You are on page 1of 2

Huiswerk: Graad 5 – Kwartaal 2: Week 2 (6/4 - 10/4)

Spelwoorde vir die week

kompliment etiket vergifnis nasionale

ridder weelderig monument ontwikkel

onmiddellik beloning

Leer die volgende

Idioom Meervoude
glas – glase
Met die hande in die hare sit
bevel – bevele
weet nie wat om te doen nie.
brug – brûe
vlieg – vlieë
dag – dae

MAANDAG (6/4)

Lees: Klipsop Spelling en woordeskat:


Bl. 78 - 79 (R) Skryf spelwoorde twee keer uit.
Lees: Hoë frekwensie woorde

DINSDAG (7/4)

Lees: Klipsop Spelling en woordeskat:


Bl. 78 - 79 (R) Skryf spelwoorde een keer uit en skryf
Lees: Hoë frekwensie woorde woordeskat woorde in jou woordeboek.

Woordeskat

kompleks ingewikkeld

spandabelrig gee te maklik geld uit, mors geld

kenmerke eienskappe

kompliment pluimpie, woorde van lof


WOENSDAG (8/4)

Lees: Klipsop Spelling en woordeskat:


Bl. 78 - 79 (R) Skryf spelwoorde een keer in korrekte
Lees: Hoë frekwensie woorde alfabetiese volgorde.

Skryf die meervoud Skryf die verkleining

beloning: beloning:

etiket: etiket:

kompliment: kompliment:

ridder: ridder:

DONDERDAG (9/4)

Lees: Klipsop Spelling en woordeskat:


Bl. 78 - 79 (R) Skryf spelwoorde een keer in lettergrepe.
Beantwoord vrae: Bl, 79 (R)

Kies twee van jou spelwoorde en maak ʼn goeie sin met elkeen.

1.

2.

VRYDAG (10/4)

Lees eie storieboek vir genot.

You might also like