You are on page 1of 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: Graad 1 KWARTAAL 2

Hersiene Nasionale Onderrigplan

RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN DIE AANGEPASTE KURRIKULUM VIR TALE IN DIE GRONDSLAGFASE:

Let asseblief op die volgende:


1. Die KABV document vir kwartale 1-4 (2021) is in een document saamgevoeg.
2. Die kurrikulum is aangepas om die kernkonsepte en vaardighede aan te spreek.
3. Die eerste paar weke moet gebruik word om klanke aan te leer / vaardighede wat nie die vorige jaar aangespreek is nie.
4. Leerders sal op verskillende vlakke wees. Alle skole sal nie dieselfde wees nie. As ‘n skool dit nie nodig vind nie, moet hulle KABV volg vanaf die eerste
kwartaalinhoud.
5. Die onderwerp /temas en woordeskat vir FAL is slegs voorstelle en is nie verpligtend nie. Onderwysers moet temas gebruik wat van toepassing is op die
skoolkonteks. Kies u woordeskat volgens u tema.
6. Wanneer groepwerk gedoen word, moet sosiale afstand in ag geneem word.

Skoolgebaseerde Assessering
1. Assessering vind plaas op ‘n deurlopende basis in die Grondslagfase.
2. Let op die verskil van Assessering VIR leer en Assessering VAN leer.
3. ‘n Groter fokus moet op formatiewe assessering wees.
4. Laat u lei deur die SBA-riglyne. (Rubrieke en kontrolelyste word in hierdie gids gevind). Die Rubrieke is ook slegs voorstelle.
5. Assessering kan slegs plaasvind wanneer inhoud reeds behandel is. Assessering moet daarvolgens aangepas word.

Hierdie is uitsonderlike tye. Ons wil u graag bedank vir die feit dat u, u uiterste bes probeer om ons leerders voor te berei.
2021 Hersiene Nasionale Onderrigplan – Kwartaal 2 : AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: Graad 1
Kwartaal 2
Week 1 Week 2 Week 3 Week 4 Week 5 Week 6 Week 7 Week 8 Week 9 Week 10
51dae
Voorgestelde Sport en Sport en Die drie klein Die drie klein
Vriende Vriende Goed wat groei Goed wat groei Diere Diere
tema speletjies Speletjies varkies muisies
LUISTER EN PRAAT
 Begin deur te groet
 Liedjie/rympie
KABV TEMA  Vra ‘n oop vraag (‘n vraag met geen verkeerde antwoord nie)
 Tema woordeskat van die dag
 Sigwoorde

Groet die leerders in Groet die leerders in Groet die leerders in Groet die leerders Groet die leerders Groet die leerders Groet die leerders in Groet die leerders in
Afrikaans Afrikaans Afrikaans in Afrikaans in Afrikaans in Afrikaans Afrikaans Afrikaans
“Goeie more klas” “Goeie more klas” “Goeie more klas” “Goeie more klas” “Goeie more klas” “Goeie more klas” “Goeie more klas” “Goeie more klas”

