You are on page 1of 20

08/2015

Nuwe Lewe Montagu is ‘n gemeente van die AGS.

Ons missie is om mense na Jesus toe te lei op enige manier!

Our mission is to lead people to Jesus by any means possible.

http://singanewsongpoetry.blogspot.com/2015/01/hebrews-111-2-faith.html

1
BIRTHDAYS & ANNIVERSARIES*
IN JULY & AUG

JUL
1 Vossie Vos 1 Yolande Wolmarans
2 Frans White 6 Andreas J van Rensburg
9 Anna Visser 9 Helen Pieterse
9 Lecinda Uys 9 Jana Groenewald
13 Lourens Strauss 14 Annetjie Pienaar
16 Divan Nortjé 20 Johan Burger
21 Henk Strydom 22 Jackie Nortjé
23 Jaco Bruwer 27 Bianca Nortjé
29 Annie Naudé 30 Johan Strydom
31 Carine Piek
AUG
4 Richard Thomson 5 Izel Stemmet
6 David van der Merwe 8 Christine Laubscher
9 Lehandré Wolmarans 11 Eike Ackerman
12 Susan Geldenhuys 18 Danie Pienaar
19 Nettie van der Merwe 21 Mattie Neethling
22 Karoline van Graan 25 Rina Brighton
26 Mariska Burger 26 Jenny-Lee Anthony
27 José de Freitas 27 Colin van Zyl
29 Hannes van Rooyen 31 Frikkie Visser
7 Tina & Thys Verreynne 25 Jean & Armand du Toit
28 Helene & Albert Esterhuyse 31 Sanne & Lourens du Plessis

