You are on page 1of 18

Bestuursrekeningkunde 2

Kontaksessie 2 [na-uurs] - 2022


Aktiwiteitsgebaseerde kosteberekeninge (ABC)

‘n Dekade van Pionierswerk


Terugvoer van
kontaksessie 1 en
Deurlopende Toets 1.1
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 2 [n a-u ur s]

HULPBRONNE
Die Spens is jou gelukkige plekkie, gevul met allerhande hulpmiddels.​

Verwelkoming:  Wie is jy? ​

Module Inligting:  Modulehandleiding BAIE NB!​

Kommunikasie: My kontakbesonderhede​{noem my Nikki of Mev. Kennedy}

Assesserings:  Uitleg van modulepunt & belangrike dokumente van Akademia [elke assessering is NB]

Kontaksessie: Opnames​onder ‘Kontaksessie klank- en video-opnames’ op die Spens

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
EBREK260 Kontaksessie 2 [na-uurs]

Aktiwiteitsgebaseerde

Onderwerp
kosteberekeninge
(ABC)

Moderne produksie-
omgewing
Voordele en
Nadele van ABC
1.3
AKTIWITEITSGEBASEERDE
ABC
kosteberekening KOSTEREKENINGKUNDE
(ABC)
EBREK260 Kontaksessie 2 [na-uurs]

Absorpsiekoste

Sluit VOLLE (vaste en • Voorraadwaarde is in lyn


veranderlike) met finansiële state
vervaardigingskoste in: Bokoste absorpsiekoers • Meer geskik vir
(bokoste verhalingskoers) langtermyn
Direkte materiaal per eenheid = prysbepalings
+ Totale BEGROTE bokoste
Direkte arbeid per eenheid /
+ BEGROTE eenhede van
Vervaardigingsbokoste per obsorpsiebasis
eenheid Oor- of onderverhaling van
bokoste
=
Verkoopprys (BEGROTE
Kies geskikte basis, bv: bokosteverhalingskoers x
=
Eenhede gewoonlik vervaardig WERKLIKE eenhede)
Volle koste per eenheid
Masjienure -
X
arbeidsure WERKLIKE bokoste aangegaan
(1 + winsopslagpersentasie)
EBREK260 Kontaksessie 2 [na-uurs]

Marginale koste
(veranderlike koste)
• Meer geskik vir
Sluit slegs veranderlike
korttermyn besluitneming
vervaardigingskoste in:
• Makliker om te bereken
• Nie geskik in omgewing
Direkte materiaal per eenheid
waar aktiwiteite kapitaal-
+
intensief is nie
Direkte arbeid per eenheid
+
Veranderlike
vervaardigingsbokoste per
eenheid

Verkoopprys
=
Veranderlike koste per
eenheid
X
(1 + winsopslagpersentasie)
EBREK260 Kontaksessie 2 [na-uurs]

Tradisionele
kosteberekeninge

Absorpsiekoste Marginale koste

- Bokoste word arbitrêr (nie duidelike verwantskap - Sinvol waar veranderlike koste grootste gedeelte
nie) toegedeel van koste is
- Toedeling is volume-verwant - Vaste koste word as periode koste hanteer, maar
(per eenheid, per arbeidsuur, per masjienuur) vaste koste kan verskil as gekyk word na
- Relevant vir hoë volume vervaardiging wat aktiwiteite in plaas van produksievolume
arbeidsintensief of masjienintensief is - Deur slegs na veranderlike koste te kyk, word
- Relevant waar bokoste relatief klein ander belangrike koste geïgnoreer en dit kan lei na
gedeelte van koste uitmaak onakkurate besluitneming
EBREK260 Kontaksessie 2 [na-uurs] Moderne produksie-omgewing

Minder gebruik van


direkte arbeid
Benodig
- Baie meer
Meer billiker
masjienerie
besonderhede maniere om
- Gerekenariseerde
benodig bokoste toe te
vervaardigingstelsels
rakende deel
Indirekte oorhoofsebokoste bokoste
Kleiner (bv versekering, depresiasie
bondel- van masjienerie en rekenaars)
groottes hoog, in vergelyking met
Kan lei tot beter
direkte koste
prysbepaling en
produksie-
besluitneming
Baie aktiwiteite wat nie
gekoppel is aan
produksievolume nie:
• Produksieskedulering
• Bestelhantering
• Kwaliteitsbeheer
EBREK260 Kontaksessie 2 [na-uurs]

