You are on page 1of 6

BEDFORDVIEW PRIMARY November 2020

Graad 4
Afrikaans EAT

NOVEMBER JAAREINDEKSAMEN

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 4

Naam: _______________________________________________Graad 4________

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Die vraestel bestaan uit twee afdelings.

AFDELING A: LEESBEGRIP (30)

AFDELING B: TAAL (15)

TYD: 1 UUR PUNTE: 45

Lees die vrae mooi en aandagtig deur.


Dink voordat jy die vrae beantwoord.
Skryf netjies en leesbaar.
Sterkte!

UITEENSETTING VAN PUNTE:


A B
AFDELING TOTAAL
LEESBEGRIP TAAL
Moontlike punt 30 15 45

Werklike punt
Moderator se
punt

1
BEDFORDVIEW PRIMARY November 2020
Graad 4
Afrikaans EAT

AFDELING A - LEESBEGRIP
Lees die storie en beantwoord dan die vrae oor die storie.

Bosluis se rit
1. Ben Bosluis sit op ‘n grassie. Hy wag vir ‘n huis om verby te kom. Hy soek ‘n veilige huis en hy
soek kos.
2. Hier kom Karel Krokodil verby. Sal ek lekker op sy skubbe bly? Wonder Ben Bosluis. Nee, ek
wag maar nog ‘n rukkie.
3. Hier kom Skillie Skilpad met die pad aan. Nee, ek wag maar nog, sug Ben. Hy laat Mamba en
Geelslang ook gaan. Hy wil nie graag kies nie.
4. Hy sit nog so op die grassie, toe ruk iets die gras onder hom uit! Hy moet net koes en spring!
Amper eet Klaus Koedoe hom met gras en al op!
5. Hy kry gou vir hom ‘n sitplek in Koedoe se oor. Nou het hy ‘n lekker huis. Hy ry waar hy wil en
hy eet soos hy wil.
6. Op ‘n dag vang Lizzie Leeu, die karnivoor, vir Koedoe. Ö,o,o!” skreeu Ben Bosluis en spring
gou op die gras. “Daar eet Leeu nou my huis op! Ek sal maar wag vir ‘n nuwe huis om verby
te kom.”

Bron: Alles-In-Een werkboek Woorde: 172

Kies die regte woord deur die korrekte letter te omkring.


1.1 ‘n Bosluis is ‘n _________________________.
A insek
B reptiel
C plant
D voël (1)

1.2 Die skilpad in die leesstuk se naam is ________________


A Ben
B Klaus
C Skillie
D Lizzie (1)
2
BEDFORDVIEW PRIMARY November 2020
Graad 4
Afrikaans EAT

1.3 Ben Bosluis soek .......


A ‘n vriend.
B sy ma.
C ‘n huis.
D sy pa. (1)

1.4 _____________ eet Ben Bosluis se huis op


A Krokodil
B Leeu
C Koedoe
D Mamba (1)

1.5. Wie het Ben Bosluis eindelik as sy huis gekies?


________________________________________________________________ (1)
1.6 Gee ‘n sinoniem uit die storie vir vinnig (Par. 5)
______________________________ (1)
1.7 Gee ‘n antoniem uit die storie vir gevaarlike. (Par.1)
(1)
1.8 Noem twee diere wat nie ‘n goeie huis vir Ben Bosluis is nie?
__________________________________________________________________ (2)
1.9 Ben Bosluis kry ‘n sitplek op Koedoe se rug?

1.9.1 Is die bogenoemde stelling WAAR of ONWAAR? ______________________ (1)


1.9.2 Gee ‘n rede vir jou antwoord.

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________ (1)

1.10 Watter dier het eerste verbygekom toe Bosluis op die gras sit?

____________________________________________________________________________________ (1)

1.11 Hoekom dink jy het Ben Boslius nie die Skilpad as sy huis gekies nie?

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________ (2)

