You are on page 1of 29

Bestuursrekeningkunde 2

Kontaksessie 1 [na-uurs] - 2022


Redes vir kosterekeningkunde
Tr adision ele kos ter eke ning kun de

‘n Dekade van Pionierswerk


E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

Maak kennis met jou toekoms

w w w. a k a d e m i a . a c . z a / / ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

HULPBRONNE
Die Spens is jou gelukkige plekkie, gevul met allerhande hulpmiddels.​

Verwelkoming:  Kyk gerus na my kort verwelkomingsvideo & voltooi asb:  Wie is jy? ​

Module Inligting:  Modulehandleiding BAIE NB!​

Voorgeskrewe materiaal:  Kaplan handboek se besonderhede​(nuwe weergawe)

Kommunikasie: My kontakbesonderhede​{noem my Nikki of Mev. Kennedy}

Woordelys:  Kan uitdruk​

Assesserings:  Uitleg van modulepunt & belangrike dokumente van Akademia [elke assessering is NB]

Kontaksessie: Skakels en Opnames​

4 Leereenhede met Onderwerpe per kontaksessie​

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

Elke hoofstuk in
handboek het
LEERPLAN
voorbeelde en vrae aan
einde van hoofstuk.
Werk deur hierdie vir
Leereenhede
beter verstaan.
Kosterekeningkunde vir besluitneming en beheer
(Kaplan Hoofstuk 1 tot 6)
30%   30%
Risiko en onsekerhede in die korttermyn (Kaplan
Hoofstuk 13)

Begroting en Beheer (Kaplan Hoofstuk 7 tot 9)

Korttermyn kommersiële besluitneming (Kaplan


15% Hoofstuk 10 tot 12)
25%

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
Bestuurs- en
Verstaan koste
kosterekeningkunde

Onderwerp 1.1 Redes vir


kosterekeningkunde

REDES VIR
KOSTEREKENINGKUNDE
Die doel van Die rol van die
bestuurs- bestuurs-
rekeningkunde rekenmeester
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]

Bestuursrekeningkunde: Kosterekeningkunde: Fokus


Toepassing van op berekening en beheer / Finansiële
rekeningkunde en bestuur van koste. rekeningkunde:
finansiële bestuur om Onderafdeling van Historiese inligting
waarde vir bestuursrekeningkunde. vir eksterne
belanghebbendes te Fokus op belanghebbendes
skep, beskerm, bewaar en korttermynverbeterings en -
verhoog. besluite

Strategiese
besluite

Bestuurs- en
kosterekeningkunde Taktiese besluite

Operasionele besluite
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]

Beheer:
Besluitneming:
Monitor, meet, evalueer,
Beplanning: Gebruik betroubare
regstel van werklike
Stel doelstellings. inligting om
resultate om besigheid se
Formuleer strategieë om besluite te neem.
planne te bereik.
doelstellings te bereik. Kies tussen
Vergelyk begroting en
Skep begrotings. alternatiewe met
werklik (variansie-
gevolge.
ontleding).

Die doel van


bestuursrekeningkunde
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]

Werk nou saam met


Verduidelik ander afdelings en Integrale deel van Deel van
besigheidsresultate funksies in die besigheid topbestuur
onderneming

Die rol van die


bestuursrekenmeester
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]

Produkkoste kan Kan gebruik word


gebruik word om Bepaal wins van Verbeter in bepaling van
gepaste verkoopprys produk of diens besluitneming waarde van
te bepaal voorraad

Verstaan KOSTE
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

Klassifisering van koste


Volgens GEDRAG Volgens ELEMENTE Volgens AARD
Vaste koste Materiaal Direkte koste
Veranderlike koste Arbeid Indirekte koste
Semi-veranderlike koste Uitgawes
(Hoog-Laag metode van OF
skeiding)
Produkkoste
Periode koste

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

VERVAARDIGING
Vaste koste is koste wat nie direk verband hou met die volume van die
produksie nie. Hierdie is koste wat betaal moet word, selfs as daar geen
produksie plaasvind nie.
Veranderlike koste is koste wat verander wanneer die produksie uitset
verander. Die koste vermeerder dus wanneer meer produkte vervaardig
word en verminder as minder produkte vervaardig word en hang direk af
van aantal eenhede vervaardig.