-Leerders groet terug -Leerders groet terug -Leerders groet terug -Leerders groet -Leerders groet -Leerders groet -Leerders groet terug -Leerders groet terug
-Groet die leerders “Goeie more Juffrou” “Goeie more Juffrou” “Goeie more Juffrou” terug terug terug “Goeie more Juffrou” “Goeie more Juffrou”
in Afrikaans Ook te vra: “Hoe gaan Ook te vra: “Hoe gaan “Goeie more “Goeie more “Goeie more
-Groet die leerders “Goeie more klas” -Juf groet wanneer dit met jou?” dit met jou?” Juffrou” Juffrou” Juffrou” -Groet maat langs -Groet maat langs
in Afrikaans huis toe gaan: hom. hom.
“Goeie more klas” -Leerders groet “Totsiens Klas ” -Antw: “Met my gaan -Antw: “Met my gaan -Groet maat langs -Groet maat langs -Groet maat langs “Goeie more Jayden” “Goeie more Jayden”
terug dit goed/sleg” dit goed/sleg” hom. hom. hom.
-Leerders groet “Goeie more -Leerders groet juffrou: “Goeie more “Goeie more “Goeie more -Vra maat: -Vra maat:
terug Juffrou” “Totsiens juffrou” -Juf groet wanneer -Juf groet wanneer Jayden” Jayden” Jayden” Hoe gaan dit met Hoe gaan dit met
“Goeie more huis toe gaan: huis toe gaan: jou?” jou?”
Juffrou” -Groet maat langs “Totsiens Klas ” “Totsiens Klas ” -Vra maat: Ook vriend te Vra maat:
Kernkonsept hom. “Mooi loop” Hoe gaan dit met komplimenteer: “Jy Hoe gaan dit met -Maat moet antw: Met -Maat moet antw: Met
-Groet maat langs “Goeie more jou?” lyk jou?” my gaan dit my gaan dit
e,
hom. Jayden” -Leerders groet juffrou: mooi/gelukkig/hart goed/sleg” goed/sleg”
vaardighede “Goeie more “Totsiens juffrou” -Leerders groet juffrou: -Maat moet antw: seer/vandag” -Maat moet antw:
en waardes Jayden” -Ook vriend te “Totsiens juffrou” Met my gaan dit Met my gaan dit Ruil rolle om Ruil rolle om
komplimenteer: “Jy “Mooi loop juffrou” goed/sleg” -Juf groet wanneer goed/sleg”
-Ook te vra: “Hoe lyk huis toe gaan: Juf groet wanneer huis Juf groet wanneer huis
gaan dit met jou?” mooi/gelukkig/hart Ruil rolle om “Totsiens Klas ” Ruil rolle om toe gaan: toe gaan:
seer/vandag” “Stuur groete” “Totsiens Klas ” “Totsiens Klas ”
-Antw: “Met my Juf groet wanneer Juf groet wanneer “Mooi loop” “Mooi loop”
gaan dit (Ook goeie maniere huis toe gaan: huis toe gaan: “Stuur groete tuis”
goed/sleg” om mense te groet “Totsiens Klas ” -Leerders groet “Totsiens Klas ” Leerders groet juffrou:
waarmee jy nie “Mooi loop” juffrou: “Totsiens “Stuur groete” “Totsiens juffrou”
vriende is nie) juffrou” “Mooi loop juffrou” Leerders groet juffrou:
Leerders groet “Dankie juffrou ek “Totsiens juffrou”
juffrou: “Totsiens sal” -Leerders groet “Dankie juffrou ek
juffrou” juffrou: “Totsiens sal”
“Mooi loop juffrou”
juffrou” “Dankie juffrou ek
sal”
Rympie
Lirieke Aksies
In my tuin Wys
rond
Is alles Wys
nog klein Klein met
handjies
My Wys met
saadjies Vinders Liedjie
is rond sirkel Liedjie
Lirieke Aksies
En ek Druk met Liedjie Lirieke Aksies
Rympie plant dit Wysvinger Lirieke Aksies Dit is hoe Wys Liedjie Liedjie
Sit jou Tel een
Lirieke Aksies in die In ander Hondjie Wys die koei Met Lirieke Aksies
een been been Lirieke Aksies
In my tuin Wys grond Hand se hondjie vir Ore bo- moet Hande
in vorentoe
rond handpalm wie blaf op kop melk Die Liedjie Wys drie
sit jou op Wys drie
Is alles Wys Die son Wys hoog jy? met Koei moet Trek Drie vingers
Liedjie: Lirieke Aksies een been en Drie vingers
nog klein Klein met skyn Met vingers handjies melk Van varkies
Lirieke Aksies Liedjie: Ek speel Wys uit 2x dan weer muisies
handjies hoog Wat beskerm Katjie Wys Koei moet Die bou hulle wys bou
sokker na agtertoe bou hulle wys bou
As jy ‘n Klap twee Lirieke Aksies
My Wys met Teen die katjie vir Snorbaarde melk Spene
Ek speel self
huisies aksie
nessies aksie
vriend wil keer Vriende Wys na son Dit is hoe Tydens met plat
saadjies Vinders wie jy Met sokker en wikkel lig been met plat
wees, vriende is maats om En die Wys boog ons die melk hande bo
is rond sirkel maaui jy? vingers en skop Skop dit ‘n vorentoe hande bo
klap jou altyd leerder water Met arms koei moet op mekaar
En ek Druk met die bal n bietjie op en op mekaar
hande saam val met En hande melk
plant dit Wysvinger Is dit Maak en skop denk rond wikkel dit
As jy ‘n Klap twee Een twee Wys na ‘n boog baie Met Klap met
in die In ander dalk vir Swem die bal beedlige rond Met Klap met
vriend wil keer drie vier elke maat Ek is bly Glimlag vroeg in stokkies, hande op
grond Hand se die Bewegings in die bal Doen die grassies, hande op
wees , Stap hulle van 1 Groot met die grasies knieë drie
handpalm vissie Met twee doelhok strekke doen rietjies en knieë drie
klap jou saam Tot 4 Hande oor oggend en stene keer
Liedjie/Rymp Die son Wys hoog wat Handjies in die wys reg vinnige klippies keer
hande Links regs Wys links, hart Dit is hoe Wys
skyn Met vingers swem Wat swem doelhok met en maak strekke
ie ‘n Vriend Raak twee voor en regs, voor
hoog Wat beskerm Want ek Gee In sy
ons die
Wys met hande
hoe die
nog ‘n vinger gereed van arms
poef paf Klap hard
sis sis Maak twee
is altyd keer met agter ook en agter gaan denkbeeldige glasbak om en hoenders mielies twee keer
Teen die punt op na na bo en harde sis
goed en elmboog mooi ----- vir moet voer gegooi (eers links
son om en om nog ‘n iets die kante geluide
gaaf met teen maat Lag lag blomme Vriend die word met dan regs)
En die Wys boog om punt op. ver wedloop met Mond
jou se elmboog lag lag Kliek met tjies kry hoenders hand
water Met arms Of is dit Spring gaan en staan
So wees Klap twee stap hulle Vingers op moet voer van
val met En hande dalk vir Hop/ lig een begin. gereed Wys na
‘n goeie keer altyd Op elke lag (blomme die eenkant en die Wys na
‘n boog die soos n vinger en die punt vir
vriend saam tjies kan hoenders na die wolf is die
punt vir
Ek is bly Glimlag hasie hasie triom Oooh draf met slang is slang
ALTYD (gebaseer on deur moet voer ander kwaai wolf
Groot met wat fantik hardloop vinnige vies en maak
(gebaseer op :If you Eendjies eendjies in leerders Dit is kant ene. en maak
Hande oor spring in lig vining arm kwaai gesig
happy and you ‘n ry) met eie hoe ons kwaai gesig
hart om vir Wys op oooh bewegings en kruis
know it) woordjie die en kruis
Want ek Gee ons baie Met oop (gebaseer op hardloop op die arms voor
vervang hoender arms voor
gaan denkbeeldige paaseier Hand wat Vader Jakob) vinning plek bors
word.) s moet bors
mooi Blom vir s te gee (gebaseer op Ring a
Juffrou voer (gebaseer op Ring a
blommet vriend bring? jy kan dit klap vier Rosie)
wys op baie Rosie)
jies kry (gebaseer opTwinkle Twinklevroeg in weer wen keer
leerder (gebaseer op Houkie
little star) die
en hy sȇ Poukie)
sy eie oggend
woordjie
hardop
en
demonst
reer dan
dit ook
bv ‘n
Groot
boom
Wat is ‘n
vriend?

