You are on page 1of 4

1. Hier is ‘n lys van woorde wat beskry how ‘n mens lyk of voel.

Soek woorde in die gedig wat die TEENOORGESTELDE van die


woorde kan wees:

Rats

Ongevoelig

Op en wakker

Skreeulelik

Naby

2. In die eerste strofe van die gedig het die meisie veral twee wense
(wishes)
Die een is oor haarself end die ander oor iemand anders.
Kies twee sinne wat die beste vir ons vertel wat die twee wense is
3. Is die seun haar kerel? Skry ‘n sin neer om jou antwoord te bewys

4. In die tweede strofe gebruik die meisie die woorde “so what”.
Watter gevoel word deur die woorde uitgebeeld? Kies die regte
antwoord
a) ‘n gevoel van “ek gee nie meer nie”
b) ‘n gevoel van koue en honger
c) ‘n gevoel van vreugde end hoop

5. Hierdie vraag kan baie regte antwoorde he. Dink aan een goeie rede
waarom die meisie die liefdeswoorde in Engels op haar hand skryf?

6. Wat doen die meisie in die laaste strofe? Noem drie dinge

7. Die meisie se in die laaste strofe “die maan lyk so ver soos ‘n droom”

a) Huil sy net oor die maan?


b) Watter ander droom voel ook vir haar so ver en onberikbaar soos die
maan?

8. Skryf die volgende:

Similie

Personifikasie

Teenstelling
(Contradiction)

Hoe voel sy

Assonance

Tema

Teenoogestellde van:

Rats

Ongevoelig

Op en wakker

Skreeulelik

Naby

What beteken SO WHAT

You might also like