You are on page 1of 21

GRAAD 10

REKENINGKUNDE

NOVEMBER 2017

PUNTE: 300

TYD: 3 UUR

Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 2 VS/November 2017
Graad 10

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig en volg dit noukeurig:

1. Antwoord AL die vrae.

2. ’n Spesiale ANTWOORDBOEK word verskaf waarin jy AL die vrae


moet beantwoord.

3. Toon ALLE berekeninge om deelpunte te verdien.

4. Jy mag ’n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

5. Jy mag ’n donker potlood of blou/swartpen gebruik om die vrae te


beantwoord.

6. Alle bewerkings moet tot EEN desimale punt getoon word, waar van
toepassing.

7. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 3 VS/November 2017
Graad 10

8. Gebruik die inligting in die tabel hieronder as 'n riglyn wanneer jy die vraestel
beantwoord. Poog om nie daarvan af te wyk NIE.

VRAAG 1: 70 punte; 40 minute


Onderwerp vir die vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële rekeningkunde
Begrippe
Begrippe, Grootboek-rekeninge en Grootboekrekeninge
Interne kontrole Debiteuregrootboekrekening
Hulpbronbestuur
Interne kontrole

VRAAG 2: 60 punte; 35 minute


Onderwerp vir die vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële rekeningkunde
Salarisskaal
Salarisse en lone, Salarisse, aftrekkings en bydraes
Rekeningkundige vergelyking Rekeningkundige vergelyking
Hulpbronbestuur
Interne kontrole

VRAAG 3: 65 punte; 40 minute


Onderwerp vir die vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële rekeningkunde
AARP en Inkomstestaat Begrippe
Inkomstestaat

VRAAG 4: 65 punte; 45 minute


Onderwerp vir die vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële rekeningkunde
Balansstaatnotas en Ontleding en Begrippe
Vertolking Balansstaatnotas
Verhoudingsontleding en vertolking

VRAAG 5: 30 punte; 15 minute


Onderwerp vir die vraag: Hierdie vraag integreer:
Finansiële rekeningkunde
Begrippe
Vervaardiging, VAT en Interne
BTW
Kontrole
Hulpbronbestuur
Interne kontrole

VRAAG 6: 10 punte; 5 minute


Onderwerp vir die vraag: Hierdie vraag integreer:
Bestuursrekeningkunde
Begrotings Kontantbegroting
Berekeninge

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 4 VS/November 2017
Graad 10

VRAAG 1: BEGRIPPE, GROOTBOEKREKENINGE EN INTERNE KONTROLE


(70 punte; 40 minute)

1.1 Kies die korrekte woord in KOLOM B om by die beskrywing in


KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A – F) langs die
vraagnommer
(1.1.1 – 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer.

KOLOM A KOLOM B
1.1.1 Geld verkry van ’n A Krediteure
kommersiële bank om eiendom te
koop B Verbandlening
1.1.2 Dokument wat deur die C Joernaalinskrywing
onderneming uitgereik word
wanneer die debiteur goedere D Etiese beginsels
terugstuur
1.1.3 Objektiwiteit, vertroue en integriteit E Kredietnota

1.1.4 'n Rekeningkundige rekord vir F Debiteure


transaksies wat nie verband hou
met verkope, aankope, kontant of
goedere teruggestuur nie
1.1.5 Buitestanders aan wie die
onderneming geld skuld vir
goedere aangekoop (5)

1.2 GROOTBOEKREKENINGE EN INTERNE KONTROLE

Die onderstaande inligting is geneem uit die boeke van Ben


Handelaars op 1 September 2017.

GEVRA:

Berei die volgende rekeninge voor deur die gegewe inligting te


gebruik. Sluit ook die rekeninge af.