-Wat doen jy Het jy al ooit


graag saam met met jou vriend
jou vriend? baklei? Watter plaasdier
Waaroor? Wie werk in die Wat wil jy in jou Wie het is jou Watter sport Watter nes dink
Van watter tipe
-Wie hou tuin by die huis? tuin plant en laat troeteldiere? gunsteling? hou jy van? Watter hulle is die
Vraag van huis hou jy?
daarvan om met Hoe het dit Wat dink jy het ‘n groei? sportsoort se sterkste?
die dag
hulle vriend te gevoel? saadjie nodig om Watter troeteldier Watter wilde Hoekom? reëls ken jy?
Hoekom?
praat? te groei? En hoekom? is jou gunsteling dier is jou Hoekom?
Hoe het julle dit gunsteling?
-Hoeveel hou reggemaak of
daarvan om met opgelos?
hulle vriende te
speel?

huis, dak, mure,


bly, woon, geute,
Plante, blomme, bakstene, sink,
sport, baan.
bome, vrugte, Plaasdier, mak, vensters, deure,
getem, koei, Veld, spelers,
Grond, saad,son, groente, Troeteldier, kamers, hek,
Vriend, vriende, Baklei, afrigters,
Water, groei, piesangs, plesier, blaf, skaap, bok, heining, vertrekke, nes, muis, gras,
Ons, saam, argument, kompetisie,
stingel, blare, tamaties, maaui, tweet, eend, gans, stoep, motorhuis, riet, klip, rots,
groep, gelukkig, hulle, wedstryd,
plant, spit, grawe, aartapples, kool sing, hond, kat, hoender, buitekamer, sterk, swak,
praat, julle, wenners,
natmaak, versorg, wortels, pampoen, vissie, voël,slaap, vark,perd, vere , reels, fluitjie, afdak, kombuis, slang, seil, sis,
speel,swaai, ongelukkig, melk , eiers, verloorders,
plante, groen, marog, spinasie, hardloop, has, veiligheid, eetkamer, hardloop,
lekker lelik, nors, oefen, wen,
bome, gras, blare, uie, blaarslaai, spring, storm, heining, kamp, respek, slaapkamer, snorbaarde, klein,
vriendelik, maat, jammer, verloor, vining,
stingel, blomme, boontjies, appels, kwaai, stert, draf, hok, voer, vleis, spanwerk, woonvertrek, lank. Veilog,
Voorgestelde vriendskap onverskoning bulk, blaas, stadig, doel,
struike, perskes, snork, eet, snoet, kaptein, sitkamer, gevaarlik, klop,
woordeskat goeie/gaaf/best vra, gevoel, span, kaptein,
bedding,wortels, waatlemoen, bek, pote, skubbe, blȇr, kekkel, motivering, badkamer, mat, bou, klein, groot,
(leer 4 woorde ‘n e vrede, tevrede, doelhok, telling,
dag) ontkiem, verlep, suurlemoen, swem, vinne, vreet, pik, lȇ, straf, karate, teëls, verf, reptile, knaagdier,
alleen, deel jaloesie, pret, slaan, skop,
onkruid, bossies, lemoene , pels, buite, binne, kalkoen,kloek regverdig, sement, geute, slap, eet, piep,
Grappies, lag, geheim, suinig, speel, hardloop,
vurk, graaf, piesangs, pere, kos, bakke, bad, bees, wildedier, onregverdig, glas, hout, dam, moeg,
onvriendelik,spe vererg, kwaad, draf, wenpaal,
tuinslang, kruiwa, veselperske, skoonmaak, wild, olifant, kante, luister, meubels, bad, gevaarlik,
elgrond, liefde, wegspring, tyd,
handskoene, advokado, vlooie, bosluise, cheetah, leeu, gehoorsaam stort, wasbak, waarsku, kraak,
klimraam, mededeelsaam, medalje, trofee,
kraan , pruime, litchi, siektes, veearts, seekoei, zebra, toilet, skoon, was, slaan, breek,
glybaan,swaai vriendelik, help, podium, skare,
gieter,grassnyer grenadilla, Troetel, beskerm, kameelperd, stofsuig, vee, eerste, tweede,
skaam igroneer, toeskouers,
werk, tuinier, granaat, pluk, voer, versorging, hyena, buffel, krag, elektrisiteit, derde
kompetisie, beserings,
genoeg knip, snoei, hap, byt luiperd, aap, lig, lug, veilig,
noodhulp, rus,
behandel, ryp,gif, skilpad regmaak, buite,
dieet, spandrag,
insekte skaduwee binne,
gereedskap,
plaveisel,
speel, sport,
Hond, kat, vis, Koei, vark, slaan, skop, luister, reels,
my,ons,beste, Baklei, hulle, Grond, saad, son, Pluk, knip, vrugte, huis, dak, bly,
haas, voël, blaf, plaas, hoender, draf, hardloop, skeidsregter,
Sigwoorde goeie, op, julle, liefde, water, blom, snoei, versorg, woon, kamer,
maaiu, swem, olifant, seekoei, wen, verloor, span, fluitjie,
vriend ,saam, vrede groei,plant eet, mooi, groente buite, binne, veilig
spring luiperd, aap vining, stadig, posisie
doel
 Begin mondelinge woordeskat (luister en praat) ontwikkel deur die tema van die week
 Reageer op eenvoudige groetvorme deur frases te gebruik, bv: Goeie more. Hoe gaan dit? Dit gaan goed met my.
 Maak eenvoudige versoeke:
 Wys na voorwerpe in die klaskamer of op prente, in opdrag van die onderwyser se instruksies
Kurrikulum  Benoem sommige voorwerpe in die klaskamer na aanleiding van die onderwyser se vrae.
dekking  Reageer op eenvoudige, mondelinge instruksies.
 Reageer op eenvoudige vrae.
 Begin eenvoudige taalstrukture in konteks verstaan, soos die gebruik van die teenwoordige tyd.
 Sing eenvoudige liedjies en voer die aksies uit, bv raak met elmboog aan maat se elmboog twee keer
 Speel taalspeletjies, bv Raaisels ( wat is groen, bly in grond, drink water, eet nie, maar het ‘n vrug om te gee)
Datum
voltooi

