You are on page 1of 4

Kersfee

s 2014

Al was ek nie daar nie

Kom, Alle Getroues

1 Al was ek nie daar nie ek weet dit is waar


Die krip en Maria met die Kindjie by haar
Dis asof die engel die boodskap nog bring
Van Jesus, Sy vrede wat harte laat sing

Kom alle getroues, vrolik en vol vreugde,


O kom in die Gees nou na Betlehem!
Loof daardie kindjie, tot ons heil gebore!
Kom buig daar in aanbidding,
Kom buig daar in aanbidding,
Kom buig daar in aanbidding,
Voor Jesus die Heer.

2 Al was ek nie daar nie ek weet dit is so


Die herders en wyses het dit eerste geglo
En deur al die jare bou Jesus Sy kerk:
Die Gees en die Woord kom geloof in ons werk
Lied 358: 1,2,3 Welkom, o stille nag van vrede,

Lied 364: 1,2,3 Herders op die ope velde

1. Welkom, o stille nag van vrede,


Onder die suiderkruis,
Wyl stemme uit die ou verlede
oor sterrevelde ruis:
Refrein:
Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.

1. Herders op die ope velde


het di nag die eng'lekoor
met die blye evangelie
uit die hemel aangehoor:
Refrein:
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die
Here God in die hoogste heem'le.
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die
Here God in die hoogste hemele.

2. Hoor jy hoe sag die klokke beier


in eeue-oue taal.
Kyk, selfs die nagtelike swye
vertel die ou verhaal.
Refrein:
Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.

2. Met hul harte vol van vreugde


praat hul van die Jesuskind:
Herder vir die mens op aarde
wat verdwaaldes soek en vind.

3. Voel jy ook nou Sy warm liefde


as ons die dag gedenk,
toe Hy sy Seun aan ons gegee het ons grootste Kersgeskenk.
Refrein:
Christus kom, Christus kom
Gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.
Lied 348: 1,2,3 Stille nag
1. Stille nag, heilige nag!
Jesuskind, lank verwag,
Lig uit Lig, uit die Vader se ryk,
word uit liefde aan mense gelyk.
Loof die hemelse Kind!
Loof die hemelse Kind!
2. Stille nag, heilige nag!
Hemelvors, ons gee ag
op die lied van die engelekoor.
Herders het dit die eerste gehoor:
Juig, die Redder is daar!
Juig, die Redder is daar!

3. Ere in die hoogste hemel,


klink dit nou die wreld deur:
Liefde, vrede, welbehae
daal in Jesus tot ons neer.
Lied 344 O Die Goeie Tyding
1. O die goeie tyding
o die blye tyding helder klink dit met Kersfeestyd:
Diep was ons verlore,
Christus is gebore.
Juig dan, almal, jubel oor die saligheid!
2. O die goeie tyding,
O die blye tyding
kom met krag in die Kersfeestyd:
Hy, die Hemelkoning,
maak by mense woning
Hy, gebore in die volheid van die tyd!
3. O die goeie tyding,
o die blye tyding oral hoor ons: Dis Kersfeestyd.
Blye jubelkore loof die Kind, gebore.
Juig nou mensdom, prys Hom tot in ewigheid!

Somerkersfees Koos du Plessis


Welkom O Stille Nag Van Vrede
Onder Die Suiderkruis
Wyl Stemme Uit Die Ou Verlede
Oor Sterrevelde Ruis
Kersfees Kom, Kersfees Kom
Gee Aan God Die Eer
Skenk 'N Helder Somerkersfees
Aan Hierdie Land O Heer
Hoor Jy Hoe Sag Die Klokke Beier
In Eeue Oue Taal
Kyk, Selfs Die Nagtelike Swye
Vertel Die Ou Verhaal
Voel Jy Ook Nou Sy Warm Liefde
As Ons Die Dag Gedenk
Toe Hy Sy Seun Aan Ons Gestuur Het
Ons Grootste Kersgeskenk.
Lied 365: 1,3 Hoor Die Blye Eng'lelied
1. Hoor die blye eng'lelied
aan die Koningseun gebied:
Vrede op aarde God die eer
Hy daal tot die sondaar neer.
Almal wat hom liefhet, sing
om Hom lof en dank te bring!
Almal, juig met hart en stem:
God word mens in Betlehem.
Hoor die blye eng'lelied
aan die Koningseun gebied.
3. Jesus, ware Vredevors,
kom vir Hom 'n volk verlos.
Wreldwyd, in elke land
kom bevryding deur sy hand.
In ons nood het Hy gedaal,
vir ons lewe duur betaal.
Vrygemaak, deur Hom gevind,
is ek ook nou koningskind!
Almal deur sy koms verlos,
dank en loof die Vredevors!
Lied 321 U Het Gekom, Immanuel,

