You are on page 1of 2

420

ALLERLEI

KOELDRANKE EN

KELKIES

421

GEMMERBIER I
1 ons gemmerstukke I pd. suiker 1 koekie saamgeperste gis of 1 k. vloeibare suurdeeg 1 suurlemoen 8 pinte water (1 gelling) Kook die water en gooi dit in 'n vererde kan of emmer. Kneus die stukke gemmer en voeg dit saam met die suiker by die kookwater. Roer tot die suiker opgelos is. 3. Wanneer dit afgekoel het tot dit lou is, word die suurdeeg bygevoeg. Maak die saamgeperste gis fyn voor dit bygevoeg word. 4. Sny die suurlemoen in dun skyfies en voeg dit by. 5. Laat dit 24 uur lank staan en syg dit deur 'n klam deursygdoek. 6. Gooi dit in bottels en kurk toe. Dit sal na I tot 2 dae gereed wees vir gebruik.

KAFFERKORINGBIER
3 pd. kafferkoring 1 k. hop 3 e. gerysde 4 pd. suiker
16 bottels water
suurdeeg

2.

Kook die koring in 3 bottels water tot dit lymerig is. Syg dit deur 'n klam doek. 2. Kook die hop 5 tot 10 minute lank daarin. 3. Voeg 16 bottels lou water en 3 pond suiker daarby. 4. Voeg die gerysde suurdeeg by sodra dit lou is en laat dit 24 uur lank
staan.

l.

5. 6.

Karameliseer die orige pond suiker en voeg dit by. Syg dit deur 'n klam doek en gooi dit in bottels. Laat dae lank staan voor dit gebruik word.

dit'n

paar

GEMMERBIER

II
7 bottels water I koekie saamgeperste 2 t. Jamaica-genrmer 4 k. suiker
gis

KORINGBIER

1.

Was 1 k. broodkoring deeglik en laat dit24 uur lank in koue water


week.

1. Los die suiker in die lou water op. 2. Maak die gis fyn en voeg dit by. 3. Voeg die Jamaica-gemmer by en roer om alles goed te meng. 4. Gooi dit in bottels, kurk toe en laat dit I tot 2 dae lank staan voor
dit gebruik word. Dien dit baie koud
op.

2.

3.

HOPBIER
2 k.

4.

Gooi die water af en voeg I k. bruinsuiker, 6 gekneusde rosyntjies, r/a koekie gis en 2/2 pirfie lou water daarby. Roer tot die suiker opgelos is en sit die deksel liggies op. 'n Groot vrugtefles of 'n vererde emmertjie wat 3 pinte bevat, is 'n geskikte houer. Laat dit 24 uur lank staan en gooi die vloeistof af. Bottel en laat dit 12 tot 24 uur lank staan voor dit gebruik word. Gooi weer I koppie bruinsuiker by die koring en die rosyne, voog 2t/2 prnte lou water by, roer dit om en laat dit weer 24 uur lank
staan voor

semels 18 bottels water 1 k. rosyne

1 k. hop 3 pd. suiker 1 k. gerysde suurdeeg (enige soort)

dit

afgegooi word.

5.

Herhaal die proses elke dag en bottel die vloeistof wat afgegooi
word.
gereed wees.

Kook die semels in 9 bottels water. ) Voeg die suiker, behalwe 1 koppie, en die hop by. Karameliseer die orige koppie suiker deur dit in 'n pan te smelt tot dit goudbruin is, en voeg dit by. 4. Laat dit 5 minute lank kook. Verwyder van die vuur en voeg die
1.

6. Twaalf tot 24 uur nadat dit gebottel is, sal die bier

Dien dit koud op. L.W,-Die eerste 2 of 3 keer sal die bier baie flou wees en 'n lang tyd in beslag neem nadat dit gebottel is, om te gis. Dit kan weggegooi
word en eers na die derde toevoeging van suiker en water gebottel word. Die proses kan 5 tot 6 weke lank elke dag herhaal word met die gebruik van dieselfde koring. Wanneer die gisting goed aan die gang is, moet dit nie langer as 12 uur gelaat word voor die bier afgegooi word nie, anders sal die koring suur word.

orige 9 bottels water (koud) en die gekneusde rosyne by.


5. Voeg die suurdeeg by sodra dit tot bloedhitte afgekoel het. 6. Laat dit 24 tur lank staan en syg dit deur 'n klam doek. 7. Gooi dit in bottels en kurk toe. Laat dit'n paar dae lank staan

voor

dit gebruik word.