LEES
KABV TEMA In Graad 1 doen ons slegs gedeelde lees
Laat die leerders voorspellings maak (pre-lees) om te visualiseer, gevolgtrekkings te maak (of akuuraat te raai), en konneksies en afleidings te maak.

Gedeelde lees Gedeelde lees Gedeelde lees Gedeelde lees Gedeelde lees Gedeelde lees Gedeelde lees Gedeelde lees Gedeelde lees Gedeelde lees

-Maandag -Maandag -Maandag -Maandag -Maandag -Maandag -Maandag -Maandag -Maandag -Maandag
Pre-lees Pre-lees Pre-lees aktiwiteit Pre-lees aktiwiteit Pre-lees aktiwiteit Pre-lees Pre-lees Pre-lees Pre-lees aktiwiteit Pre-lees aktiwiteit
aktiwiteit aktiwiteit aktiwiteit aktiwiteit aktiwiteit
-Dinsdag -Dinsdag -Dinsdag -Dinsdag -Dinsdag
-Dinsdag -Dinsdag Eerste lees Eerste lees Eerste lees -Dinsdag -Dinsdag -Dinsdag Eerste lees Eerste lees
Eerste lees Eerste lees Eerste lees Eerste lees Eerste lees
-Woensdag -Woensdag -Woensdag -Woensdag -Woensdag
Kernkonsept
-Woensdag -Woensdag Teken die storie Teken die storie Teken die storie -Woensdag -Woensdag -Woensdag Teken die storie Teken die storie
e,
Teken die Teken die Teken die Teken die Teken die
vaardighede
storie storie -Donderdag storie storie storie -Donderdag
en waardes
Tweede lees Tweede lees
-Donderdag -Donderdag -Donderdag -Donderdag -Donderdag -Donderdag -Donderdag -Donderdag
Tweede lees Tweede lees Tweede lees Tweede lees -Vrydag Tweede lees Tweede lees Tweede lees -Vrydag Tweede lees
Post-lees Post-lees
-Vrydag -Vrydag -Vrydag -Vrydag aktiwiteit -Vrydag -Vrydag -Vrydag aktiwiteit -Vrydag
Post-lees Post-lees Post-lees Post-lees (leerders gee Post-lees Post-lees Post-lees (leerders gee Post-lees
aktiwiteit aktiwiteit aktiwiteit aktiwiteit terugvoer oor aktiwiteit aktiwiteit aktiwiteit terugvoer oor aktiwiteit
(leerders gee (leerders gee (leerders gee (leerders gee storie: gunsteling (leerders gee (leerders gee (leerders gee storie: gunsteling (leerders gee
terugvoer oor terugvoer oor terugvoer oor terugvoer oor deel/’n deel terugvoer oor terugvoer oor terugvoer oor deel/’n deel terugvoer oor
storie: storie: storie: gunsteling storie: gunsteling daarvan/dramatis storie: storie: storie: daarvan/dramatis storie: gunsteling
gunsteling gunsteling deel/’n deel deel/’n deel eer die storie) gunsteling gunsteling gunsteling eer die storie) deel/’n deel
deel/’n deel deel/’n deel daarvan/dramatis daarvan/dramatis deel/’n deel deel/’n deel deel/’n deel daarvan/dramatis
daarvan/dramati daarvan/dramati eer die storie) eer die storie) daarvan/dramati daarvan/dramati daarvan/dramati eer die storie)
seer die storie) seer die storie) seer die storie) seer die storie) seer die storie)
Ontluikende Geletterdheid
 Herken algemene woorde uit die alledaagse omgewing
 Ontwikkel ontluikende lees, bv die konsep van die teks deur die gedeelde leesaktitwiteit
Gedeelde lees
 Luisterna, volg die storie of nie-fiksie-teks en kyk saam met die onderwyser na die prente
Kurrikulumdek  Praat oor die prente en gebruik die huistaal indien dit nodig is.
king  Identifiseer voorwerpe in die storie.
 Beantwoord eenvoudige vrae met behulp van prente.
 Na herhaalde lees, neem op gepaste tye aan refreine deel
 Dramatiseer die storie deur gedeeltes van die teks te gebruik
 Teken ‘n prent wat die hoofgedagte van die storie weergee.

