You are on page 1of 18

GEOGRAFIE

Graad 11
LEERDER ONDERSTEUNING

Hersiening Kwartaal 2 - 2021

GEOMORFOLOGIE

Hierdie hersieningsprogram is ontwikkel om jou te help met die hersiening van


belangrike inhoud en vaardighede wat gedurende die Tweede kwartaal onderrig is. Die
doel is om jou voor te berei om die kernkonsepte te verstaan. Dit wil jou ook die
geleentheid bied om die verwagte standaard en toepassing van kennis te verkry wat
nodig is om sukses in die Graad 11 eksamen te behaal. Die inhoud in hierdie
hersieningsboekie word meestal in die vorm van geheuekaarte aangebied. Dit sal jou van
hulp wees om die inhoud makliker te verstaan en om die verband tussen onderwerpe te
sien. In die. meeste gevalle word inhoud met kaartwerk integreer. Hierdie
hersieningsboekie moet saam met die lesse van Kwartaal 2 gebruik word.
INHOUD

1 Topografie geassosieer met horisontale lae 3


2 Topografie geassosieer met hellende rotslae 6
3 Topografie geassosieer met massiewe stollingegesteentes 8
4 Hange 11
5 Massabeweging en Menslike reaksies 13

Aktiwiteite
Aktiwiteit1 : Topografie geassosieer met horisontale lae, 14
hellende rotslae en massiewe stollingegesteentes
Activity 2 : Hange 15
Activity 3 : Massabeweging en Menslike reaksies 16
Activity 4 : Konsepte 17

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


1. TOPOGRAFIE GEASSSOSIEER MET HORISONTALE LAE

1.1
Wat is dit? Hoe lyk dit?
Heuwelagtige landskappe
• Bestaan uit geronde heuwels en
geleidelike hellings
• Ontstaan in warm vogtige gebiede
met ‘n hoë reënval

Basaltplato’s
Bou op oor miljoene jare deur lawa wat
herhaaldelik deur lang,nou krake uit die
grond vloei

Canyon landskappe
• Canyon landskappe ontwikkel waar
horisontale lae teen verskillende tempos
erodeer.
• Aanvanklik is die land gelyk, maar
lopende water vind gou swak plekke in
in die harde oppervlaktelaag.
• Die riviere erodeer die grond
vertikaal en vorm diep valleie.

Karoo landskappe
• Karoolandskappe ontwikkel uit
Canyonlandskappe
• Bestaan uit landvorme soos
tafelkoppe, tafelberge en spitskoppe

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


1.2 Integrasie met topografiese kaarte

Neem kennis van die volgende


• Jy moet die tafelberg, tafelkop en spitskop op die topografiese kaart kan identifiseer
• Jy moet dwarssnitte van elke landvorm kan teken.
• Integreer die inhoud van Karoolandskappe met die onderstaande topografiese kaart.

SPITSKOP

TAFELKOP

TAFELBERG

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


Via Afrika

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


2. TOPOGRAFIE GEASSOSIEER MET HELLENDE ROTSLAE

2.1 Wat is die verskillende homoklinale rûe?

Studeer met die volgende vrae in gedagte


Wat is dit? Where is it?
• Hellende strata is rotslae onder die • Groot gebiede van Suid-Afrika het
Aarde se oppervlakte wat teen ‘n hoek hellende sedimentêre gesteentes.
duik. • Byvoorbeeld in die Magaliesberg
• Die duik is deur tektoniese kragte • Sien voorbeeld van Magaliseberg in
veroorsaak kaartwerkafdeling op die volgende
• Harde en sagte lae word op die bladsy
oppervlakte blootgestel
Waarom is daar verskillende homoklinale rûe? Hoe lyk hulle

• Cuesta hellende lae duik geleidelik teen10º-


25º
• Homoklinale rûe duik 25º-45º
• Skerprugbulte duik die steilste teen 45º+

Watter landskappe word gevorm? Hoe bestuur ons die impak van hierdie
landskappe?
• Cuesta • Harde lae verskaf minder vrugbare
• Homoklinale rug grond.
• Skerprug bult • Hange mag geskik wees vir bosbou
• Cuesta kom • Cuestas is gewoonlik laag – geen
• Cuesta koepel verkeershinderenis
• Kan water en olie ondergronds vasvang

2.2 Integrasie met topografiese kaarte


Neem kennis van die volgende:
• Identifiseer steil helling – kontoere naby mekaar
• Identifiseer die geleidelike helling – kontoere ver van mekaar
• Identifiseer die duikhelling en eskarphelling
• Harde laag sal aan die duikhelling kant wees (geleidelike helling)
• Sagte lae sal aan die eskarphelling wees (Steil helling)

Pas die bostaande op die topografiese


kaart en foto op die volgende bladsy toe

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


Via Afrika

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


3. TOPOGRAFIE GEASSOSIEER MET MASSIESE
STOLLINGSGESTEENTES

3.1 Wat is die verskillende stollingsgesteente intrusies?

3.2 Granietkoepels en Tors

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


3.3 Integrasie met topografiese kaarte

Die foto verteenwoordig die area in die rooi sirkel op die topografiese kaart

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


Intersigbaarheid op topografiese kaarte.