1.2.1 Bank (7)

1.2.1 Handelsvoorraad (15


)

1.2.2 Krediteurekontrole (13


)

INLIGTING:

SALDO'S OP 1 SEPTEMBER 2017:


R
Bank (Dt.) 23 900

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 5 VS/November 2017
Graad 10

Handelsvoorraad 45 500
Krediteurekontrole 22 300

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 6 VS/November 2017
Graad 10

UITTREKSELS UIT DIE JOERNALE VIR SEPTEMBER 2017

DEBITEUREJOERNAAL DJ 1
Koste van
Verkope
verkope
36 000 24 000

DEBITEURE-AFSLAGJOERNAAL DAJ 1
Debiteur Koste van
e-afslag verkope
9 000 6 000

KREDITEUREJOERNAAL KJ 1
Krediteure- Handels- Diverse
kontrole voorraad rekeninge
116 700 100 000 16 700

KREDITEURE-AFSLAGJOERNAAL KAJ 1
Krediteure- Handels- Diverse
kontrole voorraad rekeninge
5 800 5 000 800

KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KOJ 1
Debiteurekontrole
Koste
Korting
Bank Verkope van Ontvangst
toegestaa
verkope e
n
259 750 60 000 40 000 13 840 1 900

KONTANTBETALINGSJOERNAAL KBJ 1
Handels Krediteurekontrole
- Debiteure Korting
Bank Betaling
voorraa -kontrole ontvang
s
d
292 000 64 500 450 36 000 1 800

ALGEMENE JOERNAAL AJ 1
Da Besonderhede Debiteur Krediteure
g e
Dt Kt Dt Kt Dt Kt
30 Totale 45 105 150 40
Donasies 1 30
0
Handelsvoorraad 1 300
Oninbare skuld 50
B. Lebona 50 50

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 7 VS/November 2017
Graad 10

Rente-uitgawes 180
ABC Winkels 180 180
45 155 150 220

1.3 Debiteuregrootboek van Motloung Handelaars. Gebruik jou eie


folionommers.

GEVRA:

1.3. Voltooi die Debiteuregrootboek van CF Venter.


1

TRANSAKSIES VIR OKTOBER 2017:

1 Saldo verskuldig aan die onderneming, R2 960.

5 CF Venter koop goedere op krediet vir R1 765. Faktuur


nr. 12.

6 CF Venter vereffen sy rekening deur middel van ’n tjek


op 1 Oktober. Die onderneming staan korting
van R74 toe. Reik kwitansie 100 uit.

7 CF Venter stuur goedere met ’n verkoopprys van R330


terug omdat dit beskadig is. Reik K/N 8 uit as
bevestiging.

20 CF Venter koop goedere, R1 350. 60% daarvan was op


krediet en die res was kontantverkope, faktuurnr. 22.

22 CF Venter betaal nog R883 af op sy rekening,


kwitansie 112.

28 Die bank lig die onderneming in dat die tjek ontvang van
CF Venter op 22 September, geweier is.

29 Hef R55 rente op die rekening van CF Venter.

30 CF Venter is insolvent. Skryf sy rekening af as oninbaar. (20


)

1.3.2 Gee TWEE moontlike redes hoekom die tjek van CF Venter
geweier is. (4)

1.3.3 Dit is belangrik dat ’n onderneming se interne


kontrolemaatreëls streng is om te verseker dat debiteure hul
rekeninge stiptelik en ten volle vereffen. Noem DRIE stappe wat
geneem kan word om te verseker dat debiteure stiptelik betaal en
ook om kontrole oor debiteure te verseker. (6)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 8 VS/November 2017
Graad 10

7
0

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 9 VS/November 2017
Graad 10

VRAAG 2: SALARISSE EN LONE, REKENINGKUNDIGE VERGELYKING


(60 punte; 35 minute)

2.1 Portia Moloi is in diens van Cupido Uitrusters as ’n ontvangsdame.


Sy het op 1 Julie 2016 begin werk en is op die volgende salarisskaal
aangestel:

105 600 x 9 360 – 133 680 x 13 320 – 173 640

GEVRA:

Beantwoord die volgende vrae met betrekking tot Portia Moloi:

2.1.1 Wat was Portia se beginsalaris aan die einde van haar
eerste maand van indiensneming? (3)

2.1.2 Bereken Portia se maandelikse salarisverhoging vir die


volgende jaar. (5)

2.1.3 Haar kontrak stipuleer dat sy geregtig is op ’n bonus van


90% van haar salaris. Sy het slegs 6 maande in 2016
gewerk en kan dus net 50% van haar bonus verwag op 31
Desember 2016. Bereken die bonusbedrag. (4)

2.1.4 Dink jy dit is eties korrek vir Cupido Uitrusters om haar slegs
50% van haar bonus te betaal? Gee redes vir jou antwoord. (3)

2.2 Nthabiseng is as assistent rekeningkundige klerk by ’n


rekeningkundige firma aangestel. Die volgende besonderhede is uit
haar aanstellingsbrief geneem.