Datum voltooi

KABV TEMA KLANKE

Doen hersiening Doen hersiening Doen hersiening Doen hersiening Doen hersiening Doen hersiening Doen hersiening Doen hersiening Doen hersiening Doen hersiening
van die klanke , van die klanke , van die klanke van die klanke van die klanke van die klanke van die klanke van die klanke van die klanke , van die klanke en
vir die volgende reeds geleer reeds geleer reeds geleer reeds geleer reeds geleer reeds geleer reeds geleer reeds geleer woorde reeds
twee dae, wat geleer
geleer is in (a,s,l,v,o,p,g,r,h,e,
Kwartaal 1 b,w,k)

o p g r b w k Wys leerders hoe


h e
Kernkonsept pret, pop, pos, groot, groen, gooi, roos, rooi, rou, bokser, boks, was, werk, wen, kamer, kombuis, om woorde te bou
ons, onder, op, hond, hoed, hy, eet, ek,elke, en,
e, oggend, of, praat, groei, gou, gaan, ryp, raak, rok, bene, woeker, weer, kas, kan, ketel, met klanke wat
hou, haas, hop, ent, erdwurm,
vaardighede plak,prent,papie genoeg,gieter reën, raai, ry, bang,baie, wanneer, wolk, kraan,kombers, aangeleer is:
hardloop, haastig, eiers,
en waardes r, geraas gras, rank, rol, reg beter, beste, wiel, water, wiel, koek, kam, k-o-s
hol, hap hek, hen, nes,
piesang, grassnyer, grawe, beweeg, bewe, wol, wurm, krag,koffie, koppie s-a-k
weg,mes, pen, h-e-k
partytjie, gat bo, boom, buk, wortel,
lȇ, sȇ, b-a-k
by,baan, bus, waatlemoen, wasbak, rak, hek,
op, kop, sop bal, boek dak, maak w-a-s
l-o-s
STEL DIE /o / STEL DIE /p / STEL DIE /g / STEL DIE /r / STEL DIE /b STEL DIE /w STEL DIE h-o-p
STEL DIE /h / STEL DIE /e /
GEDIGGIE FRASE GEDIGGIE GEDIGGIE /GEDIGGIE /GEDIGGIE /k//GEDIGGIE p-o-s
GEDIGGIE GEDIGGIE
BEKEND BEKEND BEKEND BEKEND BEKEND BEKEND s-a-l
BEKEND BEKEND BEKEND h-o-k
/o/, Ons speel Ons plak ‘n Ek moet die /r/,/r/ Die ryp rooi /h/,/h/,/h/ Die /e/, /e/ “Ek het ‘n /b/,/b/,/b/,/b/Die /w/ Die atleet /k/ Die kombuis Maak
saam, prent van ‘n tuinwerk doen, tamatie haastige hasie eier gelȇ” bang bokser werk hard elke is in my huis klankpatrone en
/o/ Op die pop en ‘n /g/,/g/Die gras is /r/ rol oor die tafel hop /e/,/e/ “Ek het ‘n se bene bewe dag /k/,/k/ Die ketel die leerders moet
klimraam, piesang op ‘n lank en groen Ek probeer keer! /h/,/h/ Hy sit sy eier gelȇ” /b/ Hy boks vir /w/,/w/,/w/ Want kook die onderwyseres
/o /Ons speel papier. /g/Ek moet die ‘n hele paar keer.. hoed op Kekkel die hen sy lewe. hy weet die /k/ Daar is koek na doen
saam, Dit was pret. grassnyer kry En nou /h/ hy klop Wie wil hom /b/ Hy buk en beker wag ook
/o/,/o/ Op die Ons pos die /g/,/g/en die gras /r/ reg onder die op die slakkie se hȇ? koes /w/,/w/ /k/./k/,/k/, Kan ek
swaai, en ons prent. gaan sny tafel dop Wie wil hom want die geveg Woensdag ‘n koppie kry?
waai /g/,/g/,/g/Die /r /lȇ ‘n rooi “plat” En sȇ: hȇ? is woes. hardloop hy /k/ Ek gaan koffie
grassnyer maak tamatie. /h/ “Hou my dop die boervrou het /b/,/b/ Bing- weer maak en jy?
‘n groot geraas gesȇ bing! /w/ en die
/g/,/g/Ek moet dit Sy wil dit hȇ. Sjoe! afrigter wat hom
gou gaan sny /b/./b/ Hy is ken
anders kry ek sommer baie /w/ sȇ: “hy gaan
raas bly definitief wen.”
Die geveg is
verby!