3
BEDFORDVIEW PRIMARY November 2020
Graad 4
Afrikaans EAT

1.12 Waar dink jy vind die storie plaas?


___________________________________________________________________ (1)

1.13 Wat doen Ben Bosluis as die Leeu vir Koedoe eet?
__________________________________________________________________ (1)
1.14 Is die volgende stelling waar of onwaar? Klaus koedoe is ‘n goeie huis vir Ben?
Motiveer jou antwoord.
___________________________________________________________________
(2)
1.15 Dink jy die titel pas by die storie? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
___________________________________________________________________
(2)
1.16 Hoeveel diere het verby Ben Bosluis gekom voordat hy ‘n sitplek gekry het?
__________________________________________________________________ (1)
1.17 Skryf ‘n woord uit paragraaf 2 neer wat dieselfde beteken as “n kort tydjie”.
_________________________________________________________________ (1)
1.18 Onderstreep die korrekte antwoord tussen hakies.
‘n Krokodil is ‘n 1.18.1 (reptiel / vis ) wat 1.18.2 (vere / skubbe) het.
‘n Koedoe is ‘n groot bok met 1.18.3 (horings / kolle) en hulle eet
1.18.4 (vleis / gras). (4)
1.19 Sal jy ‘n goeie huis wees vir Ben Bosluis? Waarom sê jy so?

__________________________________________________________________
__________________________________________________________________ (2)
1.20 As jy ‘n bosluis was, watter dier (behalwe die diere in die storie) sou jy vir jou huis
kies?
__________________________________________________________________ (1)
1.21 Kies die regte antwoord deur die korrekte letter te omkring.
‘n Karnivoor is _______________________
A ‘n wilde dier.
B ‘n dier wat net vleis eet.
C ‘n dier wat gras en blare eet.
D ‘n dier wat vleis en gras eet.
TOTAAL AFDELING A: 30

4
BEDFORDVIEW PRIMARY November 2020
Graad 4
Afrikaans EAT

AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES


2.1 Lees die sin hieronder.
Die klein bosluis spring vinnig op die koedoe se kop.
Skryf nou ʼn voorbeeld van elkeen van die woordsoorte in elke blokkie (5)
hieronder neer.
Bywoord Voorsetsel Byvoeglike Selfstandige Werkwoord
naamwoord naamwoord
(a) (b) (c) (d) (e)

2.2 Skryf die volgende sin oor in die ontkennende vorm.


Bv. Die leeu eet die koedoe.
Die leeu eet nie die koedoe nie.
Die skilpad stap verby.
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________ (1)

2.3 Onderstreep die korrekte afkorting tussen hakies.


Daar is baie soorte slange byvoorbeeld (bv. / bvb.) mamba en rinkals. (1)

2.4 Kies die korrekte intensiewe vorm uit die woordblok.

donker rooi bloedrooi spierrooi

Die leeu se tong is (rooi)_______________________________ . (1)

2.5 Gee die verkleiningsvorm van: dier


bv. bok - bokkie
___________________________________________________________________ (1)

2.6 Gee die teenoorgestelde woord (antoniem) van die woord tussen hakies.
Ben Bosluis spring (gou) ________________ op die gras. (1)

5
BEDFORDVIEW PRIMARY November 2020
Graad 4
Afrikaans EAT

2.7 Skryf die onderstaande sin oor in die verlede tyd.


bv. Die leeu vang die koedoe.
Die leeu het die koedoe gevang.
Ben Bosluis soek ‘n huis.
____________________________________________________________________ (1)

2.8 Skryf die sin in die lydende vorm.


bv. Koedoe eet gras. Gras word deur Koedoe geëet.
Die leeu vang die koedoe.
_____________________________________________________________________(1)

2.9 Gee die meervoudsvorm van die woord in hakies.


bv. slang – slange
Die (bok) eet die gras.
__________________________________ (1)

2.10 Verbind die volgende sin deur gebruik te maak van die voegwoord tussen hakies.
Skryf die sin korrek oor.
Ben Bosluis sit en wag. Hy soek ‘n huis. (omdat)
___________________________________________________________________
___________________________________________________________________ (1)

2.11 Vul die korrekte trappe van vergelyking in.


Die skilpad is groot, die leeu is __________________________ , maar die olifant is (1)
die grootste.

TOTAAL AFDELING B: 15
GROOTTOTAAL: 45

This Photo by Unknown Author is licensed


under CC BY-SA-NC

You might also like