2
UIT PASTOOR LOURENS SE HART: OP DIE PAD
Liewe Vriende,
Die eerste semester is verby. Dit is met dankbaarheid
wat ek oor die afgelope ses maande terugkyk. Op
alle terreine word daar wonderlike koninkrykswerk in
en deur Nuwe Lewe gedoen. Ek gaan probeer om
die lys van bedieninge alfabeties aan te pak.
Vir die Abigail bediening, wat sulke mooi werk binne
en buite ons gemeente doen, wil ek dankie sê.
Wendy Strydom en die vroue wat saam met haar
werk, vorm `n gedugte span. Hantering van
groenkaartjies, geskenkies vir nuwe besoekers, `n
pragtige boekwinkel, en liefdevolle uitreike na die
ouetehuis en ander plekke – alles dinge waarmee
die Abigails hulle besig hou.
Ons Sondag-Crèche is `n bediening wat my
persoonlik na aan die hart lê. My eie dogter Annika is `n peutertjie van twee.
Klim ons op `n Sondag in die kar, dan begin sy al praat: Tannie Alet, tannie
Rhoda, tannie Daleen (om net `n paar name te noem). Dit is deel van ons
gemeente se roeping om elke generasie te bedien. Alet Stemmet met haar
span vroue en tienermeisies bedien hierdie kleintjies (voorskoolse kindertjies vanaf
ses weke tot 5 jaar) met groot verantwoordelikheid en liefde. So `n bediening is
uiters seldsaam – julle is baanbrekers!
Wat die jeugbediening betref: Ons beplan `n nuwe jeugsentrum! Ons wil hierdie
gebou op die nuwe grond agter die kerk oprig. Ons droom dat dit in die nabye
toekoms so sal wees; dat ons tieners op Vrydagaande in `n ruim en funksionele
sentrum bymekaar kan kom; dat hulle in `n plek van hul eie heerlik saam kan
kuier, pret kan hê en oor die dinge van die Here kan gesels. Dan is daar ook `n
Jeugkamp voor die deur. Quest Qamp 2015: 5-9 Oktober by die Proteaplaas (vir
alle skoolkinders van graad 1 tot matriek). Indien jy meer wil weet oor die kamp
of oor die Jeugbediening, kontak Richard Thomson of Emile Verreynne (sien
agterblad).
Die kommunikasiebediening spreek hier vir homself. Kyk maar na die pragtige
tydskrif wat jy nou in jou hand vashou (of op jou Kindle lees) Vir Zelda Roscherr
en haar span mense wat gereeld bydraes lewer, `n groot woord van
waardering. Hierdie blad gaan nie net uit na die lede van ons gemeente nie,
maar dra die beeld en Visie van Nuwe Lewe veel wyer uit. `n Paar Sondae terug
ontvang `n egpaar wat ons vir die eerste keer besoek hul tydskriffie by die deur,
en ek sien hoe hulle aandagtig voor die diens sit en lees. Na die tyd kom
bedank hulle my spesiaal (terwyl ekself eintlik geen dank behoort te kry nie ) –
maar nou ja, ek dra hulle dank oor aan die kommunikasiebediening.
En dan kan ek met vreugde aankondig dat `n splinternuwe bediening hierdie
maand in ons gemeente die lig sien, naamlik: Leierskapsontwikkeling. Hierdie
bediening is daarmee gemoeid om elke jaar vier geleenthede te reël vir die
opleiding, verryking en ontwikkeling van die bedienaars en leiers in ons
3
gemeente. Die eerste geleentheid vind plaas op Sondag 30 Augustus. Dit begin
om 17:00 by die kerk. Indien jy `n ouderling, bedieningsleier, omgeegroepherder,
of bedienaar in ons gemeente is, wil ek jou sterk aanmoedig om daardie aand
by te woon. Die aand is trouens oop vir enigiemand wat graag wil kom. Baie
dankie aan Dave Smith wat die baanbrekerswerk hier doen.
Vroeg in die koue tref jy hulle aan. Die manne van men@6. Ons
mannebediening kom elke Vrydagoggend om sesuur by die kerk bymekaar.
Ons drink koffie, eet beskuit, praat saam en bid saam. Hierdie jaar is spesiaal.
Die manne het vir die eerste keer hierdie winter deurgekom sonder om te sien
hoe die groep in die koue weke kleiner word. Om die waarheid te sê: ons het
by drie geleenthede ons rekord van 15 manne geëwenaar. Cobus Uys is die
hoof van ons mannebediening. Dankie, Cobus, vir jou bestendige en goeie
leierskap.
Oor die musiekbediening kan ek sommer lank gesels. Annie Naude staan aan
die leiding van `n toegewyde span musikante wat ernstig is oor die geestelike
diepte en musikale kwaliteit van ons gemeente se lofprysing en aanbidding.
Weekliks word daar saam gebid en saam geoefen. Op `n Sondag bedien die
span tydens twee oggenddienste die musiek. Dit wat julle vir ons gemeente
beteken kan nie in woorde uitgedruk word nie. Selfs in groter stadsgemeentes
het ek selde met `n musiekspan kennis gemaak wat so uitmuntend is soos julle!
Vir die NL3 Qlub (ons kinderkerkbediening) kan ek eenvoudig sê: dankie vir julle
liefde en trouheid. Selfs in die vakansies en oor langnaweke is die kinderkerk
tydens altwee die oggenddienste oop. My seuntjie Jaco is nou ses jaar oud en is
onlangs vir die eerste keer van die Sondag-Crèche na die kinderkerk toe. Ek is
nuuskierig om te hoor wat die mannetjie te sê het. Hy vertel: “oom Thys het met
ons oor die Here gepraat. Ek het eers gedink dit gaan baie saai wees, maar toe
word dit baie interessant!” Die kleiner kinders het hulle eie tafels en stoeltjies
waar hulle inkleur, knip en plak – en so op hulle eie vlak oor die dinge van die
Here leer.