Onderwyser Herhaling van Breek elke sin in Onderwyser wys Onderwyser wys Onderwyser Onderwyser Onderwyser wys Breek sinne op in
Onderwyser en klank vir die
wys en klank vir die p-klank en woorde op deur en klank vir die en klank vir die wys en klank vir wys en klank vir wys en klank vir woorde op deur
die leerders die o-klank elke woord te leerders die leerders die die leerders die die leerders die leerders die elke woord te
die leerders die verskil tussen die
verskil tussen klap. verskil tussen die verskil tussen die verskil tussen verskil tussen verskil tussen klap.
die klanke a en En hersiening klanke g en r klanke r en h die klanke h en die klanke e en klanke w en k
die klanke b en
o van die s-klank. e b w
Klap op die Identifiseer
Breek elke sin Breek elke sin Sȇ die sin en Klap op die lettergrepe van Identifiseer die verskillende
in woorde op in woorde op woorde wat rym Identifiseer beginklanke in
leerder wys elke lettergrepe van woorde: Identifiseer die
deur elke woord deur elke woord verskillende woorde
keer wanneer die woorde: Ha-sie woorde wat rym
te klap. te klap. beginklanke in
g-klank gehoor Vrug-te Haas-ti-ge
woorde
word ( kan ook tel Groen-te Slak-kie
Klap hoeveel g’s in ‘n Plan-te
lettergrepe: sin) Ta-ma-tie
Klim-raam Ta-fel

 Breek sinne in woorde op deur op elke word te klap, bv sinne uit die storie
Kurrikulumdek
 Klap op lettergrepe van die bekende woorde.
king
 Identifiseer, met behulp van die onderwyser, woorde wat in die stories, liedjies en rympies rym, bv luister en fluister
 Identifiseer verskillende beginklanke in woorde.
Datum voltooi
KABV TEMA
SKRYF
Onthou om altyd eers die skryf op die bord te modelleer

My vriend is…. Ons doen Ek wil ….groei My tuin is Ek wil ‘n…sien. My gunsteling Ek wil….speel. Ek speel Ek wil Die drie klein
graag……..saam vol…. dier is…. met….. ‘n….bou. muisies……..
Kernkonsept
e, . .
Leerders teken: Leerders teken: Leerders teken: Leerders teken: Leerders teken: Leerders teken: Leerders teken: Leerders teken: Leerders teken: Leerders teken:
vaardighede
-Hulleself met -Dit waarvan - Dit wat hulle wil -Hulle tuin -‘n Dier wat hulle - Hulle -‘n Gunsteling -Met wie hulle -Die huis wat hulle -Die drie klein
en waardes
hul beste vriend hulle hou om plant/laat groei graag wil sien gunsteling dier sport sport speel wil bou muise
saam met hulle
vriende te doen
Kurrikulumdek
king  Skryf, met hulp van die onderwyser, ‘n onderskrif vir sy of haar tekening en lees terug wat geskryf is