Bruto salaris vir die maand R12 000


Aftrekkings
LBS 18% van bruto salaris
Pensioenfonds 8% van bruto salaris
Mediese fonds R 720 per maand
WVF 1% van bruto salaris
Personeelfonds R 720 per jaar

Werkgewersbydrae
Pensioenfonds 11% van bruto salaris
WVF Rand–vir–Rand

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 10 VS/November 2017
Graad 10

GEVRA:

Beantwoord die volgende vrae aangaande Ntabiseng.

2.2.1 Waarvoor staan die afkorting WVF? (2)

2.2.2 Wat is die doel van die WVF? (2)

2.2.3 Bereken die totale aftrekkings vir die maand. (7)

2.2.4 Bereken Nthabiseng se netto salaris per maand. (3)

2.2.5 Meld die dubbelinskrywing om die werknemersbydrae aan


die mediesefonds te rekordeer. (2)

2.2.6 Meld die dubbelinskrywing om die betaling van Ntabiseng


se salaris vir die maand te rekordeer. (2)

2.2.7 In sekere industrieë en beroepe is dit verpligtend om aan ’n


unie of vakbond te behoort, waar die werknemers ledegeld
betaal. Noem TWEE belangrike rolle wat unies namens hul
lede vervul. (4)

2.3 REKENINGKUNDIGE VERGELYKING

Ontleed die volgende transaksies van S. Swanepoel soos


aangetoon in die onderstaande voorbeeld. Toon die verandering in
die rekening-kundige vergelyking deur ’n ''+'' vir ’n toename, 'n ''-'' vir
’n afname voor die bedrag te skryf en ’n ''0'' indien daar geen (23
verandering is nie. )

Byvoorbeeld: Betaal telefoon per tjek, R700.


Algemeen Grootboek Rekeningkundige vergelyking
Nr Rekening Rekening
B E L
gedebiteur gekrediteur
Bv Telephone Bank - 700 - 700 0

TRANSAKSIES:

A. 'n Debiteur, A. Adams se agterstallige rekening van R900


moet met 12% rente p.j. vir drie maande gehef word.

B. Betaal lone vir geleendheidswerk uit die kleinkas, R150.

C. Huuruitgawe van R3 000 was nog agterstallig aan die einde


van die finansiële jaar.

D. Koop goedere op krediet, R3 500.

E. Kontantverkope vir die week, R24 892 (koste van verkope,


R17 780). (Aanvaar dat die bank saldo gunstig is.)
60

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 11 VS/November 2017
Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 12 VS/November 2017
Graad 10

VRAAG 3: BEGRIPPE EN INKOMSTESTAAT


(65 punte; 40 minute)

3.1 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs
''waar'' of ''onwaar'' langs die vraagnommer (3.1.1–3.1.5) in die
ANTWOORDBOEK neer.

3.1.1 Die wesenlikheidsbeginsel bepaal dat rente op die lopende


rekening ontvang, afsonderlik in die Inkomstestaat getoon
moet word.

3.1.2 Volgens die konsekwentheidsbeginsel moet dieselfde


rekeningkunde behandeling van een rekeningkundige
periode na die volgende toegepas word.

3.1.3 Die historiese kostebeginsel vereis dat handelsvoorraad wat


R50 000 gekos het, as R25 000 in die balansstaat
gerekordeer moet word omdat dit 50% van die waarde
verloor het as gevolg van verandering in mode.

3.1.4 Met die paringsbeginsel sal ’n bedrag van R600 nog


verskuldig op die telefoonrekening aan die einde van die
finansiële jaar, in die inkomstestaat van die huidige jaar
ingesluit word.