https://sysministriesinc.files.wordpress.com/2013/05/spiritual_gifts.png

4
Die kleuterskool kan nie oorgeslaan word nie. Nuweleweland Akademie vir
Baba’s en Kleuters is nou al `n jaar en `n half aan die gang. Onder Annie Naude
se bestuur en leierskap het Nuweleweland pragtig gegroei. Ons klassies is mooi
vol en ons personeel van 6 juffrouens doen uitstekende werk. Nuweleweland is
meer as `n kleuterskool. Dit is `n sendingstasie. Ons vertrou die Here vir nog
inskrywings. Indien jy van ouers weet wat op soek is na `n oplossing vir dagsorg,
kan jy Nuweleweland met `n geruste hart aanbeveel.
Die tegniese span doen uiters belangrike werk agter die skerms. Ligte word
aangeskakel. Deure word oopgesluit. Mikrofone en instrumente word noukeurig
ingestel. Die projektor en multimedia word hanteer. Stephan van der Walt en sy
span is bekwaam in hulle werk en uiters getrou in die volvoering van hulle take.
Ons waardeer julle!
Die transformasiebediening hou ons op hoogte van alle verwikkelinge met ons
sendelinge in die veld, en doen baanbrekerswerk om die impak van ons
gemeente op `n relevante manier in die gemeenskap voelbaar te maak. Een
voorbeeld is die Nuwe Lewe Studentesentrum wat in Januarie hierdie jaar
afgeskop het. `n Nasorgprogram vir kinders van gr R tot matriek word vyf
middae `n week in die kerksaal aangebied. Kinders kom van die skool af,
ontvang `n warm middagete, en word dan in hul huiswerk en studies begelei.
Indien jy meer hieroor wil uitvind, kontak gerus vir Tina Verreynne (sien agterblad).
Tina, baie dankie vir jou visie en werk, en vriendelike gesindheid!
En nou `n kort verbeeldingsvlug. Stel jou voor jy stap vir die eerste keer op `n
Sondag by Nuwe Lewe Montagu in. Sodra jy by die voordeur inkom is daar
onmiddelik `n geroesemoes van stemme. Met koffie in die hand word daar
gekuier en gesels - `n gesellige en vriendelike atmosfeer vorm jou eerste indruk.
Hiervoor moet ons ons vrouebediening bedank. Selfs in die vakansies en oor lang
naweke kan ons heerlik tussen die dienste saamkuier. Verder beplan die
vrouebediening `n heerlike wegbreek in Oktobermaand (23-25 Okt). Indien jy
meer wil weet, of betrokke wil raak in hierdie geseënde bediening, kontak gerus
vir Elsa van Heerden of Susan Geldenhuys (sien agterblad).
Dan wil ek ook noem dat ons in Montagu en Ashton omgeegroepe het wat
weekliks bymekaarkom om saam te aanbid, rondom die Woord te gesels, te
kuier, en te besin oor die praktiese uitwerking van ons geloofslewe. Indien jy by
so `n kleingroep betrokke wil raak, kontak my gerus, ek sal jou graag help om in
te skakel.
Ten slotte wil ek graag `n spesiale woord van dank aan ons ouderlingraad rig. Vir
julle wysheid, eenheid en toeweiding aan die saak van God se koninkryk het ek
groot respek en geweldige waardering. Mag die Here julle ryklik seën.
Dit was nou omtrent `n mond vol, nie waar nie! Tog is dit vir my heerlik om oor die
werk van ons gemeente te getuig. Daar gebeur soveel en daar word soveel
gebied. So, raak betrokke. Vind `n taak in die gemeente. Word deel van die
visie en werk van Nuwe Lewe Montagu.
Sëengroete, Lourens

5
6
7
Bydrae deur Tina, Ollie & Jo
Tel: 023 100 0049 / 076 287 4415

Die kinders was in Julie besig met eksamen en het


geleer dat die stof so staan. Die wat nie eksamen
geskryf het nie, het geleer om BAIE BAIE sag te
wees. Die besorgdheid oor mekaar, veral onder die
meisies, was kosbaar.
Tydens die Transformasieweek is daar juis na die
kinders uitgereik en is aan elkeen boekies gegee
om hulle tydens hulle Bybelstudie te help. Die
reaksie was baie verrassend. Ek net weereens besef
hoe kosbaar dit is om die Woord met die kinders te deel. Ons kry soveel
geleenthede. Ons moet dit net raaksien en benut!
Oom Ollie en tannie Jo is baie gewild onder die kinders. Tydens hulle kort
vakansie wou die kinders net weet wanneer hulle gaan terug kom. Hulle
leer die kinders soveel waarhede en speel tog te lekker saam met hulle
sommer so op die mat!
Ons is die Here dankbaar vir Sy genade en kan regtig getuig van die
verskil in die kinders se lewens asook in hulle skoolwerk. Die ouers is baie
dankbaar. Ons weet dit was die regte keuse om met die nasorg te
begin. Tussen die kinders, ons as span en die ouers is daar goeie
verhoudinge opgebou en word daar hegte bande gesmee. Dit is ‘n
voorreg om in die kinders se lewens te kan belê!
Baie dankie vir elkeen wat vir die kinders bid en die nasorg opdra aan
die Here.