ABC kosteberekening
Koste in kostepoele word toegedeel na
Koste word toegedeel na kostepoele (aktiwiteite) in plaas van departemente.
4 kategorieë van aktiwiteite:
produkte op grond van kostedrywers
• Logistiek (wat veroorsaak dat daar koste is).
• skuif van materiaal of mense, deur die proses 3 tipes kostedrywers:
• Balansering • Transaksiedrywers
• hulpbronne benodig is beskikbaar, aankope van grondstowwe • Hoeveel keer aksie geneem word
• Kwaliteit • Tydsduurdrywers
• Uitsette is gehalte; inspeksie en hantering van kliënte se klagtes • Hoe lank neem dit om aksie uit te voer
• Verandering • Intensiteitsdrywers
• verandering in kliënte se vraag; verandering in ontwerp; skedulering • Hoeveel moeite is dit om die aktiwiteit
Cooper se hiërargie van koste te doen
(Verdeling van bokoste in 4 verskillende tipe aktiwiteite):
- Eenheidvlak aktiwiteite – naby verband tussen verbruik van hulpbronne en aantal
eenhede vervaardig
- Bondelvlak aktiwiteite – naby verband tussen verbruik van hulpbronne en aantal Kostedrywers is
bondels vervaardig nouer gekoppel aan
- Produkvlak aktiwiteite – naby verband tussen verbruik van hulpbronne en die die oorsaak van die
bestaan van die spesifieke produkte koste
- Fasiliteitsvlak aktiwiteite – daar is nie naby verband tussen koste en vervaardiging
of produklyn nie
EBREK260 Kontaksessie 2 [na-uurs]
EBREK260 Kontaksessie 2 [na-uurs]

Voordele & Nadele van ABC

Nadele:
Voordele: • Kompleks
• Meer besonderhede word verskaf rakende • Duurder om te bestuur as
bokoste tradisionele kosteberekeninge
• Bokoste word beter toegedeel tussen (koste moet voordeel regverdig)
produkte • Arbitrêre toedeling van koste bly
• Verbeter akkuraatheid • Nie altyd relevant nie
• Beter verstaan van koste • Moet geskikte kostedrywers en
• Beter prysbepaling en besluitneming aktiwiteite kies
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 2 [n a-u ur s]

KLASVOORBEELD 1:
ABC in dienste-onderneming
Kook en Geniet Rekenmeesters lewer die volgende dienste:

Finansiële State Belastingopgawes Bestuurstate

Begrote aantal dienste 5 000 10 000 40 000

Begrote aantal arbeidsure per diens 18 2 4

Gemiddelde aantal nasienings per diens 3 0.5 2

Begrote aktiwiteitskoste vir nasiening was R55 000

VERLANG: Indien ABC gebruik word deur die firma, wat is die koste vir nasiening wat toegedeel word aan elkeen van die Bestuurstate?

ANTWOORD:
Geskikte kostedrywer vir nasiening is gemiddelde aantal nasienings per diens.
Totale aantal nasienings: (5 000 x 3) + (10 000 x 0.5) + (40 000 x 2) = 100 000
Begrote aktiwiteitskoste vir nasienings was R55 000
Koste per nasiening: R55 000 / 100 000 = R0.55
Nasieningskoste per Bestuurstate: R0.55 x 2 = R1.10

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 2 [n a-u ur s]

5 stappe om aktiwiteitsgebaseerde
koste te bereken
Stap Beskrywing
1 Groepeer produksiebokoste in aktiwiteite (kostepoele) volgens kostedrywers
2 Identifiseer kostedrywers vir elke aktiwiteit
3 Bereken ‘n kostedrywerkoers vir elke aktiwiteit
4 Absorbeer die aktiwiteitskoste in die produk
5 Bereken die volle produksiekoste en / of wins of verlies per eenheid of in totaal

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 2 [n a-u ur s]

KLASVOORBEELD 2:
ABC berekening per stappe
DN Bpk vervaardig twee tipes speelgoed,
D-model en N-model.
Bokoste is in die verlede geabsorbeer op grond van direkte
arbeidsure [dus, absorpsiekostestelsel gebruik in verlede].
Bestuur oorweeg dit om oor te gaan na ABC.

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 2 [n a-u ur s] Begrote inligting
Totale produksiebokoste is R280 000 en
kan verdeel word as volg:
Opstellingskoste R96 000
Materiaalhanteringskoste R116 000
Ander bokoste R68 000

D-Model N-Model
Verkoopprys per eenheid R200 R130
Direkte materiaalkoste per eenheid (R4 per kg) R16 R12
Direkte arbeidskoste per eenheid (R15 per uur) R120 R90
Veranderlike bokoste per eenheid (R2 per direkte arbeidsuur) R16 R12

Werklike produksie/verkoop eenhede 2 000 20 000


Aantal opstellings 60 900
Komponente per eenheid 40 25
VERLANG:
Op grond van ABC, bereken die volle produksiekoste per eenheid en die wins per eenheid vir elke produk

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 2 [n a-u ur s]

Stappe
1. Groepeer produksiebokoste in aktiwiteite (kostepoele) volgens kostedrywers
Reeds gedoen. Totale produksiebokoste van R280 000 is opgedeel in 3 verskillende aktiwiteite (kostepoele) naamlik opstelling, materiaalhantering en ander bokoste.