U het gekom, Immanuel,


u volk verlos, u Israel.
Ons was in sondeslawerny
U het gekom, U maak ons vry!
Wees bly en juig, o Israel!
God is mt ons: Immanuel!
U Christus, spruit van Isai,
kom ons u lig en vrede gee!
U was in Betlehem 'n kind;
die herders het U daar gevind.
Wees bly en juig, o Israel!

God is mt ons: Immanuel!


U, Vredevors, Immanuel,
U heers oor ons, u Israel.
Ons was in sondeslawerny
nou sal ons ewig by U bly!
Wees bly en juig, o Israel!
God is mt ons: Immanuel!
In die stad van Koning Dawid
In die stad van koning Dawid,
in die nederige stal,
in n krip l daar n Kindjie,
Koning van die groot heelal.
Jesus Christus, God en Heer, aan U
, Koningskind, ons eer.
Hy kom woon hier onder mense;
Hy kom red hul van die dood.
Hul wat in Hom glo, Hom aanneem,
di verlos Hy uit hul nood.
Jesus Christus, God en Heer, aan U,
Koningskind, ons eer.
Eenmaal sal Hy as die Regter in sy
koningsmajesteit
Weer verskyn vanuit die hemel
in volmaakte heerlikheid.
Jesus Christus, God en Heer, aan U,
Koningskind, ons eer.
Jesus Christus, God en Heer, aan U,
Koningskind, ons eer
Lied 385: 1
Loof, loof die Here - dis volbring:
die worsteling in bange duister.
Die son het van die hemeltrans
die kruis omglans met nuwe luister.
Dit is volbring, volmaak volbring:
Christus oorwin die dood volkome.
Halleluja - dit is volbring:
Gods goedheid vloei in volle strome.
Laat di wat dors het nou na Hom
met vreugde kom uit dor woestyne:
Hy is die rots - o, neem dit aan! vir ons geslaan tot heilsfonteine.
Triomf, triomf, sing wreldrond,
sing uit een mond: Ons is vergewe!
Ja - Halleluja! - dis volbring.
Aan Christus lof: Hy is ons lewe!

Lied 374: 1
'n Ster het in die ooste
met wonderlig geskyn 'n teken dat die duister
wyk voor 'n Kindjie klein:
'n Kind vir ons gebore
die Bybel leer ons so
en niemand gaan verlore
wat in di Kindjie glo.
Lied 360: 1
Vanuit die hemel is gebring
die boodskap waarvan eng'le sing:
Gebore is die Christuskind
at julle in 'n krip sal vind.
God stuur sy Seun op aarde neer
om mens te word, die Hemelheer.
Hy kom ons van ons skuld bevry
en vir sy feesmaal voorberei.
Ons loof U, Heer, met hart en
ond;U het gedink aan u verbond.
U gee u Seun en maak ons vry;
ons sing ons dankgesange bly!

Lied 334: 1
"God is Liefde!" juig ons harte,
en bedink wat liefde doen:
Dat Hy ons sy Seun gestuur het
om ons sonde te versoen.
Hy wat eerste liefgehad het,
het in liefde ons vergeef nou kan ons, uit God gebore,
uit di bron van liefde leef!
Deur sy Gees, die wondergawe,
laat Hy wederliefde spruit;
en di liefde - wat volmaak is dryf die vrees en selfsug uit.
As die Vader in sy liefde
dan die sondaar maak tot kind,
mag sy Seun al meer gestalte
in ons doen en late vind!

You might also like