Dwarssnitte is ook ‘n wyse om te sien watter geografiese verskynsels vanaf mekaar sigbaar
is. Wanneer daar geen versperrende voorwerp tussen twee verskynsels is nie, is hulle
intersigbaar. Indien daar ‘n voorwerp tussen hierdie twee verskynsels is, is hulle nie
intersigbaar nie

Dwarssnitte is die beste manier om intersigbaarheid vas te stel. Die onderstaande voorbeeld
toon hoe ‘n granietkoepel veroorsaak dat twee verskynsels nie intersigbaar is nie.

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


4. HANGE

4.1 Hangvorme

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


4.2 Integrasie met topografiese kaarte

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


4. MASSABEWEGINGS EN MENSLIKE REAKSIES

Wat is massabeweging?
Massabeweging is die beweging van grond, los klippe en rotse teen ‘n hang af
Wat is die tipes massabeweging?
Grondkruip Solifluksie Grondstortings Rotsstortings Moddervloeiing Insakking
Die stadige Wanneer puin Wanneer ‘n Rotse breek Op steil hange Lepelvormige
beweging versadig raak groot los van die na swaar beweging van
van grond na swaar reën landmassa hang agv reënval materiaal
teen ‘n of in tundra losbreek en verwering, langs helling
helling af gebiede teen ‘n helling rypaksie en
wanneer grond afstort. aardbewings
in lente ontdooi

Wat is die impak van massabeweging? Hoe kan massabeweging bestuur word?
• Versnel erosie • Plant natuurlike plantegroei
• Vernietig bosse • Ingenieurstegnieke
• Blokkeer riviere • Bou keerwalle
• Beskadig huise • Verminder ontbossing
• Mense sterf/word beseer • Insny en opvul van hange
• Beskadig infrastruktuur • Maak onstabiele rotse met boute vas

Sui-Afrikaanse gevallestudie

Na twee noodlottige gevalle in 1999 en


2000 toe swaar rotse op motors geval
het, is die volgende gedoen om
Chapman’s Peak veiliger te maak:
• ‘n Portaaldak en Vrydraende dak is op
die steilste hange gebou. Rotse kon
oor pad spring
• Vangheinings is geïnstalleer.
• Stormwater dreineerstelsels is
geïnstalleer

https://www.youtube.com/watch?v=ScwFhoNLTxU

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


HERSIENINGSAKTIWITEITE

HERSIENINGSAKTIWITEIT 1 : HORISONTALE LAE, HELLENDE ROTS


STRATA AND MASSIEWE STOLLINGSGESTEENTES

Verwys na die diagram en voltooi die tabel

Landvorm kenmerke Hoe gevorm


A

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


HERSIENINGSAKTIWITEIT 2 : HANGE

Verwys na die diagram en voltooi die tabel

Hangelement Vorm/Kenmerk Prosesse

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


HERSIENINGSAKTIWITEIT 3 : MASSA BEWEGING

Die vrae is op die gevallestudie gebaseer

Source: Via Afrika

1. Wat is massabeweging? (1x1) (1)

2. Identifiseer die tipe massabeweging in die gevallestudie. (1x1) (1)

3. Sou jy die spoed van die tipe massabeweging as vining of stadig beskou? (1x2) (2)

3. Waarom is hierdie tipe massabeweging stadig? (1x2) (2)

4. Wat is gedoen om Chapman’s Peak veiliger te maak? (3x2) (6)

5. Die koste van die projek om mense van massabeweging by Chapman’s Peak
te beskerm was R156 miljoen. Dink jy dat hierdie kapitaalbelegging was die
moeite werd? Staaf jou antwoord met bewyse wat jy ingesamel het. (3x2) (6)

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


HERSIENINGSAKTIWITEIT 4 : GEOMORFOLOGIE - KONSEPTE

Gee die korrekte definisie/beskrywing vir elk van die volgende konsepte.

Konsep Definisie/beskrywing
1 Heuwelagtige
landskap
2
Basaltplato
3
Canyonlandskappe
4
Karoolandskappe
5 Tafelberg
6 Tafelkop
7
Spitskop
8
Cuesta
9
Homoklinale rug
10
Skerprugbult
12
Eskarp
13
Duikhelling
14
Batoliet
15
Lopoliet
16 lakkoliet
17
Gang
18
Plaat
19
Granietkoepel
20 Stapelrotse
21 Kruin
22
Krans/Rotswand
23 Puinhang
24 Pediment

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2


Konsep Definisie/beskrywing
25 Grondkruip
26 Solifluksie
27 Rotsstortings
28 Moddervloeiing
29 Insakking

Volg die skakel of skandeer die QR kode om toegang tot die telematiese uitsending
van graad 11 Kaartwerk en Geomorfologie te verkry

https://youtu.be/-2M1NGdHl80

Geografie hersieningsboekie 2021 Graad 11 Kwart 2

You might also like