3.1.5 Die eienaar van All Meat Handelaars het R2 miljoen met die
Lotto gewen. Volgens die besigheidsentiteitbeginsel sal die
bedrag nie in die boeke van die onderneming aangeteken
word nie. (5)

3. Die inligting hieronder is geneem uit die boeke van JET Verspreiders.
2 Die finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2017. Die winsopslag
persentasie wat deur JET Verspreiders gebruik word, is 75%.

GEVRA:

Stel die Inkomstestaat van JET Verspreiders vir die jaar geëindig 28
Februarie 2017 op. (60)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 13 VS/November 2017
Graad 10

INLIGTING:

Vooraansuiweringsproefbalans van JET Verspreiders op 28


Februarie 2017
Debiet Krediet
Balansstaatrekeninge-afdeling
Kapitaal 784 490
Onttrekkings ?
Lening: DEF Bank (18% p.j.) 100 000
Grond en geboue 910 000
Toerusting 140 000
Opgehoopte waardevermindering op 52 000
toerusting
Handelsvoorraad 16 500
Debiteurekontrole 20 720
Bank 55 500
Vaste deposito: GHI Bank ( 11% per jaar) 20 000
Krediteurekontrole ?
Nominale rekeninge-afdeling
Verkope 875 000
Koste van verkope 500 000
Debiteureafslag 12 600
Lone 16 500
Kommissie-inkomste 8 400
Salarisse 80 250
Huurinkomste 37 100
Korting toegestaan 800
Korting ontvang 880
Versekering 9 800
Bankkoste 1 210
Oninbare skulde 5 200
Telefoon 12 560
Water en elektrisiteit 14 200
Skryfbehoeftes 10 800
Diverse rekeninge 5 400
? ?

Aansuiwerings en addisionele inligting:

A. Kommissie van R4 000 is nog nie deur die onderneming


ontvang nie.

B. Die telefoonrekening vir Februarie 2017 is nog nie


aangeteken nie, R1 450.

C. Voor die voorraadopname maak die onderneming ’n donasie


van goedere aan ’n plaaslike crèche, wat vir R1 400 verkoop
kon word. Geen inskrywing is van die transaksie gemaak nie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 14 VS/November 2017
Graad 10

D. Die fisiese voorraadopname op 28 Februarie 2017 het aan


die lig gebring dat die volgende voorhande is:
 Handelsvoorraad R15 500
 Skryfbehoeftes R460

E. ’n Debiteur wat R1 200 skuld, word insolvent verklaar. ’n


Dividend van 40 sent in die rand is ontvang en aangeteken.
Die res moet as oninbaar afgeskryf word.

F. ’n Bedrag van R2 000 word ontvang van B. Ben, ’n debiteur


wie se rekening die vorige jaar as oninbaar afgeskryf is. Die
rekening van E. Ben is gekrediteer. Herstel die fout.

G. Die rente op die vaste deposito is steeds verskuldig aan die


einde van die jaar. Suiwer die rente aan tot 11% per jaar.
Daar was geen veranderinge in die vaste deposito
gedurende die jaar nie.

H. Die bankstaat vir Februarie is ontvang nadat die Voor-


aansuiweringsproefbalans opgestel is. Die volgende moet
aangesuiwer word:
 Geweierde tjek, R2 000. Dit was vir die vereffening
van die rekening van H. Heidi vir R2 040.
 Rente op gunstige banksaldo, R480.
 Bankkoste, R183

I. Die versekeringsbedrag sluit ’n jaarlikse premie van R2 160


in wat op 1 Junie 2016 betaal is.

J. Die huur het met R400 per maand vanaf 1 November 2016
toegeneem. Die huur vir Maart 2017 is ontvang en
gedeponeer.

K. Rente op 'n lening van DEF Bank is nog nie aangeteken nie.
Rente word gekapitaliseer. Die leningstaat is ontvang van
DEF bank en reflekteer die volgende:
Saldo op 1 Maart 2016 117 000
Terugbetalings deur die jaar 35 000
Rente ?
Saldo op 28 Februarie 2017 100 000

L. Waardevermindering op toerusting word bereken teen 10%


p.j. op die kosprysmetode. Nuwe toerusting is op 1
September 2016 vir R24 000 aangekoop. Die transaksie is
geboekstaaf.

