You are on page 1of 2

U

Vrae envoorgesteldeantwoorde
1. Na wie verwys die subopskrif as dit sê 'nSan-storie?
Dit verwys na die Koisan-volk. Dit is dus 'n volksverhaal uit dieKoisan-
gemeenskap.
2. Watter verwysing in die eerste paragraaf isvreemd? Wat word daardeur
bereik?
Die verwysing na die diere wat "nuut" was, is vreemd. Dit wil eintlik
net te kenne gee dat die gebeure baie lank gelede, aan die begin van die
skepping, plaasgevind het.
3. Die bobbejaan het gesê dat hy die heervan diewateris.
3.1 Hoe is iemand as daar na homnas 'n heer verwys word?
As daar na 'n mnanas 'n ware heer verwys word, beteken dit dat hy
konsidererend, gaaf, galant is.
3.2 Dinkjy hierdie is die regte woordkeuse om die bobbejaantebeskryf?
Nee, die bobbejaan was beslis nie 'n galante heer nie.
3.3 Watter woord sou meer toepaslik geweeshet?
Die woord heerser sou beter gepas het.
Lees paragraaf 3 aandagtig deur. Watter tweemenslikekenmerkekomhier
voor wat 'n kenmerk van 'n volksverhaal is?
Vermensliking van die karakters (die sebra het 'n seun) en die diere wat
praat.
5. Hoekom is dit wat die sebra se seun die bobbejaan toesnou in paragraaf 4
baie ironies?
Hy snou hom toe en sê dat hy 'n aapgesig is. Dit is ironies, want die
bobbejaan is 'n aap. Gewoonlik word dit 'n mens toegesnou as jy hom wil
beledig.
6. Skryf dielewenslesse wat uit hierdie verhaal geleer word, neer.
Die leerders skryf dielewenslesse wat uit hierdie verhaal geleer kan
word, neer.
'n Mens moet mededeelsaamwees.
'n Natuurlike hulpbron (water) is almal s'n en moet opgepas word.
As twee mense baklei oor iets, stap 'n derde dikwels daarmee weg,
ensovoorts.

You might also like