8
LEADERSHIP DEVELOPMENT MINISTRY
Contribution by Dave Smith
Contact number: 0829907955
Hello, my name is Dave Smith.
Earlier this year the elders of the church saw a
need to start a new ministry which would
focus on the training needs of the ministry
leaders and members of the church. Pastor
Lourens then approached me and asked me
to help him set up this new ministry. We started
by exchanging ideas and discussing strategy.
It was not long after that and our plans began
to come together.
THE LEADERSHIP DEVELOPMENT MINISTRY VISION

The vision of the New Life Leadership Development Ministry is to provide


a facility for all ministry leaders and members of our church to have
access to training and development resources which will bring about not
only spiritual growth but also personal development and success.
OUR VERY FIRST EVENT!

After several meetings we are now ready to run our very first training
event. This will be held on Sunday 30th August starting at 17h00 as below.
START FINISH DURATION ACTIVITY PRESENTER
Opening prayer and Annie / Lourens /
17h00 17h15 15 Minutes
worship. Dave
17h15 18h05 50 Minutes “Real Talk” Richard Thomson
18h05 18h25 20 Minutes Break for tea & snacks.
18h25 18h30 10 Minutes Worship.
“Being a person of
18h30 19h20 50 Minutes Zelda Roscherr
influence”
Annie / Lourens /
19h20 19h35 15 Minutes Worship, closing prayer
Dave

Please don’t miss out on this opportunity to attend these valuable


training sessions and to hear our very own speakers talk about their
topics.
We really do need your support in launching this new ministry. We look
forward to seeing you there. If you have any queries please contact
Dave Smith on 0829907955.

9
LEER OM AAN TE PAS
Woord vir die dag – Radio Kansel
Vrouebediening bydrae
1 Kor 9:22
Dit was Paulus se passie om siele te wen. Maar hy het begryp dat mense
op verskillende maniere bereik moes word, dus het hy voortdurend sy
benadering aangepas.
Paulus se plan het geverg dat hy na ‘n bepaalde plek moes gaan,
“maar die Gees van Jesus het hulle dit nie toegelaat nie” (Hand 16:7). In
plaas daarvan het God vir hulle die deur oopgemaak om ‘n gemeente
in Filippi te stig!
Hoe aanpasbaar is jy om in te val by God se planne?

DANKIE JJ VENTER ELEKTRIES! Van die Vrouebediening.


Graag wil ons vir Johan Venter van J&J Venter Elektries bedank vir sy
hulp om die ketel (urn) vir ons kosteloos te herstel. Baie dankie vir goeie
diens. Dit word waardeer.
Elsa van Heerden

JAARBEPLANNING – 2015

Datum Dag Bediening Geleentheid


Aug 30 Aug Sunday Leadership Leadership evening

9 Sept Wo Transformasie Bid-Stap


Sep
26 Sept Sat Mannebediening Regmaakdag

5-9 Okt Ma-Vr Tieners & Kinders Jeugkamp


Okt
23-25 Okt Vr-So Vrouebediening Vrouekamp

Uithoeke vd Aarde
1 Nov Son Transformasie
Sondag
Nov
Son Manneaand -
29 Nov Mannebediening
aand Jaarafsluiting

