You are on page 1of 15

Woordsoorte…

ag nee!
Kom ons
haal die
woordsoorte
uit die...

Klerekas!!
Rokke =
selfstandige
naamwoorde

Hangers =
lidwoorde
Byvoeglike naamwoorde:
die JUWELE van die taal!
T-hemde:
voornaamwoorde

(...vervang die rokke/


selfstandige naamwoorde)
Grimering =
voorsetsels

Klein woordjies wat altyd VOOR/ ONDER/


AGTER/ OP die ander goed is
Telwoorde
(sportklere)

Hooftelwoorde Rangtelwoorde
een eerste
agthonderd... veertiende
Swemklere = Tussenwerpsels
Rekkies, haarlinte,
kam…
= VOEGWOORDE

EN
WANT
MAAR
OMDAT...
Skoene = werkwoorde

3 soorte ...
Hulle kan op hulle EIE
“staan”
HELP die
selfstandige
werkwoorde
Koppelwerkwoord
e maak sinsdele
“vas”

word is lyk blyk skyn heet voorkom...


Kouse & sokkies =

BYWOORDE
• Plek
• Tyd
• Wyse
• Modaliteit
• Graad
Geskep deur:

Danielle Heyns

You might also like