60

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 15 VS/November 2017
Graad 10

VRAAG 4: NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT EN VERHOUDINGSONTLEDING


(65 punte, 45 minute)

4.1 BEGRIPPE

Kies die korrekte term om die volgende stellings te voltooi. Skryf


slegs die term langs die vraagnommer (4.1.1 – 4.1.4) in die
ANTWOORDBOEK neer.

Kontant en kontantekwivalente; bedryfsbate; niebedryfsbate;


inkomste;
netto bedryfskapitaal; uitgawe; bedryfslas; niebedryfslas

4.1. Rente op ’n oortrokke bank is ’n ...


1

4.1. Verbruiksgoedere voorhande is ’n ...


2

4.1. Die deel van die lening wat in die volgende finansiële jaar
3 terugbetaal moet word, word gesien as ’n …. in die
Balansstaat.

4.1. Die verskil tussen bedryfsbates en bedryfslaste staan bekend


4 as … (4)

4.2 Die inligting is geneem uit die boeke van Lebona Handelaars. Hul
finansiële jaar eindig op 28 Februarie 2017.

GEVRA:

4.2. Nota tot vaste bates (15)


1

4.2. Voorraad (4)


2

4.2. Handels en ander ontvangbares (Debiteure) (5)


3

4.2. Kontant en Kontantekwivalente (7)


4

4.2. Eienaarsbelang/Eienaarsekwiteit (6)


5

4.2. Handels en ander betaalbares (Krediteure) (7)


6

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 16 VS/November 2017
Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 17 VS/November 2017
Graad 10

INLIGTING:

PROEFBALANS VAN LEBONA HANDELAARS – FEBRUARIE 2017


Balansstaatrekeninge-afdeling Fol. Debiet Krediet
Kapitaal (1/3/2016) 954 000
Onttrekkings 235 132
Grond en geboue 650 000
Toerusting (kosprys) 52 000
Voertuie (kosprys) 475 000
Opgehoopte waardevermindering op toerusting
(1/3/2016) ?
Opgehoopte waardevermindering op voertuie
(1/3/2016) 122 200
Vaste deposito: ABC Bank ?
Lening 120 000
Handelsvoorraad 47 655
Debiteurekontrole 24 400
Krediteurekontrole 39 790
Bank 65 460
Kleinkas 500
Wisselgeld 300
SAID – LBS 1 367
SAID – BTW 5 890
Verbruiksgoedere voorhande 2 000
Vooruitbetaalde uitgawe 1 500
Opgelope uitgawe 5 700
Vooruitontvange inkomste (Uitgestelde 3 700
inkomste)
Opgelope inkomste 2 500

UITTREKSEL UIT VASTEBATENOTA

Grond en
Voertuie Toerusting
geboue
Drawaarde aan begin van die jaar 500 000 352 800
Kosprys 500 000 475 000 52 000
Opgehoopte waardevermindering 0 (122 200) (E)

Toevoegings teen kosprys (A) 30 000 5 000


Waardevermindering 0 (B) (4 800)
Drawaarde aan einde van die jaar 650 000
Kosprys 650 000 (C) 57 000
Opgehoopte waardevermindering 0 (D) (37 300)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 18 VS/November 2017
Graad 10

Addisionele inligting:

 Gedurende die jaar is die gebou uitgebrei. Die transaksie is


aangeteken.

 Gedurende die jaar het die eienaar sy kapitaalbydrae met ’n


addisionele bedrag van R50 000 vermeerder. Die transaksie is
behoorlik geboekstaaf.

 ’n Nuwe voertuig is op 1 September 2016 vir R30 000 aangekoop.


Die transaksie is behoorlik geboekstaaf. Waardevermindering op
voertuie word teen 15% op die verminderdesaldo-metode bereken.

 Lebona Handelaars het op 27 Februarie 2017 ekstra toerusting vir


R5 000 aangekoop. Die transaksie is nie aangeteken nie.

 Die netto wins vir die jaar beloop R356 000.

4.3 Jy word voorsien van inligting uit die boeke van Kabi Winkels vir die
finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2017.

