You are on page 1of 2

VAK Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Graad 12

DATUM VAN VRAESTEL: DINSDAG 12 SEPTEMBER 2023

TYD VAN VRAESTEL: 2 URE – 80 PUNTE

VRAESTEL 1 (80 punte)

AFDELING AFBAKENING
Afdeling A (30 punte)
Leesbegrip – Artikel/Teks (pas leesbegripstrategieë toe)

Afdeling A & C (70 punte) Leesbegrip:

Begripstoets: Lees met begrip (Artikel/Teks).


Visuele Geletterheid en Taal:
Fokus weer op: woordeskat, titel, subopskrif, parafraseer
hoofidees in elke paragraaf, rangskik gebeure in volgorde, tema,
Advertensie (10),
waar en onwaar, feit en mening, letterlik/denotasie en
strokiesprent (10), figuurlik/konnotasie, bring die teks in verband met eie ervaring,
artikel (14) en skrywer se doel en houding, atmosfeer.
prent (6) –
Taalkonsepte:

• Tye
• Direkte- en indirekte rede
• Lydende- en bedrywende vorm
• Ontkenning
• Sinsoorte: Stelsin, bevelsin, vraagsin, uitroepsin
• Enkelvoudige sin: onderwerp, voorwerp, gesegde en byvoeglike-
en bywoordelike frases/bepalings
• Saamgestelde sin:hoofsin en byvoeglike - en bywoordelike bysin
• Veelvoudige sin
• Sinsuitbreiding
Betekenisleer:
• Sinonieme
• Antonieme
• Homonieme
• Homofone
• Doeblette

Advertensie:
• teikenmark
• tegnieke
• emotiewe taalgebruik
• manipulerende taal
Fokus op:
oorredingstgnieke, teikengroep, grafika en uitleg, gevoels- en
manipulerende taal, vooroordeel, partydigheid, stereotipering, doel en
boodskap, aannames en die impak van die visuele, geïmpliseerde
betekenis, denotasie en konnotasie, weglating van inligting, standpunt,
estetiese of kulturele eienskappe,
atmosfeer en boodskap.

Strokiesprente/spotprent/prent:
Fokus op: lyftaal, gesigsuitdrukkings,konteks, gevoels- en manipulerende
taal, vooroordeel, partydigheid, dubbelsinnigheid, stereotipering, doel en
boodskap, aannames en die impak van die visuele, geïmpliseerde
betekenis, denotasie en konnotasie, weglating van inligting, standpunt,
estetiese of kulturele eienskappe, atmosfeer en boodskap.
Afdeling B (10 punte)
Opsommings:
Opsomming - Skryf
Fokus op:
• Kernsinne onderstreep, verstaan instruksies, volsinne
gebruik, logies skryf, nie in die eerstepersoon skryf nie,
aantal woorde aandui.
• Feite en menings,
• Waar en onwaar,
• Wenke – baie populêre KEUSE in vraestel 1
• Voordele en nadele
• Opsomming van hoofgedagtes.

Algemene instruksies vir wenke wat geskryf moet word:


• Som die SEWE … op. Skryf die … puntsgewys neer.
• Nommer die … van 1 tot 7.
• Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie.
• Dui die korrekte getal woorde aan die einde van die opsomming
aan.

You might also like