You are on page 1of 2

ROOM SKONS MET VARIASIE

ROOM SKONS MET VARIASIE

3.5 Kop Bruismeel


1 teel sout
1 kop room
1 kop limonade / sprite
2 eetl suiker

Meng liggies.
Rol so 1,5 cm dikte uit op meel bestrooide oppervlak. Druk af
en pak op voorbereide bakplaat.
Bak op 200° vir 12 minute afhangende van die grote van die
skons. Toets vir gaarheid voor jy uithaal, as dit groot skons
is, kan dit tot 20 min bak, hang af van die oond.

Resep en foto: Amanda Struwig


2de foto: Alta Gunter Van Dyk

NOTA: As die deeg te klam is sit nog bietjie meel by dat dit
‘n lekker stewige deeg is. Moenie te veel meng en hanteer nie.
VARIASIE
Ek gebruik ook 3.5kp meel en 4.5teel bakpoeier in die plek van
die bruismeel
Die skons is hierdie foto ek het net 1.5kp nutty wheat, 2 kp
koekmeel en 4.5 teelp bakpoeier en 15ml asyn gebruik. Die
lekkerste skons regtig vir my.
Rina Kleinhans

You might also like