6 Des Son NL3 Qlub Kinderkerk Jaarafsluiting

25 Des Vry Spesiale Dienste Kersoggenddiens


Des
31 Des Do Spesiale Dienste Oujaarsaanddiens

10
BOOK REVIEWS
I Kissed Dating Goodbye
Author: Joshua Harris
Recommended and reviewed by Renate
Sinovage
This book shows what it means to entrust your love
life to God. Joshua Harris, an American pastor and
author, shares his story of giving up dating and
discovering that God has something even better -
a life of sincere love, purity, and purposeful
singleness.
It also shows that when you start any relationship
based on friendship and get to know each other
well you will know whether this person could be a
life partner and you will also save yourself from
unnecessary hurts.
Available as an e-book on:
http://waterbrookmultnomah.com/pdf/I%20_Kissed_Dating_Goodbye_Joshua_H
arris_Chapter1.pdf

65 Promises from God for your child


Author: Mike Shreve
Reviewed by GoodReads
Recommended by Zelda Roscherr
This book is for every parent who is looking for
hope, encouragement and miracles. Parenting
can be challenging, sometimes even
overwhelming. But God is on your side! He has
given us promises for our children,things He
pledges to do for them - if we pray and believe.
"65 Promises From God for Your Child" gives you
the specifics, showing you how to pray and
believe for mercy, peace, spiritual growth, angelic protection, and
provision for your children.
Download a compilation of the promises and prayers from
http://sovereignlordfellowship.com/downloads/65Promises.pdf
11
KINDERBEDIENING
Bydrae deur Thys Verreynne
Besef ons mense regtig hoe belangrik dit is om by ‘n
gemeente in te skakel en wat die verantwoordelikheid is om die kinders
te onderrig inr die Woord? Die Kinderkerk is die plek waar ons die
waardes aan ons kinders leer, maar ons wil ook die ouers uitdaag om self
betrokke te wees by hulle kinders se geestelike opvoeding. Dit is al oor en
oor bewys dat as ‘n gemeente die kinders betrek, die kinders minder
probleme ondervind en soveel sterker staan in wat ook al op hul pad
kom.
Wat kan ouers doen om hulle kinders geestelik te kan help om te groei?
Tyd en aandag is die belangrikste om vir ‘n kind te gee. As ouers moet
ons oppas om in die strik te val van werk en geld wat ons oorheers. Die
grootste skat wat jy besit, is jou eie huisgesin.
 Lees vir en saam met jou kinders uit die Bybel.
 Bid vir en saam met jou kinders.
 Bring jou kind getrou na die kinderkerk. Sodoende leer die kind
om by die gemeente betrokke te raak. Raak self ook betrokke by
die kinderkerk.
 Stel opreg belang in jou kind se geestelike groei.
 Weet dat God jou kinders aan jou toevertrou het en dat dit jou
verantwoordelikheid is om hulle van God te leer.
 Dit is die belangrikste om die Woord self uit te leef en ‘n
voorbeeld vir jou kinders te stel.
Waarom moet die kinders betrokke wees?
Ons stryd is om betrokke te wees vir die Koninkryk van God. Joh.17:14-16
Kan kinders ook in Jesus glo? Matt. 18: 6
Hoe belangrik is kinders vir Jesus? Matt.18:1-4
Hoekom is dit belangrik dat ons die kinders van die Woord leer? Ps
78:6,7.
12
ABIGAIL BEDIENING

Bydrae deur Petro Strydom

Wat 'n puik aand met die onlangse "cowboy" funksie te Guano Caves!
Verrasing op verrasing het gevolg, die mense se verskillende "cowboy"
style was puik, ook die aand se vertonings wat gevolg het. Die piesang
dans was die ysbreker vir die aand. Die Healing Farm se mense het ons
gewys hoe "cowboys" regtig dans, gevolg met die dames se lawwe
vertoning. Die tieners het toe kom wys wat die moderne weergawe van
dit is.
Ons moet ook nie vergeet wie die "peanut spoeg" kompetisie gewen
het. Pastoor Lourens waar het u al die dinge geleer? Wie kan dan nou
beter hoender braai as Johan Stemmet en Albert? Die kos was puik en
die kameradie van almal was regtig die aand se hoogte punt, maar nog
steeds met ons oë gevestig op Jesus.
Dankie vir almal se ondersteuning.

