You are on page 1of 3

Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige nansiële bydrae.


skenk nou (https://maroelamedia.co.za/donasies/?
utm_source=maroelamedia&utm_medium=noti cation_bar&utm_campaign=donasies)

Resep: Ma se melkkos
 23 April 2018 (https://maroelamedia.co.za/2018/04/23/)

(https://maroelamedia.co.za/wp-content/uploads/2018/04/ma-se-
melkkos.jpg?x91848)
Ma se melkkos (Foto: Lapa-uitgewers)

Geniet hierdie goue oue!

Lewer 6 porsies

Bestanddele:

300 g (600 ml) koekmeel


5 ml sout
100 ml water
1 liter melk
750 ml water
115 g (125 ml) botter of margarien
200 g (250 ml) suiker
10 ml fyn kaneel

Metode:

1. Meng die koekmeel en sout saam.


2. Sprinkel die 100 ml water bietjie vir bietjie oor die meelmengsel terwyl dit met die vingers gevryf
word, tot fyn en krummelrig.
3. Kook die melk, 750 ml water en botter of margarien saam in ’n kastrol. Verlaag die hitte sodra dit kook
en roer die meelmengsel by. Hou aan met roer totdat die mengsel verdik.
4. Laat die melkkos stadig prut vir ± 5 minute. Roer af en toe sodat dit nie aanbrand nie.
5. Skep die melkkos in bakkies en sit warm voor met kaneelsuiker.

Bron: Smul sonder sukkel, Olga Wall

Uitgewer: Lapa-uitgewers

Deel van: Gebak (https://maroelamedia.co.za/kategorie/kos/gebak/), Soetgoed


(https://maroelamedia.co.za/kategorie/kos/soetgoed/)

(https://spens.co.za/koolstoofportaal)

/
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se
toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

maak 'n bydrae (https://maroelamedia.co.za/donasies?


utm_source=webwerf&utm_medium=enkelartikel&utm_campaign=ondersteun&utm_term=maak-
bydrae&utm_content=onder-artikel)

Het jy gehoor?
(https://maroelamedia.co.za/sportnuus/vandag-
Vandag se sportnuus (https://maroelamedia.co.za/sportnuus/vandag-se-
se-sportnuus-
sportnuus-769/)
769/)

(https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-
‘Jou planne en hoop moet nooit ophou nie’
nuus/jou-planne-
(https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/jou-planne-en-hoop-
en-hoop-moet-
moet-nooit-ophou-nie/)
nooit-ophou-
nie/)
(https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/annerle-
Annerle Barnard lees voor uit ‘Sindikaat’
barnard-lees-
(https://maroelamedia.co.za/afrikaans/boeke/annerle-barnard-lees-voor-uit-
voor-uit-
sindikaat/)
sindikaat/)
(https://maroelamedia.co.za/vermaak/bekendes/hoe-
Hoe lyk Hollywood: ‘Glee’-ster steeds vermis; Kanye West het Covid-19 gehad
lyk-hollywood-
(https://maroelamedia.co.za/vermaak/bekendes/hoe-lyk-hollywood-glee-
glee-ster-steeds-
ster-steeds-vermis-kanye-west-het-covid-19-gehad/)
vermis-kanye-
west-het-covid-
19-gehad/)

 Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier
gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

2 Kommentare

 jongste  oudste  gewildste


/
SNEL

Nee watse gewater is dit, vervang die water met melk, dis immers melkkos en met net melk, sommer nog
lekkeder e romeriger.

 0 0   2 jaar gelede

Flemming

En jy vryf die meelmengsel g’n met water nie, dit is waarvoor die botter of margarien daar is, om “vrummels”
te maak.
Dan kan jy ook ‘n deeg uitrol en in repe sny soos pasta om dan te kook in skoon melk. Weer g’n water nie.

 0 0   2 jaar gelede

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak –
of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil
wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis
gratis!

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes (https://maroelamedia.co.za/bepalings-
en-voorwaardes/) geld. © 2011 - 2020 Maroela Media.

You might also like