You are on page 1of 13

NATUURWETENSKAPPE: BEPLANNING & VOORBEREIDIN

GRAAD 7 KWARTAAL & SIEN WKOD OAP 2 KENNIS-AFDELINGS MATERIE EN MATERIALE

DATUM: Kwartaal 2 Week 2_ 2021


Doel / Onderwerp / Inhoud / Konsepte / Onderwysmetodologië & Bronne / LOOM
Vaardighede Klaskamerbestuursvaardighede (WAT gaan ek gebruik om te
(WAT gaan ek onderrig/begelei/ondersteun…) (HOE gaan ek onderrig/begelei/ondersteun…) onderrig/begelei/ondersteun…)
Onderwerp: Eienskappe van materiale Onderwysmetodologië: Ondersoek- Ondersoektaak 1: Digitalebronne:
Sasol Inzalo/Siyavula
gebaseerde onderrig en leer • Concrete Tent | I
Inhoud: Fisiese eienskappe van materiale Gr 7A Leerderboek, bl.
Didn't Know That:
153-156
Ondersoektaak 1: https://youtu.be/Vb
Konsepte en Vaardighede: 1pdvvoVoQ
Ondersoek en vergelyk die sterkte van Ondersoektaak 2:
ONDERWYSERS -Eienskappe van materiale bepaal die Sasol Inzalo/Siyavula • Using Laboratory
uitgesoekte materiale. thermometer -
gepastheid van die materiaal vir die doel Ondersoektaak 2: Gr 7 A Leerderboek,
bl. 160-164 Elementary Science:
waarvoor dit gebruik gaan word, soos: Ondersoek wat gebeur wanneer water verhit https://youtu.be/hm
• sterkte, en dan begin kook. Veiligheid: MZDJ3Rwyo
• buigbaarheid, • Noodhulptoerusti • Water Boiling at
• kook- en smeltpunt, Voorkennis: ng Room
Temperatures,
• elektriese geleidingsvermoë, • Gr 4: Materiale rondom ons – Verandering • Veiligheidsreëls vir Under a Vacuum:
• hitte geleidingsvermoë, van toestand werk met skerp
https://youtu.be/Xo
voorwerpe en
• duursaamheid, en • Gr 4: Soliede materiale – Eienskappe van OQNwcrDWE
kookende water
• vormbaarheid. (Gr 5 Energie & materiale
Verandering) • Gr 4: Versterking van materiale – Maniere
-Die kookpunt van ‘n stof is die temperatuur om materiale te versterk
waarteen die vloeistof begin kook. • Gr 5: Metale en nie-metale
-Ander faktore (soos koste, kleur en tekstuur) • Gr 5: Gebruike van metale – Ander
word ook in ag geneem met die gebruik eienskappe van metale
van materiale. • Gr 5: Verwerking van materiale
• Gr 5: Verwerking van materiale –
Eienskappe en gebruike
Onderwerp: Eienskappe van materiale AKTIWITEITE BY DIE HUIS: Nota:
Inhoud: Fisiese eienskappe van materiale Hoek: (Om jou kind se aandag te trek) Hierdie speletjie en aktiwiteite kan
- Eienskappe van materiale bepaal die Soek iets wat gebreek is in die huis. gedoen word terwyl die kinders besig is
gepastheid van die materiaal vir die met werkies in en rondom die huis.
GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