13
WHO WAS PONTIUS PILATE?
http://www.biography.com/people/pontius-pilate-9440686

Pontius Pilate was a Roman governor


under the emperor of Tiberius in the 1st
century. He is best known as the judge of
Jesus's trial.
Prefect of Judea
In 26 A.D. the Roman Emperor Tiberius
appointed Pontius Pilate prefect of the
Roman provinces of Judea, Samaria and
Idumæa, although Pilate is best known
for his leadership of Judea. While the
typical term for a Roman prefect was 1–3
years, Pilate was to hold his post as the
fifth Roman procurator for 10 years. In
assuming his position, Pontius Pilate
succeeded Valerius Gratus.
As a Roman prefect, Pontius Pilate was
granted the power of a supreme judge, which meant that he had the
sole authority to order a criminal’s execution. His duties as a prefect
included such mundane tasks as tax collection and managing
construction projects. But, perhaps his most crucial responsibility was that
of maintaining law and order. Pontius Pilate attempted to do so by any
means necessary. What he couldn’t negotiate he is said to have
accomplished through brute force.
Jesus's Crucifixion
As governor of Judaea, Pontius Pilate faced a conflict of interests
between the Roman Empire and the Sanhedrin Jewish council. When
Pontius asked Jesus if he was King of the Jews, he claimed that Jesus
embraced the title, which he never did. This accusation was considered
an act of treason by the Roman government. According to some
sources, Pontius Pilate collaborated with Jewish leaders—who viewed
Jesus's claim to power as a political threat—in prosecuting Jesus.
In the Gospel accounts of The Trial of Jesus, Philo and Joseph described
Pontius Pilate as having been cruel and unfair. All four of the Gospels
describe him as weakly succumbing to the Jewish authorities' pressure on
him to execute Jesus. The Gospels indicate Pontius Pilate's indecision,
citing that he conceded to letting Jesus go at one stage of the trial, but
later rescinded the offer.

14
Of the Gospels, only Matthew 27:19 describes Pontius Pilate as refusing
involvement in Jesus's crucifixion: So when Pilate saw that he was gaining
nothing, but rather that a riot was beginning, he took water and washed
his hands before the crowd, saying, "I am innocent of this man’s blood;
see to it yourselves." (ESV)
Since according to the rules of the Roman Empire, calling oneself king
was grounds for treason, Pontius Pilate ordered that the initials INRI be
inscribed on Jesus's tomb after the crucifixion. In Latin, INRI stood for
Jesus's name and his title of King of the Jews. Some believe the title was
meant derisively, to mock Jesus for his lofty claim.
Mysterious Death
The circumstances surrounding Pontius Pilate’s death in circa 39 A.D. are
something of a mystery and a source of contention. According to some
traditions, the Roman emperor Caligula ordered Pontius Pilate to death
by execution or suicide. By other accounts, Pontius Pilate was sent into
exile and committed suicide of his own accord.
Some traditions assert that after he committed suicide, his body was
thrown into the Tiber River. Still others believe Pontius Pilate’s fate
involved his conversion to Christianity and subsequent canonization.
Pontius Pilate is in fact considered a saint by the Ethiopian Orthodox
Church.
Regardless of what
truly became of
Pontius Pilate, one
thing has been
made certain—that
Pontius Pilate
actually existed.
During a 1961 dig in
Caesarea Maritima,
Italian archeologist
Dr. Antonio Frova
uncovered a piece
of limestone
inscribed with
Pontius Pilate’s
name in Latin,
linking Pilate to
Emperor Tiberius’s
reign.

