You are on page 1of 16

VOLLEDIGE WEERGAWE

Voegwoorde
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle
voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms
verander die woordorde van ‘n sin na ‘n
voegwoord. Let goed op na die leestekens.

Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 1
Inleiding
 Voegwoorde word in 3 groepe opgedeel.
 Met elke groep gebeur daar iets anders met

die werkwoorde in die tweede sin.


 Groep 1 voegwoorde: Neweskikkende sin

Sin 1 is net so belangrik soos Sin 2


 Groep 2+3 voegwoorde: Onderskikkende sin

Sin 1 is belangriker as Sin 2

 Kom ons begin…

Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 2
Groep 1 Voegwoorde
 Daar is geen verandering in woordorde nie.
 Sin 1 voegwoord Sin 2

 Watter voegwoorde val in hierdie groep?


◦ , maar
en
MEOW + DOG

◦ of
◦ , want A N F A
◦ , dog A N
◦ óf… óf R T
◦ nóg… nóg
◦ Sowel…as
Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 3
Veelvoudige sin

Sin + voegwoord + Sin

Susan eet en drink koffie

Susan eet. Susan drink koffie.

Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 4
Groep 2 Voegwoorde
 Woordorde in tweede sin verander.
 Werkwoord 1 in sin 2 volg direk na die

voegwoord.

 Watter voegwoorde val in hierdie groep?

◦ dan; daarna; dus; daarom; derhalwe; nogtans;


nietemin; anders; gevolglik; al; toe; tog; buitendien.

Alle voegwoorde wat


begin met “d” behalwe
dog en dat
Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 5
Veelvoudige sin

Sin + voegwoord + Sin

Susan het geëet ;daarom is sy nie meer


honger nie.

Susan het geëet. Sy is nie meer honger nie.

Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 6
Groep 3 Voegwoorde
 Woordorde in tweede sin verander.
 Werkwoord 1 in sin 2 gaan na die einde van

die sin.

 Watter voegwoorde val in hierdie groep?


◦ Dat; omdat; totdat; voordat; nadat; sodat.

◦ Wanneer; hoeveel, waar; waarom; omdat.

◦ Wie; terwyl; alhoewel; toe; sodra; sedert; aangesien; as; mits;


tensy indien.
Alle voegwoorde wat
eindig met “dat”, “wat”
en alle Vraagwoorde
Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 7
Veelvoudige sin

Sin + voegwoord + Sin

Susan eet totdat sy versadig is.

Susan eet. Sy is versadig.

Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 8
Kom ons kyk na die volgende
voorbeelde. Verbind gou die
volgende sinne:

 Jan eet sy kos. Hy is honger. (want)

 Die seun doen sy huiswerk. Hy kry goeie punte.


(daarom)

 Ons is baie bly. Dit is amper kersfees. (omdat)

Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 9
Jan eet sy kos. Hy is honger. (want)
 Want  voegwoord groep 1
 Woordorde verander glad nie.

 Sin 1 voegwoord Sin 2

 Jan eet sy kos, want hy is honger.

Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 10
Die seun doen sy huiswerk. Hy kry
goeie punte. (daarom)
 Daarom  voegwoord groep 2
 Woordorde verander: werkwoord 1 direk na
voegwoord.

 Sin 1 voegwoord ww1 sin 2

 Die seun doen sy huiswerk; daarom kry hy

goeie punte
Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 11
Ons is baie bly. Dit is amper kersfees.
(omdat)
 Omdat  voegwoord groep 3
 Woordorde verander: werkwoord 1 skuif na

die einde van die sin

 Sin 1 voegwoord sin 2 ww1

 Ons is baie bly omdat dit amper kersfees is.

Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 12
Groep 1 Groep 2 Groep 3
, maar dan; daarna; Dat; omdat;
en dus; daarom; totdat; voordat;
of nadat; sodat.
derhalwe;
, want
, dog
nogtans; Wanneer; hoeveel,
óf… óf nietemin; waar; waarom.
nóg… nóg anders;
Sowel…as gevolglik; al; Wie; terwyl;

toe; tog; alhoewel; toe;


sodra; sedert;
buitendien.
aangesien; as;
mits; tensy indien 13
Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Wat as daar ‘n hulpwerkwoord in die
sin is???
 Ek voel gelukkig. Ek sal ‘n present kry.
(omdat)
 ANTW:

Ek voel gelukkig omdat ek ‘n present sal kry.

 Hulpww gaan voor die werkwoord aan die


einde van die sin.
Hulpwerkwoorde:
wil/wou Moet/ moes
Sal / sou kan/kon .
Gaan /mag
Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 14
Wat as ek moet begin met ‘n Groep
3 voegwoord????
 Ek het skool toe gegaan. Ek was siek.
Alhoewel……..
 WAT MAAK EK NOU??
 Stappe:

◦ 1. Onderstreep V1 in altwee sinne.


◦ 2. Besluit watter een van die twee sal ‘n beter SIN 1
maak. NB: jy moet weet wat voegwoord beteken.
◦ 3. Plaas die werkwoord van Sin 1 aan die einde en
die werkwoord van Sin 2 aan die begin.

 Alhoewel ek siek was, het ek skool toe gegaan.


Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 15
ONTHOU…
 Dis ALTYD werkwoord 1 van SIN 2 wat rondskuif.
 Jy kan jou sin NET met ‘n Groep 3 voegwoord begin. “Al”
van Groep 2 is die enigste uitsondering waarmee ‘n sin
begin kan word.
 Leestekens vir die voegwoord groepe:

Groep 1 Groep 2 Groep 3


Komma  Kommapunt 
,maar ,want ,dog ;dus ;daarna ;nogtans GEEN LEESTEKENS
;daarom VOOR GROEP 3
GEEN leestekens  VOEGWOORDE NIE!!!
en of sowel…as Komma 
óf…óf nóg…nóg ,al ,dan ,toe
Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010 16

You might also like