You are on page 1of 6

Die slot van die verhaal

1. Sy wag nie lank genoeg aan die einde van die


strofes nie. Die luisteraars sal nie verstaan wat sy
gesê het nie. Dit bewys dat Susan nie self
verstaan waaroor die gedig gaan nie.

2. Susan is anders as ander meisies. Sy is dalk


outyds, wil nie aandag op haar bene vestig nie.
Dalk is Susan maar net ‘n individualis en wil nie
optree soos al die ander nie.
3.1 Nic het nie iemand wat saam met hom
Winterbal toe gaan nie.
3.2
i. Sy is jaloers omdat Susan van
Nic hou.
ii. Sy kyk of Nic lag toe sy die spot dryf met
Susan.
iii. Sy probeer Nic se kos terug kry.
iiii. Sy hoop Nic vra haar na die winterbal.
4. Nic sal eerder saam met die biologie-klas
geraamte gaan as om vir Susan te vra.

5.1 Hy is nie meer tussen sy vriende nie, hy is


skynheilig.

6. Sy het vasgehaak, kon nie die gedig tot aan


die einde onthou nie. Dit was vir haar ‘n groot
verleentheid.

7.1 Sy hoor wat Gideon vir Nic van haar sê, en


Nic het niks positiefs oor Susan te sê nie.
7.2 Sy voel baie sleg, Nic het net voorgegee dat
hy belangstel in haar voordrag. Die skrywer
beskryf glad nie Susan se gevoelens nie behalwe
dat sy afkyk na die papier in haar hand.

7.3 Sy verstaan uiteindelik wat die gedig


beteken, net soos die vrou in die gedig wag sy
tevergeefs op liefde.
8. Sy moet die gedig verstaan , dit lank voor die
tyd al uit haar kop ken, sy moet self ‘n gedig kies
om voor te dra.

Letterkundige aspekte.
1. Wanneer Susan hoor wat die seuns van haar
sê, hoe hulle vir haar lag en veral dit wat Nic, op
wie sy verlief is, van haar sê.
2. * bang, skaam
* hartseer, skaam, verleë
* opgewonde, bly
* senuweeagtig, gespanne
* omgekrap, hartseer, mismoedig

3. alleenloper, skaam, min selfvertroue, hou


van Nic, besorg oor Juf. Malherbe, voel sleg dat
sy weervasgehaak het met haar voordrag.

You might also like