer, laat ons leef soos U leer
Christus kom, Christus kom - Juig, die Redder is daar! (2x) Here Amen
gee aan God die eer. Laat dit so wees Here Amen
Skenk ons ‘n helder Somerkersfees Stille nag, heilige nag! Kom, alle getroues
in hierdie land, o Heer Jesus, Heer, voor u mag,
voor u ryk moet die duisternis swig; Kom alle getroues, vrolik en vol
tot in ewigheid bly U die lig - vreugde
Heer, gebore vir ons! (2x) O kom in die gees nou na Betlehem!
Lied 344 Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore
O, die goeie tyding Kom buig daar in aanbidding (x3)
Herders op die ope velde Voor Jesus, die Heer
O die goeie tyding, o die blye tyding
helder klink dit met Kersfeestyd: Herders op die ope velde 'n Kind is gebore; loof die God van
Diep was ons verlore, het dié nag die englekoor, liefde!
Christus is gebore. met die blye evangelie Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar,
Juig dan, almal, jubel oor die saligheid uit die hemel aangehoor: Raadsman en Sterke,

You might also like