1 | Bladsy
doel waarvoor dit gebruik gaan word, Vrae: (Vra die volgende vrae)
soos: 1. Hoekom het dit gebreek? Voordele:
OUERS - sterkte, 2. Watter materiaal is gebruik om dit te -Neem deel aan die beantwoording van
- buigbaarheid, maak? vrae.
- kook- en smeltpunt, 3. Hoe kan ons dit sterker maak? Probleemoplossing deur te probeer om
- elektriese geleidingsvermoë, Watter ander material ‘n oplossing te vind vir die versterking
- hitte geleidingsvermoë, Hoek: (Om jou kind se aandag te trek) van materiale waarvan voorwerpe
- duursaamheid, en Soek iets wat gebreek is in die huis. gemaak is en raai watter ander
- vormbaarheid. (Gr 5 Energie & materiale gebruik kan word om
Verandering) Vrae: (Vra die volgende vrae) voorwerpe van te maak deur te verwys
- Die kookpunt van ‘n stof is die 4. Hoekom het dit gebreek? na die eienskappe van die materiale as
temperatuur waarteen die vloeistof 5. Watter materiaal is gebruik om dit te ‘n rede vir die antwoord
begin kook. maak? • Kritiese denkvaardighede word
- Ander faktore (soos koste, kleur en 6. Hoe kan ons dit sterker maak? ontwikkel, deur gebruik te maak van
tekstuur) word ook in ag geneem met 7. Watter ander materiaal kan gebruik word kennis wat in vorige grade bekom is,
die gebruik van materiale. om dit mee te maak? om oplossings vir ‘n probleem te
8. Hoekom het die vervaardiger hierdie bekom.
AKTIWITEITE BY DIE HUIS: Help u kind om items in die huis materiaal gebruik om dit van te maak?
te soek wat vir eenvoudige eksperimente gebruik kan Deelname aan ‘n speletjie:
9. Wat is die spesiale eienskappe van die
word.
materiaal wat gebruik is om die voorwerp - Kritiese denkvaardighede word
sommige huishoudelike produkte wat sure en basisse is.
- Indien u kind eenvoudige eksperimente tuis doen, mee te maak? ontwikkel asook waardevolle
maak asseblief seker dat hulle veiligheidsbrille, ‘n 10. Watter ander eienskappe van materiale gesinstyd waar kommunikasie en
voorskoot/laboratoriumjas, handskoene ens. gebruik. taalvaardighede ontwikkel word.
kan jy van graad 4 en 5 onthou?
Maak asseblief seker dat alle veiligheidsmaatreëls met
versigtigheid nagekom word bv. om die inname of
inaseming van enige stof te verhoed. Tyd om te speel (20 min): Leerder moet toegang het tot:
• Toegang tot werkblaaie, hetsy
Ek sien met my klein ogie … elektronies as skermkiekies, pdf-
- Iets gemaak van … dokument of gedrukte harde kopie.
- Iets wat … is.
- Iets wat kan … Ander:
(Gebruik die eienskappe van materiale om • Wetenskapjoernaal / werkboek /
die voorwerp te beskryf.) skryfblok, potlode, skootrekenaars /
tablette / slimfone
• Selfoon data, ens.

LEERDER- LEERDERASSESSERINGSWERKBLAD
AKTIWITEITE
o Voltooi hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderafdeling van die Siyavula Leerderwerkboek
o Voltooi al die aktiwiteitsblaaie hieronder.
o Lees die bykomende bronne van die Kaapstadse wetenskapsentrum en voltooi die werksvelaktiwiteite
GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

2 | Bladsy
Kyk na die volgende video-uittreksels:
• Concrete Tent | I Didn't Know That: https://youtu.be/Vb1pdvvoVoQ
• Using Laboratory thermometer - Elementary Science: https://youtu.be/hmMZDJ3Rwyo
• Water Boiling at Room Temperatures, Under a Vacuum: https://youtu.be/XoOQNwcrDWE

Informele Leerders moet die onderstaande aktiwiteitsblaaie en die addisionele bronne van die Kaapstadse Wetenskapsentrum voltooi.
Assessering
Aangeleerde
Waardes

GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

3 | Bladsy
Natuurwetenskappe: Graad 7 Aktiwiteitsblad 1 Kwartaal 2 Week 2

Voltooi die volgende aktiwiteite:

1.1 Wat beteken dit as 'n metaal buigsaam is?

1.2 Stel drie moontlike gebruike van veerkragtige materiale voor?

1.3 Stel drie moontlike gebruike voor van 'n materiaal wat 'n goeie geleier van
elektrisiteit is.

1.4 Stel drie moontlike gebruike voor van 'n materiaal wat 'n goeie geleier van
hitte is.

2. Kook- en Smeltpunte

NEW WORDS

• temperatuur
• thermometer
• hitte
• smeltpunt
• kookpunt

Die twee woorde “hitte” en “temperatuur” beteken NIE dieselfde nie.


