You are on page 1of 1

Karamel Piesangtert van pakkie mariebeskuitjies (fyn gemaak) k botter gesmelt 1 blik karamel kondensmelk 3 groot piesangs Meng

ng krummels en botter deurmekaar en druk vas in gesmeerde pan. Klits karamel tot glad en skep in tertkors. Maak gelyk. Doop piesangs met skil en al in kook ater. !kil af en sny in dun skyfies. "angskik skyfies bo#op karamel. $laas tert in yskas om effe te verstyf. Dien koud op.

Blitsige kaaskoek Mariebeskuitjie kors. Vulsel 1 blik kondensmelk 1 %ouer geroomde maaskaas 1 pakkie vanilla kitspoeding Klits kondensmelk en maaskaas tot gemeng. &ooi kitspoeding poeier bo#oor en klits 1 minuut. &iet vulsel en kors en verkoel in yskas tot ste ig.

You might also like