You are on page 1of 3

HOËRSKOOL ELSIESRIVIER

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 8


TAAK 8: LETTERKUNDE TOETS SEPTEMBER 2023
TYD: 60 MINUTE TOTAAL: 30
OPSTELLER: MEJ. C. JAGGER MODERATOR: MEV. J. ADAMS

NASIENRIGLYNE

AFDELING A: ROMAN
TEKS A: – ‘n SOEN VIR WHITNEY
VRAAG 1
1.1.1 b  (1)
1.1.2 c 
1.1.3 a 
1.2 Lucky / Juffrou Pillay  (enige 1) (1)

1.2 Sy was bang die mense sou hulle oordeel. 


(enige 1) (1)

1.4 Ja, want Juffrou Pillay is betroubaar. / Sy het geweet juffrou Pillay sou haar geheim hou
en ook vir haar goeie advies /raad gee. / Juffrou Pillay gee om vir Whitney.  (enige 1) (1)

1.5 Die leuen het whitney laat voel asof dit ‘n kanker is wat haar van binne opvreet.  (1)

1.6 Ja, die dokter kon haar pa help, maar hy kon nie die pa genees van die siekte nie. /
Nee, daar is niks wat die dokter vir die pa kon doen nie.  (enige 1) (1)

1.7 Whitney was bang sy sou haar vriendin verloor en ook bang dat hulle haar
sou oordeel.  (2)
[10]
AFDELING A: GEDIG
TEKS B: - KONTAK
VRAAG 2
2.1 Hoe moeilik dit is om gevoelens te kommunikeer. / Die agteruitgang
van kommunikasie.  (enige 1) (1)

2.2 ‘n Selfoon. / ‘n Brief. /’n Duif.  (enige 1) (1)

2.3 Die kaart was gekrap. / Die batterye was pap.  (enige 1) (1)

2.4 Die boodskap het verdwyn. / Die ontvanger het nooit die boodskap ontvang nie  (1)

2.5 Die spreker maak eers gebruik van ‘n selfoon wat ons as moderne kommunikasie
beskou en maak dan gebruik van ‘n brief wat ‘n meer ouer vorm van kommunikasie is.
Die spreker eindig dan op met ‘n tipe kommunikasie wat in die bybeltyd (outyd) gebruik
was, om ‘n duif uit te stuur.  (3)

2.6.1 Kwatryn  (1)

2.6.2 Die strofes bestaan uit 4 versreels elk.  (1)

2.7 Kontak  (1)


[10]
TEKS C: - Sewe Treë
VRAAG 3
3.1 Gebroke rym  (1)

3.2 Een (1)  (1)

3.3 15 versreëls  (1)

3.4 b) dreigend  (1)

3.6 Personifikasie – Die donker wat ‘n nie-lewende ding is, kry oë wat ‘n lewende
eienskap is.  (2)

3.7 Kinders is bang vir die donker, omdat dit hulle aan vorige slegte situasie
laat dink.  (enige relevante opinie) (1)

3.8 Die laaste sewe versreëls simbolisieer die sewe treë wat die kind vanaf die skakelaar tot
by die bed, in donker moet neem nadat die lig afgesit was.  (2)

3.9 Jaco Jacobs  (1)


[10]

Totaal: [30]

You might also like