Hitte is die oordrag van energie van een voorwerp na ‘n ANDER voorwerp. Dit gebeur as twee
voorwerpe verskillende temperature het.
Die oordra van energie begin vanaf die warmer voorwerp na die koeler voorwerp totdat hulle
albei dieselfde temperatuur lesings het. Normaalweg sien ons dan veranderinge in temperatuur.
Ons gebruik die woord temperatuur om aan te dui hoe warm of hoe koud iets is.
Temperatuur kan direk met ‘n termometer gemeet word.
As ons hitte energie byvoeg is daar ‘n verhoging in temperatuur, dis waarom daar soms
verwarring is tussen die woorde “hitte en temperatuur”.

Kook- en Smeltpunte:
Kook en smelting veroorsaak verskillende fase veranderings tussen vastestowwe, vloeistowwe en
gasse.

GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

4 | Bladsy
2.1 KYK NA DIE PRENT (MOENIE BRAND NIE!!!): Wat gebeur met die was rondom die vlam?

Skryf neer wat met die was (in ‘n vaste stof fase)
gebeur nadat die kers met ‘n brandende
vuurhoutjie aangesteek word.

------------------------------------------------------------------------
------------------------------------------------------------------------
------------------------------------------------------------------------
------------------------------------------------------------------------
------------------------------------------------------------------------
------------------------

'n Brandende kers.


http://www.flickr.com/photos/skyseeker/20220695/

2.2 Wat gebeur met hierdie bak water wanneer dit buite in die son staan?

‘n Vloeistof kan na ‘n gas verander deur


verdamping, soos wanneer ons ‘n bak water in
die son laat staan.

Verdamping kan teen enige temperatuur


plaasvind.

Wanneer ons ‘n vloeistof wil kook moet ons dit


verhit sodat dit kookpunt kan bereik.

Waterdamp borrels vorm in die vloeistof en styg


opwaarts.

2.2.1 VRAAG
Waarvandaan kom die lugborrels? Verduidelik.

2.3 Kyk versigtig na die prent hieronder. Dit lyk of iets hier verkeerd gegaan het!
2.3.1 Skryf 'n berig om te verduidelik wat jy dink
met die ketel in die prentjie
gebeur het.

2.3.2 Waarom dink jy het die persoon die fout


gemaak om die ketel op die stoof
te probeer verhit?

2.3.4 Dink jy plastiek is 'n goeie keuse van


materiaal om 'n hele kookpot van te
maak? Waarom sê jy so?

2.3.5 Waarom smelt die plastiek ketel nie as


ons water daarin kook?
GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

5 | Bladsy
2.3.6 Soms word net die handvatsels van die kookpot van plastiek of hout gemaak.
Waarom dink jy is dit so?

2.4
Smelting hang af van die tipe minerale binne-in
die rots. Gewoonlik smelt dit tussen 700°C en
1300°C.

Magma en lava is gesmelte rots binne en


buite ‘n vulkaan.

2.4.1 Voltooi die kookpunttemperatuur 2.4.2 Voltooi die smeltpunt temperatuur


hieronder: hieronder:
Die kookpunt van ‘n stof is die presiese Die smeltpunt van enige stof is die presiese
temperatuur wanneer die material van die temperatuur wanneer die materiaal van die
vloeistof fase na die gas fase verander. vaste stof na die vloeistof fase verander.
Die kookpunt van water BY DIE STRAND is Die smeltpunt van water is 0°C BY DIE STRAND
100°C maar in die klaskamer is dit ______ °C. maar in die klas is dit ________ °C.

3 Bestudeer die aangetekende temperatuurveranderings in oC tydens die smeltproses in 'n


onderstaande prentjie:

3.1 Teken die temperatuurveranderings aan wat in die onderstaande tabel aangedui word.

BESKRYWING TEMPERATUUR
Glas vol ys -15°C
Ys begin om te smelt 0°C
Meeste van die ys is gesmelt 0°C
Al die ys is gesmelt 5°C
GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

6 | Bladsy
3.2 Answer the Questions below.
3.2.1 Teen watter temperatuur sal die ys by seevlak smelt?

