You are on page 1of 1

Jy bak hom letterlik in n bierboks .

Voer net boks uit met foeli en daarna wax paper

Voeg by mekaar:

2 kop kookwater

160 ml kookolie

10 ml vanilla

Klits saam tot Donssig:

8 eiers

3 k strooisuiker

Sif Saam:

4 kop koekmeel

30 ml bakpoeier

30 ml maizena

Knippie sout

(45 ml kakao vir sjokolade koek)

Voeg die dro en nat bestandele om die beurt by die eier en suiker. Meng net tot als gemeng is! As jy te lank meng maak dit
gate in die koek.

Bak vir 45-60 min @ 180grade

You might also like