15
TRANSFORMASIE & SENDINGNUUS
Bydrae deur Tina Verreynne

Die Transformasieweek was die 18 Mei tot die 22 Mei. Die verskillende
bedieninge het uitgereik na die Polisie, die Ouetehuis, die Studente
sentrum en die Tieners het ‘n Bid-Stap gedoen in die dorp. Die
terugvoering is baie goed. Ons kan getuig van baie liefde wat onder
mekaar gedeel is en dat God se Woord bedien is, ook die waardering vir
mense wat nog uitreik na ander!
Dankie vir elkeen wat in gehoorsaamheid gedoen het soos hulle gelei
was om te doen. Ons bid julle groot seën en vreugde toe. Mag die goeie
saad wat gesaai is tot groot werke lei tot die uitbreiding van die
Koninkryk.
Dit is altyd lekker om sendingnuus van die Ackermans van Turkye te kry.
Edward het ‘n nuwe pos aanvaar by ‘n privaat skool en begin in
September daar werk. Hy bereik heelwat van sy studente en deur die
Here se genade is hulle baie nuuskierig en wil graag meer leer van Jesus.
Madili is gasvrou, Sondagskoolonderwyseres, gee tuisskool en is nog ‘n
mamma ook! Sy spandeer so 4 ure per dag om Turks te leer. Miga en
Eike vorder goed in hulle tuisskoolonderrig en geniet al die Turkse
maatjies. Kaleb praat baie en laat sy sussies goed verstaan dat hy baie
te sê het. Hulle word groot en is beslis hulle ouers se trots! Gebedsversoek:
Bid asseblief vir hulle verblyf permitte. Dankbaarheid: ‘n GROOT DANKIE
aan almal wat hulle finansieël ondersteun. Hulle waardeer dit opreg en
bid dat almal wat hulle ondersteun ryklik geseën sal word.
Bid getrou vir Wessel, Joan en Tiago vd Merwe wat werksaam is in
Angola en vir Estie in Malawi.
Het jy al ooit gewonder waarom die Here wag tot op nommer 99 voor Hy
uitkoms gee? Dalk is dit om ons geduld te leer. So laat ons vasbyt in ons
geloof in Jesus en volhard daarin om meer te leer sodat ons weer kan
terugploeg in die Koninkryk van God.

16
5 IMPORTANT LIFE LESSONS FROM THE BOOK OF ESTHER
By Jack Wellman On August 7, 2015 @ 5:00 am In Bible Study (Extract)
http://www.whatchristianswanttoknow.com/5-important-life-lessons-from-the-book-of-esther/

1. Silence Doesn’t Mean it’s not There


The Book of Esther never mentions God by name, there is never the word
“prayer” uttered, and the only spiritual discipline that is mentioned is
fasting but that never says anything about prayer and fasting. It doesn’t
appear that Esther actually wrote this book because if she did, she
wouldn’t have likely named it after herself. Many Bible scholars believe it
was written by Mordecai although the book never says who the author
actually was. Ultimately, we know that God is the real Author anyway,
as with all Scripture (2 Tim 3:16). The lesson here is that even though there
is no mention of God or of prayer, we know that God’s hand was on
Esther and on Mordecai and that His divine timing is always the best,
even if we don’t see it at the time. The silence of certain things in the
Book of Esther doesn’t mean that there wasn’t prayer or that God was at
work in this book.
2. Pride Comes, then the Fall
When Queen Vashti refused to obey the king, guess what? She was
dethroned (Esther 1:13-20). As they say, pride comes and then the fall
(Prov 11:2). God will resist the proud person and only then will He give
grace to those who humble themselves (James 4:6). Queen Vashti
refused to humble herself before the king and even though the king
wanted Queen Vashti to come before him for the wrong reason, it is still
true that “Pride brings a person low” (Prov 29:23) and “Before a downfall
the heart is haughty” (Prov 18:12a). She learned far too late that humility
brings favor but pride brings resistance; before God, before kings, and
before everyone. The same pride was at the root of King Ahasuerus’
heart as he displayed the riches of his glorious kingdom (Esther 1:4) and
as we have read in the Bible, King Hezekiah did the very same thing and

