You are on page 1of 19

DIE VERHALENDE OPSTEL

Die skryfproses
Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Stappe van die skryfproses
1. Pre-skryf aktiwiteite
2. Beplanning
3. FAIL
4. Inhoud hersiening deur klasmaat
5. SAIL
6. Redigering
7. Finaal
Pre-skryf aktiwiteite
Jy het 5 minute. Volg die instruksies:

1. Skryf enige persoon (man of vrou) se naam neer.


2. Skryf nou enige plek neer.
3. Skryf nou enige tyd/datum neer.
4. Skryf nou ‘n rede hoekom die persoon (1) by (2) is op hierdie
spesifieke (3).
5. Skryf ‘n kort storie oor die inligting wat jy in 1-4 neer geskryf
het.
Lees gou weer jou storie, vul die volgende tabel in:

Wat het gebeur? Hoekom het dit Wat het toe


gebeur? gebeur?
Beplanning
INLEIDING SLOT

LIGGAAM

BEGIN MIDDEL EINDE


FAIL
Wat het gebeur?
Hoekom het dit gebeur?
Wat het toe gebeur?
Inhoud hersiening van klasmaat
Instruksies:
1. Ruil met ‘n klasmaat.
2. Lees mekaar se opstelle.
3. Dit gaan nie oor taal- en spelfoute nie.
4. Jy lees om die storie te verstaan.
5. Skryf enige kommentaar, vrae of notas met
‘n groen pen/potlood/kokiepen by die FAIL-
weergawe neer.
6. Onthou om jou naam en die datum neer te
skryf as jy klaar is.
SAIL
Volg die stappe:
1. Lees deur jou klasmaat se kommentaar.
2. Maak die nodige veranderinge aan jou storielyn.
3. Skryf ‘n tweede weergawe.
Redigering
Voltooi die volgende twee stappe:
SELF-REDIGERING KLASMAAT-REDIGERING
Finaal
Tik nou jou finaal in docs:
● Tel jou woorde, maak seker dit is nie te kort of te lank nie.
● Werk aan jou uitleg, voeg die nodige visuele elemente by (sou jy dit wou gebruik).
● Plaas al jou vorige stappe van die skryfproses bewyse in ‘n koevert en handig dit by
jou onderwyser in.
● Share die dokument met jou onderwyser.

You might also like