2. Identifiseer kostedrywers vir elke aktiwiteit


Aktiwiteit (Kostepoel) Kostedrywer
Opstellingskoste Aantal opstellings
Materiaalhanteringskoste Aantal komponente
Ander bokoste Aantal direkte arbeidsure
3. Bereken ‘n kostedrywerkoers vir elke aktiwiteit {soos wat ons vir absorpsiekoste ‘n absorpsiekoers bereken het, nou net per aktiwiteit}
Kostedrywerkoers vir opstellingskoste Begrote opstellingskoste / Begrote totale opstellings
= R96 000 / (60 opstellings vir D + 900 opstellings vir N) = R96 000 / 960 opstellings
= R100 per opstelling
Kostedrywerkoers vir materiaalhanteringskoste Begrote materiaalhanteringskoste / Begrote aantal komponente
= R116 000 / ((40 komponente per eenheid D x 2 000 eenhede D) + (25 komponente per eenheid N x
20 000 eenhede N) = R116 000 / 580 000 komponente = R0.20 per komponent
Kostedrywerkoers vir ander bokoste Begrote ander bokoste / Begrote totale arbeidsure
= R68 000 / (((R120 per eenheid D / R15 per arbeidsuur) x 2 000 eenhede D) + ((R90 per eenheid N /
R15 per arbeidsuur) x 20 000 eenhede N))
= R68 000 / ((8 ure x 2 000 eenhede D) + (6 ure x 20 000 eenhede N)) = R68 000 / R136 000
= R0.50 per direkte arbeidsuur
w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
E BREK2 60 Ko nt aksessi e 2 [n a-u ur s]

Stappe D-Model N-Model


4. Absorbeer die aktiwiteitskoste in die produk
Opstellingskoste: R100 x 60 opstellings = R6 000 R100 x 900 opstellings = R90 000
Koers per opstelling x aantal opstellings
Materiaalhanteringskoste: R0.20 x (40 komponente per eenheid x 2 000 R0.20 x (25 komponente per eenheid x 20 000
Koers per komponent x aantal komponente eenhede) = R16 000 eenhede) = R100 000
Ander bokoste: R0.50 x (R120 per eenheid / R15 per arbeidsuur R0.50 x (R90 per eenheid / R15 per arbeidsuur x
Koers per direkte arbeidsuur x aantal arbeidsure x 2 000 eenhede) = R8 000 20 000 eenhede) = R60 000
Totale produksiebokoste R30 000 [R6 000 + R16 000 + R8 000] R250 000 [R90 000 + R100 000 + R60 000]
Eenhede vervaardig 2 000 eenhede 20 000 eenhede
Produksiebokoste per eenheid R15.00 [R30 000 / 2 000 eenhede] R12.50 [R250 000 / 20 000 eenhede]
5. Bereken die volle produksiekoste en / of wins of verlies per eenheid of in totaal
Direkte materiaalkoste per eenheid R16.00 R12.00
Direkte arbeidskoste per eenheid R120.00 R90.00
Veranderlike bokoste per eenheid R16.00 R12.00
Produksiebokoste per eenheid (stap 4) R15.00 R12.50
Volle produksiekoste per eenheid R167.00 [R16+R120+R16+R15] R126.50 [R12+R90+R12+R12.50]
Verkoopprys per eenheid R200.00 R130.00
Wins / (verlies) per eenheid R33.00 [R200 – R167] R3.50 [R130 – R126.50]

w w w. a k a d e m i a . a c . z a | | ʼn D e k a d e v a n p i o n i e r s w e r k
Onthou:
• Hou jou modulehandleiding deurlopend byderhand.
• Hersien werk in Hoofstuk 3 van Kaplan.
• Handig eerste Deurlopende Toets 1.2 in teen 17 Februarie. Elke
assessering berei jou beter voor vir die semestertoets en eksamen en
beïnvloed jou jaarpunt. Assesserings is JOU poging, nie spanpoging nie.
• Wees aktief op die Besprekingsforum vir Onderwerp 1.3
(reeds onderwerpe van vorige jaar se vrae ingebring)
• Gee anonieme terugvoer – ek kyk daarna
• Berei Hoofstuk 4 van Kaplan voor vir Kontaksessie 3
w ww. a kad em ia. ac. za

ʼn Dekade van pionierswerk

You might also like