You are on page 1of 5

**Behandel Bl.

77 in handboek +
uitdeelstuk
“Soorte sinne”
VRAAGSINNE
Ons kry 2 soorte vraagsinne:

1. Algemene vraagsin
• Kan met ‘n “ja” of “nee” beantwoord word.

Bv. Het jy ‘n hond?


Is jy honger? “JA”/”NEE” antwoorde = algemene
Ek is reg, ne? vraagsinne

2. Spesifieke vraagsin
• Moet beantwoord word met ‘n spesifieke antwoord.

Bv. Hoekom is jou werk nie gedoen nie?


Wat is jou naam? = Het spesifieke
Hoe gaan dit met jou? antwoorde
1. Is jy seker jy wil nie saamkom nie?
2. Vandag is ‘n goeie dag!
3. Goeiedag, Carla. Hoe gaan dit met jou?
4. Moenie so lelik praat nie.
5. Ek is so moeg.
6. Jy moet ‘n baie lekker naweek hê.

You might also like