GEVRA:

Bereken en lewer kommentaar op die volgende verhoudings:

4.3.1 Bedryfskapitaalverhouding (Verhouding vir 2016 was 1,9:1) (5)

4.3.2 Vuurproefverhouding (Verhouding vir 2016 was 1,6:1) (5)

4.3.3 Solvensieverhouding (Verhouding vir 2016 was 7,9:1) (7)

INLIGTING:

UITTREKSEL UIT DIE BALANSSTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG


28 FEBRUARIE 2017
2017
Bates R
Niebedryfsbates 650 000
Bedryfsbates ?
Handelsvoorraad 135 000
Handels en ander ontvangbares 250 000
Kontant en kontantekwivalente 65 000
Ekwiteit en Laste
Kapitaal ?
Niebedryfslaste 50 000
Bedryfslaste 150 000

65

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 19 VS/November 2017
Graad 10

VRAAG 5: VERVAARDIGING, BTW EN INTERNE KONTROLE


(30 punte; 15 minute)

5.1 BEGRIPPE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae


gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
vraagnommer (5.1.1 – 5.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer.

5.1.1 Die bedrag wat aan die werkers wat die produk maak,
betaal word:

A Fabrieksbokoste
B Indirekte arbeidskoste
C Primêre koste
D Direkte arbeidskoste

5.1.2 Die koste om een eenheid (produk) te vervaardig:

A Vaste koste
B Eenheidskoste
C Veranderlike koste
D Primêre koste

5.1.3 Hierdie koste neem toe indien die fabriek meer van die
produk produseer en neem af indien minder geproduseer
word:

A Veranderlike koste
B Vaste koste
C Goedere in bewerking
D Eenheidskoste

5.1.4 Grondstowwe benodig om die produk te maak:

A Direkte materiaalkoste
B Indirekte materiaalkoste
C Fabrieksbokoste
D Goedere-in-bewerking

5.1.5 Die bedrag betaal aan die fabrieksvoorman vorm deel


van ...

A direkte materiaalkoste
B indirekte materiaalkoste
C fabrieksbokoste (5)
D goedere-in-bewerking

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 20 VS/November 2017
Graad 10

5.2 BTW

5.2.1 Waarvoor staan die afkorting BTW? (1)

5.2.2 Wat is die huidige BTW-koers? (1)

5.2.3 Verduidelik die verskil tussen nulkoersprodukte en


vrygestelde produkte. (4)

5.2.4 Verduidelik die terme Inset BTW en Uitset BTW. (4)

5.2.5 V. Skelm (die plaaslike kruidenier) het sy kasregister gestel


om BTW op alle verkope te hef. Stem jy met hierdie gebruik
saam? Verduidelik. (3)

5.3 INTERNE KONTROLE

Billy Bruyn, ’n afgetrede professionele bokser, besit Knockout


Winkels. Hy het die onderneming die vorige jaar begin met
sporttoerusting en hy spesialiseer in goedere vir boks. Die
beginsaldo van sy handelsvoorraadrekening was R8 567. Hy het
bokshandskoene van R1 500 aan ’n liefdadigheidsorganisasie
geskenk. Hy het ’n fisiese voorraadopname gedoen en bereken sy
slotvoorraad op R5 077. Billy weet nie wat ''korrekte
voorraadvlakke'' beteken nie.

GEVRA:

5.3.1 Verduidelik aan hom watter probleme ervaar kan word


wanneer daar te min voorraad is. (2)

5.3.2 Billy is bekommerd dat daar voorraad gesteel is. Bereken


die waarde van die gesteelde goedere. (4)

5.3.3 Gee DRIE metodes wat geïmplementeer kan word om die


diefstal van voorraad te verhoed en ook om kontrole oor die
voorraad te hou. (6)

30

VRAAG 6: BEGROTINGS
(10 punte; 5 minute)

6.1 Wat is ’n zerogebaseerde begroting? (2)

6.2 Noem ten minste VIER doelwitte van ’n begroting. (8)

10

TOTAAL: 300

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief


Rekeningkunde 21 VS/November 2017
Graad 10

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

You might also like