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs] Hersien Hoog-Laag
metode van skeiding van
semi-veranderlike koste
(Hoofstuk 1
Hoog-Laag metode bladsy 15 – 19)
Verdeel semi-veranderlike koste tussen vaste en veranderlike komponente

Stap 1: Bepaal veranderlike koste


• Gebruik hoogste en laagste uitsette en gepaardgaande koste:
Veranderlike koste per eenheid = Verhoging in koste / Verhoging in aktiwiteit of uitset
• Kies een van bg uitsette en vermenigvuldig met berekende veranderlike koste per eenheid
= totale veranderlike koste vir spesifieke uitset

Stap 2: Bepaal vaste koste


Vaste koste = totale semi-veranderlike koste – (veranderlike koste per eenheid x aantal uitset-eenhede)

Stap 3: Bereken verwagte koste


Totale verwagte toekomstige koste = totale vaste koste + (veranderlike koste per eenheid x voorspelde
aantal uitset-eenhede)
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]
KLASVOORBEELD 1:
Hoog-Laag metode
KS1 Bpk vervaardig tafels. 1: Bepaal veranderlike koste
Veranderlike koste per eenheid
Die historiese uitsette (aktiwiteite) en koste was as volg: = Verhoging in koste / Verhoging in aktiwiteit
Uitset eenhedeKoste in Rand = (45 000 – 30 000) / (8 000 – 5 000)
= 15 000 / 3 000 = R5 per eenheid
Jaar 1 5 000 30 000 2: Bepaal vaste koste
Jaar 2 5 500 32 500 Total vaste koste
= totale semi-veranderlike koste – (veranderlike koste per
Jaar 3 6 500 37 500 eenheid x aantal uitset eenhede)
= R45 000 – (R5 x 8 000 eenhede)
Jaar 4 8 000 45 000 = R45 000 – R40 000 = R5 000
Verlang: 3: Bereken verwagte koste
Totale verwagte koste
1) Bereken die veranderlike koste per eenheid = totale vaste koste + (veranderlike koste per eenheid x
2) Bereken die totale vaste koste aantal begrote uitset eenhede)
= R5 000 + (R5 x 10 000 eenhede) = R55 000
3) Bereken die verwagte koste vir 10 000 uitset
eenhede

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1
KLASVOORBEELD 2:
Hoog-Laag metode (Vlakke van vaste koste (stepped fixed costs))
KS1 Bpk vervaardig tafels. Stap 1: Bepaal veranderlike koste (gebruik hoogste en laagste
voor verhoging in vaste koste)
Die historiese uitsette (aktiwiteite) en koste was as volg: Veranderlike koste per eenheid
Uitset eenhedeKoste in Rand = Verhoging in koste / Verhoging in aktiwiteit
= (52 500 – 42 000) / (6 500 – 5 000)
Jaar 1 5 000 42 000 = 10 500 / 1 500 = R7 per eenheid
Jaar 2 5 500 45 500 Stap 2: Bepaal vaste koste (voor verhoging in vaste koste)
Total vaste koste
Jaar 3 6 500 52 500 = totale semi-veranderlike koste – (veranderlike koste per
eenheid x aantal uitset eenhede)
Jaar 4 8 000 70 000 = R52 500 – (R7 x 6 500 eenhede)
Wanneer uitsette bo 7 000 eenhede is, is dit nodig om ‘n = R52 500 – R45 500 = R7 000
addisionele fabriekspasie te huur en die vaste koste styg Stap 3: Bereken verwagte koste by 10 000 tafels
dan met 100%. Totale verwagte koste
= totale vaste koste + (veranderlike koste per eenheid x aantal
Die maatskappy begroot om 10 000 tafels in Jaar 5 te begrote uitset eenhede)
vervaardig. = (R7 000 x 2) + (R7 x 1.07 x 10 000 eenhede)
= R14 000 + R74 900 = R88 900
In Jaar 5 word daar ook voorspel dat veranderlike koste
per eenheid sal toeneem met 7%.
Verlang: Bereken die verwagte totale koste in jaar 5.

