You are on page 1of 11

Krisis

Elisabeth Eybers

deur E. du Preez
Die spreker praat met haar hart asof dit ‘n mens is – iemand van wie sy moet afskeid neem.

Haar was dom – kon nie altyd ‘n besluit maak nie.

Dit het haar verwar.

‘n Stryd tussen die hart (emosies) en die ek (verstand)


= INNERLIKE KRISIS

“Krisis” = ‘n onstabiele situasie


wat tot moeilikheid (selfs
gevaar) kan lei.
spreekster spreek Hart direk aan: hoofletter = personifikasie
“ek” besluit self – lig net Hart in

Dis hier waar ons twee skei – jy, Hart, en ek, inversie

aandagstreep = verduidelik wie is “ons” ;


dui die skeiding visueel aan

sy het nooit gedink hierdie dag sou aanbreek nie

albei tot afskeid so onvoorbereid. ei-assonansie


= a-alliterasie
Punt: besluit is finaal
Hart wil nie skeiding aanvaar nie.
=
Die weg was lieflik waarlangs jy gelei’t ellisie ritme
= w-alliterasie woordspeling = hart het liefgehad – daar
was goeie tye
teenstelling – beklemtoon dinge het verander enjambement
maar dis verby, al staar jy terug. Nou strek
Hart probeer terugstry – aanvaar nie skeiding nie

die pad langs klowe, afgrond en moeras.


metafoor = lewenspad “lieflike” pad is nou gevaarlik
sy kan nie meer haar hart
vertrou nie
Noem al die negatiewe kenmerke van haar

Voortvarend en ‘n lafaard soos altyd


= v-alliterasie Kontras: is “voortvarend”
(= gaan oor tot aksie), maar
en nooit in staat tot enige besluit is bang om op te tree
(“lafaard”)
en siek daarby, is jy nou net ‘n las.

voortvarend = nie verstandig ; doen sonder om te dink


lafaard = nie dapper nie ; hart skram weg van moeilike besluite
siek = was baie keer hartseer
verlede tyd
Jy was die gas en gasheer by die fees, dit het soms in die
kontras met gevare in reël 5 verlede
goed gegaan

die seremoniemeester en die nar:


na dubbelpunt volg
verduideliking

Die het verskillende persoonlikhede – word deur metafore beklemtoon:


dui op die hart se onvoorspelbaarheid
dit verwar die “ek”

Die “ek” het haar hart maklik aan ander gegee, maar was ook
soms net ‘n “besoeker” in ander se lewens.
Die hart het slegte raad gegee
jou dwase raad kan net die Hoof verwar personifikasie

KONFLIK tussen hart en brein

waar elke tree die laaste tree mag wees.


→ die hart se besluite is gevaarlik – kan nie meer vertrou word nie
→ die “ek” se lewe saam met die was ‘n partytjie (“fees”) – sy sien

nie meer kans daarvoor nie


rig finale waarskuwing aan y-alliterasie
Kyk, dit word laat, die kermis is verby,
moet iets aan situasie “fees” (r. 9)
doen voor dit te laat is
Moet nóú / dadelik gebeur
kan jy dit nie begryp? Hier moet ons skei.
retoriese vraag:
= Hart moet probeer om die situasie te verstaan

Reël 1: “ek” maak haar intensies duidelik


Reëls 3-12: spreekster dwaal af – volg soos haar hart ‘n eie pad
Reëls 13+14: spreekster besef waaroor dit eintlik gaan
sikliese gang – soos ‘n sirkel wat voltooi word
Italiaanse sonnet (14 versreëls)

Oktaaf Sestet
(8 reëls) (6 reëls)

Beeld: beskrywing van Toepassing / boodskap:


letterlike en figuurlike onsekerheid van die
pad ; skeiding en redes skei-besluit, maar
maak
tog finale besluit
Ironie = spreekster wil ontslae raak van die , maar
dan sal die hele liggaam doodgaan – sy sal
meer verloor as wen – kan dus nie geskei
word nie.

Enjambemente
= versnel die tempo in die OKTAAF – sy is haastig
om besluit deur te voer om verdere
probleme te voorkom.
= minder enjambemente in SESTET – tempo
stadiger – dalk twyfel “ek” oor haar besluit.

Innerlike krisis = die kop / verstand het besluit op


skei; die hart sê anders.
RYMPATROON
Reëls 1 – 12: omarmde rym (a b b a / c d d c / e f f e)
Reëls 13 – 14: paarrym ; rymende koeplet

TEMA
Die rede (Hoof) wil nie meer na die emosies (Hart)
luister nie. Dit is soms nodig om rasioneel oor iets
te dink / op te tree.

You might also like