422

ALLERLEI

KOELDRANKE EN

KELKIES

423

Om met vars koring'n nuwe begin te maak, is dit raadsaam om 2 of 3 eetlepels van die gebruikte koring by te voeg om die gisproses gouer

aan die gang te sit. Indien 'n paar stukke gekneusde gemmer enfof 'n paar stukke pynappel skil by die koring gevoeg word, sal dit die smaak van die bier verbeter.

4. Voeg die pynappelblokkies by en laat dit op 'n koel plek staan. 5. Dien dit op in sjampanje- of roomysglasies met stukkies vrugte in en versier elke glasie met 'n halwe kersie.
DRUIWEKELKIE
2 k. druiwesap 2 k. gemmerlimonade 3 e. suurlemoensap (rrginger-ale") 1. Was die druiwekorrels en maal hulle met 'n meule. Gooi dit deur 'n sif om die sap deur te syg. Voeg die suurlemoensap by. 2. Laat dit baie koud word en voeg die gemmerlimonade by net
voordat

I'YNAPPELBIER

l.
2.
3. 4. 5. 6.

Gebruik die skille van pynappels of die hele pynappels]nadat hulle in stukke gesny is, Gooi kookwater daarop in 'n vererde koufytkastrol of emmer tot dit goed bedek is. (Ongeveer 1 bottel water vir 2 pynappels se skille.) Voeg suiker by soos nodig. Laat dit 12 tot 18 uur lank op 'n warm plek staan. Syg dit deur'n klam doek, bottel dit en kurk toe. Laat dit 2 tot 3 dae lank staan en gebruik dit baie koud.
gewas en

dit

opgedien word.

RABARBERKELKIE
e. I k. rabarbersap 1 sapsuurlemoenk. pynappelstroop I I e. lemoensap Gebreekte Ys

KOELDRANK I t. suurlemoengeursel 4 pd. suiker 1 t. fYn gemmer 10 k. kookwater 1 ons pakkie wynsteensuur Gekararneliseerde suiker 2 t. pynappelgeursel 1. Kook die suiker en die water l0 minute lank.
2. Voeg die gemmer en die wynsteensuur by. 3. Laat dit afkoel en voeg die geursels by. Kleur met gebrande suiker. 4. Syg dit deur 'n klam doek en bottel vir latere gebruik.
5. Verdun met water

L.W.-In

of sodawater, soos verkies. plaas van gekarameliseerde suiker kan enige groentekleursel

gebruik word.

deur 'n deursygdoek en meet die vloeistof. Yoeg /s k' suiker by vir 1 k. sap en kook weer 2 minute lank' ) Voeg by t/2 k. rubarbersap t/2 k. pynappelstroop van ingemaakte pynappels ofkook die skil en die stronk van I pynappel 15 minute iank met /2 k. water en /2 k. suiker. Syg dit deur en gebruik. 3. Voeg die lemoen- en die suurlemoensap by en skud dit goed saam in 'n bottel. 4. Sit 2 e. gebreekte ys in elke glasie en gooi die mengsel daarop. Dien dit dadelik yskoud oP.

l. Kook rabarber (die rooskleurige stingels is die mooiste) wat in stukkies gesny is, met'n gelyke deel water tot dit sag is. Syg dit

L.W.-Hierdie hoeveelheid sal genoeg vir 4 glasies

wees.

Kelkies
VRUGTEKELKIE I k. pynappelblokkies 1 k. lemoensap k. suurlemoensap Suiker /3 I k. appeldobbelsteen- 'n Paar verglansde kersies vir versiering tjies

SITRUSKELKIE
5 e. pomelosap 3 e. suikerstroop Ol. 2 e" lemoensap 'n Paar korrels sout 1 e. suurlemoensap 4 takkies kruisement
Gebreekte
417)

ys

k.

sodawater

l.

Meng al die vrugtesap en die stroop met die sodawater en skud


daarop.

2. 3.

l.

Meng die lemoen- en die suurlemoensap. Voeg suiker by soos nodig maar hou die mengsel suur. Voeg die appelblokkies by sodra hulle geskil en gesny is om te verhoed dat hulle verkleur.

2.

dit goed saam. Sit 2 e. gebreekte ys in elke glasie en gooi die mengsel Versier elke glasie met 'n klein takkie kruisement. L.W.-Hierdie resep is voldoende vir 4 glasies.

You might also like