You are on page 1of 1

Woordsoorte

SOORT DOEL VOORBEELDE


SELFSTANDIGE Name van persone, Sannie, Pretoria, hond,
NAAMWOORD diere en dinge, asook tafel, roomys, kind,
(Noun) idees. man, blare.
VOORNAAMWOORD Word gebruik in die my, joune, sy, haar,
(Pronoun) plek van selfstandige julle, almal, wie, wat,
naamwoord. daardie, hulle, iemand.
BYVOEGLIKE Beskryf die selstandige rooi, mooi, leeg, nuut,
NAAMWOORD naamwoord en maak dit gawe, jong, lang,
(Adjective) interesant en betekenisvol. snaakse, slegte, lelik.
BYWOORD Beskryf die ww.; b.nw.; onmiddelik, vinnig
(Adverb) n ander bw. Of 'n voors. seer, helder, buite.
WERKWOORD Dui spesifieke aksies spring, loop, staan,
(Verb) aan ("doen"-woorde) ry, speel, lees, skryf.
VOEGWOORD Verbind woorde en sinne. want, maar, of, omdat,
(Conjunction) daarna, anders, sodat.
TUSSENWERPSELS Word gebruik om klem Eina! O! Ag tog!
(Interjection) te plaas. Brr. Aha! Jitte!
(Emosies en gevoelens)
VOORSETSELS Toon verwantskap aan op, langs, voor, onder,
(Preposition) tussen s.nw en 'n ander teen, tussen, tot, van.
woord in die sin.
Lidwoord Die woord voor die s.nw. Die, 'n
(Article)

You might also like