Datum voltooi
-Teken ‘n prent:
waarvan hulle
hou om saam
met hulle
vriende te doen
Kan ook:
-Teken ‘n dier wat
-Leerders plak
hulle graag wil -Teken hulle
op ‘n papier n
-Teken ‘n prent -Teken hulle eie sien gunsteling
prent van ‘n pop _Teken die drie
van dit wat hulle tuin plaasdier of
-Teken ‘n prent en ‘n piesang -Teken met wie klein muisies
wil plant/laat groei -Teken hulle eie wilde dier -Teken ‘n
van hulle beste -Leerder kan hulle sport speel
-Kan ‘n lysie plak troeteldier en -By die gunsteling sport
vriend/vriende self herhaal aan -Teken die huis -Kan grasies,
Onderwyser kan van wat hulle onderwyseres kan plaasdier
die onderwyser -Gee spannaam wat hulle wil bou rietjies en klippes
los woordjies nodig het om mee die troeteldier se prentjie, kan -al dieselfde
Uitgebreide -Vriende kan hul wat hy doen: Ek en op prent plak
(groen, tuin te maak. naam op skryf prente van soorte sport
Aktiwiteite name gaan plak n prent van onderwyseres -Kan ook die Drie
gras,gieter, grond, Kan dit nommer Sy kan dit in die produkte van groepeer en kyk
byskryf (Kan n pop en ‘n kan dit varkie storie teken -Die leerders kan
ens.)gee wat van bo na onder klas opsit en dier geplak van watter sport
kyk dan wie se piesang op ‘n neerskryf en die s teken vir die
leerders kan plak -Kan pretjies op wanneer daar ‘n word hou die klas die
naam het ‘n o papier leerder deel dit slang se tong.
op hulle prentjie die lysie terug vrye tyd opduik, -By die wilde meeste/minste.
in) -Sit in met klas.
wat hulle geteken lees wanneer die leerders dier kan hulle
geadresseerde -
het. daar tyd is. geleentheid gee plak wat die dier
koevert om
om iets oor hul eet
gepos te word.
troeteldier ted eel.
-Leerders kyk in
adres of hulle
bekende klanke
herken .
Leerders is Leerders is Leerders is Leerders is Leerders is Leerders is Leerders is Leerders is Leerders is Leerders is
Vereiste
vertroud met die vertroud met die vertroud met die vertroud met die vertroud met die vertroud met die vertroud met die vertroud met die vertroud met die vertroud met die
voorkennis
tema tema tema tema tema tema tema tema tema tema
Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke Grootboeke
Hulpmiddels
Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte Flitskaarte
(anders as ‘n
Prente Prente Prente Prente Prente Prente Prente Prente Prente Prente
handbook) om
Plakate Plakate Plakate Plakate Plakate Plakate Plakate Plakate Plakate Plakate
leer te
Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke Leesboeke
bevorder
 Die aktiwiteite moet waargeneem en beoordeel word tydens die daaglikse Taalaktiwiteite
Assessering
 Alle vaardighede is nie nodig om ‘n assesseringsaktiwiteit te wees nie, maar die onderwyser moet verseker dat die leerlinge geleenthede kry om hierdie vaardighede mondelings en prakties te
vir leer
demonstreer.
(Informele
 Dit moet informeel en deurlopend gedoen word.
Assessering)
 Gebruik ‘n kontrolelys vir assessering vir leer (Informele Assessering)
ASSESSERING: KWARTAAL 2
ASSESSERINGSPROGRAM
Datum van
Vorm van Assesserings Telling Datum van
Komponent Watter vaardighede moet geassesseer word voorgestelde
assessering instrument (voorstel) voltooiing
voltooiing
 Reageer op eenvoudige mondelinge instruksies en vrae
 Wys na en benoem voorwerpe in die klaskamer of op prente na aanleiding van Rubriek 10
instruksies van onderwyser
Waarneming/
Luister en  Demonsteer ‘n basiese begrip van basiese verbale woordeskat wat geleer is
prakties en Teen Week 9
Praat gedurende die kwartaal bv.Te reageer in eenvoudige groetwyses en totsiens
Mondeling
 Sing eenvoudige liedjies en doen aksierympies Kontrolelys NVT
 Reageer op eenvoudige vrae
 Gebruik kort frases om hom-/haarself uit te druk met woordeskat wat aangeleer is
Notas aan onderwyser:Alle vaardighede is nie veronderstel om ‘n assesseringsaktiwiteit te wees nie, maak egter seker dt u leerders daagliks tydens lesse geleenthede kry om die hierdie
vaardighede te demonstreer. Teen Week 9 moet u die kontrolelys kan voltooi en reeds elke leerder ‘n punt kan gee vir twee vaardighede na aanleiding van die rubriek. Op SASAMS dui
ons slegs een punt aan vir Luister en Praat
 Klap op lettergrepe van bekende woorde
Rubriek 5
Waarneming/
Klanke Teen Week 9
prakties en
Mondeling  Breek verbale sinne in woorde op deur op elke woord te klap
Mondeling
 Identifiseer van die rymwoorde in stories, liedjies en rympies Kontrolelys NVT
 Identifiseer verskillende beginklanke in woorde
Notas aan onderwyser:Alle vaardighede is nie veronderstel om ‘n assesseringsaktiwiteit te wees nie, maak egter seker dt u leerders daagliks tydens lesse geleenthede kry om die hierdie
vaardighede te demonstreer. Mondelinge Klankvaardighede sal waargeneem en geassesser word gedurende daaglikse aktiwiteite. Teen Week 9 moet u die kontrolelys kan voltooi en
reeds elke leerder ‘n punt kan gee na aanleiding van die rubriek. Op SASAMS dui ons slegs een punt aan vir Klanke.
 Luister an reageer na aanleiding van ‘n storie wat vertel en gelees is.
Rubriek 10
 Sluit aan by refreine na herhaalde lees van ‘n teks
Lees Waarneming Teen Week 9
Mondeling  Beantwoord eenvoudige vrae oor die storie of nie-fiksie teks en Mondeling
 Demonstreer-in opdrag van die onderwyser-dat die woordeskat in die storie verstaan Kontrolelys NVT
word deur na die voorwerpe op die prente te wys.
Notas aan onderwyser:Alle vaardighede is nie veronderstel om ‘n assesseringsaktiwiteit te wees nie, maak egter seker dt u leerders daagliks tydens lesse geleenthede kry om die hierdie
vaardighede te demonstreer. Leerders sal waargeneem word volgens hulle leesvaardighede gedurende klasaktiwiteite. Teen Week 9 moet u elke leerder volgens die rubriek ‘n punt kan
gee. Op SASAMS dui ons slegs een punt aan vir Lees.
 Teken ‘n prent van ‘n storie of rympie wat vertel is. Geskrewe
Skryf Klaswerkboek NVT Teen Week 9
 Skryf ‘n onderskrif vir sy of haar tekening en lees terug wat geskryf is. werk
Notas aan onderwyser: Skryvaardigehede moet waargeneem word tydens Gedeelde Leeslesse en teen Week 9 behoort ‘n kontrolelys voltooi te kan word na aanleiding van u
waarneming. Daar is geen formele skryfassessering en aanduiding op SASAMS nie.
TOTALE PUNTE: Punte word op SASAMS aangedui. Die punt sal verwerk word na ‘n vlak van 1-7.