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

VERVAARDIGING
• Direkte vervaardigingskoste:
• Direkte material
• Direkte arbeid

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

VERVAARDIGING
Vervaardigingsbokoste – koste anders as direkte koste – koste
wat nie direk aan ‘n produk toegewys kan word nie
Indirekte arbeid
Indirekte material
Waardevermindering op aanleg en toerusting
Herstelkoste en instandhoudingskoste van aanleg en toerusting
Koste verbonde aan perseel, byvoorbeeld eiendomsbelasting

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]

Marginale koste
Absorpsiekoste

Onderwerp
(veranderlike koste)
staat van winste
staat van winste

Absorpsiekoste en
Marginale koste 1.2
TRADISIONELE
KOSTEREKENINGKUNDE
Rekonsiliasie Impak op pryse
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]
Nie-produksie bokoste:
Periode koste, nie deel
van voorraadwaarde nie
Absorpsiekoste

Sluit VOLLE (vaste en • Voorraadwaarde is in lyn


veranderlike) met finansiële atate
vervaardigingskoste in: Bokoste absorpsiekoers • Meer geskik vir
(bokoste verhalingskoers) langtermyn
Direkte Direkte materiaal per eenheid = prysbepalings
(primêre) + Totale BEGROTE bokoste
koste /
Direkte arbeid per eenheid
+ BEGROTE eenhede van
Indirekte Vervaardigingsbokoste per obsorpsiebasis
koste eenheid Oor- of onderverhaling van
bokoste
=
Verkoopprys (BEGROTE
Kies geskikte basis, bv: bokosteverhalingskoers x
=
Eenhede gewoonlik vervaardig WERKLIKE eenhede)
Volle koste per eenheid
Masjienure -
X
arbeidsure WERKLIKE bokoste aangegaan
(1 + winsopslagpersentasie)
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

VOORBEELD:
Bokosteverhalingskoers
Berekening 1 (Bokosteverhalingskoers)
GEGEE:
Begrote vaste bokoste vir 20X1 is R900 000.
Gemiddeld word 45 000 eenhede vervaardig.
VERLANG: Bereken die bokosteverhalingskoers:
ANTWOORD:
Begrote vaste bokosteverhalingskoers is: Begrote vaste bokoste / begrote eenhede vervaardig
R900 000 / 45 000 eenhede en dus R20 per eenheid.

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

VOORBEELD: Oor- of
onderverhaling van bokoste
Berekening 2
Begrote syfers vir 20X1 Werklike syfers vir 20X1
Vaste bokoste: R900 000 Vaste bokoste: R850 000
Eenhede vervaardig: 45 000 Eenhede vervaardig: 40 000
Begrote vaste bokosteverhalingskoers soos per berekening 1: R20 per eenheid

Oor- of onderverhaling van bokoste =


= (begrote bokosteverhalingskoers per eenheid x werklike eenhede) – werklike bokoste aangegaan
= (R20 x 40 000 eenhede) – R850 000
= R800 000 – R850 000
= - R50 000
Dus, onderverhaling van vaste bokoste

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]

Marginale koste
(veranderlike koste)
• Meer geskik vir
Sluit slegs veranderlike
korttermyn besluitneming
vervaardigingskoste in:
• Makliker om te bereken
• Nie geskik in omgewing
Direkte materiaal per eenheid
waar aktiwiteite kapitaal-
+
intensief is nie
Direkte arbeid per eenheid
+
Veranderlike
vervaardigingsbokoste per
eenheid

Verkoopprys
=
Veranderlike koste per
eenheid
X
(1 + winsopslagpersentasie)
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]

ABSORPSIEKOSTE STAAT VAN WINS OF VERLIES MARGINALEKOSTE STAAT VAN WINS OF VERLIES

Verkope Verkope

Min: Koste van Verkope Min: Veranderlike Koste van Verkope


Beginvoorraad Beginvoorraad
+ Produksiekoste (vervaardigigngskoste) + Veranderlike produksiekoste
-Eindvoorraad -Eindvoorraad

(Onderverhaling) of Oorverhaling van Min: Veranderlike verkoop, verspreiding, admin


vervaardigingsbokoste koste

= BRUTO WINS = BYDRAE

Min: Verkoop-, verspreiding- en admin koste: Min: Vaste koste


Veranderlik Vervaardiging
Vas Verkoop-, verspreiding- en admin koste:

= NETTO WINS / (VERLIES) = NETTO WINS / (VERLIES)


EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]

Rekonsiliasie

Absorpsiekostewins
- of +
(verhoging) of verlaging in • As voorraadvlakke konstant bly,
vorraad gee beide metodes dieselfde
X wins
vaste bokoste per eenheid • As voorraadvlakke verhoog,
= gee absorpsiekoste hoër wins
Marginalekostewins (van die vaste bokoste is in
eindvoorraad wat oordra na
volgende periode)
• As voorraadvlakke verlaag, gee
marginalekoste hoër wins (van
die vaste bokoste is in
beginvoorraad en word verhaal
in koste van verkope)
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

VOORBEELD:
Verskil tussen absorpsiekoste wins en
marginalekoste wins
Teq Bpk. vervaardig rekenaars. Elke rekenaar benodig 5 masjienure om te vervaardig.
Die bokoste absorpsiekoers is R250 per masjienuur.
Beginsvoorraad was 2 000 eenhede en eindvoorraad was 2 500 eenhede.
Wat is die verskil tussen die wins volgens die absorpsiekosteberekeningstelsel en die marginale kosteberekeningstelsel?

Let op die verskil in voorraadvlakke.


Waar voorraadvlakke styg, sal die absorpsiekostestelsel ‘n hoër wins wys as die marginale kosteberekeningstelsel.
Verskil in wins = verandering in vorraadvlakke X vaste bokoste absorpsiekoers per eenheid
= (2 000 beginvoorraad -2 500 eindvoorraad) x R250 per masjienuur x 5 masjienure per rekenaar
= R625 000 hoër wins volgens die absorpsiekosteberekeningstelsel as volgens die marginale kosteberekeningstelsel

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]

Impak op pryse

Kliente
Hoeveel is klient bereid
Koste om te bepaal
Verkoopprys dek alle
koste
Mededingers
Hou in gedagte wat Korporatiewe doelstellings
kompetisie vra In lyn met onderneming se
strategiese plan – beeld van
kwaliteit of nuwe markte
betreë
EBREK260 Kontaksessie 1 [na-uurs]

WINSGRENS (Margin)
WINSOPSLAG (Mark-up)
Verkoopprys
Verkoopprys = Volle koste per eenheid
=
X
Totale koste
(1 + winsopslagpersentasie)
/
(1-vereiste winsgrens)
Of
Verkoopprys = Marginale koste per eenheid
X
(1 + winsopslagpersentasie)

Of
Winsopslag op wins
=
Teiken opbrengs op belegging in produk
/
Begrote vervaardigingsvlakke
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 1 [n a-u ur s]

VOORBEELD:
Winsopslag (Mark-up) en
Winsgrens (Margin)
Produk se vervaardigingskoste is R250.
Bepaal die verkoopprys van die produk indien die maatskappy die volgende wil bereik:
1) ‘n 25% winsopslag op totale vervaardigingskoste
2) ‘n 20% winsgrens op totale vervaardigingskoste
Winsopslag Winsgrens
Verkoopprys: 125% R312.50 [250 x (1+25%)] Verkoopprys: 100% R312.50 [250 / (1-20%)]
Koste van verkope: 100% (R250) Koste van verkope: 80% (R250)
Bruto wins: 25% R62.50 Bruto wins: 20% R62.50

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
Onthou:
Hou jou modulehandleiding deurlopend byderhand.
Hersien werk in Hoofstuk 1 en 2 van Kaplan.
Handig eerste Deurlopende Toets in teen 1 Februarie. Moenie hierdie misloop
nie. Elke assessering berei jou beter voor vir die semestertoets en eksamen en
beïnvloed jou jaarpunt. Assesserings is JOU poging, nie spanpoging nie.
Wees aktief op die Besprekingsforum vir Onderwerp 1.1 & 1.2
(reeds onderwerpe van vorige jaar se vrae ingebring)
Gee anonieme terugvoer – ek kyk daarna
Berei Hoofstuk 3 van Kaplan voor vir Kontaksessie 2
w ww. a kad em ia. ac. za

ʼn Dekade van pionierswerk

You might also like