17
it came with disastrous results in the form of the Babylonians desire for
riches (2 Kings 20:12,13).
3. Pleasing God brings God’s Favor
When the king started looking for another queen to replace Vashti, he
loved Esther above all other women and she obtained favor before him
and she became Queen Esther (Esther 2:9-17). Mordecai learned of a
plot to kill King Ahasuerus and so he made it known to the king through
Esther. This will become a very important fact later in the Book of
Esther [2] but for now, the lesson is that when God’s hand is on someone
because their ways are pleasing to Him, He gives them favor in the sight
of all, whether it’s a pagan king and his court or not. This is found
throughout Scriptures like in Proverbs 16:7 “When a man’s ways please
the LORD, he makes even his enemies to be at peace with him” and of
course we can say the same thing about when a woman’s ways please
God He makes her enemies to be at peace with her. Even after Daniel
was taken as a captive by the Babylonians, “God had caused the
official to show favor and compassion to Daniel” (Dan 1:9).
4. For Such a Time as This
This phrase has become synonymous with the divine providence and
sovereignty of God and it originated from the Book of Esther and we’ll
see why in a bit. The lesson here is that God’s timing is always
immaculate and the Book of Esther reminds the reader of this and
Esther’s place on the throne at this exact time would save the Jews from
extermination.
5. Dig a Pit, Fall into It
The lesson here is that if your intent is to build gallows for someone else,
you might be the one to hang on them or in other words, as Proverbs
26:27 says:
“Whoever digs a pit will fall into it, and a stone will come back on him
who starts it rolling.”

Conclusion
The Book of Esther has more than five lessons but the points are that God
sometimes does things without revealing them by words; pride will come
just before a fall; when we please God we can find favor even among
our enemies; God’s timing is always perfect; and finally, that if we devise
evil for others, it can easily come back on us.

18
19
Morning service Sunday 08:30 – 09:30 (English service)
Oggenddiens Sondae 10:00 – 11:15
Communion 1st Sunday of the month
Nagmaal 1ste Sondag van die maand
Woordskool / Sondae / Sunday 18:30 – 19:30
Prayer service
Creche Gedurende oggenddienste / During morning services
Kinderkerk / NL3Q Gedurende oggenddienste / During morning services
Men @ 6 Vrydae 6:00 – 7:00 in die kerksaal
Dames biduur Dinsdae 9:30 – 10:30 in die kerksaal

Ps Lourens du Plessis 023 614 2260 agsmontagu@telkomsa.net

KONTAK ONS / CONTACT US


Abigails Wendy 084 501 7377 wendystrydom@ymail.com
Strydom
Admin Petru 0733705416
Groenewald Petrugroenewald@telkomsa.net
Ouderlinge / Elders Johan 082 572 3855 lelanie@telkomsa.net
Stemmet
Gebedsaksie / Prayer action Hannes van 084 517 1226
Rooyen
Jeug / Youth Richard 083 990 1910 Coaching77@gmail.com
Thomson
Kinderkerk / NL3Q Thys Verreynne 082 867 9086 ThysenTina@vodamail.co.za
Kommunikasie Zelda Roscherr 082 469 0094 zelda@churchstreet.co.za
Manne / Men Cobus Uys 082 789 5079 Tafelkop4x4@gmail.com
Leadership Dave Smith 0829907955 davesmith@afriguide.co.za
Musiekspan / Worship team Annie Naudé 079 877 3929 annienaude@gmail.com
NuweLeweLand Akademie Annie Naudé 023 100 0049 nuweleweland@gmail.com
Nuwe Lewe Studente Sentrum Tina Verreynne 023 100 0049 / 076 287 4415
ThysenTina@vodamail.co.za
Sondag / Sunday Creche Alet Stemmet 079 346 1086 lelanie@telkomsa.net
Tegnies / Technical Stephan van 079 311 9971
der Walt
Terrein & Geboue / Frans White 073 318 1626 whitesons@telkomsa.net
Maintenance
Transformasie / Transformation Tina Verreynne 076 287 4415 ThysenTina@vodamail.co.za
Vroue / Women Elsa van 083 641 5826
Heerden elsa.vanheerden1234@gmail.com
Bankrekening besonderhede:
AGS Nuwe Lewe Sentrum | ABSA Bank Branch 632005
Rek Nommer / Acc number: 1050140225

Volg ons op “www.facebook.com/NLMontagu” of soek “Nuwe Lewe Montagu”


www.nlmontagu.org

20

You might also like