ASSESSERING VIR LEER : KNOTROLELYS OM TE GEBRUIK


3.
2.
1.
3.
2.
1.

PUNT
DATUM
Merk met × or √
Merk met × or √

LEERDERS SE NAME
Leerders se name

RUBRIEK VOORBEELDE
Reageer op eenvoudige mondelinge Demonsteer ‘n basiese begrip van basiese

5
instruksies en vrae verbale woordeskat wat geleer is gedurende
die kwartaal bv.Te reageer in eenvoudige
groetwyses en totsiens
Demonstreer-in opdrag van die
onderwyser-dat die woordeskat in die

5
storie verstaan word deur na die Sing eenvoudige liedjies en doen

ASSESSERING VAN LEER: PUNTEBLAD


voorwerpe op die prente te wys aksierympies
voorwerpe op die prente te wys.

LUISTER EN PRAAT
TOTAL FROR LISTENING AND
LUISTER EN PRAAT

10
SPEAKING
Gebruik kort frases om hom-/haarself uit te
druk met woordeskat wat aangeleer is
Klap op lettergrepe van bekende

5
woorde

KLANKE
Breek verbale sinne in woorde op deur op
elke woord te klap
Luister an reageer na aanleiding van ‘n
storie

5
wat vertel en gelees is.

Identifiseer verskillende beginklanke in


KLANKE

woorde
LEES

Sluit aan by refreine na herhaalde lees

5
van ‘n teks

TOTAL FOR READING AND Identifiseer van die rymwoorde in stories,

15
PHONICS liedjies en rympies

Demonstreer-in opdrag van die onderwyser-


dat die woordeskat in die storie verstaan
word deur na die voorwerpe op die prente te
wys
LEES

Beantwoord eenvoudige vrae oor die storie


of nie-fiksie teks

Skryf ‘n onderskrif vir sy of haar tekening en


SKRYF

lees terug wat geskryf is


KOMMENTAAR
KOMMENTAAR
GRAAD 1 RUBRIEK: KWARTAAL 2
LUISTER EN PRAAT
AKTIWITEIT 1 2 3 4 5

Leerder reageer op 4
Leerder kan glad nie reageer op Leerder is huiwerig en onseker Leerder reageer op 3
Reageer op eenvoudige crae Leerder reageer op 2 eenvoudige vrae en verbale
instruksies sonder om om te reageer op instruksies eenvoudige vrae en verbale
en verbale instruksies instruksies instruksies met selfversekerheid
onderwyseres te vra nie weens taal tekortkominge instruksies met selfversekerheid
en sonder enige huiwering

AKTIWITEIT 1 2 3 4 5

Wys na en benoem Leerder kan akkuraat, na 3-4 Leerder kan akkuraat, na 5-6 Leerder kan akkuraat, na 7-8 Leerder kan akkuraat, na 7-8
Leerder kan na 1-2 objekte wys
voorwerpe in die klaskamer objekte wys in die klaskamer of objekte wys in die klaskamer of objekte wys in die klaskamer of objekte wys in die klaskamer of
in die klaskamer met hulp
of in ‘n prent in ‘n prent, en dit ook benoem in ‘n prent, en dit ook benoem in ‘n prent, en dit ook benoem in ‘n prent, en dit ook benoem

KLANKE
AKTIWITEIT 1 2 3 4 5

Probeer die lettergrepe klap van Probeer die lettergrepe klap van Kan 3 woorde se lettergrepe
Kan 4 woorde se lettergrepe
Klap die lettergrepe van Leerder kan nie die lettergrepe 1-4 woorde soos geleer by die 2-4 woorde soos geleer by die onafhanklik en korrek klap soos
onafhanklik, korrek en met
bekende woorde (4 woorde) klap sonder die hulp nie onderwyseres maar laat 2-3 onderwyseres maar laat slegs aangeleer deur die
selfvertroue klap
lettergrepe uit een lettergreep uit onderwyseres

LEES
AKTIWITEIT 1 2 3 4 5

Kan effektief luister en reageer


Luister en reageer effektief en
Probeer om te luister na die op die storie wat vertel of Luister en reageer effektief en
Luister en reageer effektief op Het hulp en leiding van die akkuraat na die storie wat vertel
onderwyseres en reageer slegs voorgelees is maar die korrek na die storie wat vertel of
‘n storie wat vertel of onderwyseres nodig om korrek of voorgelees is en sluit aan by
op ‘n gedeelte van die storie onderwysres moet leerder lei voorgelees is deur die
voorgelees is te reageer op storie die “lees” soos dit vertel en
wat vertel of voorgelees is met gebare om beter te onderwyseres
voorgelees word
verstaan

AKTIWITEIT 1 2 3 4 5

Sluit onafhanklik aan, met ritme,


Benodig hulp en leiding van die Sluit onafhanklik aan, met ritme, by die refreine na herhaalde
Probeer aansluit by die refreine Kan wel aansluit by die refreine
Sluit aan by refreine na onderwysres om aan te sluit by by die refreine na herhaalde lees van die teks deur die
soos gedemonstreer deur die soos gedemonstreer deur die
herhaalde frases in ‘n teks refreine soos gedemonstreer lees van die teks deur die onderwyseres en lewer ook eie
onderwyseres. onderwyseres.
deur die onderwysres onderwyseres. bydrae en voorstelle.

You might also like