3.2.2 Teen watter temperatuur sal die water by seevlak vries?

3.2.3 Teen watter temperatuur sal water teen seevlak kook?

3.2.4 Skryf neer die verandering in fase wat plaasvind wanneer water kook.

3.2.5 Skryf neer die verandering in fase wat plaasvind wanneer ys smelt.

Natuurwetenskappe: Graad 7 Aktiwiteitsblad 2 Kwartaal 2 Week 2

Onderwerp: Eienskappe van materiale

Inhoud: Fisiese eienskappe van materiale

Vaardighede: Ondersoek, wetenskaplike metode, eksperimentering, data insameling, data-


verwerking

Ondersoektaak 1: Watter tipe papier is die sterkste?

A. DOEL: Om die sterkte van verskillende tipes papier te toets deur skeuring.

B. VRAAG: Wat ondersoek jy? (Gebruik die DOEL om jou te help met die antwoord.) Dink aan
‘n vraag wat jy kan vra. Dink aan hoe jy die vraag kan beantwoord. Skryf die vraag neer.

C. HIPOTESE: Wanneer jy ‘n hipotese skryf, moet jy sê wat jy dink sal gebeur gedurende die
ondersoek. Wat dink jy sal gebeur? Wat mag die eindresultaat wees? Hoekom dink jy sal dit
gebeur? Wat is die redes vir jou voorspelling?

EKSPERIMENT: Stel die eksperiment op

1. Apparaat:
• 5 stroke verskillende papier (20cm x 5cm)
• gatjiepons
• sterk skuifspelde
• jogurtbakkie
• albasters
• tou
• vergrootglas (opsioneel)

2. Veranderlike: Wat wil jy verander? Gedurende jou eksperiment moet jy een ding verander
(veranderlike). Wat is die een ding wat jy, elke keer wanneer jy die toets doen, gaan
verander?

3. Regverdige toets: Wat moet jy elke keer wat jy die toets doen, dieselfde hou om te
verseker dat dit ‘n regverdige toets is?

4. Meting: Wat gaan jy meet? Waarvoor gaan jy soek? Goe gaan jy dit meet?
GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

7 | Bladsy
D. METODE: Skryf die stappe wat jy volg met die opstel en uitvoering van die eksperiment, neer.

E. RESULTATE & OBSERVASIES: Hoe gaan jy die resultate aanteken? Wat is die beste
maniere om die resultate te wys? Tabel, staafgrafiek, lyngrafiek, sirkelgrafiek …?

1. Resultate:

2. Aantekeninge: Beskryf presies wat gebeur.


Beantwoord nou die volgende vrae:

2.1 Kyk noukeurig na die oppervlak van een van die papierstroke. Kyk nou noukeurig na die
geskeurde rand. Kan jy enige iets spesiaal sien? Beskryf waarvan jy dink die papier gemaak
is.

2.2 Watter papier is die sterkste?

2.3 Watter papier is die swakste?

2.4 Rangskik die verskillende tipes papier in die orde van toenemende skeurkrag. (Dit beteken
van die swakste na die sterkste.)

F. ANALISEER: Gebruik die data van die eksperiment

1. Patrone: Is daar enige patrone? Wys die resultate enige patrone? Indien wel, hoekom dink jy
so?

2. Analise: Is daar enige vreemde resultate? Kyk na die resultate om te sien of daar enige iets is
wat nie pas nie.

3. Dink oor die resultate van die ondersoek.

3.1 Wat dink jy is die rede dat een tipe papier sterker is as die ander?

3.2 Hoe sal jy die ondersoek aanpas om die sterkte van verskillende tipes plastiek te toets?

3.3 Wat het jy gedoen om regverdige toetsing te verseker?

3.4 Hoe sal jy die eksperiment aanpas om die buigbaarheid van verskillende tipes materiaal te
ondersoek?

3.5 Hoekom sal jy die eksperiment herhaal vir dieselfde tipe papier?

GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

8 | Bladsy
G. GEVOLGTREKKING: Wat kan jy aflei uit die ondersoek? Pas die resultate by jou voorspelling?

Was jou voorspelling reg? Het daar iets onvoorsiens gebeur? Verduidelik hoekom jy dink dit
gebeur het.
Al hierdie voorwerpe is van verskillende tipes papier wat
verskillende eienskappe vir die funksie van die voorwerp het, gemaak.

GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

9 | Bladsy
GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

10 | Bladsy
GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

11 | Bladsy
GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

12 | Bladsy
GR 7 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: EIENSKAPPE VAN MATERIALE

13 | Bladsy

You might also like