You are on page 1of 5

Wes-Kaap Onderwysdepartement

Direktoraat: Kurrikulum VOO

LEWENSWETENSKAPPE
HERSIENINGSMATERIAAL

ANTWOORDBOEK
2023 KWARTAAL 1

Graad 10
2
Lewenswetenskappe Hersienings Antwoordboek 2023 Graad 10 Kwartaal 1

ANTWOORDE TOT HERSIENINGSVRAE

5.1.1 Proteïene

5.1.2 Botter – bevat die hoogste hoeveelheid Vitamien A

5.1.3 2,8 + 0,6 + 0.15 = 3,55mg


(3,55 x 5)  = 17,75 mg

5.1.4 Vitamien B1

5.1.5 Brood bevat baie koolhidrate wat die basiese bron van energie is

5.2.1 A - Koolhidrate
C - Lipiede

5.2.2 Peptiedbinding

5.3.1 (a) Temperatuur


(b) Hoeveelheid proteïen wat verteer is

5.3.2 Herhaal die ondersoek

5.3.3

Die effek van verskillende temperature op die hoeveelheid


proteïen wat verteer is
10
Hoeveelheid proteïen wat verteer is (g)

0
0 10 20 30 40 50 60 70 80
Temperatuur(°C)
3
Lewenswetenskappe Hersienings Antwoordboek 2023 Graad 10 Kwartaal 1

Riglyn vir die assessering van die grafiek

KRITERIA UITBREIDING PUNT


Korrekte tipe grafiek (T) Lyngrafiek geteken 1
Opskrif van grafiek (C) Beide veranderlikes ingesluit 1
Byskrifte van asse (L) Korrekte byskrifte en 1
eenhede vir X-en Y-as
Skaal vir X-en Y asse (S) Gelyke spasie tussen 1
intervalle op elke as
Stip van punte (P) 1 tot 4 punte korrek gestip 1
Al 5 punte korrek gestip 2

5.3.4 Temperatuur is te hoog en ensieme denatureer

5.4.1 Y✓

5.4.2 Groot vakuool✓,plastiede✓,aanwesigheid van selwand✓, minder


mitochondria✓

5.4.3 Beheer alle selaktiwiteite/chromosome dra oorerflike eienskappe✓

5.4.4 Sellulêre respirasie✓


5.4.5 (a) G✓
(b) H✓
(c) J✓

5.5.1 X – Krista

Y– Stroma

5.5.2 Werklike grootte = Gemete lengte van organel (mm) x skaallengte (µm)

Gemete lengte van skaal (mm)

= 135 x 1

51

= 2.65µm

5.6.1 A – Chromosoom 

B – Sentromeer

C – Sentriool 

D – Spoelvesel
4
Lewenswetenskappe Hersienings Antwoordboek 2023 Graad 10 Kwartaal 1

5.6.2 Metafase

5.6.3 - Chromosome op ewenaar gerangskik 

- Spoelvesels bind aan sentromeer

5.6.4 4 chromosome

5.6.5 By dierselle vorm ‘n insnoering van die selmembraan tydens sitokinese om


twee nuwe selle te vorm.

By plantselle vind sitokinese plaas deurdat ‘n selplaat van die selwand op die
ewenaar gevorm word

5.7.1 Onbeheersde seldeling  vorm ‘n gewas 

5.7.2 Nie gesond eet nie,  rook, besoedeling, son,  stres etc.

5.7.3 Haarverlies  Naarheid 

5.8.1 (a) Interfase 

(b) Metafase 

5.8.2 (30 ÷ 225)  x 100  = 13.3 %

5.8.3 Die sentromeer van elke chromosoom verdeel in twee 


Die twee chromatiede skei 
Die spoelvesel trek saam en trek die chromatiede na teenoorgestelde pole

5.8.4 Aantal selle in interfase = 154


Totale aantal selle = 225 (24 uur)
Tyd vir interfase = 154 x 24 / 225 
= 16,4 ure 
5
Lewenswetenskappe Hersienings Antwoordboek 2023 Graad 10 Kwartaal 1

5.8.5

Totale aantal selle in elke fase van mitose


180

160 154

140

120
Aantal selle

100

80

60

40 30
22
20 12
7
0
Interfase Profase Metafase Anafase Telofase
Fases

Riglyn vir die assessering van die grafiek

KRITERIA UITBREIDING PUNT


Korrekte tipe grafiek (T) Staafgrafiek geteken 1
Opskrif van grafiek (C) Beide veranderlikes ingesluit 1
Byskrifte van asse (L) X-en Y-asse korrek benoem 1
Skaal vir X-en Y-asse (S) - Gelyke spasies tussen 1
stawe en wydte van stawe
vir X-as en
- Korrekte skaal vir Y-as
Teken van stawe (P) 1 tot 4 stawe korrek geteken 1
Al 5 stawe korrek geteken 2

You might also like